Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR verkiesingskongres

ANC-produkte nie in SA vervaardig

2012-12-28 10:15

Die hemde, pette, komberse en ander memorabilia en toebehore wat by die ANC se Mangaung-konferensie verkoop is, is ingevoer.

ANC handhaaf gemengde ekonomie

2012-12-21 11:11

Die ANC bly by sy beleidsbesluit om 'n gemengde ekonomie te handhaaf, het Zweli Mkhize, die nuutverkose tesourier-generaal, gesê.

Ramaphosa hersien sakebelange

2012-12-20 12:01

Die nuutverkose adjunk-president van die ANC, Cyril Ramaphosa, het gesê hy gaan sy sakebelange hersien om botsende belange te verhoed.

Chikane waarsku oor skeidings in ANC

2012-12-19 13:10

Frank Chikane het gewaarsku dat die ANC dalk kiesers kan verloor indien hy nie die skeidings in die party herstel nie.

Joernalis bedank oor Ramaphosa-storie

2012-12-18 11:19

'n Politieke redakteur van die Independent-koerantgroep het bedank ná 'n berig in The Star oor die sakeman Cyril Ramaphosa.

Mangaung moet fokus op beleid – Manuel

2012-12-18 10:32

Te min tyd word spandeer op beleid by die ANC se Mangaung-konferensie en te veel op individue en leierskap, het Trevor Manuel gesê.

Malema sal hof toe oor heraanstelling

2012-12-18 09:30

Julius Malema het daarop gesinspeel dat hy hom tot die hof sal wend indien die party se kongres nie sy heraanstelling oorweeg nie.

Ek sal my gedra, belowe Malema

2012-12-17 15:30

Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, het gesê hy sal hom gedra indien hy heraangestel word in sy pos.

Lede se geldigheid op ANC-konferensie bespreek

2012-12-17 10:59

Die ANC se nasionale konferensie het begin met besprekings oor die geloofwaardigheid van afgevaardigdes wat die party se topses-leiers gaan benoem.

Ontwikkelingsplan skep sekerheid, meen Zuma

2012-12-16 15:00

Die nasionale ontwikkelingsplan skep sekerheid vir Suid-Afrika se toekoms, het pres. Jacob Zuma by die ANC se konferensie in Mangaung gesê.

Tenderstelsel 'n kwesbare saak – Zuma

2012-12-16 15:00

Die tenderstelsel is kwesbare saak in die regering, het pres. Jacob Zuma tydens die opening van die ANC se nasionale konferensie gesê.

Zuma praat oor verdeeldheid in ANC

2012-12-16 14:03

Die aanloop tot die ANC se laaste nasionale konferensie vyf jaar gelede was deurtrek van verdeeldheid, het pres. Jacob Zuma gesê.

ANC toon 'fenomenale' groei, sê Zuma

2012-12-16 13:20

Die ANC het fenomenale groei getoon sedert die laaste nasionale konferensies, het pres. Jacob Zuma in Mangaung gesê.

Zuma gereed vir leierskapstryd

2012-12-16 11:30

Daar is "niks verkeerd" met ANC-lede wat benoemings aanvaar en meeding om posisies in die party se leierskap nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

ANC-afgevaardigdes lugtig vir media

2012-12-16 09:45

Afgevaardigdes wat die ANC se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung bywoon, was huiwerig om die media te praat.

ANC-verkiesingskonferensie skop af

2012-12-16 08:35

Afgevaardigdes het Sondag by die Universiteit van die Vrystaat aangekom vir die ANC se nasionale verkiesingskonferensie.

Howe kan nie sê wie gaan Mangaung toe – ANC

2012-12-14 17:44

Suid-Afrikaanse howe kan nie bepaal wie sy nasionale verkiesingskongres in Mangaung bywoon nie, het Gwede Mantashe gesê.

Mangaung: Jeugliga wil nasionalisering bespreek

2012-12-14 13:51

Die ANC-jeugliga wil resolusies oor die nasionalisering van sekere mynmaatskappye by die ANC se nasionale verkiesingskongres voorstel.

ANC 'betaal self vir kongres'

2012-12-14 10:35

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, sê die party het nie regeringsgeld vir sy verkiesingskongres gebruik nie.

Motlanthe aanvaar amptelik benoeming

2012-12-13 13:42

Adj.pres. Kgalema Motlanthe se woordvoerder het bevestig dat die politikus ‘n benoeming om die ANC te lei, aanvaar het.

Bloem-lughawe gons oor Zuma-besoek

2012-12-13 10:16

Die Rosestad is in rep en roer in afwagting vir Jacob Zuma se besoek, om die lughawe se nuwe naam in te huldig en ‘n Madiba-standbeeld te onthul.

Dis Motlanthe teen Zuma in Mangaung

2012-12-12 17:50

Adj.pres. Kgalema Motlanthe sal te staan kom teen pres. Jacob Zuma by die ANC se nasionale konferensie in Mangaung.

ANC gaan nié inplof, sê Zuma

2012-12-12 09:17

Die ANC sal ná sy verkiesingskongres sterker wees, ten spyte van voorspellings dat die party gaan inplof, het pres. Jacob Zuma gesê.

Mangaung-kandidate nog onbekend

2012-12-11 13:11

Die ANC het steeds nie die benoemingslys van sy topses-leierskandidate vir sy verkiesingskongres in Mangaung gefinaliseer nie.

Sakereus betaal R50 000 vir 'n plek langs Zuma

2012-12-08 14:44

Patrice Motsepe het glo R50 000 betaal om tydens 'n gala-ete op die vooraand van die ANC se verkiesingskongres langs pres. Jacob Zuma te sit.

