ARTIKELS OOR verkragting

Strauss-Kahn by bendeverkragting betrek

2012-05-21 13:30

Staatsaanklaers het 'n voorlopige ondersoek van stapel gestuur oor bewerings dat Dominique Strauss-Kahn by 'n bendeverkragting betrek word.

Knysna-sakeman in hof vir verkragting

2012-05-07 12:30

‘n Sakeman van Knysna sal op aanklagte van die verkragting van 'n agtjarige meisie en nog jongmense in die hof op George verskyn.

Man vas ná hy vrou (65) verkrag

2012-04-23 16:01

Die Thaise polisie het 'n man gearresteer nadat hy glo 'n 65-jarige Switserse vrou, wat onlangs daarheen getrek het, verkrag het.

Man kry twee lewenslange vonnisse vir moord, verkragting

2012-03-30 22:57

'n Sekuriteitswag van Middelburg is deur die Pretoriase hooggeregshof twee lewenslange vonnisse opgelê nadat hy sy vrou verkrag en vermoor het.

Polisiehoof afgedank ná beamptes man 'verkrag'

2012-03-15 14:00

Die polisiehoof by 'n Russiese polisiekantoor is afgedank nadat 'n man met 'n bottel "verkrag" is en toe beswyk het.

Vermeende reeksverkragter in Hongkong vasgetrek

2012-03-14 10:07

'n Vermeende reeksverkragter, wat sy slagoffers deur valse werksonderhoude op die internet gelok het, is in hegtenis geneem.

Sewejarige meisie verkrag

2012-03-12 21:00

‘n Sewejarige Vrystaatse meisie het mediese behandeling ontvang nadat sy verkrag en gelos is in ‘n geslote sinkhuis in Bronville.

Solidariteit-werker verkrag glo hawelose seun

2012-02-23 10:00

‘n Beampte van die vakbond Solidariteit se liefdadigheidsafdeling het na bewering ‘n hawelose seun verkrag, het ‘n koerant berig.

Indonesië: Huishulp verkag, by venster uitgegooi

2012-02-21 12:05

‘n Indonesiese huishulp is glo twee keer deur ‘n buurman verkrag, met 'n skêr gesny en verwurg voordat hy haar by die venster uitgegooi het.

Twee vas vir roof, verkragting

2012-02-08 22:55

Twee mans is in hegtenis geneem in verband met rooftogte en verkragtings wat plaasgevind het in Klipfontein en Rabie Ridge.

KZN: 50 seksmisdadigers vasgetrek

2012-01-03 16:01

Altesaam 50 vermeende seksmisdadigers is tydens klopjagte in verskeie dele van KwaZulu-Natal in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Polisiebeampte vas vir verkragting

2011-12-18 12:47

'n Polisiebeampte is in hegtenis geneem nadat hy glo 'n verhoorafwagtende gevangene by die Glendale-polisiestasie verkrag het.

Ses polisiebeamptes vir misdade vasgetrek

2011-11-21 21:05

Ses polisiebeamptes is die afgelope week vir verskeie misdade, insluitend moord, verkragting, diefstal en korrupsie, in hegtenis geneem.

Man vas wat vyfjarige probeer verkrag

2011-11-09 21:59

‘n Een-en-vyftig-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n vyfjarige meisie probeer verkrag het, het die polisie gesê.

Man wat vierjarige verkrag kry lewenslank

2011-11-04 19:03

‘n Man wat ‘n vierjarige dogtertjie se nek gebreek het terwyl hy besig was om haar te verkrag, is ‘n lewenslange tronkvonnis toegedien.

Elfjarige seun by skool verkrag

2011-11-02 20:06

‘n Elfjarige seun is na bewering om die beurt deur vier ander seuns by ‘n skool in Eldorado Park, suid van Johannesburg, verkrag.

Tiener vas ná hy glo vrou (99) verkrag

2011-10-26 10:03

'n Jeugdige wat daarvan beskuldig word dat hy 'n 99-jarige vrou verkrag het, is in die Mqhele informele nedersetting in hegtenis geneem.

