ARTIKELS OOR verkragtings

Vermeende reeksverkragter in hegtenis

2012-05-23 21:00

‘n Pa van ses sal in die Seshego-landdroshof verskyn op twee aanklagte van moord en 29 van verkragting, het die polisie gesê.

Man vas ná hy gestremde seun verkrag

2012-05-22 13:31

‘n Man is in Soweto in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n 12-jarige verstandelik gestremde seun verkrag het, het die polisie gesê.

Man verkrag studente glo in begraafplaas

2012-05-18 19:00

Die verhoor van ‘n vermeende reeksverkragter wat studente van 'n Limpopo-kampus geteiken het, is in die Mankweng-landdroshof uitgestel.

Man erken verkragting, aanranding in Glasgow

2012-05-17 19:00

‘n Man erken hy het verlede jaar ‘n vrou verkrag en ‘n ander vrou seksueel aangerand in die middestad van Glasgow, Skotland.

Man vas ná hy glo jong meisie verkrag

2012-05-15 15:04

‘n Man is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ‘n kind in Swartfontein naby Bronkhorstspruit, het die polisie in Gauteng gesê.

Twee vas wat jong niggies verkrag

2012-05-13 20:00

Twee jong niggies is in Ntlangano naby Willowvale in die Oos-Kaap verkrag en twee verdagtes is vasgetrek, het die polisie gesê.

'Verkragting' op rugbytoer 'n 'poets'

2012-05-13 10:45

Die skool wat in omstredenheid gehul is ná 'n beweerde verkragting wat op 'n rugbytoer plaasgevind het, het die voorval as 'n poets beskryf.

Ouma sien hoe aanvaller kleinkind verkrag

2012-05-11 14:47

‘n Man is in hegtenis geneem nadat ‘n verstandelik gestremde meisie in Lurwayizo, naby Willowvale, verkrag is, het die polisie gesê.

Mans tronk toe ná hul tiener verkrag

2012-05-10 18:01

Twee mans is gevangenisstraf opgelê in die Hooggeregshof in Oos-Londen nadat hulle ‘n 11-jarige meisie verkrag het, het die polisie gesê.

Seksuele geweld teister gemeenskappe in Noordwes

2012-05-09 11:31

Die polisie in die Noordwes sê hulle is diep bekommerd oor die vlaag verkragtings wat die afgelope tyd in die provinsie voorkom.

Oos-Randse 'reeksverkragter' wil borgtog hê

2012-05-09 09:30

‘n Man wat teregstaan op 33 aanklagte van verkragting en 33 van poging tot moord kan in die Alberton-landdroshof aansoek om borgtog doen.

Oupa in hof wat glo kleindogter verkrag

2012-05-07 18:01

‘n Vier-en-vyftig-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy sy kleindogter verkrag het, het in die Delareyville-landdroshof verskyn

Vyf vroue in Noordwes verkrag

2012-05-06 20:01

Vyf vroue, insluitende drie tieners en 'n 66-jarige vrou, is oor die naweek in die Noordwes-provinsie verkrag, het die polisie gesê.

Vrou glo in woud verkrag

2012-05-05 20:10

'n Man is in hegtenis geneem ná hy na bewering 'n vrou in Centane in die Oos-Kaap verkrag het, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Man kry lewenslank ná hy niggie verkrag

2012-05-04 22:00

‘n Man van Limpopo is lewenslange tronkstraf opgelê in die Mankweng-streekshof nadat hy sy niggie verkrag het, het die polisie gesê.

Tiener aangekla ná toeriste in Aus verkrag is

2012-05-04 13:03

'n Sewentienjarige tiener is daarvan aangekla dat hy twee Europese toeriste seksueel aangerand het terwyl hulle in hul motor geslaap het.

'Ontvoerder' in hof weens verkragting-video

2012-05-04 09:05

‘n Man wat daarvan aangekla word dat hy ‘n tiener van Soweto ontvoer en verkrag het, sal in die Roodepoort-landdroshof verskyn.

Vroulike verkragters in Zim vrygelaat

2012-05-03 20:02

Die aanklagte teen drie Zimbabwiese vroue wat daarvan beskuldig is dat hulle manlike rylopers vir hulle semen geteister het, is laat vaar.

Verkragting-video: Seuns kry borgtog

2012-05-03 14:02

Vier seuns wat saam met drie mans na bewering ‘n meisie om die beurt verkrag het, is borgtog in die Roodepoort-landdroshof toegestaan.

Europese toeriste in Australië verkrag

2012-05-03 08:05

'n Man is in hegtenis geneem nadat twee Europese toeriste na bewering met 'n geweer aangehou en in hul motor verkrag is.

