ARTIKELS OOR universiteit van die vrystaat

Dosent sterf ná noodoperasie

2012-02-20 09:01

Die skielike dood van ’n bekende taalkundige en geliefde dosent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), het as ’n groot skok gekom.

'Beset staat se geboue' – Jonathan Jansen

2011-11-21 08:03

“Ons moet, soos die Beset Wall Street-veldtog, die kantore van die onderwysdepartement gaan beset,” het die rektor van die UV gesê.

Jansen: UV het nie politiek verban

2011-08-30 16:59

Persepsies dat die Universiteit van die Vrystaat politieke aktiwiteit op sy kampus verban het, is nie waar nie, sê prof. Jonathan Jansen.

Kovies-betogers in hof

2011-08-19 07:00

Die ANC-Jeugliga en studente-organisasies het ’n uitgebreide veldtog begin om prof. Jonathan Jansen, rektor van die UV uit die stoel te lig.

Chaos heers toe studente by UV betoog

2011-08-17 14:11

Studente het voor die hoofgebou van die Universiteit van die Vrystaat betoog nadat dié universiteit politieke aktiwiteite opgeskort het.

Reitz-4 verlig oor ligter, nuwe vonnis

2011-06-25 07:14

Die Reitz-vier is baie verlig dat hul vonnis in die Vrystaatse hooggeregshof tersyde gestel is en vervang is met ’n ander vonnis.

Universiteit dank dosent af oor wangedrag

2011-04-05 07:00

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ’n dosent afgedank nadat hy aan verskeie klagtes van wangedrag skuldig bevind is.

Reitz-vier gaan glo op TV jammer sê

2011-02-21 07:41

Die eis teen die Reitz-vier, waarin skoonmakers en ’n tuinwerker elk R1 miljoen van hulle en die Universiteit van die Vrystaat eis, is geskik.

'Kovsies nie teen geloof of God nie'

2011-01-28 09:07

Die weglating van “God” uit die leuse van die Universiteit van die Vrystaat beteken nie dié instelling is gekant teen geloof of God nie.

UV vereer Tutu

2011-01-24 19:00

Die universiteit van die Vrystaat gaan later vandeesweek 'n ere-doktorsgraad aan emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu toeken.

‘God’ uit Kovsies se leuse gehaal

2011-01-09 07:30
123 menings

’n Storm in die kleine het losgebars oor die Universiteit van die Vrystaat se besluit om die woord “God” in sy leuse te verwyder.

‘Jansen moet waai’ - Sasco

2010-08-11 17:30

Die Suid-Afrikaanse Studentekongres het gevra vir die onmiddellike bedanking van Kovsies se visekanselier, prof. Jonathan Jansen.

‘Slagoffers en huiskomitee' oor video gestraf

2010-08-05 08:42

Die “slagoffers” van die nuutste video by die Universiteit van die Vrystaat, is saam met die res van die huiskomitee vir hul “deelname” gestraf.

Rowers teiken UV-kampus

2010-03-19 10:39

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is geruk toe drie gewapende rowers op ’n departementshoof se kantoor toegeslaan het.

UV kry miljoene vir opleiding

2010-03-18 07:18

Die Universiteit van die Vrystaat se sentrum vir onderwysontwikkeling het die afgelope twee jaar tenders van meer as R22 miljoen ontvang.

Vuiste klap by UV-koshuis

2009-11-25 10:20

Die vuiste het glo geklap by die Universiteit van die Vrystaat (UV) in nog ’n koshuis-voorval met rasse-ondertone.

Klag van haatspraak oor Jansen

2009-10-27 13:49

Die DA het die ANC-jeugliga van haatspraak aangekla oor uitlatings dat die rektor van die Universiteit van die Vrystaat geskiet moet word.

Reitz-4 vra om klagtes te laat vaar

2009-10-22 13:22

Die Reitz vier wat tereg staan op aanklagte van crimen injuria het die DOV gevra om alle klagtes teen hulle te laat vaar.

