ARTIKELS OOR tronkstraf

Lil Wayne skryf oor lewe in die tronk

2012-01-16 15:06

Die kletsrymer Lil Wayne gaan ‘n boek bekendstel wat bestaan uit dagboekinskrywings wat hy geskryf het terwyl hy sy tronkstraf uitgedien het.

Mans wat moor en verkrag lewenslank tronk toe

2011-11-23 18:49

Twee mans is ‘n lewenslange tronkvonnis opgelê vir die verkragting en moord van ‘n matriekulant, het die Vrystaat-polisie gesê.

Man wat vierjarige verkrag kry lewenslank

2011-11-04 19:03

‘n Man wat ‘n vierjarige dogtertjie se nek gebreek het terwyl hy besig was om haar te verkrag, is ‘n lewenslange tronkvonnis toegedien.

Agt in Gambië 50 jaar tronk toe vir handel in kokaïen

2011-10-13 08:36

Agt buitelanders is in ‘n Gambiese hof tot 50 jaar tronkstraf gevonnis vir die handel in kokaïen ter waarde van ‘n miljard dollars.

Somaliërs gaan Amerikaanse tronk toe vir seerowery

2011-08-24 17:29

Twee Somaliese mans is tronkstraf vir seerowery opgelê en gaan die vonnis vir die res van hul lewens in ‘n Amerikaanse gevangenis uitdien.

Egiptiese weermag stop aktiviste in die tronk

2011-08-19 08:38

Twee jong Egiptiese mans wat beledigende slagspreuke oor die weermag uitgeroep het is tot ses maande tronkstraf gevonnis.

Twee in Nigerië tronk toe vir dwelms

2011-07-08 21:04

‘n Hof in Nigerië het twee mans, een van China en die ander van Taiwan, ‘n tronkstraf van 15 jaar vir dwelmhandel opgelê.

Ma steek haarself aan die brand

2011-06-20 20:58

‘n Vrou van Kazakstan het in protes teen haar seun se vonnis van 10 jaar haarself by die Nur Otan-party se kantore aan die brand gesteek.

Britse skrywer kry tronkstraf in Singapoer

2011-06-01 09:13

‘n Britse skrywer wat die gebruik van die galg vir die doodstraf in Singapoer in 'n boek veroordeel het, is tronkstraf hier opgelê.

Bejaarde se moordenaar kry lewenslank

2011-05-13 20:11

Die moordenaar van ‘n pensionaris wat in 2007 in haar huis in Lyttleton verkrag en doodgeslaan is, het lewenslange tronkstraf gekry.

Aus: Man in tronk ná hy kind by brug afgooi

2011-04-11 17:00

‘n Australiese man is lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy sy vierjarige dogter by ‘n brug in Melbourne afgegooi het.

‘Katsav mag dalk selfmoord pleeg’ – Prokureur

2011-03-24 17:34

Die vorige president van Israel se prokureur is bang dat sy kliënt sal selfmoord pleeg as hy gedwing word om sy sewe jaar vonnis uit te dien.

Verkragter kry lewenslank

2011-03-10 19:00

‘n 30-jarige man is in Verulam in die streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n 40-jarige vrou verkrag het.

Man oor oudkollega se dood gevonnis

2011-02-10 08:33

’n Polisieman van Parys wat ’n kollega per ongeluk in hul werkvoertuig doodgeskiet het, is tot 12 jaar tronkstraf gevonnis.

Pastoor se seun kry lewenslank

2010-12-09 09:15

Die seun van ’n pastoor is lewenslank tronk toe gestuur ná die wrede verkragting en moord op ’n skoolmeisie van Thabong.

Blommeverkoper kry lewenslank

2010-09-22 13:00

‘n Kaapse blommeverkoper het gehuil nadat hy tot lewenslange tronkstraf gevonnis is vir die moord op ‘n vrou van Kaapstad.

Sanger tjoekie toe oor dagga

2010-09-15 09:45

Die sanger George Michael is tot agt weke tronkstraf gevonnis nadat hy onder die invloed van dagga bestuur en sy motor gestamp het.

Bekende sakeman kry 3 jaar tronkstraf

2010-08-26 17:06

Durban-sakeman Prince Sifiso Zulu gaan vir drie jaar tronk toe op aanklagte van strafbare manslag en nalatige bestuur.

Bin Laden se kok agter tralies

2010-08-13 10:05

Osama bin Laden se voormalige kok is tot 14 jaar tronkstraf gevonnis – die eerste vonnisoplegging sedert Barack Obama aan die bewind gekom het.

Meisie se moordenaar 30 jr. tronk toe

2010-07-23 09:28

Die man wat Jeanine Kayser (11) vermoor en toe op haar begrafnis haar kis help dra het, is gevonnis tot effektief 30 jaar tronkstraf.

Akteur moet tjoekie toe oor bedrog

2010-07-20 11:00

Die akteur Wesley Snipes gaan tronk toe nadat sy appèl teen sy drie jaar tronkstraf vir belastingbedrog misluk het.

Polisieman tronk toe ná hy tiener skiet

2010-07-14 10:01

‘n Polisieman is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis in die landdroshof in Pinetown nadat hy in 2007 ‘n jong man doodgeskiet het.

Kookolie-misdadigers tronk toe

2010-06-22 15:10

Twee vroue en ’n man wat twee tienermeisies se hande in warm kookolie en op ’n stoofplaat gedruk het, is tronk toe gestuur.