Susters in hof ná gestremde verkrag word

2012-05-02 08:20

Twee susters sal weer in die landdroshof verskyn nadat hulle vermoedelik ‘n verstandelik gestremde tienerseun verkrag het.

Nóg 'n gestremde word verkrag

2012-04-27 15:55

'n Man is in hegtenis geneem vir die verkragting van 'n 19-jarige verstandelike gestremde vrou in Butterworth in die Oos-Kaap.

'Bose geeste' blameer ná seun agtjarige verkrag, oog uitkrap

2012-04-26 08:05

'n Ouma blameer "bose geeste" ná haar 15-jarige kleinseun 'n agtjarige meisie verkrag en haar brutaal aangeval het.

Inwoners betrap verdagte terwyl hy meisie verkrag

2012-04-25 14:59

Inwoners van Willowvale, Oos-Kaap, het 'n man in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n negejarige meisie verkrag het.

Verpleër in hof wat glo pasiënt verkrag

2012-04-24 17:01

‘n Vrystaatse verpleër wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n kankerpasiënt verlede jaar in ‘n hospitaal verkrag het, het in die hof verskyn.

Tieners verskyn vir verkragting, diefstal

2012-04-23 14:43

Vyf tieners sal in die Protea-landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting en diefstal, het die Gautengse polisie gesê.

'Treinspoor-verkragter' 9 keer lewenslank gevonnis

2012-04-21 13:44

'n 32-jarige verkragter is tot nege keer lewenslange tronkstraf gevonnis deur die hooggeregshof in Pietermaritzburg.

Agtste verdagte in hof ná verkragting-video

2012-04-20 08:00

Die agtste verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met die verkragting van ‘n Soweto-tiener, sal vandag in die hof verskyn.

Verkragting-video: Verskeie aanklagte teen verdagtes

2012-04-19 14:02

Die saak teen sewe mense wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n meisie om die beurt verkrag het, is in die hof uitgestel.

LUR ontstoke oor verkragting-video

2012-04-19 10:00

Faith Mazibuko het na die Dobsonville-polisiestasie opgeruk en geëis om die man wat 'n tiener na bewering teen haar wil aangehou het, te sien.

Tiener-verkragting: Ma word nie ondersoek

2012-04-18 22:03

Die polisie in Gauteng ondersoek nie die ma van ‘n 17-jarige tiener wat aangehou en om die beurt verkrag is nie, het hulle gesê.

Besit van skok-video 'n kriminele oortreding

2012-04-18 14:40

Die rolprent- en publikasieraad sê die besit of verspreiding van die video waarin ‘n meisie verkrag word, is ‘n strafregtelike oortreding.

Verkragting-video: Meisie gevind

2012-04-18 12:48
91 menings

Die 17-jarige meisie wat om die beurt deur sewe seuns verkrag is, is gevind en is tans by die Dobsonville-polisiekantoor in Soweto.

Skok-video wys hoe meisie verkrag word

2012-04-18 08:05

Sewe seuns is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n tienermeisie om die beurt in Soweto verkrag het, het Eyewitness News berig.

Familielid verkrag, vermoor meisie (2)

2012-04-15 07:13

‘n Tweejarige meisie is in Heinz Park in Philippi op die Kaapse vlakte na bewering deur 'n familielid verkrag en doodgeslaan.

Man vas wat glo sy meisie ontvoer, verkrag

2012-04-09 13:30

‘n Agt-en-twintigjarige man van Rustenburg is in hegtenis geneem nadat hy glo sy meisie ontvoer en verkrag het, het die polisie gesê.

Inbreker kap paartjie met byl

2012-04-08 17:02

'n Man is in hegtenis geneem nadat hy 'n polisieman en sy vrou tydens 'n inbraak met 'n byl gekap het, het die polisie in Limpopo gesê.

Kinderverkragting: Man in hegtenis

2012-04-02 17:03

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n 10-jarige meisie verkrag het, is in Rietvlei, Kagiso, in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Kotzé het 3 nie gedreig – staat

2012-04-02 11:00

Die drie mans wat Ina Bonnette glo op versoek van haar vervreemde man, Johan Kotzé, verkrag het tydens 'n gru-aanval, se borgaansoek duur voort.

Pa vas wat kleuter verkrag

2012-04-01 14:31

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy sy driejarige dogter in die Marmone- informele nedersetting in Jane Furse verkrag het.

