ARTIKELS OOR veiligheid

Resigers sal 'kaal-skandeerders' nie kan vermy

2011-11-25 15:23

Reisigers wat vanuit Britse lughawens vertrek sal álmal deur skandeerders moet loop wat heeltemal deur hul klere kan sien.

Motorstoeltjies nie noodwendig veiliger nie

2011-09-20 12:28

Kinders loop die risiko om ernstige beserings op te doen of selfs te sterf omdat die motorstoeltjies waarop hulle sit nie reg in motors pas nie.

Tafelberg kry 29 nuwe veldwagters

2011-07-01 08:45

Sanparke het sekuriteit op Tafelberg opgeskerp met 29 nuwe veldwagters ná ‘n vlaag aanvalle op en om dié gewilde toeristebestemming.

TNP bied veiligheidsforum aan

2011-06-19 14:41

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens, die Metropolisie en SanParke sal Tafelberg grondlangs en vanuit die lug patrolleer om veiligheid te verskerp.

Meer veiligheid vir Obama se Kenia-familie

2011-05-13 13:06

Kenia het sekuriteit rondom die huis van Barack Obama, die Amerikaanse president, se stiefouma opgeskerp na die dood van Osama bin Laden.

Polisie kry androïdes om terreur te veg

2011-02-17 20:00

Mumbai-polisie gaan onbemande androïdes kry om terreur te help beveg, het ’n verslag Donderdag gesê.

Nuwe inisiatief vir toeriste se veiligheid in SA

2011-01-13 12:20

Die teenmisdaadnetwerk eBlockwatch beplan om ‘n nuwe program van stapel te stuur deur sekuriteit vir toeriste na Suid-Afrika op te skerp.

Strandveiligheid: 'n Paar wenke

2010-12-28 08:41

Ongelukke gebeur so maklik, daarom is dit belangrik om 'n paar veiligheidsmaatreëls in gedagte te hou as jy strand toe gaan.

Slaap rustig met dié voertuigsekerheid

2010-11-15 10:25

As jy jou voertuig deeglik beveilig, het jy nie veel waarvoor jy bang hoef te wees nie. Hier’s ’n paar doeltreffende produkte wat kan help.

LP’s se streke in bed rede vir alarms

2010-10-24 07:07

Baie noodoproepe van LP’s se wonings gaan nie oor inbrake nie, maar oor beddens se kopstukke wat teen die alarmknoppies stamp.

Loftus se Loerbroer een dronkie se tier

2010-10-04 08:21

Loftus Versfeld se Loerbroer-stelsel het by die Curriebeker-derby tussen die Blou Bulle en Westelike Provinsie sy eerste slagoffer geëis.

Nuwe plan kom vir plaasveiligheid

2010-09-10 08:49

Daar sal teen Maart volgende jaar landwyd polisie-eenhede wees om misdaad op plase en in landelike gebiede te bestry.

FIFA blameer SA vir wedstryd-stormloop

2010-06-08 10:17

FIFA het die skuld vir die stormloop by ‘n opwarmingswedstryd, waar 16 mense seergekry het, voor Suid-Afrika se deur gegooi.

Jordaan: Ek kan nie verantwoordelik gehou word vir misdaad

2009-11-30 15:02

Danny Jordaan het gesê dat Suid-Afrika al groot sportgeleenthede sonder enige groot sekuriteitsprobleme aangebied het.

Minister: Bendes hoort nie in skole

2009-09-16 19:23

Donald Grant het die jongste voorval van geweld in skole ten sterkste veroordeel en sê bendes hoort nie in die land se skole nie.

 

Baie motors in Latyns-Amerika 'lewensgevaarlik'

2011-11-25 10:48

'n Motorveiligheidsagentskap het gewaarsku dat sommige van die gewildste motors in Latyns-Amerika lewensgevaarlik kan wees.

Brittanje en Nigerië takel terrorisme saam

2011-07-20 11:09

David Cameron, die Britse premier, en Goodluck Jonathan, die Nigeriese president, het ingestem om saam te werk in die stryd teen terrorisme.

Nuwe inbellyn help korrupsie in lugvaart kelder

2011-06-23 10:28

Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (BLO) het 'n nuwe diens bekendgemaak waar onwettige aktiwiteite aangemeld kan word.

Radiotoerusting help SA boere beskerm

2011-06-13 22:58

Twee boereverenigings van Limpopo en die Noord-Kaap het onlangs radiotoerusting ontvang om veiligheid in dié provinsies op te skerp.

Amerika bekommerd oor Darfoer

2011-04-19 13:46

Joe Biden, die Amerikaanse adjunk-president, het sy kommer uitgespreek oor die huidige veiligheidsituasie in Darfoer.

Stappers sit hul voet neer op Tafelberg

2011-02-14 15:44

Ná ‘n vlaag van rooftogte op Tafelberg, het talle stappers gesê dat hulle op soek is na ‘n “volhoubare oplossing” vir die veiligheidskwessie.

Polisie by damme, riviere in Gauteng ontplooi

2010-12-28 10:41

Damme en riviere in Gauteng sal vir die volgende week permanent gepolisieer word tydens die piektyd by wateroorde.

Polisie: Vermy OTM-drama in feesseisoen só

2010-11-15 15:20

Die SAPD het 'n lys wenke bekendgestel om vakansiegangers in die feesseisoen te help om misdaad tydens OTM-transaksies te verhoed.

VSA oorweeg e-verkiesings, maar veiligheid kwel

2010-10-24 10:04

Nuwe tegnologie, wat kiesers in staat stel om oor die internet te stem, wen veld in die VSA, alhoewel kommer oor veiligheid toeneem.

Tshwane spandeer miljoene op kringtelevisie

2010-10-08 18:59

Miljoene word elke jaar deur Tshwane se department van gemeenskapsveiligheid spandeer op kringtelevisie wat nie heeltemal in werking is nie.

Spesialis-eenhede gaan plase veilig hou

2010-09-12 08:56

Die polisie-eenhede wat misdaad op plase en plattelandse gebiede gaan help keer, sal ’n beter taak kan verrig as die ou kommando’s.

Regering besweer weer veiligheidsvrese

2010-06-10 15:46

Die Suid-Afrikaanse regering het Wêreldbeker-toeriste weer van hulle veiligheid verseker, en beloof dat sekuriteit 'n topprioriteit is.

Hotelpersoneel besteel glo sokkerspan

2010-05-28 11:46

Twee skoonmakers, wat by die Southern Sun hotel in Hyde Park werk, het in die hof verskyn nadat hulle glo die Colombiaanse sokkerspan besteel het.

Koeëlvaste baadjies vir 2010?

2009-10-21 17:01

Die Duitse sokkervereniging (DFB) wil hê hul spelers moet koeëlvaste baadjies dra tydens die 2010 Sokkerwêreldbeker.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

2.3 Microbus
1998
R 40,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.