ARTIKELS OOR verkeersboetes

Verkeersoortreders gaan rybewyse verloor

2012-05-23 13:00

Voertuigbestuurders wat aan sekere verkeersoortredings skuldig is, sal binnekort weer aansoek moet doen vir hul leerlinglisensies en rybewyse.

Zuma-neef skuld spietkops duisende rande

2012-05-21 10:30

Khulubuse Zuma, ‘n sakeman en neef van die Suid-Afrikaanse president, skuld die eThekwini-metro-polisie R28,950 se agterstallige verkeersboetes.

Baie in arres oor verkeersboetes

2012-02-15 08:07

Altesame 4 572 bestuurders wat versuim het om hul verkeersboetes te betaal, is verlede maand met behulp van die e-NaTIS-stelsel opgespoor.

Polisie trek 260 by padblokkade vas

2011-12-23 22:29

In die Vrystaat is 260 mense by padblokkades in hegtenis geneem. Sommige van die verdagtes was in besit van dagga, vervalste DVD's en selfone.

Hoekom bestuurders hul regte moet ken

2011-08-30 12:26

Wat doen jy as daar verkeersboetes met jou identiteitsnommer verbind word maar jy het nog nie die boetes deur die pos ontvang nie?

Raadslede skarrel toe hul lasbriewe kry vir verkeersboetes

2011-07-29 09:02

Kaapse stadsraadslede met agterstallige verkeersboetes het vroegdag besef die verkeersdepartement ontsien niemand nie.

Kaapstadse motoriste moet lig loop

2011-05-30 15:43

Die Kaapstadse verkeersafdeling gaan hulle toespits op motoriste wat agterstalige verkeersboetes het en aan wie lasbriewe uitgereik is.

Woede oor talle boetes in Karoo

2011-01-16 09:32

Motoriste landwyd is so woedend oor die berugte padvalke wat by Beaufort-Wes skuil dat die minister van gemeenskapsveiligheid self gaan ingryp.

'Top-20' padoortreders skuld byna R1 miljoen

2010-11-08 14:39

Kaapstad se verkeersdienste is vasbeslote om oortreders te vang en sê dat die stad se 20 ergste oortreders net onder R1 miljoen skuld.

Jaagduiwel moet R7,4 miljoen opdok

2010-08-13 12:49

'n 37-jarige Sweedse man het ‘n stewige boete van by die R7,4 miljoen gekry nadat hy teen 300km/h op ‘n hoofweg gejaag het.

55 in Jhb vas vir verkeersoortredings

2010-04-03 14:10

– Minstens 55 mense is die naweek in Johannesburg in hegtenis geneem vir verkeersoortredings, het die metropolisie gesê.

Min boetes vir Oos-Kaapse motoriste

2010-01-22 13:20

Motoriste in Nelson Mandela-baai kan rustig slaap – plaaslike verkeersbeamptes het verlede jaar minder as een boete per dag uitgedeel.

Kaapse spoedvrate summier beboet

2009-12-15 07:59

Die dae dat verkeersboetes twee maande ná ’n padoortreding in jou posbus beland, is iets van die verlede, sê Kaapstad.

 

Lasbrief vir Zuma-neef uitgereik

2012-05-22 15:57

Die vervoerowerheid in eThekwini het 'n lasbrief uitgereik vir die inhegtenisneming van Khulubuse Zuma, neef van die Suid-Afrikaanse president.

Geen boetes, ná 62 jaar se ry!

2012-03-14 09:06

Om 62 jaar lank te bestuur sonder om ’n verkeersboete te kry, beteken nie noodwendig ook 62 jaar sonder ’n ongeluk nie.

Jaagduiwel met R22 000 beboet

2012-01-28 23:00

'n Motorfietsryer wat teen 240 km/h op die N2 betrap is, is met R22 000 beboet, nadat hy in die landdroshof op Scottburgh verskyn het.

Oud-vervoerbeampte rybewys kwyt

2011-09-30 17:02

‘n Voormalige vervoerbeampte is beboet en sy rybewys is ingetrek nadat hy verlede maand op ‘n snelweg teen 189 km/h gejaag het.

Motorfietsryer vas ná hy 235 km/h jaag

2011-07-31 21:30

'n Motorfietsryer is op die N14 naby Muldersdrift in hegtenis geneem nadat hy teen 'n spoed van 235 km/h gejaag het.

Jaagduiwel-dominee vas oor spoed

2011-06-14 22:00

'n Dominee van Kemton Park is naby Olifantsfontein deur die polisie vasgetrek nadat hy 174 km/h in 'n 120 km/h-sone gejaag het.

Motoris wat jaag kry R10 000 boete

2011-05-23 22:57

‘n Motoris wat 221km per uur op die N4-snelweg gejaag het, is ‘n boete van R10 000 in die Pretoria Noord landroshof opgelê

Beloon om by die spoedgrens te bly

2010-12-07 14:42

Bestuurders in Stockholm, Swede, kan nou in 'n inisiatief deur Volkswagen 'n kontantprys ontvang deur by die spoedgrens te bly.

Rus byt verkeersbeampte se vinger af

2010-08-31 01:38

‘n Russiese polisieman wat gevang is te vinnig ry, het die verkeersbeampte wat hom voorgekeer het, se vinger afgebyt.

Jaagduiwel bots met gereg

2010-07-27 01:36

‘n Jaagduiwel wat glo sowat 205km/h in ‘n 120km/h-sone gery het, is deur ‘n beampte van die padverkeersinspektoraat afgetrek.

ANC-woordvoerder glo vas vir dronkbestuur

2010-03-11 11:09

Jackson Mthembu, die ANC se senior woordvoerder, is vermoedelik in Kaapstad in hegtenis geneem vir dronkbestuur.

280 000 vir spoed beboet

2009-12-28 12:29

Altesaam 840 motoriste is tussen 1 en 26 Desember op Suid-Afrikaanse paaie in ongelukke dood en sowat 295 voetgangers het gesterf.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.