Man in hof wat glo stiefdogter verkrag

2011-10-24 20:55

‘n Man het in die Nebo-landdroshof verskyn in verband met die verkragting van sy 13-jarige stiefdogter, het die polisie in Limpopo gesê.

Man vas vir verkragting van negejarige

2011-10-05 20:17

‘n Man is in hegtenis geneem ná die verkragting van ‘n negejarige meisie by sy huis in Zola-Noord in Soweto, het die polisie gesê.

Strauss-Kahn en skrywer ontmoet (weer)

2011-09-26 18:59

Dominique Strauss-Kahn sal Donderdag van aangesig tot aangesig met sy mees onlangse aanklaer in ‘n verkragtingsaak te staan kom.

Vrou verkrag, dogter (2) ontvoer

2011-09-18 09:51

‘n Vrou is voor haar tweejarige dogter in Orange Farm in die suide van Johannesburg verkrag, het die Gautengse polisie gesê.

Duitser verkrag dogter glo vir 34 jaar

2011-09-13 21:55

‘n Duitser sal op 497 aanklagte van verkragting teregstaan nadat hy sy dogter na bewering vir 34 jaar verkrag en drie seuns by haar verwek het.

Meisie (13) ontvoer, verkrag

2011-08-10 17:00

'n Meisie (13) wat vroeër vandeesweek van haar ouerhuis in Ngcobo in die Oos-Kaap ontvoer is, is verkrag, het die polisie gesê.

Man sit lewenslank vir moord op onnie

2011-07-21 12:16

‘n Japannese man is lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord op Lindsay Ann Hawker (22), ‘n Britse onderwyseres, in 2007.

Nóg aantygings teen Strauss-Kahn

2011-07-20 15:06

Die ma van een van die voormalige IMG-hoof, Dominique Strauss-Kahn, se beweerde verkragtingslagoffers het erken sy het ook voorheen met hom seks gehad.

Al-Kaïda-lede vas vir verkragting van sewejarige

2011-07-07 19:08

Owerhede in Irak het sewe Al-Kaïda-lede in hegtenis geneem op aanklagte daarvan dat hulle ‘n sewejarige meisie ontvoer en verkrag het.

Dwelmslaaf hou meisies 14 uur gyselaar

2011-06-08 09:54

'n Vermeende dwelmverslaafde wat na bewering sy drie jong niggies as gyselaar aangehou en glo een van hulle verkrag het, is vasgetrek.

Verdagte in hof ná hy meisie blind laat

2011-06-07 08:04

Die vermeende verkragter en aanvaller van ’n 13-jarige meisie het in Kimberley op aanklagte van verkragting en poging tot moord verskyn.

Vrou vat aanvaller se penis na polisie

2011-05-30 12:20

‘n Vrou van Bangladesj het ‘n man se penis tydens ‘n beweerde poging tot verkragting afgesny en dit na ‘n polisiestasie as bewyse geneem.

Lesbiese meisie verkrag om haar te 'genees'

2011-05-06 20:17

‘n Dertienjarige lesbiese meisie is in Atteridgeville verkrag om haar skynbaar van haar seksuele oortuigings te ‘genees’.

Man in hof ná hy glo vrou (93) verkrag

2011-04-13 15:59

'n 30-jarige man wat in hegtenis geneem is nadat hy glo 'n 93-jarige vrou verkrag het, het in die Vereeniging-landdroshof verskyn.

Verkragters kry 15 jaar tronkstraf

2011-03-08 23:00

Twee mans is elk tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle ‘n 14-jarige meisie in 2005 in die Vrystaat verkrag het, het die polisie gesê.

Vrou tronk toe vir kinderverkragting

2011-02-22 17:00

‘n Vrou wat haarself en haar man afgeneem het terwyl hulle ‘n vierjarige meisie verkrag het, is tot 26 jaar tronkstraf gevonnis.

