ARTIKELS OOR universiteit

VF+: 'Doodsklok vir Afrikaans by Unisa'

2011-03-30 21:00

Die VF+ het verneem dat die departement van kommunikasiewetenskappe aan UNISA voortaan alle kursusse slegs in Engels wil aanbied.

Metamfetamien laboratorium in koshuis gevind

2010-10-24 00:36

‘n Metamfetamien laboratorium is in ‘n koshuis van ‘n top Georgetown universiteit ontdek en omtrent 400 studente moes die gebou ontruim.

Oxford professor se dood "onverklaard"

2010-10-09 15:53

Britse polisie ondersoek die dood van ‘n professor by Oxford Universiteit wat dood aan die voet van ‘n stel trappe gevind is.

Studente ontwrig SR-vergadering

2009-11-05 05:53

'n Lesingsaal by die Universiteit van Zululand is gedurende 'n SR-vergadering aan die brand gesteek en die gebou is met klippe bestook.

Universiteit ontruim klasse

2009-08-28 21:47

Verskeie geboue by 'n universiteit moes ontruim word nadat ‘n brand in ‘n ondergrondse tonnel naby die kampus ontstaan het.

 

Universiteit ondersoek “seks-vir-punte-bewerings”

2011-02-28 21:00

Die Walter Sisulu-universiteit se Zamukulungisa Heights-kampus ondersoek bewerings dat ‘n dosent seks in ruil vir punte geëis het.

Te min doktorsgrade in SA

2010-10-12 07:59

In 2007 het Suid-Afrika 1274 gegradueerdes met doktorsgrade opgelewer – meer as voorheen, maar steeds te min in vergelyking met ander lande.

Wycliff aanvaar universiteitspos

2010-10-06 02:28

Die hip-hop ster wat tot onlangs toe nog president van Haïti wou wees, het ‘n pos by Rhode Island se Brown Universiteit aanvaar.

Harvard versyfer 51 000 boeke

2009-10-11 03:49

Een van die duurste versameling van rare Chinese boeke gaan deur die Universiteit van Harvard versyfer word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.