ARTIKELS OOR universiteite

Drie beseer in ontploffing by Istanboel-universiteit

2012-05-08 17:03

Drie mense is beseer in ‘n ontploffing wat in 'n badkamer van die regsfakulteit by ‘n universiteit in Istanboel plaasgevind het.

Nóg 'n student in Oos-Kaap doodgesteek

2012-05-05 13:08

'n Student van die Walter Sisulu-universiteit se Nelson Mandela-kampus in die Oos-Kaap is dood nadat hy met 'n skerp voorwerp gesteek is.

WSU: 20 studente vasgetrek ná geweld

2012-02-28 10:00

Altesaam 20 studente is by die Walter Sisulu-universiteit in Mthatha in hegtenis geneem, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Studente verf hulself swart, eis toelating tot universiteit

2012-01-30 17:52

'n Groep topmatrikulante wat weens "swak akademiese prestasie" by 'n universiteit weggewys is, het opnuut toelating tot die universiteit geëis.

R6 miljard vir universiteit in Mpumalanga

2012-01-25 10:15

Gwebinkundla Qonde, direkteur-generaal van hoër onderwys, sê dit sal omtrent R6 miljard kos vir ‘n universiteit in Mpumalanga.

Nzimande: Virtuele kampusse kan werk

2012-01-15 14:45

Virtuele kampusse kan die druk om plek by die land se 23 universiteite verlig, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, gesê.

NWU: Studente met uitstaande gelde nie welkom

2012-01-12 13:45

Die Noordwes-Universiteit se Mafikeng-kampus sê geen student met uitstaande studiegeld sal toegelaat word om te registreer nie.

Talle sal nie verder kan studeer nie

2012-01-08 10:43

Duisende matrikulante wat luidens hul matrieksertifikaat vir ’n graad of diploma kwalifiseer, sal nie vanjaar universiteit toe kan gaan nie.

Matie-rektor reik die hand

2011-11-13 11:15

Die rektor van die US en die nuwe president van die konvokasie het mekaar die hand gereik oor die toekoms van Afrikaans op dié kampus.

'Swart studente voel uitgesluit'

2011-10-07 07:06
152 menings

Daar is kommer onder swart studente dat universiteite se puntestelsel om studente toe te laat, gebruik word om hulle uit te sluit.

Drie dood tydens studentebetoging in Peru

2011-06-22 19:02

'n Studentebetoging het handuit geruk toe studente in Huancavelica drie streekskantore van die regering aan die brand gesteek het.

Drie in parkeergarage doodgeskiet

2011-05-11 17:58

‘n Skieter het homself en twee slagoffers in die San Jose Staatsuniversiteit se parkeergarage doodgeskiet, het die owerhede gesê.

Taiwanse student skop op oor lastige ape

2011-03-31 17:00

‘n Student het ‘n universiteit in die suide van Taiwan verlaat as gevolg van ape wat studente op die kampus teister.

Pukke se rektor verklaar oorlog teen ontgroening

2011-03-13 12:00

Die rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus het sy visier gestel op ontgroeningspraktyke in koshuise op dié kampus.

Studente leer deur seksvertoning in klas

2011-03-03 21:00

Studente wat ‘n klas in menslike seksualiteit by 'n universiteit in Chicago bygewoon het, se vakkennis is aangehelp deur ‘n seksvertoning.

Claire Danes is spyt sy't opgeskop

2011-01-18 21:04

Claire Danes, wat in 1998 sielkunde by Yale-universiteit gaan studeer het, is spyt dat sy nooit haar graad klaargemaak het nie.

'O, Charles, beskerm my!'

2010-12-10 09:17

Studentebetogers het die motor van prins Charles en Camilla Parker-Bowles, aangeval. Kyk ook hier na 'n video van die betogings.

Myne 'kan vir studies betaal' – Malema

2010-10-06 16:53

Myne moet genasionaliseer word om vir die opvoeding van studente te betaal, het Julius Malema, president van die ANC-Jeugliga, gesê.

Tolke dalk na Maties-lesingsale

2010-10-01 09:00

’n Tolkdiens word ondersoek as ’n moontlike oplossing vir die jare lange taaldebat by die Universiteit Stellenbosch.

Man ontwrig klas wat Mbeki aanbied

2010-09-16 23:26

Amptenare van Tshwane Universiteit van Tegnologie moes ‘n man uitgooi wat probeer het om ‘n klas wat Thabo Mbeki aangebied is, te ontwrig.