Jansen nooi Reitz-4 terug

2009-10-17 06:28

Die Reitz-vier is vergewe en kan weer aan die Universiteit van die Vrystaat kom studeer ‘as gebaar van versoening, genesing’.

 

Vingerafdrukke gebruik om klasbankers vas te vat

2012-01-26 08:02

Kovsie-studente wat dink hulle gaan voortaan maklik klasse misloop sonder dat enigiemand agterkom, moet weer dink.

UV dreig ANC-hoë met hof oor Jansen

2011-11-09 09:06

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) oorweeg regstappe teen die ANC-wetgewerlid Neels van Rooyen oor sy “lasterlike stellings”.

Student dien klag in by MRK oor UV

2011-08-24 07:05

Oproerige studente aan die UV “wat vrees hul menseregte word op die kampus geskend”, het hulle tot die Menseregtekommissie gewend.

Swart en wit studente takel mekaar by Kovsies

2011-08-18 07:03

’n Chaos het op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat geheers waar swart en wit studente mekaar onder meer getakel het.

Gewapende rooftog ruk Kovsies

2011-08-08 07:04

’n Gewapende rooftog op ’n vroue-student en haar vriend op die Bloemfonteinse kampus van die UV het die universiteitsgemeenskap geruk.

Reitz-4 se vonnisse drasties verminder

2011-06-24 07:10

Die appèl van die Reitz-vier teen hul vonnisse, wat spruit uit die maak van die sogenaamde Reitz-walgvideo, is drasties verminder.

UV-Rektor 'red' student se lewe

2011-04-04 09:11

Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat het ’n mismoedige gestremde student van selfmoord gered, sê ’n dankbare ouma.

Jong meisie het Jansen byna in trane

2011-02-14 07:42

’n Jong 11-jarige meisie het prof. Jonathan Jansen, rektor van die UV, só beïndruk dat hy gesukkel het om sy emosies in toom te hou.

Klagtes oor 'nuwe' Reitz

2011-01-27 08:10

Ouers van eerstejaars in Heimat Mannerheim, die “nuwe” Reitz-kamerwonings, beweer erge aanranding van hul kinders.

UV ontvang internasionale toekenning

2011-01-10 06:52

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ’n internasionale toekenning vir beste praktyk in hoër onderwys vir 2010 ontvang.

Geskorste UV-studente op oorlogspad teen Jansen

2010-08-13 06:32

Die Sasco-studente aan die Universiteit van die Vrystaat wat geskors is hangende ’n dissiplinêre ondersoek is op die oorlogspad.

UV skors dalk leiers

2010-08-11 09:50

Die studente wat aan die onwettige protesaksie op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat deelgeneem het, gaan moontlik geskors word.

'UV moet konsekwent optree oor video'

2010-08-02 20:44

Die VF Plus-jeug het met skok gereageer oor die nuutste ontgroeningsvideo wat by die Universiteit van die Vrystaat die lig gesien het.

Verandering ‘is pynlik’ - Jansen

2010-03-18 10:56

Om ’n universiteit op die pad van transformasie te kan lei, is dit nodig om te verstaan dat daar ’n gaping tussen swart en wit studente is.

Tyd vir suip en slaap is verby, sê Jansen

2010-01-30 10:53

Die UV-personeel en ander belanghebbendes was geesdriftig oor Jansen se mededeling dat 2010 “die jaar is waarin die UV gaan verander”.

Nou ondersteun ANC Jansen

2009-11-03 14:17

Die ANC in die Vrystaat het aangekondig dat hulle rektor Jonathan Jansen se transformasieprogram ten volle ondersteun.

Gesprekke oor Reitz-4 heropen

2009-10-25 14:32

Die UV gaan gesprekke oor die Reitz-video heropen, ná kritiek oor die besluit om die studente wat betrokke was by die insident te vergewe.

Jansen: Reitz-saak nie laat vaar

2009-10-20 00:15

Die klagtes teen vier studente van die Universiteit van die Vrystaat oor ‘n rassistiese video-opname is nie teruggetrek nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.