ARTIKELS OOR tolpaaie

Swartruggens-tolgeld te veel – LUR

2012-05-12 15:22

Noordwes se LUR vir openbare werke, paaie en vervoer, Raymond Elisha, het sy kommer oor hoë toltariewe op die Swartruggens-pad uitgespreek.

Sanral steeds grafstil oor e-tol-uitspraak

2012-05-01 19:11

Sanral was op Werkersdag steeds grafstil oor die hofuitspraak wat die Gautengse e-tolstelsel tot stilstand gedwing het.

Besluit oor e-tolstelsel verwelkom

2012-04-28 14:14

Cosatu en die DA het die besluit om 'n dringende interdik teen die inwerkingstelling van die e-tolstelsel toe te staan, verwelkom.

Besluit oor e-tolstelsel binnekort verwag

2012-04-28 10:48

Gautengers sal na verwagting binnekort weet of die omstrede e-tolstelsel in dié provinsie wel volgende maand in werking gestel gaan word.

E-tol: Cosatu gereed vir massa-optog

2012-04-23 13:39

Cosatu is gereed om vandeesweek met sy massa-protesoptrede te begin teen die omstrede e-tolstelsel wat oor 'n week in werking tree.

Cosatu vaar gou weer die strate in

2012-04-18 09:32

Cosatu sê hy beplan ‘n reuse-optog teen die omstrede elektroniese tolstelsel wat binnekort in Gauteng in werking tree.

E-skyfies: Cosatu dreig met nóg massa-optrede

2012-04-16 18:05

Die vakverbond Cosatu dreig met nóg ‘n massa-optog indien die omstrede elektroniese tolstelsel in Gauteng voortgaan.

E-skyfies: Nuwe voorwaardes binnekort bekend

2012-04-12 12:00

Die Nasionale Padagentskap sal vandag hersiene voorwaardes uitreik vir padgebruikers wat vir die Gautengse e-tolstelsel registreer.

Cosatu baat glo uit tolpaaie

2012-04-01 11:14

Die Congress of SA Trade Unions (Cosatu) het voordeel getrek uit planne om tolpaaie in Gauteng in te stel, het City Press berig.

Tolpaaie nou in hof beveg

2012-03-23 18:06

'n Hofaansoek is in Gauteng ingedien om die implementering van die omstrede e-tolstelsel in dié provinsie te probeer verhoed.

Buitelanders maak sakke vol geld uit SA tolpaaie

2012-03-20 10:10

'n Oostenrykse maatskappy wat die kontrak gekry het om Gauteng se e-tolpadstelsel te bou het in 'n enkele jaar R1,2 miljard hier gemaak.

Geen e-tolskyfie; geen lisensie

2012-03-14 13:09

Motoriste wat nie hul e-tolheffings betaal nie, sal voortaan nie toegelaat word om hul voertuie se lisensieskyfies te hernu nie.

'E-tol bly die beste'

2012-03-09 07:03

Die brandstofheffing sou met minstens R1 per liter verhoog moes word as die regering die nuwe hoofweë met so ’n heffing sou finansier.

Pendel tussen Pta, Jhb sal nóg R800 kos

2012-03-02 09:00

Die petrolprys in Suid-Afrika gaan na verwagting teen April met sowat 51c per liter styg tot ’n rekordprys van ver oor R11.

Tolgeld: Partye vra 'n hofbevel

2012-02-29 09:00

Opposisiepartye en belangegroepe gaan ’n dringende hofbevel vra in ’n finale poging om die Gautengse tolstelsel te stuit.

E-tolstelsel sál in April in werking tree

2012-02-23 11:00

Pravin Gordhan, minister van finansies, sê sy aankondiging van laer toltariewe vir Gauteng se elektroniese tolstelsel is finaal.

Sanral: 'Motoriste nie by padblokkades gestop'

2012-01-27 23:04

Die padagentskap Sanral het berigte ontken dat Gautengse motoriste by padblokkades gestop en gedwing word om vir e-tol-skyfies te registreer.