Dalai Lama skenk duisende vir navorsing

2010-09-09 09:01

Die Dalai Lama het R362 000 van sy persoonlike trust geskenk vir navorsing rondom welwillendheid en medelye.

Maties ‘diskrimineer nie op grond van seksuele oriëntasie’

2010-08-18 08:07

'n Studentevereniging wil weet hoekom die US ongeërg blyk te wees om te reageer op die foto waarop twee mans mekaar soen.

Afrikaans nog net by 2 universiteite

2010-08-16 08:20

Daar is nog net twee universiteite in Suid-Afrika waar Afrikaans beskou word as die primêre medium van onderrig.

Miljoene nodig vir nuwe Afrikaanse universiteit

2010-04-27 06:25

Na bewering is minstens R10 miljoen in die eerste jaar nodig om ’n vrye Afrikaans universiteit (VAU) tot stand te bring.

Daggaplantasie op kampus gevind

2010-01-30 17:45

‘n Daggaplantasie is by die Tshwane-universiteit van Tegnologie gevind gedurende die uitsetting van studente.

Groot eer vir NWU-profs

2009-10-29 11:24

Twee professors van die Noordwes-universiteit is tot die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (HSRC) aangestel.

Nuwe universiteite kom dalk

2009-09-18 12:37

Die parlement ondersoek nou die moontlikheid om nuwe universiteite in beide die Noord-Kaap en Mpumalanga te open.

Wits teken ooreenkoms

2009-09-17 16:04

Wits Universiteit het ‘n ooreenkoms met studenteverteenwoordigers geteken na betogings die week op kampus uitgebreek het.

Prof Jansen het groot planne met UV

2009-08-28 06:40

As die raad dit goedkeur gaan Kovsies moontlik van volgende jaar af eerstejaarkoshuise hê wat 50% wit en 50% swart is.

Kaapse universiteit stop klasse

2009-08-03 17:41

Klasse by die Kaapse Skiereiland-universiteit van Tegnologie is stopgesit ná protesaksie deur studente oor klasgelde.

 

Studente in China op drups vir eksamen

2012-05-08 13:55

Studente in sentraal-China maak gebruik van drups ter voorbereiding vir die land se moeilike eksamen vir universiteitstoelating.

NY: Gewapende persoon by universiteit gesien

2012-03-16 16:05

‘n Persoon met ‘n vuurwapen is na bewering by die Rochester Institute of Technology in New York gesien, het die universiteit gesê.

Universiteite 'wys 60 000 studente weg'

2012-02-02 07:55

Die vier universiteite in die Oos-Kaap het vanjaar meer as 60 000 studente weggewys, wat neerkom op 75% van die totale aansoeke vir toelating.

Vingerafdrukke gebruik om klasbankers vas te vat

2012-01-26 08:02

Kovsie-studente wat dink hulle gaan voortaan maklik klasse misloop sonder dat enigiemand agterkom, moet weer dink.

Chaos by VUT-registrasie

2012-01-24 11:02

Veiligheidswagte het pepersproei en knuppels gebruik om skare buite die Vaal Universiteit van Tegnologie (Vut) te beheer.

UK sal nie meer mediese studente aanvaar

2012-01-12 15:54

Die Universiteit van Kaapstad sê hy sal nie meer eerstejaar-mediese studente toelaat totdat die infrastruktuur opgegradeer is nie.

Leerlinge 'nie gereed vir lewe ná skool'

2012-01-11 09:01

Swak matriekuitslae in die Noord-Kaap en die chaos om te registreer, dui daarop dat leerlinge nie voorbereid is vir die lewe ná skool nie.

Skool-, klasgeld gaan ouers wurg

2011-11-29 07:00

Skool- en universiteitsgeld styg volgende jaar met gemiddeld 10% wat dit vir al hoe meer mense onbekostigbaar maak.

'Neem meer mediese studente in'

2011-10-29 23:01

Die minister van gesondheid sê universiteite moet in 2012 meer mediese studente inneem om die kritieke tekort aan dokters te help verlig.

Nigeriese universiteit sluit weens bomdreigemente

2011-07-12 17:17

‘n Nigeriese universiteit gaan vir ‘n onbepaalde tyd sy deure toemaak nadat hy bomdreigemente van ‘n radikale Moslem-sekte gekry het.