Kotzé-medepligtiges se borgtogaansoek uitgestel

2012-03-30 14:00

Reën het daartoe gelei dat die borgtogaansoek van die drie mans wat saam met Johan Kotzé aangekla word in die Modimolle-landdroshof uitgestel is.

Oupa vas wat kleinkind herhaaldelik verkrag

2012-03-29 18:14

‘n Man van Kagiso is in hegtenis geneem nadat hy glo sy negejarige kleindogter herhaaldelik verkrag het, het die polisie gesê.

'Siekte' sorg 70 keer vir uitstel

2012-03-29 09:06

’n Veroordeelde kinderverkragter se saak is gister hier in die streekhof vir die 70ste keer in vier jaar uitgestel.

Tiener vas ná hy glo niggie (4) verkrag

2012-03-24 13:30

'n Tienerseun (17) is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vierjarige niggie in Soweto verkrag het, het die polisie gesê.

Man in hof wat glo sy niggie verkrag

2012-03-23 22:38

‘n Man wat daarvan aangekla word dat hy sy 11-jarige niggie verkrag het, het in die Thohoyandou-landdroshof verskyn.

Verpleër in hof ná verkragting

2012-03-22 19:57

‘n Verpleër wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n pasiënt wat aan depressie ly verkrag het, het in die Potchefstroom-landdroshof verskyn.

Man vas ná hy glo sy vrou verkrag

2012-03-21 15:58

'n Man is in hegtenis geneem nadat hy sy vrou in die Komkhulu- informele nedersetting naby Butterworth verkrag het, sê die polisie.

Man tronk toe wat 50-jarige vrou vermoor

2012-03-20 19:58

‘n Agt-en-twintig-jarige man is in die Hooggeregshof in Pretoria, wat in Middelburg gesit het, lewenslange tronkstraf opgelê vir moord.

Vrou in Klerksdorp bedwelm, verkrag

2012-03-16 23:00

‘n Vrou is bedwelm en verkrag toe sy terug huis toe gestap het ná sy in ‘n nagklub in Klerksdorp gekuier het, het die polisie gesê.

Man tronk toe wat 10-jarige verkrag

2012-03-15 23:20

‘n Man wat daaraan skuldig bevind is dat hy sy 10-jarige niggie verkrag het, is lewenslange tronkstraf opgelê in die Pongola-streekhof.

 

Man lewenslank tronk toe vir verkragting

2012-05-23 20:00

‘n Man is ‘n vonnis van lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy ‘n verstandelik gestremde vrou in Senwabarwana verkrag het.

Man in hof wat glo skoolseuns verkrag

2012-05-21 18:01

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy 10 skoolseuns verkrag het, het in die Mankweng-streekhof verskyn, het die polisie in Limpopo gesê.

'Begraafplaasverkragter' kry 17 lewenslange vonnisse

2012-05-18 10:31

'n Man wat daaraan skuldig bevind is dat hy 11 vroue en ‘n meisie verkrag het, is tot 17 keer lewenslange tronkstraf gevonnis.

Verkragting-video: Seun vir waarneming gestuur

2012-05-17 12:30

Die 13-jarige seun wat glo deelgeneem het aan die verkragting van ‘n tienermeisie in Soweto is vir psigiatriese waarneming gestuur.

Polisiebeampte in hof oor verkragting

2012-05-14 17:02

‘n Konstabel wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n vrou verkrag het, het in die Upington-landdroshof verskyn, het die OPOD gesê.

Man vas wat glo 15-jarige seun verkrag

2012-05-13 19:01

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n 15-jarige seun in Sharpeville verkrag het, het die polisie in Gauteng gesê.

Oos-Kaapse man tronk toe vir verkragting, moord

2012-05-11 21:57

'n Oos-Kaapse man is in die Oos-Londense hof tot 33 jaar tronkstraf gevonnis vir verkragting en moord, het die polisie gesê.

Rugbytoer-'verkragting' ondersoek

2012-05-11 08:30

Beamptes van die Wes-Kaapse departement van onderwys ondersoek ‘n tienerseun se bewering dat hy tydens ‘n inlywingseremonie verkrag is.

Seun op rugbytoer verkrag, polisie 'doen niks'

2012-05-10 09:45

'n Tienerseun van Tygerberg, Kaapstad, is op ‘n skoolrugbytoer verkrag, maar owerhede het blykbaar geen stappe gedoen nie.

Soldaat tronk toe oor verkragting in S-Korea

2012-05-09 10:30

‘n Hof in Seoel het ‘n Amerikaanse soldaat tot ses jaar tronkstraf gevonnis nadat hy verlede jaar ‘n Suid-Koreaanse tienermeisie verkrag het.