DA-LP van verkragting verdink

2011-02-07 23:00

Masizole Mnqasela, DA-LP, het Maandag in die streekhof in Wynberg onskuldig gepleit op aanklag van verkragting.

Advertensie oor dronkry maak opslae

2010-12-19 11:12

Menseregtegroepe is ontsteld oor ’n advertensieveldtog teen dronkbestuur want hulle sê alle gevangenes word daarin as verkragters uitgebeeld.

Pelonomi-verkragting: Seun pleit skuldig

2010-12-07 16:31

Die 16-jarige seun wat daarvan aangekla word dat hy ‘n vroulike dokter by Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein verkrag het, het skuld erken.

Bejaarde vrou (70) in huis verkrag

2010-11-02 13:03

‘n Man (21) is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n bejaarde vrou, wat op haar eie woon, in haar huis verkrag het.

Krisis ná verkragting by hospitaal

2010-11-02 08:07

’n Krisis dreig nadat dokters van die Pelonomi-hospitaal nou weier om ná die verkragting van ’n kollega snags in dié hospitaal te werk.

Vriende praat oor vermeende verkragter

2010-11-02 07:00

Die 16-jarige verdagte wat vas is vir die verkragting van ’n Bloemfonteinse vrouedokter, het glo graag pornografie op sy selfoon gekyk.

Skok ná dokter in hospitaal verkrag is

2010-11-01 07:21

Skok, afgryse en woede heers nadat ’n dokter in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein aangeval en verkrag is terwyl sy aan diens was.

Drie aangekeer ná 16-jarige verkrag is

2010-10-19 05:21

Drie mans is die naweek in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ’n 16-jarige meisie in Zwelihle naby Hermanus.

Tiener publiseer foto's van verkragting of Facebook

2010-09-21 04:40

Die Kanadese polisie oorweeg dit om ‘n klag in te bring teen ‘n 16-jarige seun ná hy foto’s van ‘n verkragting op Facebook gepubliseer het.

Vrou beroof, verkrag, gewond

2010-09-03 14:17

‘n 42-jarige vrou is verkrag, beroof en gewond nadat ‘n man by haar huis ingebreek het, het die polisie in Limpopo gesê.

WikiLeaks-stigter gesoek in verband met verkragting

2010-08-21 13:52

Die stigter van WikiLeaks, Julian Assange word gesoek in Swede waar hy van verkragting aangekla word.

D-dag vir MXit-verdagte

2010-08-10 10:50

Die verdagte wat na bewering ‘n meisie op MXit ontmoet en haar daarna glo verkrag het, het ook ‘n tweede tiener probeer uitlok.

Man kry 10 jaar ná hy buitelandse vrou verkrag

2010-08-04 18:58

‘n 27-jarige man is Woensdag in die Patensie-streekshof tot tien jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n Nederlandse vrou verkrag het.

Oudbevelvoerder hét vrou verkrag

2010-06-25 10:12

Die gewese bevelvoerder van die Sasolburg-polisiekantoor is skuldig bevind daaraan dat hy ’n jong vrou in sy kantoor verkrag het.

Tienermeisies verkrag jong seuns

2010-06-11 16:56

Twee tienermeisies word van verkragting aangekla ná hulle twee seuns in ‘n huis ingelok het en seks met hulle gehad het.

Skoolmeisie glo deur vriende verkrag

2010-05-25 12:06

‘n 14-jarige skoolmeisie is vermoedelik deur haar skoolvriende in Uitenhage verkrag, het die polisie in Oos-Kaap gesê.

Polisielid kry hoë pos al verkrag hy vrou glo

2010-05-15 07:02

'n Geskorste bevelvoerder wat aangekeer is in verband met verkragting en aanranding, gaan weer op hoë vlak in die polisie aangestel word.