Professor in Pakistan doodgeskiet

2011-06-01 20:00

Saba Dashtiari, ‘n professor van die Baluchistan-universiteit, is tydens ‘n verbyry-skietery in die suidweste van Pakistan doodgeskiet.

Wetenskaplikes ontwikkel 'slim' plastiek

2011-04-21 21:43

Wetenskaplikes het ‘n nuwe tipe plastiek bekendgestel wat vanself kan herstel as dit aan gewone lig blootgestel word.

James Franco gee klas by NYU

2011-03-30 23:00

Die Amerikaanse akteur en ster van die film 127 Hours, James Franco, gaan glo binnekort klasgee by die New York-universiteit.

Ontgroening kos primarius sy beurs

2011-03-05 07:08

Die primarius en onderprimarius van ’n manskoshuis van die Noordwes-Universiteit is hul leierskapsbeurse kwyt weens ’n ontgroeningsvoorval.

SUT gaan tog voort om hoë te vervolg

2011-02-10 09:19

Die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) in Bloemfontein gaan wél voort om die adjunk-visekanselier aan te kla en te vervolg.

Universiteite 8% tot 11% duurder

2011-01-15 09:48

Studiegeld aan universiteite het vanjaar met tussen 8% en 11% gestyg, en universiteits­behuising is duurder as ooit.

Britse studente bots met polisie oor klasgelde

2010-11-25 04:19

Woedende studente het ‘n polisievoertuig aangeval en met polisiebeamptes gebots terwyl duisende mense teen universiteitsfooie betoog het.

Universiteite se klasgeld vir 2011 baie duur

2010-10-03 10:21

Ouers van universiteitstudente sal aanstaande jaar die hand baie dieper in die sak moet steek, weens onder meer 'n afname in staatsubsidies.

‘Universiteite moet aanpas’

2010-09-20 09:12

'n Kenner meen die land gaan moeilik uit die houvas van die verlede ontsnap as sy universiteite se kurrikulum nie verander nie.

Universiteite word fabrieke – Jansen

2010-09-11 15:05

Universiteite het “fabrieke” geword wat “klaargemaakte produkte” maak, sê prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat.

Eerste stappe na Afrikaanse universiteit

2010-08-26 09:45

’n Loodskomitee is op ’n gespreksforum oor die Vrye Afrikaanse Universiteit (VAU) in die Huis den Nederlanden in Pinelands aangewys.

‘Honger’ studente ontwrig klasse

2010-08-18 07:33

Meer as 40 klasse aan die Universiteit van Wes-Kaapland is tot stilstand geruk toe honderde “honger en knorrige” studente betoog het.

Universiteite moet hul toelatingsvereistes aanpas

2010-08-02 05:32

Universiteite behoort hulle toelatingsvereistes vir studente wat medies wil studeer aan te pas, sodat Suid-Afrika meer dokters kan oplewer.

Motlanthe word kanselier van Venda-universiteit

2010-03-10 02:50

Adjunkpresident Kgalema Motlanthe is aangewys om as kanselier van die Universiteit van Venda by Cyril Ramaphosa oor te neem.

Universiteite: Te min plek vir eerstejaars

2009-12-09 07:45

Duisende voornemende studente sal volgende jaar ander studiegeleenthede moet soek omdat universiteite nie plek het vir almal nie.

Malema ruk op na Jansen

2009-10-29 08:02

Julius Malema en 'n ANC-jeugliga drukgroep ruk op Bloemfontein toe om Jonathan Jansen oor sy Reitz-besluit onder oë te kry.

Nog ’n koshuisvoorval ruk UV

2009-09-17 16:57

Jonathan Jansen, rektor van die UV, moes ’n noodvergadering byeenroep om omstrede voorvalle in 'n manskoshuis te ontlont.

Maties verloor kanselier

2009-09-05 09:03

Frederik van Zyl Slabbert, politieke ontleder en kanselier van die Universiteit Stellenbosch, het sy amp as kanselier neergelê.

Herrie oor 'trouvrou'-kompetisie

2009-08-23 14:56

’n Herrie het by die Universiteit Stellenbosch losgebars oor ’n kompetisie om die kampus se top-“trouvrou” te soek.

De la Rey gaan Tukkies lei

2009-07-28 08:41

Die Universiteit van Pretoria het 'n nuwe rektor - dr. Cheryl de la Rey. Sy is die eerste vrou aan die stuur van die UP.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.