Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR transformasie

New Age oor die kole gehaal oor DA-storie

2013-05-04 12:57

Die Persombudsman het The New Age oor die kole gehaal oor bewerings rakende Helen Zille en die DA wat in dié koerant gepubliseer is.

'Meyer stel nie belang in swart Bokke'

2012-11-08 08:07
186 menings

Swart spelers móét vir die Bokke gekies word as hulle goed genoeg is om op internasionale vlak te speel, het Gwede Mantashe van die ANC gesê.

Transformasie kan nie omseil word, sê Mbalula

2012-06-09 08:22

Die minister van sport het sportverenigings gewaarsku dat hulle dopgehou word om seker te maak dat transformasie plaasvind.

Saru pak transformasie by skole

2012-05-23 08:47

Die Suid-Afrikaanse rugbyunie sê hy beplan om rugby teen 2015 by nog 1 000 skole bekend te stel as deel van die unie se transformasieplan.

ANC wil kwotastelsel laat vaar

2012-03-04 10:01

Die ANC is ten guste daarvan om 'n telkaart, wat transformasieteikens vir sportfederasies en -liggame monitor, te laat vaar.

Lugmag gekap oor transformasie

2011-11-01 08:02

Die lugmag sukkel om sy transformasieteikens te haal omdat daar nie genoeg geld beskikbaar is om pakkette aan senior wit offisiere te betaal nie.

Sportminister: 'Niks word gedoen vir ontwikkeling'

2011-04-05 12:38

Suid-Afrika se sportminister, Fikile Mbalula, het gesê dit is administrateurs wat verantwoordelikheid moet neem vir die gebrek aan transformasie in sport.

Sportminister: 'Kwotas werk nie'

2010-11-11 15:07

Suid-Afrika se nuwe sportminister, Fikile Mbalula, het tydens 'n perskonferensie gesê die kwotastelsel in sport werk eenvoudig nie.

AfriForum Jeug ‘uit Loftus geskop’

2010-10-02 19:00

Twee lede van Afriforum Jeug is glo by Loftus Versfeld uitgeskop oor ‘n banier wat oor die transformasie-bohaai handel en Absa kritiseer.

'Wit spelers is lui"

2010-09-27 11:00

Les Grobler, voormalige doelskieter vir Moroka Swallows, meen daar's 'n goeie rede waarom so min wit sokkerspelers in Suid-Afrikaanse êrens kom.

Oud-Bok kap Afriforum oor ‘kwotas’

2010-09-26 07:20

Die oud-Springbokflank André Venter het die afgelope week sy stem dik gemaak en AfriForum se veldtog teen Absa as “ondeurdag” beskryf.

‘Gekleurde spelers soek nie kwotas’

2010-09-21 09:27

Gekleurde spelers is nie ten gunste van kwotas nie, en wil 'n gelyke speelkans en speeltyd hê, sê Sarpa-hoof Piet Heymans.

Absa ontsteld oor baie wittes in rugbyspanne

2010-09-17 08:04

Absa, een van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie se grootste borge, is ontsteld oor sommige oorwegend wit spanne in die Curriebeker-reeks.

Bulls se ondersteuners meer as 50% swart

2010-02-25 15:26

Die Oasis-batebestuurmaatskappy het aangekondig hulle gaan hul bestaande multi-miljoen rand borgskap met die Bulls vir vyf jaar hernu.

Verandering is nodig sê IVP-jeug

2009-09-20 18:25

Die drie IVP-jeugleiers wat vroeër vanjaar geskors is, hou vol verandering is nodig voordat die party heeltemal uitsterf.

Stellenbosch moet 'swarter'

2009-08-09 13:43

Volgens die Universiteit Stellenbosch se topbestuur moet meer as ’n derde van die Matie-studente oor vyf jaar swart wees.

 

Makhaya Ntini straks SA-keurder

2012-12-10 15:22

Krieket Suid-Afrika gaan vroeg aanstaande jaar 'n swart keurder aanstel in 'n poging om dié sport demografies verteenwoordigend te maak.

Saru teken transformasieplan

2012-11-01 10:01

Die sportminister het rugbyleiers gevra om te verseker dat alle Suid-Afrikaners 'n regverdige kans kry om aan dié sport deel te neem.

Staat is 'verantwoordelik vir transformasie'

2012-06-01 11:02

Volgens 'n toonaangewende regsgeleerde rus die verantwoordelikheid vir die transformasie van die samelewing op die skouers van die regering.

Mbalula praat oor transformasie

2012-03-30 20:37

Die minister van sport, Fikile Mbalula, gaan na verwagting by Saru se jaarvergadering die omstrede kwessie van transformasie in rugby opper.

Motlanthe: 'Sport boer agteruit'

2011-11-21 13:19

Adjunk-president Kgalema Motlanthe het die swak vertoning van SA se nasionale sokker- en Olimpiese spanne betreur tydens 'n indaba in Midrand.

De Villiers: 'Bokke hét getransformeer'

2011-08-24 22:58

Peter de Villiers, wat net twee meer gekleurde spelers vir sy Wêreldbekergroep gekies het as Jake White, meen transformasie hét plaasgevind.

Minister praat gou met Krieket SA oor transformasie

2010-11-28 08:55

Die nuwe minister van sport is ’n man met ’n missie: om so gou moontlik met ’n “oorlogsplan” vir sport vorendag te kom.

‘20% swart by NWU se Puk-kampus te min’

2010-10-03 11:06

Sowat ’n vyfde van die studente op die Noordwes-Universiteit se Puk-kampus is swart en goeie vordering gemaak met transformasie.

AfriForum, Absa kom nie tot vergelyk

2010-09-30 08:10

AfriForum gaan voort met protesaksie teen Absa nadat dié bankgroep geweier het om nie verder op politieke vlak by rugby in te meng nie.

Oud-Bok Venter in Facebook-visier oor Absa

2010-09-27 06:44

Ondersteuners van die Facebook-groep Stop ABSA kwotas/quotas het die naweek te velde getrek teen die oud-Springbokspeler André Venter.

Absa-kritiek kan hom miljarde kos

2010-09-23 09:00

Solidariteit wil minstens R18 miljard se sake by Absa laat wegvat as die bank weier om te verseker dat hy nie verder polities by sport sal inmeng nie.

Rasstryd in rugby kring uit

2010-09-20 07:01

Die transformasie-storm in rugby het die naweek na klubvlak uitgekring toe die “teleurstellende gebrek aan transformasie” getakel is.

Verandering ‘is pynlik’ - Jansen

2010-03-18 10:56

Om ’n universiteit op die pad van transformasie te kan lei, is dit nodig om te verstaan dat daar ’n gaping tussen swart en wit studente is.

US se transformasieprogram onder soeklig

2009-10-13 20:03

Marius Fransman, voorsitter van die portefeuljekomitee oor hoër onderwys, sê die US se transformasieprogram laat veel te wense oor.

'Div is ’n verraaier'

2009-09-15 09:22

Die Springbok-afrigter Peter de Villiers is as ’n verraaier afgemaak omdat hy glo nie genoeg swart spelers kies nie.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.