ARTIKELS OOR transitoroof

Bende kom met miljoene weg

2011-08-02 23:07

Gewapende bendelede het miljoene rande se kontant wat oppad was na verskeie banke, by ‘n sekuriteitsfirma in Brackenfell gesteel.

Koeëldood vir dapper polisieman

2010-06-07 07:56

’n Polisieman is koelbloedig doodgeskiet toe hy ’n groep van soveel as 15 mans agternagesit het wat ’n transitovoertuig beroof het.

Man vas na mislukte rooftog

2009-12-29 14:36

Na bewering is ‘n 27-jarige verdagte in hegtenis geneem na ‘n mislukte transitorooftog by die Tsakane-winkelsentrum.

Polisie ‘trots op lede'

2009-11-16 07:48

Die polisie is trots op sy lede “wat die booswigte platgeskiet het, want hulle bedreig ons vryheid en veiligheid”.

4 transito-rowers doodgeskiet

2009-10-26 18:02

Lede van die polisie in Kaapstad het vier misdadigers doodgeskiet en 'n vyfde in hegtenis geneem in 'n mislukte transito-roof.

4 vas ná transito-rooftog

2009-09-17 15:38

Vier mans is in hegtenis geneem nadat hulle 'n geldwa van die pad forseer en met 'n onbekende bedrag geld gevlug het.

Polisieman sterk aan na skietery

2009-09-15 10:35

‘n Lid van die polisie, wat in albei sy bene gewond is na ‘n skietery tussen die polisie en transitorowers, sterk goed aan.

Skietery in Pta middestad

2009-09-11 13:00

Dele van Pretoria se middestad is deur polisie gesluit en skote is gevuur toe ses mans ‘n transitorooftog probeer uitvoer het.

Transito-bestuurder weg met R1 milj

2009-09-08 05:47

Die polisie soek na die bestuurder van ’n transito-wa wat glo meer as R1 miljoen gesteel het nadat hy sy kollegas bedwelm het.

 

Twee gesoekte rowers doodgeskiet

2010-11-13 10:45

Twee van die mees gesoekte transitorowers in die land, Velo Zondi (32) en Lindisizwe Mkhize (30), is deur die polisie doodgeskiet.

Meesterbrein agter transito-rooftogte vas

2010-01-24 23:14

’n Man wat glo ’n meesterbrein agter verskeie transito-rooftogte is, is oor die afgelope naweek in Boksburg in hegtenis geneem.

Sabie-transitoroof misluk

2009-12-28 23:02

Die polisie in Mpumalanga het twee vol geldtrommels, sowel as 'n R4-geweer tydens 'n mislukte transitoroof teruggekry.

Transitorowers skiet wag in gesig

2009-11-09 12:05

‘n Sekuriteitswag is dood nadat hy tydens ‘n transitorooftog by ‘n vultstasie in die gesig geskiet is, sê paramedici.

Rowers vas ná hulle niks steel

2009-09-18 14:07

Ses verdagtes is in hegtenis geneem na ‘n transitoroof in Carletonville waarin hulle leë hande weggekom het, sê die polisie.

Rowers skiet wild by vulstasie

2009-09-15 14:14

Sowat 20 gewapende rowers het losgebrand op ‘n transitowa by ‘n vulstasie in Graskop, Mpumalanga, sê die polisie.

Polisieman gewond, 6 rowers dood

2009-09-14 20:44

Die polisie het ses vermeende rowers in Kameeldrif in Pretoria doodgeskiet nadat hulle 'n geldwa wou beroof.

Polisieman in die hof

2009-09-09 17:03

‘n Polisielid het in die Mdantsane landdroshof verskyn nadat hy glo verbind is aan ‘n transitoroof in die Oos-Kaap, berig die polisie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.