ARTIKELS OOR uganda

20 vas ná Uganda-bomaanval

2010-07-18 16:21

Volgens die Inspekteur-generaal van die Ugandese polisie is 20 verdagtes in hegtenis geneem in verband met die bomaanval in Kampala.

Uganda: Koning word 18

2010-04-19 14:17

Een van Uganda se laaste oorblywende konings het 18 jaar oud geword en kan nou besluite op sy eie neem sonder om sy adviseurs te raadpleeg.

Twee betogers in Uganda doodgeskiet

2010-03-19 05:18

Twee betogers is in Uganda doodgeskiet nadat hulle probeer het om die president te weerhou om ‘n koninklike praalgraaf te besoek.

VSA staak geld vir MIV/Vigs

2010-02-09 01:47

'n Nuwe VSA-beleid oor hulpfondse vir MIV/Vigs in Afrika wat die klem op voorkoming plaas, kan talle pasiënte dalk sonder medisyne laat.

Herwinde seep vir Uganda

2009-10-13 01:40

Derreck Kayongo van Uganda het 'n projek begin waar hy gebruikte hotelseep in Amerika herwin en dan uitvoer na Uganda.

10 doodgeskiet tydens betogings

2009-09-11 14:39

Minstens 10 mense, onder andere ‘n jong seun, is dood ná twee dae se geweldadige betogings in strate van Uganda se hoofstad.

 

Amerikaners in SA hospitaal ná ontploffings

2010-07-14 16:04

Twee Amerikaners, wat beseer is tydens die bomontploffings in Uganda is in ‘n kritieke toestand in ‘n privaat-hospitaal in Johannesburg.

1 dood, 10 beseer in stormloop

2010-03-27 04:55

Een mens is dood en tien beseer tydens ‘n stormloop by Uganda se koninklike grafkelders, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Gay pornografie in kerk gewys

2010-02-18 05:29

‘n Pastoor wat Uganda se anti-gay wette ondersteun het gay pornografie in ‘n kerk gewys in ‘n poging om nóg ondersteuners te kry.

Soldate skiet top LRA-rebel

2009-11-19 14:59

Spesiale magte in Uganda het ’n senior kommandant van die Lord’s Resistance Army (LRA), doodgeskiet het ’n militêre woordvoerder gesê.

Ugandese krieketspelers soek in Kanada

2009-09-16 21:31

Sewe krieketspelers van die 0.19-Ugandese krieketspan is soek nadat hulle ná wedstryd in Kanada vermis geraak het.

Nuwe olieveld in Uganda ontdek

2009-08-07 11:33

Die Britse oliemaatskappy, Tullow Oil plc, het ‘n nuwe olieveld aan die noorde van Lake Albert in Uganda, ontdek.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.