ARTIKELS OOR vermis

Agt vermis ná boot in Nieu-Seeland sink

2012-03-15 17:56

Een lyk is gevind nadat agt mense van dieselfde familie as vermis aangemeld is toe hul vissersboot in die suide van Nieu-Seeland gesink het.

Vermiste Britse paartjie op Tafelberg gevind

2011-10-02 13:29

Die Britse paartjie wat op Tafelberg vermis geraak is ongedeerd gevind, het ‘n woordvoerder van die departement van gesondheid gesê.

Vliegtuig raak vermis in Bolivia

2011-09-07 19:59

Lugvaartowerhede vrees dat 'n kommersiële vliegtuig heel moontlik neergestort het ná lugbeheer kontak met die vliegtuig verloor het.

20 Toeriste vermis na boot omslaan

2011-05-20 20:43

Ten minste 20 mense is waarskynlik oorlede ná ‘n toeristeboot in die Sai Gon-rivier in die suide van Vietnam omslaan.

Vierjarige se lyk in woud gevind

2011-04-12 23:00

Die lyk van ‘n vierjarige meisie, wat sowat ‘n week gelede vermis geraak het, is in ‘n woud buite Oos-Londen gevind.

Vyftienjarige seun verdrink

2011-03-06 11:35

'n Vyftienjarige seun het verdrink terwyl 'n ander seun as vermis aangemeld is. Dié twee voorvalle het naby Strandfontein gebeur.

Skoolmeisie (17) in Kaapstad vermis

2010-11-11 05:38

‘n 17-Jarige meise van die Noluthando Skool vir Dowes in Kaapstad is vermis, het die Wes-Kaapse onderwysdepartement gesê.

Britse vlieënier vas ná vrou verdwyn

2010-11-02 12:13

‘n Vlieënier van British Airways is in hegtenis geneem omdat hy daarvan verdink word dat hy sy vrou vermoor het, het die Mail Online berig.

Mexiko: Soektog na Amerikaanse toeris duur voort

2010-10-07 04:20

Owerhede in Mexiko het hul soektog na die Amerikaanse toeris wat glo in 'n aanval geskiet is verskerp deur bote en helikopters te ontplooi.

Danelle dolgelukkig tuis by haar pappa

2010-10-03 14:30

Danelle is al ’n week terug by die huis nadat haar pa en haar ouma en oupa sowat ses maande lank oor die land heen na haar gesoek het.

Vermiste vrou se lyk gevind

2010-09-20 21:41

Die lyk van ‘n vrou wat verlede week as vermis aangemeld is, is in ‘n rivier in Hebron gevind, het die polisie in Gauteng gesê.

Vermiste ma in dwelmhuis gekry

2010-08-15 06:16

’n Groot polisiesoektog na ’n vermiste ma van twee kleuters het dramaties geëindig toe die polisie toegeslaan het op ’n huis in Ermelo.

Vermiste ma se lyk gevind

2010-08-01 17:56

Die polisie het die lyk van die ma gevind wat vermis geraak het nadat haar twee dogters dood in hul huis in Theresa Park aangetref is.

Sokkerspeler van Kameroen verdwyn by Century City

2010-07-06 10:00

“Geen misdaad word vermoed nie," het kol. Billy Jones, polisiewoordvoerder, gesê nadat 'n sportpersoonlikheid spoorloos verdwyn het.

Vermiste sussies in winkelsentrum gevind

2010-06-15 06:46

Etlike ure van histerie en trane het in blydskap geëindig toe twee susters van Sasolburg ná 24 uur in ’n winkelkompleks gevind is.

Meisies vir ‘n jaar aangehou

2010-05-19 17:44

‘n Man het twee tienermeisies vir amper 'n jaar in ‘n geheime ondergrondse kamer aangehou. Dit is nog nie bekend of hy die meisies verkrag het nie.

Baba steeds vermis

2010-04-26 11:42

'n Dagoue baba is steeds vermis nadat sy uit haar ma se arms gesteel is na afloop van 'n besoek aan die Mitchells Plain-daghospitaal.

