Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR verkeersoortredings

'Geen boetes per e-pos'

2013-03-04 13:33

Berigte dat verkeersboetes voortaan per e-pos aan motoriste gestuur sal word, is nie akkuraat nie, het die Justice Project South Africa gesê.

Verkeersoortreders moet dalk in lykshuise help

2013-03-02 10:53

'n Nuwe wetsontwerp kan verkeersoortreders in die toekoms moontlik dwing om gemeenskapsdiens in staatslykshuise te verrig.

Man in hof wat 187 km/h jaag

2012-12-31 15:08

‘n Man verskyn binnekort in die hof nadat hy na bewering teen 187 km/h op die N1 gejaag het, het die verkeerspolisie gesê.

Elf motoriste vas wat jaag in Midrand

2012-11-26 06:54

Altesaam elf motoriste is die naweek op die N1 naby Midrand vir spoed vasgetrek, het die Johannesburgse metropolisie gesê.

Polisiebeampte vas ná wedren

2012-09-14 20:41

Twee mans, insluitend ‘n polisiebeampte, is in hegtenis geneem ná hulle op 'n pad in Parow teen mekaar resies gejaag het.

'Superheld' help Aussies wat wet breek

2012-08-30 14:22

Hy dra ‘n groen kostuum, met swart onderklere bo-oor sy broek – tog word hy deur Australiese motoriste as 'n superheld beskou.

Man jaag 235 km/h in burgemeester se Merc

2012-08-07 10:50

'n Burgemeester se bestuurder is in die sop nadat verkeersbeamptes hom uiteindelik afgetrek het ná hy 235 km/h gejaag het.

Jaagduiwel met R1 500 beboet

2012-07-09 18:36

‘n Man wat in hegtenis geneem is nadat hy op die N1 na Pretoria gejaag het, het skuldig gepleit op ‘n aanklag van roekelose en nalatige bestuur.

Tientalle van Jhb vas vir verkeersoortredings

2012-07-08 21:00

Altesaam 53 mense is dié naweek in Johannesburg in hegtenis geneem vir verskeie verkeersoortredings, het die polisie gesê.

Rybewyse: Streng nuwe reëls kom

2012-06-18 12:54
121 menings

Nuwe bestuurders sal dalk voortaan eers 'n "proefjaar" moet voltooi voordat 'n rybewys aan hulle uitgereik word.

Man beboet ná hy voor eie deur parkeer

2012-05-18 14:45

'n Man, wat al 57 jaar lank by dieselfde adres woon, is onlangs deur die polisie gesê hy mag nie eer sy motor buite sy huis parkeer nie.

LUR ondersoek blouligte

2012-04-21 13:00

Die KwaZulu-Natalse LUR vir vervoer, Willies Mchunu, gaan ondersoek instel na die gebruik van blou ligte deur alle LUR'e, burgemeesters en raadslede.

Padvalk in hof wat jaag op N4

2012-04-11 09:02

’n Metropolisielid wat gevang is nadat hy sy motorfiets glo tot by 192 km/h laat brul het, het in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn.

Man jaag glo teen 226km/h op N1

2012-04-02 08:01

’n Man van Oos-Londen is op die N1-hoofweg buite die Rosestad in hegtenis geneem nadat hy na bewering teen 226 km/h gejaag het.

Man wat 200 km/h jaag kry R1 000 borgtog

2012-01-04 13:17

‘n Twee-en-twintigjarige man wat in hegtenis geneem is nadat hy 200 km/h in ‘n 120 km/h-sone gery het, het R1 000 borgtog gekry.

Spoedvrate gewaarsku

2011-12-30 15:00

Owerhede in Mpumalanga het spoedvrate gewaarsku dat hulle die risiko loop om in hegtenis geneem te word en hulle rybewyse te verloor.

Man vas ná vragmotor met 18 ton oorlaai was

2011-08-08 09:07

’n Vragmotorbestuurder verskyn vandag in die hof nadat hy betrap is agter die stuur van ’n vragmotor wat met 18 ton oorlaai was.