 

Nege vas vir kinderseks-sindikaat

2012-05-08 23:03

Nege mans is in Brittanje daaraan skuldig bevind dat hulle betrokke was by 'n kinderseks-sindikaat waar hulle jong meisies mishandel het.

Verkragtingslagoffer op Twitter bekendgemaak

2012-04-24 18:01

'n Storm het losgebars nadat 'n Britse tiener wat deur 'n voetbalster verkrag is se naam op die sosiale netwerk Twitter bekendgemaak is.

Dokter se verkragtingsaak uitgestel

2012-04-13 20:57

Die verhoor van 'n dokter wat daarvan beskuldig word dat hy sy pasiënte verkrag het, is in die Thohoyandou-landdroshof uitgestel.

Polisiebeampte 10 jaar tronk toe vir verkragting

2012-03-27 21:22

'n Voormalige polisiebeampte van Limpopo is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sy eie dogter verkrag het, het die polisie in Limpopo gesê.

Tiener pleeg selfmoord ná sy met verkragter trou

2012-03-15 11:01

'n Marokkaanse tiener het selfmoord gepleeg nadat sy gedwing is om met haar verkragter te trou sodat hy tronkstraf kon vryspring.

Polisiebeamptes 'verkrag' man met bottel

2012-03-13 09:00

'n Man het is in polisieaanhouding dood nadat hy glo deur polisiebeamptes in Rusland met 'n sjampanjebottel verkrag is.

Vroulike LP's dalk verbied om kort rompe te dra

2012-03-06 19:11

Vrouegroepe is woedend nadat Indonesië se parlement gesê het hulle wil vroulike wetmakers verhoed om kort rompe werk toe aan te trek.

Skoolhoof van verkragting aangekla

2012-02-21 13:04

‘n Skoolhoof van Limpopo is in hegtenis geneem ná hy na bewering ‘n laerskoolleerling verkrag het, het ‘n koerant berig.

Man raak aan die slaap ná hy glo vrou verkrag

2012-02-14 14:30

'n Man wat 'n 72-jarige vrou verkrag het, is in hegtenis geneem nadat hy deur die buurmense, vas aan die slaap, in die vrou se huis gevang is.

Assange wend hom tot Engeland se hoogste hof

2012-01-31 12:04

Julian Assange, stigter van WikiLeaks, se verhoor by Engeland se appèlhof skop binnekort af in 'n poging om sy uitlewering aan Swede teen te staan.

Pasiënt glo in stort verkrag

2011-12-29 07:31

’n Verpleër is gister in hegtenis geneem nadat hy ’n geestesongestelde pasiënt na bewering verkrag het terwyl sy gestort het.

Verkragte Afgaanse vrou steeds in tronk

2011-12-12 17:53

'n Afgaanse vrou wat gearresteer is weens owerspel nadat sy verkrag is, is steeds in die tronk, alhoewel beveel is sy moet vrygelaat word.

Seun kritiek ná verkragting met pyp

2011-11-18 21:11
81 menings

‘n Gestremde tienerseun is ernstig beseer toe sy klasmaats ‘n pyp by sy rektum opdruk en saamgepersde lug by hom inpomp.

Vermeende Tukkie-verkragter in hof

2011-11-07 12:02

Die man wat 'n Tukkie-student glo verkrag het en weer vasgetrek is nadat hy ontsnap het, het in die Pretoriase landdroshof verskyn.

Man in hof wat glo donkie verkrag

2011-11-03 20:07

‘n Man het in die landdroshof op Ga-Rankuwa verskyn in verband met die verkragting van ‘n donkie, het die polisie in Gauteng gesê.

'Vroulike verkragters' van Zim kry borgtog

2011-10-28 13:02

Die drie Zimbabwiese vroue wat manlike rylopers geteister het vir hulle semen en van seksuele teistering aangekla is, is op borgtog vrygelaat.

Hospitaal-verkragting: Personeellede geskors

2011-10-25 23:01
108 menings

Twee personeellede by 'n hospitaal in Bloemfontein is geskors nadat ‘n vrou wat terminaal siek is, glo deur ‘n verpleër verkrag is.

