ARTIKELS OOR tradisionele genesers

Kruiemedisyne moet geregistreer word

2011-08-15 08:20

Alternatiewe en aanvullende medisyne (AAM) sal voortaan by die Suid-Afrikaanse Medisynebeheerraad (MBR) geregistreer moet word.

Vier wat vals adverteer vasgevat

2011-07-01 22:01

‘n Sogenaamde tradisionele dokter en drie Zimbabwiërs is in Pretoria in hegtenis geneem vir die verspreiding van vals advertensies.

Sangoma vlug: het ma toe nié laat herrys

2010-10-04 20:12

‘n Man het ‘n “hele klomp” geld aan ‘n tradisionele geneser betaal om sy ma uit die dood te wek, net om later te besef die sangoma het verdwyn.

Geneesheer vas ná hy glo pasiënt verkrag

2010-07-22 16:13

‘n Tradisionele geneesheer is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n pasiënt bewusteloos gemaak en toe verkrag het.

Sangoma vas weens verkragting

2010-06-30 05:14

‘n 66-jarige tradisionele geneesheer is weens verkragting in hegtenis geneem, het die polisie in Johannesburg gesê.

 

Gemeenskap soek geneser se bloed

2011-08-08 21:55

Gemeenskapsleiers in Soshanguve dring daarop aan dat tradisionele genesers vasgevat moet word ná die gru-moord op 'n tienjarige meisie.

Geneesheer se huis aan die brand gesteek

2011-01-30 22:32

Die huis van ‘n tradisionele geneesheer, wat vir moord in hegtenis geneem is, is aan die brand gesteek naby Pietermaritzburg.

Liggaamsdele by geneser se huis gevind

2010-08-04 11:56

‘n Tradisionele geneser van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat liggaamsdele in sy huis se badkamer gevind is.

Dié glibberige 'slangoma' genees

2010-07-02 03:43

Ontmoet die slangoma. Volgens haar eienaar kan hierdie jong wyfie luislang alle soorte siektes diagnoseer en selfs genees.

Sangomas gryp in om Bafana woema te gee

2010-06-21 09:25

Suid-Afrikaners wend hulle nou tot moetie, of tradisionele medisyne, om Bafana Bafana ’n hupstoot te gee in die WB-toernooi.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.