Jaagduiwel-dominee vas oor spoed

2011-06-14 22:00

'n Dominee van Kemton Park is naby Olifantsfontein deur die polisie vasgetrek nadat hy 174 km/h in 'n 120 km/h-sone gejaag het.

Jaagduiwels wil ook stem

2011-05-19 13:09

Twee spoedvrate wat Woensdag op Gauteng se paaie betrap is, was op pad na stemlokale om hul kruisies te trek.

Man vas wat 18 kinders in een motor laai

2011-03-18 17:00

‘n Man is op die Stellenbosch-hoofverkeersweg gevang nadat hy vier volwassenes en 18 jong kinders in sy Toyota Condor gelaai het.

VS-LUR jaag glo 235 km/h

2011-01-03 07:24

Dan Kgothule, die Vrystaatse LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, is in hegtenis geneem nadat hy teen ’n snelheid van 235km/h gery het.

Man teen 210km/h deur snelstrik op N1

2010-12-24 08:13

’n Man van Johannesburg is op die N1-hoofweg buite Bloemfontein vasgetrek nadat hy teen 210km/h deur ’n snelstrik is.

15 dood in eerste feestyd-naweek

2010-12-06 09:05

Met minder as ‘n week oor voor die skoolvakansie, is minstens 15 mense oor die naweek landwyd op SA paaie dood.

48 Motoriste in JHB vas vir verkeersoortredings

2010-11-10 20:02

Agt-en-veertig motoriste is in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hulle in gevang is aan die verkeerde kant van die pad ry.

Motor geklamp met kinders nog binne

2010-10-27 14:46

‘n Britse ma wat haar voertuig “vir twee minute” in Berkshire geparkeer het, se motor is geklamp terwyl haar kinders binne toegesluit was.

 

Steeds geen vordering met padwet

2013-03-03 09:17

Die regering se plan vir 'n strafpuntstelsel vir verkeersoortredings is ná 'n stryd van 14 jaar steeds nie op koers nie.

Nóg mense oor padreëls vasgetrek

2013-01-06 14:26

Die padverkeerbestuurkorporasie sê meer as 2 300 mense is gedurende die afgelope feesseisoen vir verskeie oortredings vasgetrek.

Durbanse taxibaas kry R1,6 milj. se boetes

2012-12-02 11:40

Die eienaar van 'n vloot minibustaxi's in Durban het in twee jaar meer as 4 000 verkeersboetes ter waarde van R1,6 miljoen gekry.

Marikana-man jaag teen 172 km/h

2012-09-27 18:08

‘n Werknemer by die Marikana-myn in die Noordwes is betrap toe hy 172 km/h op 'n hoofweg gery het, het die verkeerspolisie gesê.

Vrou ry 207 km/h met baba in motor

2012-09-10 21:33

‘n Vrou van Centurion is in hegtenis geneem na sy gevang is terwyl sy 207 km/h met ‘n baba in haar motor gery het.

JHB-metropolisie: Betaal jou spoedboetes of...

2012-08-11 15:03

Motoriste wat nie hul verkeersboetes betaal nie mag dalk sukkel om in die toekoms hul motorlisensies te hernu, sê die Johannesburgse metropolisie.

Spoedvraat vas ná video op internet verskyn

2012-07-11 12:45

'n Japannese sakeman is in hegtenis geneem ná hy 'n video op die internet gepubliseer het wat wys hoe hy in sy sportmotor jaag.

Jaagduiwel nié Olimpiese swemmer

2012-07-09 14:15

Die swemmer wat in hegtenis geneem is nadat hy op die N1 na Pretoria gejaag het, is nie deel van Suid-Afrika se Olimpiese span nie.

Olimpiese swemmer, pa vas wat jaag in sportmotors

2012-07-08 13:52

'n Olimpiese swemmer en sy pa is naby Pretoria in hegtenis geneem na hulle albei met sportmotors op die N1 gejaag het.