'Facebook-verkragter' binnekort gevonnis

2011-10-13 09:04

Die sogenaamde Facebook-verkragter sal na verwagting Vrydag gevonnis word nadat hy skuldig gepleit het op vier aanklagte teen hom.

Man skuldig aan moord op 10-jarige

2011-10-03 19:00

Brian Mangwale is in die Hooggeregshof in Pretoria daaraan skuldig bevind dat hy ‘n 10-jarige meisie ontvoer en vermoor het.

Polisiebeampte skuldig van verkragting

2011-09-23 23:02

‘n Polisiebeampte is van statutêre verkragting skuldig bevind nadat hy seks gehad het met ‘n 15-jarige meisie by sy huis in Willowmore.

Kerkleier gesoek vir verkragting van 15

2011-09-14 23:17

‘n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van ‘n Brasiliaanse kerkleier nadat 15 van sy volgelinge hom van verkragting aangekla het.

Kinderdokter wat molesteer kry lewenslange tronkstraf

2011-08-26 23:13

‘n Amerikaanse kinderdokter wat vir jare lank sy jong pasiënte gemolesteer het sal die res van sy dae agter tralies deurbring.

Malema betaal sy R50 000 boete

2011-08-08 22:55

Die ANC-jeugliga leier Julius Malema het uiteindelik die boete van R50 000 aan People Opposed to Women Abuse (Powa) betaal.

Ierse premier lewer skerp kritiek teen Kerk

2011-07-20 20:14

Die Ierse premier, Enda Kenny, het kritiek teen die Rooms-Katolieke Kerk uitgespreek oor die beweerde verkragting van kinders.

Lewenslank vir man wat 95-jarige verkrag

2011-07-19 21:47

‘n Man van Mpumalanga wat ‘n 95-jarige vrou gewurg en verkrag het, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis, het die polisie gesê.

Nóg 'n seksuele aanranding-saak teen Strauss-Kahn

2011-07-04 19:01

‘n Franse joernalis wat sê dat Dominique Strauss-Kahn haar in 2003 probeer verkrag het, het besluit om regstappe teen die politikus te neem.

Pastoor tronk toe wat jong meisie verkrag

2011-06-08 07:01

’n Pastoor van ’n Apostoliese kerk is vir seksuele misdrywe lewenslank tronk toe gestuur nadat hy ’n 12-jarige meisie verkrag het.

Man (19) verkrag vyfjarige niggie

2011-06-03 20:12

‘n Man (19) van Ditshoshing, Bolobedu, is in hegtenis geneem op aanklagte dat hy sy vyfjarige niggie verkrag het.

Voormalige SA bokser in hof oor verkragting

2011-05-10 07:29

’n Bokser en polisiebeampte wat van verkragting aangekla word, het wel seks met die klaagster gehad, maar beweer dit was met haar toestemming.

Rugbyspeler in verkragtingsaak uit op borgtog

2011-04-19 22:00

'n Rugbyspeler van Uruguay is op borgtog van R20 000 vrygelaat nadat hy glo ‘n Zimbabwiese vrou in sy hotelkamer verkrag het.

Skoolmeisies verkrag, beroof

2011-03-31 19:00

Die polisie is op soek na twee mans wat twee skoolmeisies in Kimberley verkrag en toe beroof het, het ‘n woordvoerder gesê.

Meisie (11) verkrag

2011-03-02 09:02

’n Elfjarige meisie is in Douglas herhaaldelik deur ’n man in 'n veld verkrag wat haar uit haar ouerhuis ontvoer het.

Man gevonnis vir 'eremoord' op verkragte niggie

2011-02-17 18:00

‘n 43-jarige man is gevonnis nadat hy sy 16-jarige getroude niggie vermoor het om die familie se “eer” te red nadat sy verkrag is.