'Slegs 5% het e-skyfie vir tol op pad'

2012-01-13 06:52

Die Suid-Afrikaanse ­Nasionale Padagentskap (Sanral) het vandeesweek gesê 212 906 elektroniese skyfies is geregistreer.

Stadsraad slaan ’n slag oor tolpadprojek

2011-12-07 09:04

Die Kaapstadse stadsraad het die jongste ronde gewen om die N1- en N2-Wynland-tolprojek vir eers te stuit.

Debat oor tolstelsel duur voort

2011-11-29 13:13

Die Gautengse wetgewer se staande komitee wat tans openbare sittings oor die omstrede Gauteng tolstelsel hou sal glo later terugvoering gee.

Openbare sittings oor Gauteng-tolstelsel gehou

2011-11-11 09:25

Die Gautengse wetgewer se staande komitee oor petisies gaan openbare sittings oor die omstrede Gauteng tolstelsel hou.

Só kan die tolpaaie jou sak ruk

2011-11-08 07:05

Tolgeld kan Kaapse pendelaars tussen R400 en R800 per maand uit die sak jaag as die Wynland-tolpadprojek op die N1 en N2 voortgaan.

Skrap héle tolplan, eis Moederstad

2011-11-03 08:03

Besluite van twee nasionale ministers om die omstrede N1- en N2-Wynland-tolprojekte goed te keur, was “strydig met die wet”.

Owerhede lankal gewaarsku oor tolstelsel

2011-10-29 11:24

Die Gautengse provinsiale regering is vier jaar gelede al gewaarsku oor die moontlike gevolge van 'n nuwe tolstelsel.

Minister keer land se tolpaaie

2011-10-24 06:57

Die minister van vervoer, S’bu Ndebele, het die finale besluit oor die voorgenome nuwe tolpaaie op die N1 en die N2 vir eers uitgestel.

Bieër vir Kaapse tolpaaie bekend gemaak

2011-10-11 13:33

Sanral het sy verkose bieër vir die N1/N2 Wynlanddistrik-tolprojek aangekondig ten spyte van 'n regsuitdaging oor die projek.

Tolstelsel kry wye opposisie

2011-10-06 07:05

Opposisiepartye en belangegroepe in Gauteng het ’n verenigde front gevorm om die Gautengse tolstelsel te boikot.

Stad dreig met interdik oor tolpaaie

2011-09-24 07:05

Die Kaapse stadsraad wil ’n hofinterdik kry om enige verdere stappe in die N1- en N2-Wynland-tolprojek van R10 miljard te keer.

Stadsraad, Sanral vergader oor tolpaaie

2011-08-23 10:00

Die stad Kaapstad vergader met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap om kwessies rondom die voorgestelde tolstelsel te bespreek.

Sanral: Geen dispuut oor tolpaaie

2011-08-17 16:29

Daar is geen "dispuut" tussen die Nasionale Padagentskap (Sanral) en die stad Kaapstad nie, het die Padagentskap in 'n verklaring gesê.

Kaapse tolgeld 'sal nie belaglik wees'

2011-07-04 15:00

Kaapse motoriste sal nie so baie soos dié in Gauteng moet opdok as die stad se tolpaaie moontlik vroeg volgende jaar in werking tree nie.

Minister erken alternatief vir tolpaaie kort

2011-02-27 09:41

Korttermyn-oplossings vir Gauteng se openbarevervoerstelsel moet gevind word en moet deel wees van gesprekke oor die omstrede tolstelsel.

Tolpadstelsel opgeskort

2011-02-22 15:24

Die omstrede tolpadstelsel wat in Gauteng in werking sou tree, is voorlopig opgeskort te midde 'n toutrekkery rondom die voorgestelde fooie.