 

Ramaphosa wil nie president word

2012-12-23 14:43

Die sakeman en nuutverkose adjunk-president, Cyril Ramaphosa, het gesê hy het geen ambisie om die president te word nie.

Motlanthe lag bewerings van bedanking af

2012-12-20 14:47

Die ANC het die toekoms van Kgalema Motlanthe bespreek nadat pres. Jacob Zuma bo hom verkies is as president van die party.

Malema se heraanstelling nié bespreek

2012-12-20 08:00

Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, se versoek om sy heraanstelling gaan nie in Mangaung bespreek word nie.

'Motlanthe gaan nêrens'

2012-12-19 08:29

Berigte dat adj.pres. Kgalema Motlanthe die regering onmiddellik gaan verlaat, is onwaar, het sy woordvoerder gesê.

Rand bereik tienweek-hoogtepunt

2012-12-18 10:45

Die rand het 'n tienweek-hoogtepunt bereik nadat die ANC se nasionale konferensie in Mangaung geen verrassings opgelewer het nie.

Hof werp lig op Vrystaat-uitspraak

2012-12-18 09:30

Die konstitusionele hof sal lig werp op die gevolge van die uitspraak wat die Vrystaat se verkiesingskonferensie onwettig verklaar het.

D-dag vir ANC-topposte

2012-12-18 07:18

Afgevaardigdes by die ANC se verkiesingskonferensie in Mangaung het vir die benoemdes vir die topses-poste in die party begin stem.

ANC wil politieke skool op plaas bou

2012-12-17 11:47

Die ANC het grond gekry waar hy 'n politieke skool wil bou, het Gwede Mantashe, hoofsekretaris van die party, gesê.

Mangaung: Malema vra pos terug

2012-12-17 08:22

Die geskorste Julius Malema en Floyd Shivambu het die ANC se kongres in Mangaung gevra om hulle in hul onderskeie jeugliga-posisies te herstel.

ANC betaal R14 milj. om fasiliteite te huur

2012-12-16 15:00

Die ANC se rekening vir die gebruik van die Universiteit van die Vrystaat se fasiliteite vir die verkiesingskongres in Mangaung, is vereffen.

Vodacom-gebruikers hoog en droog in Mangaung

2012-12-16 14:59

Vodacom-selfoongebruikers is hoog en droog gelaat by die opening van die ANC se nasionale konferensie omdat die 3G-ontvangs minimaal was.

Zuma veroordeel geweld

2012-12-16 14:03

Jacob Zuma het lede veroordeel wat geweld gebruik om politieke verskille te besleg en diegene wat die party hof toe sleep as hulle ongelukkig is.

Vreugde toe Zuma sing in Mangaung

2012-12-16 13:14

Pres. Jacob Zuma is toegejuig toe hy Sondag afgevaardigdes by die ANC se nasionale verkiesingskonferensie verwelkom het.

Begin van ANC-konferensie vertraag

2012-12-16 10:22

'n Uur nadat die ANC se nasionale konferensie veronderstel was om in Bloemfontein te begin, het afgevaardigdes steeds tougestaan.

Manuel sê nee vir ANC-benoeming

2012-12-16 09:45

Trevor Manuel, minister van beplanning, het ’n benoeming geweier vir die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK).

Peperduur sjampanje vloei by ANC-gala-ete

2012-12-16 08:05

Bottels peperduur Moët-sjampanje het in emmers voor die ingang gestaan van die saal waar die ANC se Progressive Business Forum-sakegala gehou is.

Benoemings vir ANC-topses gou bekend

2012-12-14 14:54

Die ANC sal binnekort die name bekendmaak van lede wat die benoeming vir die topses-posisies aanvaar het, sê 'n woordvoerder.

Vrystaat se provinsiale kongres 'ongeldig'

2012-12-14 11:13

Die grondwethof het vroeër vandag beslis dat die ANC se Vrystaatse provinsiale verkiesingskonferensie ongeldig is.

'Mangaung gaan oor meer as net verkiesing'

2012-12-14 09:32

Die ANC nasionale konferensie gaan nie net oor die kies van leiers nie, het die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, gesê.

Verkiesingskommissie swyg oor benoemings

2012-12-13 12:25

Die ANC se verkiesingskommissie het by Luthuli-huis aan joernaliste gesê hy mag nie die benoemings vir Mangaung bekend maak nie.

SA kry duidelikheid oor ANC-benoemings

2012-12-13 08:55

Die finale benoemings vir die ses top-posisies vir die ANC se leiersverkiesing sal na verwagting vandag aangekondig word.

Mangaung: ANC geskok oor hofsaak

2012-12-12 10:28

Die ANC het sy skok uitgespreek nadat sommige lede die hof genader het om die Noordwes se benoemingskongres nietig te verklaar.

Mantashe betreur 'Mangaung-manipulering'

2012-12-11 17:50

Sektore van die samelewing probeer die uitkoms van die ANC se nasionale konferensie manipuleer, het Gwede Mantashe gesê.

Motlanthe: SA nog in duister oor benoeming

2012-12-10 13:21

Dit is steeds nie bekend of adj.pres. Kgalema Motlanthe ‘n benoeming om die regerende party te lei, aanvaar het nie.

Mangaung maak gereed vir kongres

2012-12-07 12:05

Die Vrystaat is gereed om meer as 20 000 mense wat die ANC se verkiesingskonferensie gaan bywoon, te huisves.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:06 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road
  • Thursday Randvaal - 13:05 PM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.