Man in hof vir verkragting

2012-05-07 20:59

‘n Man het in die Protea-landdroshof verskyn in verband met die verkragting van ‘n vrou in Jabulani, Soweto, het die Gautengse polisie gesê.

Nóg aanklagte teen Knysna-sakeman

2012-05-07 13:30

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het nog aanklagte gevoeg by die klagtes teen 'n sakeman van Knysna in die Suid-Kaap.

Twee verkragters kry lewenslange vonnisse

2012-05-06 10:12

Twee verkragters is in die Mankweng-streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis, het die polisie in Limpopo gesê.

Priester gesoek wat meisie (10) verkrag

2012-05-05 11:02

Die polisie is op die spoor van 'n priester van Dobsonville, Soweto, wat na bewering 'n 10-jarige meisie tydens 'n nagwaak by 'n kerk verkrag het.

Dokter wat meisie verkrag kry borgtog

2012-05-04 21:00

‘n Dokter wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n meisie in ‘n hospitaal verkrag het, is borgtog toegestaan deur die Brits-landdroshof.

Verkragting-video: Aanklagte teen 'ontvoerder' laat vaar

2012-05-04 13:03

Aanklagte teen ‘n man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n tiener van Soweto ontvoer en verkrag het, is voorlopig teruggetrek.

Metropolisiebeampte in hof vir verkragting

2012-05-03 22:01

‘n Metropolisie-konstabel het in die Mitchells Plain-landdroshof verskyn in verband met die verkragting van sy meisie, het die polisie gesê.

Verkragting-video: Ander aanklagte teen seuns bly

2012-05-03 15:03

Alhoewel die aanklag van verkragting teen vier seuns wat glo ‘n meisie verkrag het, laat vaar is, sal hulle nog op ander aanklagte tereg staan.

Verkragting-video: Seuns wil borgtog hê

2012-05-03 08:05

Die borgtogaansoek van vier seuns wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n meisie van Soweto verkrag het, sal aangehoor word.

Man gesoek wat dogter glo jare lank verkrag

2012-05-02 19:00

Die polisie in die Noordwes is op soek na ‘n man wat sy 12-jarige dogter glo verskeie kere in Stilfontein verkrag het.

Sesjarige vermoedelik verkrag, lyk gevind

2012-04-29 22:07

Die lyk van 'n sesjarige meisie van Humansdorp in die Oos-Kaap is 'n paar honderd meter van haar huis af deur die polisie gevind.

Vrou in haar huis verkrag, vermoor

2012-04-26 20:03

‘n Vrou is in haar huis in Seweding naby Mmabatho verkrag en verwurg, het die provinsiale polisie in Noordwes gesê.

Meisie (8) gebyt, verkrag

2012-04-25 19:02

‘n Agtjarige meisie is gebyt en verkrag en een van haar oë is uitgesteek in Gingindlovu, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Verkragting-video: Verdagtes moet verduidelik

2012-04-25 10:00

Sewe mense sal in die Roodepoort-landdroshof verskyn nadat hulle glo ‘n 17-jarige verstandelike gestremde meisie van Soweto verkrag het.

Vrou, meisie in hof wat glo tienerseun verkrag

2012-04-23 20:01

‘n Vrou en ‘n tiener het Maandag in die Protea-landdroshof verskyn nadat hulle na bewering ‘n verstandelik gestremde seun verkrag het.

Verkragting-video: Premier vaar uit

2012-04-22 21:02

Vroue moet nie hulself agter toe deure toesluit omdat hulle bang is vir mans nie, het die premier van Gauteng, Nomvula Mokonyane, gesê.

Tiener vas ná hy glo niggie (10) verkrag

2012-04-21 10:46

'n Tiener is in Butterworth in die Oos-Kaap in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van sy 10-jarige niggie, het polisie gesê.

SA is wêreld se 'verkragtingshoofstad'

2012-04-20 07:00

Interpol sê Suid-Afrika is die wêreld se "verkragtingshoofstad" en minder as 1% van verkragtingsake word by die polisie aangemeld.

Verdagtes in hof ná verkragting-video

2012-04-19 12:00

Sewe mense wat na bewering ‘n verstandelik gestremde meisie verkrag het, het met 'n sterk polisie-teenwoordigheid by die hof opgedaag.

Sewe in hof oor verkragting-video

2012-04-19 08:00

Sewe mense, waarvan twee minderjariges, wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n tiener van Soweto om die beurt verkrag het, verskyn in die hof.