Gauteng-premier 'bekommerd' oor tolgeld

2011-02-21 18:36

Die Gautengse premier, Nomvula Mokonyane, het haar kommer uitgespreek oor die implikasies van die nuwe Gautengse tolstelsel.

ANC: N2-tolhek kan onrus veroorsaak

2010-06-02 13:00

Volgens die ANC het die omstrede oprigting van nuwe tolhekke op die N2 die potensiaal om onrus in KwaZulu-Natal te veroorsaak.

 

Busa tevrede met e-tol-taakspan

2012-05-05 19:15

Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) het gesê hy verwelkom die feit dat die e-tolstelsel nou ondersoek word deur 'n taakspan topministers.

Stryd oor e-tolstelsel lank nie verby

2012-04-28 23:03

Die volgende stap in die regstryd teen die e-tolstelsel sal wees om 'n volledige rekord saam te stel van presies hoe op dié projek besluit is.

Interdik teen e-tolstelsel toegestaan

2012-04-28 12:15

Die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) se aansoek om ’n dringende interdik teen die e-tolstelsel se implementering is toegestaan.

E-tol-interdik kan 'omstrede besonderhede' oopkrap

2012-04-26 12:05

'n Interdik teen die e-tolstelsel kan omstrede besonderhede oor Sanral oopkrap, het die Opposition to Urban Tolling Alliance gesê.

E-tolstelsel sal voortgaan, sê Sanral

2012-04-19 11:00

Die Nasionale Padagentskap, Sanral, het opnuut bevestig dat die Gautengse e-tolstelsel soos beplan op 30 April in werking sal tree.

E-skyfies: Oortreders sál opdok

2012-04-17 12:35

Die Suid-Afrikaanse Padagentskap het opnuut sy besluit verdedig om motoriste wat nie hul elektroniese-tolgelde betaal nie, te penaliseer.

'Onderduimse' minister gekap oor tol-skok

2012-04-16 07:45
88 menings

Motoriste wat nie vir e-skyfies registreer nie sal drie keer duurder vir die gebruik van Gauteng se nuwe tolpaaie betaal.

E-skyfies: Verhoor gaan voort

2012-04-11 08:01

Die verhoor oor die wettigheid van die kontrak tussen Sanral en Gautengse tolpadgebruikers vir e-skyfies gaan vandag voort.

Tolpadplan ‘nie finaal geskrap’

2012-03-29 10:05

Stellings dat die regering se tolpadplanne in die Kaapse metropool nie voortgaan nie, beteken nie die planne is finaal van die tafel nie.

Herrie in Brittanje oor planne vir tolpaaie

2012-03-20 13:02

Dis nie net Suid-Afrikaanse motoriste wat rooi sien oor tolpaaie nie – in die Verenigde Koninkryk kan motoriste in die toekoms ook dalk opdok.

Bankinligting nie nodig as jy ’n e-skyfie kry

2012-03-15 19:55

Die Nasionale Padagentskap gaan nie onbeheerde toegang hê tot die bankbesonderhede van motoriste wat vir e-skyfies registreer nie.

Planne vir e-tol buite Gauteng geskrap

2012-03-11 06:57

Gautengers is die enigstes wat vir e-tolpaaie sal moet opdok omdat planne vir die landwye uitbreiding hiervan klaarblyklik van die baan is.

Staatsamptenare sluit aan by massa-optog

2012-03-06 11:11

Die PSA sal Cosatu vergesel in die vakverbond se landwye betoging teen arbeidsmakelaars en die instelling van die beplande e-tolpadstelsel.

'SA moet weier om e-tolstelsel te betaal'

2012-03-02 07:00

Suid-Afrikaners moet weier om vir die e-tolstelsel te betaal omdat die land se paaie aan almal behoort, het Zwelinzima Vavi gesê.

Cosatu steeds teen e-skyfies

2012-02-27 16:43

Zwelinzima Vavi en ander burgerregte-organisasies is vasbeslote om voort te gaan met 'n veldtog van openbare verset teen die e-tolstelsel.

