ARTIKELS OOR universiteit van stellenbosch

‘Maties se Tygerberg-kampus moet Engels word’

2012-04-01 09:19

Die onderrig- en voertaal van die fakulteit gesondheidswetenskappe van die Universiteit van Stellenbosch (US) moet Engels wees.

Maties skrik groot oor 'bom'

2012-03-02 10:00

Klasse aan die Universiteit Stellenbosch moes afgelas word toe iemand in die etensuur gedreig het daar is ’n bom in die Neelsie.

Polisie, studente bots op Stellenbosch

2012-02-20 08:00

Die plaaslike polisie het glo weer met gewelddadige optrede op studente en gesellige jongmense op Stellenbosch toegeslaan.

Matie-rektor reik die hand

2011-11-13 11:15

Die rektor van die US en die nuwe president van die konvokasie het mekaar die hand gereik oor die toekoms van Afrikaans op dié kampus.

Sakeman in Desember verhoor ná aanval op prof

2011-08-25 15:01

'n Sakeman van Nelspruit wat daarvan beskuldig word dat hy prof. Anton van Niekerk aangerand het, se verhoor begin in Desember.

Baie vrae ná Matie se dood

2011-08-05 08:09

Vriende en kennisse van die Matie Reynard Strydom, ’n finalejaar-student, sê daar is géén manier waarom hy selfmoord sou pleeg nie.

Man wat prof aanval kry borgtog

2011-07-20 11:54

'n Sakeman wat daarvan beskuldig word dat hy prof. Anton van Niekerk aangeval het, is in die Stellenbosch-landdroshof op borgtog vrygelaat.

Breyten: Praat eerder as slaan

2011-07-17 10:45

Anton van Niekerk het vermoed hy kon vanweë sy oortuigings aangerand word deur Abel Malan, maar het nietemin ingewillig om hom te ontmoet.

Maties begin hul eie party vir 18 Mei

2011-04-17 10:00

’n Nuwe politieke party wil aan studente ’n stem in die stadsraad van Stellenbosch gee en kan die kaarte in die verkiesing deurmekaarkrap.

Gebou by Maties in vlamme

2010-12-10 16:46

Die Wilcocks-gebou op die kampus van die Universiteit van Stellenbosch se boonste vloer was Vrydagmiddag in vlamme gehul.

Maties ‘diskrimineer nie op grond van seksuele oriëntasie’

2010-08-18 08:07

'n Studentevereniging wil weet hoekom die US ongeërg blyk te wees om te reageer op die foto waarop twee mans mekaar soen.

Matie-moordsaak duur voort

2010-06-25 09:42

Sy kon haar 20-jarige seun, Richardt van Dyk, se mesdood nooit verwerk nie. Daarom het Helena van Dyk (57) selfmoord gepleeg.

Taal en geld hou US wit

2010-03-28 07:33

Afrikaans as voertaal en geldelike beperkings is waarskynlik die grootste hindernisse vir swart voorgraadse studente aan die Universiteit van Stellenbosch.

Doop is dood en verby, sê US

2010-01-24 12:44

Tradisie teenoor transformasie. Dis die grondslag van die onmin oor ontgroening wat opnuut op Maties losgebars het.

Maties in trane oor grade

2009-12-19 06:21

Die studente wat by die US se Militêre Akademie gegradueer het, het rekeninge pleks van gradesertifikate ontvang.

Johann Rupert is nuwe US-kanselier

2009-11-30 18:28

Die Universiteit van Stellenbosch het Johann Rupert as sy nuwe kanselier aangestel, het die universiteit bekendgemaak.

Mulder: dubbele standaarde by universiteite

2009-10-15 21:47

Pieter Mulder, VF+ leier, sê hy is moeg vir dubbele standaarde wanneer dit oor die Grondwet en Suid-Afrika se amptelike tale gaan.

 

Vrou (82) ‘hou kop besig’ en kry graad

2012-03-30 08:01

'n Vrou van 82 is die oudste graadkandidaat wat met die US se Maart-gradeplegtigheid haar MPhil in leksikografie verwerf het.

Projek kry wind van voor

2012-02-24 07:08

Die Universiteit van Stellenbosch se projek om groen krag in Antarktika te kry, het die wind van voor gekry.

Matie in tref-en-trap-ongeluk

2012-01-24 09:00

’n Saak van roekelose en nalatige bestuur word ondersoek nadat ’n Matie-student die naweek voor die poskantoor raakgery is.

US haal wêreldranglys van universiteite

2011-09-09 09:10

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir die eerste keer op die QS-wêreldranglys vir universiteite. Die lys word binnekort bekend gemaak.

Matie se dood bly raaisel

2011-08-10 08:01

Talle vrae hang steeds oor die dood van die Matie wat verlede week bewusteloos op die kampus van die Universiteit van Stellenbosch gevind is.

Artikel nie gelees voor prof houe kry

2011-07-21 09:05

Abel Malan (48) het nooit die artikel waaroor hy die Stellenbosse filosoof prof. Anton van Niekerk na bewering aangerand het, gelees nie.

Malan laat vaar eetstaking

2011-07-19 08:13

Abel Malan (48), wat prof. Anton van Niekerk by die Universiteit Stellenbosch aangeval het, se beloofde eetstaking was van korte duur.

Professor in sy kantoor geslaan

2011-07-14 15:53

Prof. Anton van Niekerk van die Universiteit van Stellenbosch se filosofiedepartement is in sy kantoor deur ‘n man aangeval.

Pasop vir kougoed, waarsku kenners

2011-02-14 21:00

Mense wat ‘kougoed’ gebruik, moet dit liefs nie oordoen nie, het navorsers van die Universiteit van Stellenbosch gewaarsku.

Afrikaans bly Maties se hooftaal

2010-11-09 07:40

Afrikaans bly die hoofonderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch (US) het prof. Russel Botman, rektor, in Amsterdam voor alumni gesê.

Vrouekoshuis se hoof uit weens onmin

2010-07-01 07:07

Onmin tussen die inwonende hoof en die primaria van ’n Matie-vrouekoshuis blyk nou die oorsaak te wees om ’n man as die nuwe inwonende hoof aan te stel.

Taaltwis kan in hof draai

2010-04-19 08:18

Die jongste veldslag in die Universiteit Stellenbosch (US) se taalstryd kan dalk met die hooggeregshof as loopgraaf plaasvind.

Blade ‘het nie mes in vir Afrikaans’

2010-02-19 08:19

Die regering het geen begeerte om Afrikaans as ’n taal van onderrig weg te doen nie, het dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, gesê.

US: Koshuistradisies dalk verby

2010-01-20 09:03

Gemoedere loop hoog onder honderde Maties oor die “verandering van koshuistradisies” aan die Universiteit Stellenbosch (US).

Prof. Kapp kap US-taalbeleid

2009-12-10 20:39

Prof. Pieter Kapp rapporteer dat hulle nie daarin geslaag het om by die US 'n vaste plek vir Afrikaans te vestig nie.

Maties se reaksie op SAOU is 'onvolwasse'

2009-11-04 11:10

Die SAOU meen die US se reaksie op die taal-brief wat hulle aangestuur het is "onvolwasse en betreurenswaardig".

US sukkel met swart inskrywings

2009-10-15 08:49

Swak taalvaardigheid in Afrikaans is die rede waarom die US glo sukkel om sy aantal swart studente vinniger te vermeerder.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.