Verkeersoortreders gaan rybewyse verloor

2012-05-23 13:00

Voertuigbestuurders wat aan sekere verkeersoortredings skuldig is, sal binnekort weer aansoek moet doen vir hul leerlinglisensies en rybewyse.

Kletsrymer loop hom weer vas in polisie

2012-05-12 16:11

Die kletsrymer Coolio is skaars twee maande gelede uit 'n tronk in Las Vegas vrygelaat – maar hy het klaar weer met die gereg gebots.

Beampte klou aan ruitveërs ná bestuurder vlug

2012-04-13 14:02

‘n Viëtnamese verkeersbeampte moes vir byna ‘n kilometer aan die ruitveërs van ‘n bus vasklou nadat die bestuurder probeer vlug het.

Motorfiets-jaagduiwel in hegtenis

2012-04-07 18:02

'n Motorfietsryer is op die N1 naby Olifantsfontein in hegtenis geneem vir 'n ernstige spoedoortreding, het Gautengse verkeersowerhede gesê.

Dié jaagduiwels meer as 100 jaar oud

2012-02-22 13:30

Vier Britse motoriste van 100 jaar en ouer het spoedoortredings op hul bestuursrekord

Polisie oral om dronkes te vang

2011-12-31 08:21

Die Johannesburgse metropolisie sal in groot getalle in die stad ontplooi wees om vinnig af te reken met motoriste wat dronk bestuur of jaag

Sokkerster vas wat 214 km/h jaag

2011-12-28 17:55

Joseph Malongoane, ster van die Platinum Stars-sokkerspan, is in hegtenis geneem ná hy teen 214 km/h in 'n 60 km/h-sone gejaag het.

Hlophe ‘bots’ glo met gereg oor oorlaaide bakkie

2011-06-22 10:19

Die Wes-Kaapse regter-president, regter John Hlophe, is op die N1 naby Kraaifontein in hegtenis geneem omdat sy bakkie glo oorlaai was.

Tiener beboet wat te vinnig fiets ry

2011-06-08 17:54

‘n Jong fietsryer het ‘n boete ontvang nadat hy die spoedbeperking in ‘n Sweedse dorp oorskry het, het die plaaslike media berig.

116 motoriste tot dusver vasgetrek

2011-04-22 17:49

Minstens 116 motoriste is op die land se paaie vir verskeie oortredings in hegtenis geneem sedert die Paasnaweek begin het.

Polisie se verskoning aan Winnie 'wek kommer'

2011-01-12 12:01

Die DA is bekommerd oor 'n plan deur die polisie om Winnie Madikizela-Mandela om verskoning te vra nadat haar motor afgetrek is.

Politikus vasgetrek vir 235 km/h op N1

2010-12-31 15:40

’n Hooggeplaaste politikus in die Vrystaatse regering is in hegtenis geneem toe sy voet baie swaar op die petrolpedaal gelê het.

SA: Meer as miljoen boetes in 2 maande

2010-12-15 14:20

Daar sal geen genade aan motoriste getoon word wat die wet gedurende die feestyd oortree nie, het Sibusiso Ndebele, minister van vervoer gesê.

Man 'toets' glo sy Mercedes uit

2010-12-03 22:09

‘n Motoris is gevang en in hegtenis geneem nadat hy 234 kilometer per uur op die N4-snelweg gery het, het Eyewitness News berig.

Meer as 29 000 KZN-motoriste in een maand uitgevang

2010-11-10 13:40

Verkeersbeamptes in KwaZulu-Natal het 29 469 mense in Oktober vir verskeie oortredings vasgetrek, wat dronkbestuur insluit.

Motor met bestuurder binne-in weggesleep

2010-10-01 07:27

’n Handelaar by die Aardklop-kunstefees in Potchefstroom se motor is, met haar binne-in, weggesleep nadat sy onwettig geparkeer het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.