46 Vermis ná oorlogskip sink

2010-03-27 05:45

Sowat 46 bemanningslede het vermis geraak nadat ‘n Suid-Koreaanse oorlogskip naby Noord-Korea se grens gesink het.

Liggaam dalk dié van akteur

2010-02-26 05:26

‘n Liggaam is in Vancouver gevind en kan dalk dié van Andrew Koenig, die vermiste Growing Pains akteur wees.

Ma verdwyn spoorloos ná MXit-ontmoeting

2010-01-20 07:01

’n Vrou het sonder taal of tyding met haar twee kinders verdwyn nadat sy glo ’n man deur ’n selfoon-kletskamer ontmoet het.

Vermiste Britse meisie gevind

2010-01-01 02:23

Die 19-jarige Britse meisie wat in Amerika tydens ’n vakansie vermis geraak het, is veilig deur die Santa Monica polisie gevind.

Vermiste seun se lyk gevind

2009-12-31 17:35

Die lyk van die vermiste vierjarige, Wayne Jonkers, is sowat 16km vanaf sy huis in Daniëlskuil gevind, het die polisie gesê.

5 vermis nadat skip sink naby Suid-Korea

2009-12-20 07:00

Vyf bemanningslede, insluitend twee Indonesiërs, word vermis nadat ‘n Suid-Koreaanse vissersboot langs die suid-oostelike kus van die land gesink het.

Polisiehond vind verdwaalde leraar

2009-11-23 06:51

’n Polisiehond het ’n 74-jarige predikant, met behulp van ’n sakdoek uitgesnuffel waar hy deurmekaar in ’n voetslaanpad gesit het.

Soektog duur voort na visserman

2009-10-27 08:01

Die soektog na die laaste vermiste visserman duur steeds voort nadat 'n visserboot by Die Punt in Mosselbaai omgeslaan het.

Vermiste SAPD-lid gevind

2009-08-28 21:48

‘n Lid van die SAPD is opgespoor nadat hy reeds sedert Maandag vermis was. Dít kom nadat hy in die Mafele-berge verdwyn het.

 

Kampusch: 'Ek was nie swanger'

2012-03-07 21:59

Natascha Kampusch, wat as kind ontvoer en vermis was vir meer as agt jaar, het gerugte ontken dat sy deur haar ontvoerder swanger gemaak was.

Britse paartjie vermis op Tafelberg

2011-10-02 09:28

‘n Britse paartjie, albei 28 jaar oud, het op Tafelberg vermis geraak, het die SABC berig. Die soektog duur steeds voort.

Man vermis in KZN

2011-08-07 22:03

‘n Man is vermis nadat hy uit die Umgeni-rivier in Durban tot in die see meegesleur is, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.

Vermiste vrou dood gevind

2011-04-27 23:08

‘n 33-Jarige vermiste vrou van Rust de Vaal is Woensdagmiddag naby haar huis deur 'n voetganger dood gevind, het die polisie gesê.

Soektog na SA seiljag duur voort

2011-03-24 19:00

Dit is steeds onbekend of die bemanning aan boord ‘n vermiste Suid-Afrikaanse seiljag steeds lewend is nadat hulle verdwyn het.

Skilder Bosch al 10 dae vermis

2011-03-06 09:09

Vriende van die skilder Cornelius Bosch (55) is op soek na hom nadat hy tien dae gelede reeds vermis geraak het.

Twee soek ná helikopter in Katmandoe val

2010-11-08 03:06

Twee mense is vermis nadat ‘n helikopter noord van Katmandoe tydens ‘n reddingspoging in Nepal se berg Everest neergestort het.

Gidse vermis in sneeustorting op Nepalese piek

2010-10-24 21:14

'n Sjerpa gids, wat Everest al 19 keer geklim het, en 'n ander Nepalese gids word vermis nadat 'n sneeustorting hulle getref het.

Tiener ontsnap terwyl in polisie-aanhouding

2010-10-05 03:40

'n Zimbabwiese tiener wat drie weke gelede ontsnap het terwyl hy in polisie-aanhouding was, is nog steeds nie gevind nie.

