Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR tonga rugby

Force pak Brumbies, Tonga

2013-01-22 13:55

Die span van die Western Force sal teen die Brumbies en 'n uitsoekspan van Tonga speel as deel van hul voorbereiding vir die Super-reeks.

Tonga skok Les Bleus

2011-10-01 09:16

Tonga het Frankryk 19-14 in Saterdag se groepwedstryd geklop, maar kon nie daarin slaag om 'n bonuspunt aan te teken nie.

WB: Kanada skop af met 'n wen

2011-09-14 12:02

Tonga het sy tweede agtereenvolgende Wêreldbeker-wedstryd verloor toe hulle die knie teen Kanada in Whangerei moes buig.

All Blacks wen, maar dis nie stormloop

2011-09-09 12:46

Die All Blacks het hul WB-openingswedstryd teen Tonga gewen, maar nie met 70 punte soos wat die beroepswedders gereken het nie.

Snaakse gevoel voor 1ste stryd

2011-09-09 08:31

Die beroepswedders sien al hul eerste pak slae kom – en die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop eers vandag in Auckland af.

WB: Duisende kom om Tonga te groet

2011-09-05 14:27

Ondersteuning vir die Eilandspanne by vanjaar se Wêreldbeker is weer beklemtoon toe Tonga deur duisende ondersteuners in Auckland verwelkom is.

Tonga klop Fidji in WB-opwarmstryd

2011-08-19 12:35

Tonga se Kurt Morath het 17 punte aangeteken in sy span se oorwinning oor Fidji. Dit was albei spanne se laaste toets voor die Wêreldbeker afskop.

 

Tonga kry helde-ontvangs

2011-10-04 11:03

Hoewel Tonga uitgeskakel is in die groep-fase van die Wêreldbeker het die span 'n gulde ontvangs gekry met hulle aankoms in hul tuis-eiland.

Tonga te sterk vir Japan

2011-09-21 13:25

Tonga het hul Wêreldbeker-wedstryd teen Japan in Whangerei gewen om hul droom op 'n plek in die kwarteindrondes lewend te hou.

5 uit 10 vir All Blacks, brom NS-breier

2011-09-11 08:05

Spankeuses sou altyd die All Black-afrigter, Graham Henry, se grootste uitdaging in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi wees.

WB: Nou vir 64 uur voor die kassie

2011-09-09 09:53

Rugbyliefhebbers wat besluit om al die wedstryde van die Wêreldbeker te kyk, gaan minstens 64 uur op hul agterstewes voor die kassie deurbring.

Sonny Bill gekies vir Tonga-stryd

2011-09-07 11:10

Die insluiting van Sonny Bill Williams vir die Wêreldbeker-openingswedstryd teen Tonga is een van nege veranderinge aan die All Blacks se beginspan.

All Black-ysters uit vir stryd teen Tonga

2011-08-30 10:59

Die losvoorspelers Kieran Read en Adam Thomson sal Nieu-Seeland se Wêreldbeker-openingswedstryd teen Tonga weens beserings misloop.

Eiland-rugbylui kap Keltiese lande

2010-12-10 09:35

Oseanië se rugbybaas het die Keltiese lande daarvan beskuldig dat hulle eilandspanne soos Fidji, Samoa en Tonga doelbewus verswak.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.