ARTIKELS OOR transitorooftogte

Veiligheidswagte aangeval in transitorooftog

2012-05-07 18:01

Vier gewapende mans het met drie bokse geld weggekom in ‘n transitorooftog in Polokwane, het die polisie in Limpopo gesê.

Polisie skiet 5 transito-rowers dood in PE

2012-04-20 12:00

Die polisie het vyf verdagtes in ‘n mislukte transito-rooftog in Port Elizabeth doodgeskiet, het die nuuskanaal eNews pas berig.

Rowers vlug ná transitorooftog in Strand

2012-01-23 19:57

Twee mans is op vrye voet nadat hulle ‘n transitovoertuig by ‘n vulstasie in die Strand beroof het, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Rowers steek geldwa aan brand

2011-09-28 09:07

Onverskrokke rowers, gewapen met AK47-aanvalsgewere, het helder oordag by ’n besige betaalpunt met ’n groot bedrag geld weggekom.

Koeël tref verbyganger in transito-rooftog

2011-08-03 22:59

‘n Verbyganger is tydens ‘n mislukte transito-rooftog in Yeoville, Johannesburg, geskiet, het die Gautengse polisie gesê.

Transito-rower by kliniek vasgetrek

2011-06-24 18:17

‘n Man wat klaarblyklik deel was van ‘n skietery buite ‘n skool in Parktown waartydens twee skoolkinders beseer is, is by die Alexander-kliniek in hegtenis geneem.

Rower gefnuik, geskiet

2010-12-08 12:27

‘n Vermeende rower is doodgeskiet en nog twee is in hegtenis geneem toe hulle tydens ‘n transitorooftog deur die polisie gefnuik is.

Man vas vir mislukte transitoroof buite Spar

2010-11-24 05:46

‘n Man is in hegtenis geneem nadat ‘n transitoroof buite ‘n Spar in Fort Beaufort misluk het, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Namibië: Transitorowers buit R100 000, skiet wag

2010-11-03 10:32

‘n Veiligheidswag is tydens ‘n gewapende transitoroof in Namibië in die arm gewond en van sowat R100 000 in kontant beroof.

Twee vas ná PE-roof

2010-10-25 19:23

Twee mans is in hegtenis geneem in verband met ‘n transitoroof in Port Elizabeth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Transitorowers in Limpopo geskiet

2010-10-08 21:31

Sewe vermeende transitorowers is doodgeskiet in ‘n skietery tussen dié rowers en die polisie naby Polokwane in Limpopo, sê die polisie.

Rowers skiet sekuriteitswag dood

2010-09-20 20:44

‘n Sekuriteitswag is doodgeskiet tydens ‘n transito-rooftog in Kirkwood, het die polisie in die Oos-Kaap bekend gemaak.

Transitorowers skiet sekuriteitswag dood

2010-08-23 17:28

‘n Sekuriteitswag, wat pas ‘n gesin begin het, is tydens ‘n transitorooftog in Pretoria doodgeskiet, sê polisie en paramedici.

Vier vas ná transitorooftog

2010-06-07 23:05

Vier vermeende rowers is in Mamelodi, oos van Pretoria, in hegtenis geneem na afloop van ‘n transitorooftog, het die polisie gesê.

Transitorowers verander van plan

2010-04-28 13:00

‘n Groep van tien mans het losgebrand op ‘n Group 4-geldwa in Rivonia, maar het weggejaag sonder om enigiets te steel.

Gewapende voertuig deur bende beroof

2010-02-23 21:21

’n G4-Sekuriteitsvoertuig is Dinsdagmiddag buite Polokwane beroof nadat ’n bende ’n padblokkade gefnuik om hulle tot stilstand te dwing.

Veiligheidswag se rug gebreek tydens rooftog

2010-01-25 08:28

’n Veiligheidswag se rug is gebreek toe transitorowers wat hulle as werknemers van G4 Security voorgedoen het, ’n geldwa oopgeblaas het.

 

Twee rowers op vrye voet ná rooftog, skietery

2012-04-20 13:55

Vyf rowers is in Port Elizabeth doodgeskiet terwyl hulle ‘n brouery probeer beroof het. Die polisie sê twee verdagtes het op die vlug geslaan.

Wagte brand: Agt swaar gestraf

2012-04-04 08:00

Die Polokwane-transitorooftogsaak van September 2006 is uiteindelik verby met vonnisse van meer as ’n 1 000 jaar tronkstraf vir die agt beskuldigdes.

Transito-voertuig gekaap

2011-11-14 21:01

‘n Transito-voertuig is in Oos-Londen gekaap en beroof nadat 'n geparkeerde motor die pad afgesper het, het die polisie gesê.

Polisie trek transitorower vas

2011-08-27 21:55

Die polisie het gesê hulle het ‘n verdagte in verband met ‘n transito-rooftog by ‘n Spar in Linden, Johannesburg in hegtenis geneem.

Malema-lyfwag dalk deel van transitorooftog

2011-07-27 09:00

Die polisie is besig met ’n ondersoek na een van die flambojante lyfwagte wat Julius Malema tydens sy haat­spraak-verhoor opgepas het.

Vyf voornemende transitorowers gefnuik

2010-12-30 15:47

Vyf mense is in hegtenis geneem in verband met ‘n gepoogde transitorooftog in Makhado, Limpopo, het die plaaslike polisie gesê.

Vyf gesoek ná mislukte transito-rooftog

2010-11-26 23:47

Vyf mans word gesoek nadat hulle probeer het om ‘n transito-voertuig in Harare, Khayelitsha, te beroof, het polisie in die Wes-Kaap gesê.

Vrystaatse wag kritiek ná transitorooftog

2010-11-21 15:44

'n 30-jarige veiligheidswag is in 'n kritieke toestand nadat drie mans hom in 'n transitorooftog geskiet en met R400 000 gevlug het.

Transito-rowers se planne in die wiele gery

2010-10-26 10:41

Vier mans wat probeer het om 'n transito-voertuig te kaap se planne het deur die mat geval toe hulle wegkom-motor beskadig is.

Sewe verdagtes doodgeskiet

2010-10-09 07:44

Die polisie het sewe mans wat vermoedelik op pad was om ’n transito-rooftog uit te voer, in die noorde van Limpopo doodgeskiet.

Wagte fnuik transitorooftog by Pick n Pay

2010-09-23 19:00

‘n Transitorooftog by ‘n Pick n Pay is gefnuik toe vermeende gewapende rowers deur sekuriteitswagte by die winkel in hegtenis geneem is.

Nege in hof ná moorde, rooftog

2010-09-02 14:09

Die hofsaak van nege verdagtes aangekla van die moord op vier sekuriteitswagte in 'n transito-rooftog, het begin.

Polisienet span stywer ná transitorooftog

2010-06-29 15:09

Die pa van die hoofverdagte in die grootste transitorooftog in Namibië se geskiedenis is in hegtenis geneem nadat duisende dollar by hom gevind is.

Polisieman dood in transitoroof

2010-06-06 05:22

‘n Polisieman is dood en nog een is ernstig gewond toe ‘n skietery tydens ‘n transitoroof Saterdag in Soweto uitgebreek het.

Wagte tydens rooftog geskiet

2010-04-12 23:59

Twee sekuriteitswagte is geskiet en gewond tydens ‘n transitorooftog in Greytown, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.

Meesterbrein agter transitorooftogte vas

2010-01-26 21:57

Een van die meesterbreine agter verskeie transitorooftogte in KwaZulu-Natal is glo deur die Valke in hegtenis geneem en sal in die hof verskyn.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.