Liggaam van vermiste Duitse sakeman gevind

2010-10-03 11:48

Die liggaam van die Duitse sakeman, Uwe Gemballa, wat verdwyn het kort ná sy aankoms in Suid-Afrika, is volgens die polisie gevind.

Meisie skryf boek oor pyn ná verdwyning

2010-09-09 01:48

Natascha Kampusch wat as kind ontvoer en vermis was vir meer as agt jaar het ’n boek bekendgestel waarin sy beskryf wat sy alles deurgemaak het.

Seun begrawe pa in agterplaas

2010-08-14 16:12

Die liggaam van ‘n vermiste 78-jarige man is in sy agterplaas in Houghton opgegrawe, het die polisie in Gautengse gesê.

NS-polisie ‘weet eenvoudig nie’ waar SA vrou is

2010-07-25 10:28

Die Nieu-Seelandse polisie en media is op hol oor ’n Suid-Afrikaanse vrou, me. Carmen Thomas, wat in Auckland soos ’n groot speld verdwyn het en al byna ’n maand vermis is.

Vliegtuig met Australiese mynbase vermis

2010-06-20 10:30

‘n Vliegtuig met ‘n groep Australiese mynbase aan boord het op pad van Kameroen na die Demokratiese Republiek vand die Kongo verdwyn.

Vermiste seun in winkelsentrum gevind

2010-05-24 11:25

‘n Jong seun van Pinetown, KwaZulu-Natal, is 'n maand nadat hy vermis geraak het in 'n winkelsentrum in Vereeniging opgespoor.

Man val vanaf krans in rivier

2010-04-29 12:05

Nooddienste is op soek na 'n man wat tydens ‘n bakleiery van ‘n krans in die Umlazi-rivier geval het en deur die stroom meegesleur is.

Seun: Pa het vrou 22 jr gelede vermoor

2010-04-09 17:31

Die oorskot van ‘n vrou wat 22 jaar gelede verdwyn het, is gevind nadat die seun van die moordenaar die polisie gehelp het.

Seiljagvaarder van SA steeds vermis

2010-03-19 16:31

Die soektog na ‘n Suid-Afrikaanse seiljagvaarder is in Nieu-Seeland afgelas nadat daar geen teken van hom gevind kon word nie.

Man (20) verdwyn in see

2010-02-05 03:46

‘n 20-jarige man van Pacaltsdorp is vermis nadat hy en ‘n vriend in Wildernis in die see gaan swem het, het die NSRI gesê.

Lyk dalk vermiste tiener

2010-01-11 08:04

’n Nadoodse ondersoek sal gedoen word op die halfontbinde lyk wat vermoedelik dié van 'n tiener is wat vermis geraak het.

Meisie (19) verdwyn tydens vakansie

2009-12-31 22:05

Die polisie is steeds op soek na ‘n 19-jarige Britse meisie wat tydens haar vakansie in Amerika vermis geraak het.

Na drie dekades op Facebook gevind

2009-12-29 13:00

Vir meer as drie dekades lank het ‘n Indonesiese vrou na haar broer gesoek en danksy Facebook is hulle weer herenig.

30 steeds vermis na boot sink

2009-11-27 00:03

Sowat 30 passasiers is steeds vermis nadat die boot wat hulle vervoer het weens rowwe seetoestande gesink het.

Vliegtuig verdwyn in Amasone

2009-10-30 05:06

'n Brasiliaanse militêre vliegtuig met 11 mense aan boord het verdwyn nadat hulle oor die Amasone-streek gevlieg het.

Trein tref motor, bestuurder vermis

2009-10-10 20:01

In ‘n vreemde sameloop van gebeure is die bestuurder van ‘n Alpha Romeo vermis nadat ‘n trein die motor getref het.

Steeds geen spoor van vragskip

2009-08-13 19:13

Die verdwyning van ‘n vragskip met Russiese bemanningslede aan boord het ‘n hele reeks interessante teorieë laat ontstaan.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.