ARTIKELS OOR verdrink

Toeris in Muizenberg gered

2012-03-25 11:56

'n Brasiliaanse toeris is by Surfers Corner in Muizenberg gered nadat sy amper verdrink het, het die stad Kaapstad gesê.

Kind verdrink terwyl "dronk" ma slaap

2010-12-19 11:58

'n Eenjarige kind het Saterdag in 'n 20-liter waterhouer in Addo in die Oos-Kaap verdrink, terwyl sy ma geslaap het, het polisie gesê.

Man was klere, verdrink in Boksburg

2010-08-29 14:37

'n Man het vermoedelik verdrink in 'n dam in Boksburg terwyl hy sy klere gewas het, maar paramedici kon nie sy liggaam vind nie.

Waterdood vir matrikulant

2009-12-28 08:32

'n 18-jarige wat pas matriek geskryf het en nog op sy uitslae wag, het op Kersdag in die Hartbeespoortdam verdrink.

20 verdrink in Gauteng in Desember

2009-12-26 03:57

Ongeveer 20 verdrinkings is sedert die begin van Desember in Gauteng aangemeld, het die provinsiale polisie Vrydag gesê.

Man se lyk in dam gevind

2009-12-14 01:49

‘n Man, wat waarskynlik gaan swem het, se lyk is in die dam naby Leeukop tronk gevind, het polisie in Gauteng gesê.

Student verdrink in Vaalrivier

2009-12-08 19:57

’n Onderwysstudent van Potchefstroom het in die Vaal­rivier by Kromdraai verdrink toe hy en sy tweelingbroer gaan visvang het.

Man (21) verdrink in dam

2009-12-01 20:40

Die liggaam van ’n 21-jarige man is deur nooddienste aangetref nadat hy verdrink het toe hy ’n bal uit die water wou haal.

Meisie (15) verdrink in rivier

2009-11-25 11:01

‘n 15-jarige meisie het in die Elliot-rivier verdrink nadat sy dit probeer oorsteek het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Seuns se lyke in dam gevind

2009-11-09 14:44

Die lyke van twee jong seuns wat in die Blue Dam in Fleurhoff naby Johannesburg verdrink het, is deur reddingswerkers gevind.

Man verdrink in Griekeland-vloede

2009-11-08 13:08

Een man is Sondag dood en nog een word vermis nadat storms in Griekeland paaie weggespoel het en huise en plase oorstroom het.

Man (23) soek ná hy in dam swem

2009-10-25 02:44

Polisieduikers is op soek na die lyk van 'n 23-jarige man nadat hy in die Bloupan-dam in Kemptonpark gaan swem het.

Baba verdrink in swembad

2009-10-15 20:59

‘n 18 maande oue baba seuntjie het in ‘n swembad in die Noorde van Durban verdrink, het nooddienspersoneel gesê.

Man se liggaam in see gevind

2009-09-03 17:23

Die liggaam van die man wat vroeër op sy roeiski aan die Port Elizabethse kus vermis geraak het, is drywend in die see gevind.

 

Kind verdrink ná swaar reën

2011-07-26 22:01

‘n Sewejarige meisie het in die Gamtoos-rivier by Patensie verdrink toe sy 'n brug probeer oorsteek het, het die polisie gesê.

15 Mense verdrink toe boot sink

2010-11-18 03:45

Ten minste 15 mense is dood toe 'n boot wat die Malawi-meer oorgesteek het oppad Mosambiek toe, sink.

Sesjarige seun verdrink

2010-03-24 18:23

Die sesjarige seun wat in 'n oop verspoelde drein geval het se liggaam is gevind, het Ekurhuleni se mediese dienste gesê.

18-jarige se lyk in dam gevind

2009-12-28 04:48

Die lyk van 'n 18-jarige man van Centurion is in die Hartbeespoortdam gevind ná hy Kersdag verdrink het, sê die NSRI.

Agtjarige moontlik deur krokodil geëet

2009-12-24 20:21

Daar word vermoed dat ‘n agtjarige seun in ‘n rivier in Eshowe verdrink het of moontlik deur 'n krokodil geëet is.

Man verdrink in swembad

2009-12-11 04:03

‘n 44-Jarige man van Vereeniging is dood nadat hy by sy ouerhuis in die swembad verdrink het, het die Gautengse polisie gesê.

Heldin sterf amper self

2009-12-07 03:45

‘n Meisie is in die hospitaal nadat sy ‘n jong seun wat besig was om te verdrink se lewe probeer red het en toe amper self dood is.

30 steeds vermis na boot sink

2009-11-27 00:03

Sowat 30 passasiers is steeds vermis nadat die boot wat hulle vervoer het weens rowwe seetoestande gesink het.

Meisie (14) verdrink by skool

2009-11-11 22:25

'n 14-jarige meisie se onderwysers het haar lyk in 'n swembad by die Durban-Noord-kollege gevind nadat sy verdrink het.

Lyke van seuns steeds vermis

2009-11-09 11:12

Reddingswerkers is steeds op soek na die lyke van twee seuns wat na bewering in ’n dam naby Johannesburg verdrink het.

Jong man verdrink in gastehuis-swembad

2009-11-08 11:10

'n Man (25) het Sondagoggend verdrink in 'n gastehuis se swembad in Pietermaritzburg, het KwaZulu-Natal paramedici gesê

18-jarige seun verdrink

2009-10-19 21:01

‘n Gr. 12-leerder van Pietermaritzburg se liggaam is steeds soek ná hy in die see by Durban verdrink het op 'n skooluitstappie.

Twee skoolseuns se lyke in mynhoop gevind

2009-09-20 13:50

Die liggame van twee skoolseuns wat in 'n onbedekte mynhoop in die Noord-Wes verdrink het, is vroeg Sondagoggend gevind.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.