Israelse oud-pres. skuldig aan verkragting

2010-12-30 13:02

‘n Israelse hof het Moshe Katsav, voormalige president van Israel, skuldig bevind aan twee aanklagte van verkragting.

Jong vrou by skool in Malmesbury verkrag

2010-12-12 16:06

‘n Vrou is op ‘n sportveld van ‘n skool gevind nadat sy glo erg aangeval en verkrag is. Sy het glo breinskade weens die aanval opgedoen.

Skoolseksvideo is onwettig

2010-11-21 10:06

Die NVG sê hy sal mense vervolg wat ’n selfoonvideo-opname van die seksvoorval by Jules High School het, dit versprei of verkoop.

Wagte by hospitaal ontsteld oor afdanking

2010-11-02 09:04

Die veiligheidswagte wat ná die verkragting van ’n dokter by die Pelonomi-hospitaal afgedank is, meen hulle word die sondebokke gemaak.

Geweldsmisdaad ruk Wellington

2010-11-02 08:07

Twee verkragtings, ’n gewapende roof en ’n moord is in minder as ’n week op die plattelandse dorp Wellington gepleeg.

'Verkragting sal slegte gevolge vir Bfn inhou'

2010-11-01 09:10

Die grusame verkragting van ’n dokter in 'n Bloemfonteinse hospitaal sal waarskynlik baie slegte gevolge vir die stad en sy inwoners inhou.

Verkragtingslagoffer se susters kry dreigoproepe

2010-10-27 06:37

Twee susters van Monya Holtzhausen (21), wat Vrydagoggend wreed verkrag is, kry nou dreigoproepe van die vermeende aanvallers.

Moordsaak teen kluisenaar-boer teruggetrek

2010-10-12 08:00

Die saak teen Hercules Andrew Ferreira, 'n boer wat maande in aanhouding was op aanklag van verkragting en moord, is teruggetrek.

Sekssaak: Skuldige ontglip tronk steeds

2010-09-19 12:56

Twaalf jaar lank het die ortopeed dr. Johannes Albertus Roux Volsteedt (63) daarin geslaag om die paadjie tronk toe te fnuik.

WikiLeaks-stigter ondervra

2010-09-01 04:01

Julian Assange, stigter van WikiLeaks is deur die polisie in Swede ondervra waar hy aanklagtes van molestering in die gesig staar.

Verkeersman vas ná hy jong kollega verkrag

2010-08-18 07:45

’n Verkeersman en seun van ’n munisipaliteit-raadslid is vyf jaar tronk toe gestuur weens die gewelddadige verkragting van ’n jong kollega.

Man verkrag meisie glo ná gesels op MXit, web

2010-08-07 08:01

’n Soektog is van stapel gestuur na ’n man wat ’n 15-jarige skoolmeisie van Germiston glo bedwelm en by sy kothuis verkrag het.

Kerkskool-hoof skuldig van onsedelike aanranding

2010-07-04 07:26

’n Voormalige skoolhoof van ’n kerkskool het vir jong meisies gesê God se opdrag is om die liefde te versprei, maar hulle onsedelik aangerand.

Man gevonnis ná dade met bure se dogter

2010-06-25 09:03

’n Pa van tienerkinders is in die streekhof skuldig bevind en gevonnis nadat hy maande lank die bure se 14-jarige dogter verkrag het.

Verkragters sit korter oor 'lae intellek'

2010-06-03 09:00

Tweelingbroers wat twee kinders herhaaldelik verkrag het, kan eersdaags vry wees weens hul “lae intelligensie en gebrek aan insig”.

Polisieman in hof vir verkragting

2010-05-24 19:08

‘n Dertigjarige polisieman het in George in die landdroshof verskyn op aanklag van verkragting, het die polisie gesê.

Meisie (8) lieg oor verkragting

2010-05-14 13:15

‘n Jong meisie het erken dat sy gelieg het toe sy haar twee tienjarige vriende van verkragting beskuldig het omdat sy lekkers wou hê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.