ARTIKELS OOR tydskrifte

Grieke vat Duitse tydskrif hof toe

2011-11-29 19:10

Die Venus de Milo wat haar middelvinger vir Europeërs wys was een te veel vir 'n groep Griekse prokureurs en die tydskrif word gedagvaar.

Franse tydskrif kap terug

2011-11-10 18:07

Die Franse tydskrif wat verlede week aangeval is weens hul voorblad, het dié week teruggekap met nóg ‘n omstrede uitgawe.

SA kry nuwe aanlyn-modetydskrif

2011-04-05 14:06

'n Splinternuwe modetydskrif sal aanlyn-lesers voortaan inlig oor wat op die modeplanke van die wêreld gebeur en hoe dit by Suid-Afrika inpas.

Goudstadter is eerste Playboy-speelmaat

2011-03-18 08:56

’n Duidelik ingenome model van die Goudstad het rondborstig erken om as die eerste SA “Speelmaat van die Maand” in Playboy SA te verskyn.

Penthouse-stigter Bob Guccione oorlede

2010-10-21 16:00

Bob Guccione, stigter en lank reeds die hoofredakteur van die tydskrif Penthouse, is in die ouderdom van 79 oorlede.

Playboy kom SA toe

2010-10-11 12:21

Die tydskrif Playboy gaan volgende jaar 'n Suid-Afrikaanse uitgawe bekendstel, het die Amerikaanse uitgewer gesê.

Splinternuwe realiteitsreeks begin

2010-03-31 15:00

M-Net se splinternuwe plaaslike realiteitsreeks, Style Intern, sal eersdaags op DSTV se M-Net Series-kanaal, te sien wees.

Strokieshelde almal gay

2009-11-19 00:47

’n Nuwe strokiestydskrif, waarin al die superhelde gay is en kragte meet met pink ninjas, het in Brittanje die lig gesien.

 

Pistorius SA se gunsteling bekende

2011-11-18 22:04

Volgens ‘n peiling deur die tydskrif Heat is sportster en internasionale model Oscar Pistorius Suid-Afrika se gunsteling bekende.

Playboy bring 57 jaar van naaktheid aanlyn

2011-05-23 13:42

Die manstydskrif Playboy is besig om elke enkele blad vanaf die eerste uitgawe, waarop Marilyn Monroe in Desember 1953 gepronk het, aanlyn te laai.

Playboy SA se voorbladmeisie bekend

2011-03-18 09:54

Die blonde model Tracy McGregor sal op die voorblad van die eerste uitgawe van die tydskrif Playboy South Africa verskyn.

Lugredery kry digitale vlugtydskrifte

2011-03-16 15:37

Singapore Airlines het digitale weergawes van sy vlugtydskrifte geïmplementeer in ‘n poging om brandstofkoste te verlaag.

Vuurwarm spioen op Maxim-voorblad

2010-10-19 23:14

Die Russiese spioen, Anna Chapman, laat die mans omtrent na hul asems snak met haar vuurwarm foto op die voorblad van Maxim-tydskrif.

Maak 'n bom in jou kombuis, verduidelik Al-Kaïda-tydskrif

2010-07-12 15:34

Al ooit gewonder hoe om 'n tuisgemaakte bom te maak of wat om vir Jihad in te pak? Al-Kaïda se tydskrif Inspire het die antwoorde.

Uitgewers volg digitale pad

2009-11-26 04:34

Die Amerikaanse uitgewers, Time Inc, Conde Nast en Hearst gaan blykbaar binnekort ‘n gesamentlike aanlyn-koerantstalletjie bekendstel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.