ARTIKELS OOR twilight

Twilight-ster wil skei ná 11 jaar

2012-03-29 14:01

Peter Facinelli, beter bekend as dr Carlisle Cullen van Twilight-faam, wil van sy vrou, Jennie Garth, skei ná 'n huwelik van 11 jaar.

Kirsten Stewart kry 'n motorfiets

2011-04-12 20:03

Die Twilight-geselskap het vir Kirsten Stewart, Bella Swan in dié populêre vampier-trilogie, ‘n motorfiets gegee vir har 21ste verjaarsdag.

Waaroor die vampire-bohaai?

2010-11-10 14:05

Die top-boekverkope die wêreld heen word oorheers deur die vampier-verhale soos Vampire Diaries en Twilight, maar hoekom is tieners so mal oor hulle?

Man (23) sterf terwyl hy Twilight kyk

2010-07-05 19:00

‘n 23-jarige man is dood in ‘n bioskoop aangetref nadat hy die nuutste film in die Twilight-reeks, Eclipse, gekyk het.

Eclipse se verduisterende sukses

2010-07-01 03:01

Die derde film in die uiters suksesvolle Twilight-reeks, Eclipse, het weereens die rekords laat spat met sy middernagvertonings.

Eclipse se voorprent is hier

2010-03-11 15:41

Die eerste voorprent vir die derde rolprent in die gewilde Twilight-reeks, Eclipse, is op die video-webblad YouTube geplaas.

Twilight, Johnny Depp steel kollig

2010-01-08 02:36

Dit is weer tyd dat die vermaaklikheidsbedryf sy blinkste sterre vereer. Eerste in die ry was die People’s Choice-toekennings.

Vampier-film gaan beursies leeg suig

2009-11-20 04:05

Die slimmes in Hollywood meen die nuutste film in die Twilight-saga, New Moon, gaan teaters hierdie week soos ‘n donderstorm tref.

Twilight-skrywer gedagvaar

2009-08-21 09:42

Stephenie Meyer, die skrywer van die gewilde Twilight-sage, word gedagvaar vir plagiaat nadat sy glo skrywer se ideés steel.

 

Voorskou van Twilight se Breaking Dawn

2011-09-14 15:01

Die vierdie fliek in die Twilight-reeks, Breaking Dawn, se amptelike lokprent is pas uitgereik, het Sarie op hul webwerf berig.

Twilight raap wéér die toekennings op

2011-01-06 13:40

Die 'Twilight'-sterre het weer koning gekraai by die People's Choice Awards, waar die wenners deur die kyker bepaal word.

Twilight-vampiere haak die knoop net halfpad deur

2010-10-12 14:25

Twilight-sterre Robert Pattinson en Kristen Stewart trou nie, maar gaan wel hul trou aan mekaar verklaar - voor 'n voodoo-priester.

Nuwe Twilight-film laat lokette bult

2010-07-05 12:00

Die nuutste Twilight-film het $262 miljoen (sowat R2 miljard) tydens die eerste vyf dae op die wêreldwye silwerdoek verdien.

Twilight-skepper skryf nog 'n boek

2010-03-31 13:32

Stephanie Meyer, wat beroemdheid verwerf het met haar Twilight-boeke, gaan binnekort nog ‘n boek publiseer.

Twilight-liefies is ‘n item

2010-02-24 00:45

Robert Pattinson, die vampierheld in Twilight, het bevestig dat hy en sy mede-ster Kristen Stewart in die werklikheid ook ‘n item is.

Vampier-film breek rekord

2009-11-21 21:41

Die gewilde vampier-film Twilight se opvolg, New Moon, het ‘n rekord gebreek tydens die eerste dag van sy bekenstelling in Amerika.

Video: Twilight, New Moon

2009-10-25 00:54

Op 20 November tref die tweede Twilight-film ons skerms. Koekeloer hier om te sien wat op jou wag. Jy sal nie spyt wees nie.

Marsmanne keer Pattinson voor

2009-08-17 09:12

Robert Pattinson vertel hoe groot hy geskrik het nadat aanhangers, aangetrek soos marsmannetjies, hom voorgekeer het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

2.3 Microbus
1998
R 40,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.