 

Ben Ali skuldig aan marteling van soldate

2011-12-01 10:00

Zine El Abidine Ben Ali, die ontsetelde leier van Tunisië, is in absentia vyf jaar tronkstraf opgelê vir die marteling van weermagbeamptes.

Man sit 20 jaar ná hy Thaise koningin beledig

2011-11-23 18:02

‘n Hof het ‘n man tot 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy “beledigende” teksboodskappe aan Thailand se koningin gestuur het.

Rowers kry swaar tronkstraf

2011-10-14 19:05

Twee mans is tronk toe gestuur nadat hulle drie jaar gelede by ‘n huis ingebreek en ‘n vrou en haar gestremde seun aangeval en beroof het.

Angolese joernalis kry tronkstraf vir laster

2011-10-11 16:45

‘n Angolese joernalis kan ‘n jaar gevangenisstraf kry nadat hy in ‘n artikel die militêre elite van korrupsie beskuldig het.

Burkina Faso: Polisie tronk toe weens student se dood

2011-08-24 11:41

Drie polisiebeamptes het tronkstraf ontvang nadat 'n student in aanhouding dood is en betogings in Burkina Faso tot gevolg gehad het.

'Belowende leerling' 20 jaar tronk toe

2011-08-16 19:56

‘n Een-en-twintig-jarige man wat voorheen as 'n belowende leerder beskou is, is 20 jaar gevangenisstraf opgelê in die Hooggeregshof.

Voortvlugtige ná twee dekades gevang

2011-06-29 20:59

'n Voortvlugtige wat ‘n nuwe lewe vir homself in Mexiko gebou het, word ná twee dekades aangehou om sy tronkstraf vir moord uit te dien.

Doofstom man sit 15 jaar, eintlik onskuldig

2011-06-02 17:02

‘n Doofstom man van Australië wat tronkstraf uitgedien het, het R2,7 miljoen ontvang nadat hy verkeerdelik aan moord skuldig bevind is.

Mosambiekse minister kry verkorte tronkstraf

2011-05-24 17:57

‘n Mosambiekse minister wat van korrupsie aangekla is, het sy tronkstraf begin uitdien nadat hy die hof oortuig het om sy straf te verlig.

Verkragter tot 15 jaar tronkstraf gevonnis

2011-04-19 23:00

‘n 22-jarige man wat skuldig bevind is aan verkragting is in Butterworth in die landdroshof tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.

Reeksmoordenaar kry doodstraf

2011-04-01 23:00

Die veroordeelde moordenaar, David Simelane, is in Swaziland die doodstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan moord op 28 mense.

Reeksverkragter, -moordenaar gevonnis

2011-03-18 18:00

Die veroordeelde verkragter en moordenaar Jack Mogale is veelvuldige lewenslange tronkstraf in die Johannesburgse hooggeregshof opgelê.

Dina en Najwa se tronkgedrag bekyk

2011-02-27 12:41

’n Ondersoek is gelas om te bepaal of Dina Rodriguez en Najwa Petersen onwettig Facebook-profiele uit hul selle bedryf.

Verkragter kom dien straf in SA uit

2011-01-15 06:40

’n Switserse man wat langer as ’n dekade sy tronkstraf in SA ontduik het, is deur Nieu-Seeland aan Suid-Afrikaanse owerhede uitgelewer.

Vrou (21) sit lewenslank ná sy politikus in maag steek

2010-11-03 23:00

'n Britse Moslem-vrou is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat sy ‘n voormalige minister met ‘n mes gesteek het.

Sanger in trane oor tronkstraf

2010-09-15 13:29

Volgens die man wat ’n tronksel saam met die sanger George Michael deel, was die ster in stukke toe hy by die sel instap.

Vermeende verkragter tronk toe

2010-09-11 13:00

In ’n sterk uitspraak teen verkragting is ’n man wat ’n vrou probeer soen en haar selfoon van R250 wou steel, vier jaar tronk toe gestuur.

Man wat vragmotors kaap kry 25 jaar

2010-08-24 00:08

'n Man is in die Bloemfonteinse hooggeregshof tot 25 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy talle vragmotors op die N3 gekaap het.

Huisrowers kry 15 tot 20 jaar tronkstraf

2010-07-29 21:23

Twee mans wat ‘n vuurwapen op ‘n vrou in haar huis in Sandown gerig het terwyl hulle haar huis beroof het, is Donderdag gevonnis.

'Verwarde' Lohan se straf skop af

2010-07-20 18:23

Lindsay Lohan het glo senuweeagtig en verward gelyk toe sy voor ‘n regter verskyn het om haar tronkstraf amptelik te begin uitdien.

Tronk ‘te erg’ vir transseksuele oortreder

2010-07-15 10:22

‘n Transseksuele persoon wat kinderpornografie van die internet afgelaai het, sal nie tronkstraf kry nie omdat dit "te erg" sal wees.

Man in tronk ná hy seun verkrag

2010-07-07 19:16

‘n Vrystaatse man het 30 jaar tronkstraf gekry in ‘n hof in Bloemfontein nadat hy ‘n 15-jarige seun verkrag het, het die polisie gesê.

Malawiese gay paartjie ‘skei’

2010-06-08 20:10

Die Malawiese gay paartjie wat in die tronk beland het oor hulle huwelikseremonie, het bekend gemaak dat hulle gaan skei.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.