Man tronk toe wat pensioenaris verkrag

2012-04-18 19:02

‘n Man van Limpopo is 15 jaar tronkstraf opgelê nadat hy ‘n pensioenaris in die Ga-Mamabolo-gebied verkrag het, het die polisie gesê.

Skok-video: Meisie in man se huis gevind

2012-04-18 13:32

Die meisie wat deur sewe mans om die beurt verkrag is, is in ‘n ander man se huis opgespoor. Dit blyk dat sy teen haar wil aangehou is.

Verkragting-video: Meisie steeds soek

2012-04-18 10:30

Die polisie in Soweto sê hulle is besig om leidrade op te volg om ‘n meisie wat deur sewe seuns om die beurt verkrag is, op te spoor.

Tiener in hof ná kind by skool verkrag word

2012-04-17 17:02

‘n Tienerseun sal in die hof verskyn nadat hy vermoedelik ‘n sesjarige meisie by haar skool verkrag het, het die polisie gesê.

Mans lewenslank tronk toe oor verkragting

2012-04-13 21:54

Drie mans is deur die hooggeregshof in Pietermaritzburg tot lewenslange tronkstraf gevonnis op aanklag van verkragting.

Man vas wat negejarige verkrag

2012-04-09 12:27

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n negejarige meisie in Centane, Mthatha, verkrag het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Derde verdagte vas vir verkragting van PE-meisie

2012-04-03 18:12

Die polisie het ‘n derde persoon in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ‘n 14-jarige meisie in Port Elizabeth.

Kotzé-medepligtiges borgtog geweier

2012-04-02 14:19

Die drie mans wat saam met Johan Kotzé aangekla word dat hulle Kotzé se vervreemde vrou verkrag en gemartel het, is borgtog geweier.

Man vas wat glo tienermeisie verkrag

2012-04-01 18:58

‘n Ses-en-veertig-jarige man is in Alabama naby Klerksdorp in hegtenis geneem vir verkragting, het die polisie in Noordwes gesê.

Man kry twee lewenslange vonnisse vir verkragtings

2012-03-30 15:07

‘n Vrystaatse man is in die Bethlehem-streekshof twee lewenslange vonnisse opgelê vir die verkragting van ‘n vrou en twee meisies.

Kaapse man deur 'vrou' verkrag

2012-03-30 10:01

‘n Man van Kaapstad ontvang berading nadat hy glo herhaaldelik verkrag is deur ‘n man wat soos ‘n vrou aangetrek was.

Vrou dood ná gru-verkragting in Oekraïne

2012-03-29 14:00

'n Vrou (18), wie se wrede verkragting en poging tot moord die Oekraïne geruk het, is dood, het beamptes in die land gesê.

Polisiebrutaliteit in Rusland skok

2012-03-26 13:10

Die gewelddadige verkragting en dood van ‘n Russiese man wat in polisieaanhouding was, het talle ander slagoffers na vore laat tree.

Sel se sein lei na 'verkragter'

2012-03-24 09:00

’n Man wat na bewering 16 huisbrake in Pretoria en Centurion gepleeg en twee van sy slagoffers verkrag het, het in die hof verskyn.

12 in hegtenis vir mensehandel en verkragting

2012-03-22 21:56

Die polisie in Oxford sê hulle het 12 mans in hegtenis geneem vir mensehandel met tienermeisies. Hulle het die meisies ook verkrag.

Man in hof wat glo vyfjarige verkrag

2012-03-22 17:58

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n vyfjarige meisie verkrag het, het volgens die polisie in die Butterworth-landdroshof verskyn.

Man vas ná hy glo meisie (5) verkrag

2012-03-21 12:00

'n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo 'n vyfjarige meisie in die Ibika- informele nedersetting naby Butterworth verkrag het.

Seun (10) in hof ná 7-jarige verkrag is

2012-03-20 08:00

Die gemeenskap van Vredendal is opnuut geskud deur die beweerde verkragting van ’n jong kind deur ’n jong aanvaller.

Aanklagte van verkragting teen polisiemanne laat vaar

2012-03-16 22:00

Aanklagte is teruggetrek teen twee Johannesburgse polisiebeamptes wat verlede jaar daarvan beskuldig is dat hulle twee susters verkrag het.

Onderwyser in hof wat meisie glo verkrag

2012-03-14 12:08

‘n Onderwyser wat daarvan aangekla word dat hy ‘n 12-jarige leerling verkrag het, sal in die Howick-landdroshof verskyn.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Systems Engineer

CPT - CBD
Communicate Cape Town IT
R45000 - R54000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

2.3 Microbus
1998
R 40,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.