ARTIKELS OOR vakbonde

SABC-personeel kry nie hul bonusse

2011-11-07 22:15

Bemawu het weens onbetaalde bonusse ‘n klag teen die SABC by die kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie ingehandig.

De Beers en NUM teken ooreenkoms

2011-08-04 23:00

Ná 'n staking van sowat drie weke, het die De Beers-diamantmaatskapy en die vakbond, NUM, Donderdag ‘n loonooreenkoms geteken.

Vakbonde ‘hoort nie in weermag nie’

2010-09-24 07:30

Die ANC stem saam met sy president Jacob Zuma en Lindiwe Sisulu, minister van verdediging: Vakbonde in die weermag is ’n euwel.

Numsa-werkers by vulstasies gaan staak

2010-09-01 03:55

Lede van die Union of Metalworkers of SA (Numsa) wat by vulstasies, werkswinkels en motorhandelaars werk, sal staak.

Staking gaan beslis voort, sê vakbonde

2010-08-21 11:08

Leë skoolbanke, stil hofgange, geslote deure by staatsdepartemente en dansende betogers voor hospitaalingange was gister die gesig van die staatsdiensstaking in die Wes-Kaap.

Stakers slaan toe op skole

2010-08-17 08:13

Chaos het by skole uitgebreek toe stakende onderwysers onregmatig toegang tot dié skole verkry en leerlinge en onderwysers geïntimideer het.

Krisis dreig as hospitale se personeel staak

2010-08-10 09:05

’n Krisis dreig by staatshospitale in verskeie provinsies indien verpleegsters en hulppersoneel besluit om te staak.

Sadtu verwerp ‘beledigende’ aanbod

2010-07-31 03:17

Die onderwysersunie Sadtu het die regering se hersiende salarisaanbod verwerp en gesê dat dit ‘n "belediging" vir werkers is.

 

Vakbonde moet opdok vir betogers se skade

2011-09-28 07:03

Vakbonde wat protesoptogte reël en nie behoorlik voorsorg tref nie, is self vir die skade verantwoordelik wat lede veroorsaak.

Werkgewers ontken dat hulle uitgeloop het

2011-07-22 19:47

Die Nasionale Brandstofwerkgewersvereniging (NPEA) het ontken dat hulle uit samesprekinge met die betrokke vakbonde uitgeloop het.

Sadou se ontwrigting nou verbied

2010-09-20 08:11

Die onderwysdepartement het ’n dringende interdik gekry om die vakbond Sadou te verbied om die matriekeksamen te ontwrig.

Vakbonde: Kom terug, Zuma

2010-08-26 14:54

Vakbondleiers het woedend voor die parlement gevra waarom pres. Jacob Zuma in China is wanneer die land in ’n krisis verkeer.

Alle onderwysvakbonde wil volgende week staak

2010-08-20 08:40

Ouers sal dalk volgende week alternatiewe reëlings vir hul kinders moet tref wanneer alle onderwysvakbonde aan die landwye stakings gaan deelneem.

Vakbonde oorweeg salaris-aanbod die naweek

2010-08-14 07:57

Staatsdiensvakbonde sal die jongste salarisaanbod die naweek oorweeg voordat hulle finaal besluit of hulle met ’n staking voortgaan.

Unies bult hul staakspiere

2010-08-07 08:01

Staatsdiensvakbonde het met 'n reguit boodskap aan die regering hul spiere gebult en ’n “totale sluiting” in die staatsdiens aangekondig.

Cosatu beplan om te staak

2010-07-29 00:51

Vakbonde van publieke dienste wat by die vakverbond Cosatu geaffilieer is, het Woensdag besluit om oor salarisse te staak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.