ARTIKELS OOR twintig20

IKR ten gunste van T20-uitbreiding

2012-03-07 21:59

Internasionale kriekethoofde het hul ondersteuning uitgespreek vir die verdere uitbreiding van die T20-krieketformaat.

Vuilbek Kiwi's

2012-02-19 08:06

Die Proteas is in die eerste van drie Twintig20-wedstryde teen Nieu-Seeland, nie net óp die veld verrinneweer nie.

Twintig-20-speler dop alkoholtoets

2012-01-03 12:34

Suid-Afrika se Twintig20-speler Roelof van der Merwe is vir een wedstryd uit die Brisbane Heat geskors nadat hy ‘n alkoholtoets gedop het.

Shane Warne dink aan weer boul

2011-10-19 15:30

Die draaibal-koning Shane Warne het gesê hy oorweeg om 'n terugkeer tot professionele krieket te maak en in Australië se twintig20-toernooi te speel.

Proteas is uit

2010-05-10 19:13

Suid-Afrika is geëlimineer uit die IKR Twintig20 Wêreldtoernooi nadat hulle teen die verdedigende kampioene Pakistan verloor het.

IPL pootjie Proteas se voorbereiding vir WB

2010-04-08 08:43

Die Proteas se onvermoë om gereeld plek te kry in die Indiese Premierliga-krieketspanne is besig om hul voorbereiding te belemmer.

Smith weer uit met gebreekte vinger

2010-03-16 11:03

Die Protea-kaptein Graeme Smith sal nie verder aan die Indiese Premierliga deelneem nie nadat hy sy vinger op twee plekke gebreek het.

Eers baba dán krieket vir KP

2010-03-02 12:22

Kevin Pietersen het toestemming gekry om by die geboorte van sy eersteling te wees al sou dit tydens die Twintig20-toernooi plaasvind.

"Toetskrieket kán verdwyn"

2009-11-19 14:27

Greg Chappell, die voormalige kaptein van Australië is bevrees die kompetisie in toetskrieket kan tot slegs vier lande krimp.

'Plofstowwe' vertraag Twintig20

2009-10-17 14:27

Die wedstryd tussen die Cape Cobras en die Victorian Bushrangers is uitgestel weens ‘n verdagte wat glo plofstowwe by hom gedra het.

 

Cobras-duo en Levi ‘lekker probleem’

2012-02-22 09:25

Die Cape Cobras se twee aanvangskolwers kry nog ’n kans om te wys watter een van hulle verdien om die beurt saam met Richard Levi te begin.

Dit gons oor 7de span in reeks

2012-02-05 09:54

SA se Twintig20-kompetisie skop aanstaande week af met ’n splinternuwe sewende franchise-span, maar nie almal is gaande oor dié nuutjie nie.

Johan Botha speel in Big Bash-toernooi

2011-12-07 12:04

Die veelsydige krieketspeler Johan Botha het by die Adelaide Strikers aangesluit vir Australië se Big Bash twintig20-toernooi wat in Desember begin.

Pakistan klop NS met 103 lopies

2010-12-30 16:28

Pakistan het Nieu-Seeland vir slegs 80 lopies uitgeboul en só die derde Twintig20-wedstryd tussen dié lande met 103 lopies gewen.

Loots reg vir draaiboulers in Windies

2010-04-09 11:05

Hy sal voorbereid wees as Indië die beurt met draaiers begin, het die Proteas-aanvangskolwer Loots Bosman gesê.

Kontrak-aanbod vir Kepler

2010-04-07 08:47

Kepler Wessels sal nie vandeesmaand as kolfafrigter saam met die Proteas-krieketspan na die Twintig20-wêreldbekertoernooi vertrek nie.

Afghanistan ‘skrikkerig vir SA snelboulers’

2010-03-09 09:32

Afghanistan se kolwers is blykbaar banger vir die snelboulers van die Proteas se boulaanval as vir dié van Indië.

Stigter van Twintig20 gee raad

2010-02-05 04:20

Die stigter van die Twintig20-krieketwedstryd, Stuart Robertson het gewaarsku dat dié spel nie oordoen moet word nie.

Afridi speel vir Australië

2009-10-28 09:44

Die veelsydige Pakistanse krieketspeler Shahid Afridi het by Suid-Australië aangesluit vir die eersdaagse Twintig20-toernooi.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.