ARTIKELS OOR universiteit van pretoria

Vrou beseer ná sy uit gebou by Tuks val

2012-04-15 09:11

‘n Jong vrou is ernstig beseer nadat sy vroegoggend drie verdiepings ver uit ‘n gebou by die Universiteit van Pretoria geval het.

Tukkie skiet haarself in maag

2012-04-12 07:01

’n Student aan die Universiteit van Pretoria is in ’n ernstige toestand nadat sy haarself op die hoofkampus in die maag geskiet het.

Tukkies kla oor dosent se Afrikaans

2011-04-08 08:04

Meer as die helfte van die eerstejaarsgroep wat Afrikaans as hoofvak aan die Universiteit van Pretoria (UP) studeer, bly weg van dié klasse.

Tuks teken vorms ná student ekskuus sê

2009-12-27 07:00

Die geheime diens, die president en ministers is al betrek by ’n bakleiery tussen Tuks en ’n voormalige mediese student.

UP kry Unesco-voorsitterskap

2009-09-07 14:18

Die VN se onderwys-ontwikkelingsagentskap het die voorsitterskap in die onderwys aan die Universiteit Pretoria toegeken.

 

Tukkie 'wou selfmoord pleeg' ná sy druip

2012-04-13 09:00

Die student wat haarself, ure ná 'n gradeplegtigheid, in die maag geskiet het, wou selfmoord pleeg omdat sy nie haar graad verwerf het nie.

Nóg topmatrieks weggewys oor 'swak punte'

2011-11-08 14:13

AfriForum Jeug het die minister van hoër onderwys gevra om in te gryp na nóg topmatrieks by 'n universiteit weggewys is oor hul "swak punte".

Gestremde los studie oor ‘dosente nie help’

2010-03-10 09:24

’n Gesiggestremde student moes sy studie in elektroniese ingenieurswese staak omdat sekere dosente glo nie bereid was om hom te help nie.

Student gevind ná ontvoering

2009-10-16 15:56

'n 23-jarige student van die Universiteit Pretoria is vroegoggend in Hatfield ontvoer en later in Mamelodi-Oos gevind.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.