Voorwaardes vir e-skyfies 'onwettig'

2012-02-06 12:01

Die voorwaardes wat motoriste moet onderteken wanneer hulle vir die Gautengse tolpaaie se e-skyfies registreer, is onwettig en onregverdig.

Gauteng trap rem oor e-skyfies vir tolpad

2012-01-13 14:45

Die beplande implementering van die elektroniese skyfies (e-skyfies) vir Gauteng se nuwe tolhoofweë in Februarie, is uitgestel.

DA: 'Sanral moet verskuilde kostes van tolpadstelsel bekendmaak'

2011-12-22 20:04

Die DA in Gauteng het Sanral gevra om die verskuilde administratiewe koste van die elektroniese tolpadstelsel bekend te maak.

Stad pak Sanral in hof oor tolpaaie

2011-12-06 11:03

Die stad Kaapstad sal die Suid-Afrikaanse nasionale padagentskap se tolprojek vir die N1 en N2 in die Kaapstadse hooggeregshof teenstaan.

Petisie teen beplande tolpadstelsel in Gauteng opgestel

2011-11-15 11:03

'n Petisie deur die georganiseerde arbeid teen die beplande Gautengse tolpadstelsel, gaan aan die minister van vervoer oorhandig word.

DA: Motoriste moet nié e-skyfie koop

2011-11-09 14:21

Die Demokratiese Alliansie het 'n beroep op motoriste gedoen om nié die elektroniese tolskyfie vir Gauteng se hoofweë aan te skaf nie.

‘Tolgeld raak ’n politieke kwessie’

2011-11-04 07:00

Suid-Afrika het infrastruktuur nodig om die ekonomie te laat groei en iemand moet betaal vir die bou en opgradering van paaie.

Kry jou tol-e-skyfie

2011-11-03 07:02

Motoriste kan nou vir elektroniese skyfies op nuwe tolpaaie in Gauteng registreer, en tolgeld sal waarskynlik van Februarie af betaal word.

DA plaas druk op Sanral oor tolpaaie

2011-10-24 13:07

Die DA sê die party sal voortduur om druk op die departement van vervoer en Sanral te plaas totdat die nuwe toltariewe geskrap word.

Taakspan sal na tolpaaie kyk

2011-10-15 15:11

Die kabinet het 'n taakspan aangestel om die omstrede Gautengse tolpadstelsel te ondersoek, het die departement van vervoer gesê.

Saak oor Kaapse tolpaaie draai in hof

2011-10-10 12:48

Stad Kaapstad het hom tot die Kaapse hooggeregshof gewend om te verklaar of daar 'n dispuut met Sanral is oor die instelling van 'n tolpad.

Minister rep g'n woord oor tolpaaie

2011-09-27 06:56

Die minister van vervoer het nog nie gesê die N1- en N2-Wynland-tolprojek kan gestop word nie – dus bly dié tolpaaie ’n werklikheid.

Dispuut oor Kaapse tolpaaie duur voort

2011-09-13 09:08

Die aankondiging van 'n maatskappy om hoofweë in die Wes-Kaap in tolpaaie te verander, beteken nie die projek gaan voort nie, het die stad gesê.

Tolpaaie nog nie uitgemaakte saak

2011-08-19 09:18

Voorgestelde tolpaaie vir Kaapstad en Gauteng kan nog stopgesit word, het S’bu Ndebele, minister van vervoer gesê.

Stad verklaar dispuut oor tolpaaie

2011-08-17 13:07

Die stad Kaapstad het 'n interregeringsdispuut met Sanral verklaar om te verhoed dat 'n tolstelsel op hoofroetes in dié stad ingestel word.

Gautengse tolpaaie kan R14 miljard kos

2011-05-27 09:46

Die bedryfskoste van Gauteng se tolpaaie kan tot R14 miljard beloop – meer as die R6,22 miljard wat Sanral beraam het, berig The Star.

Toltariewe nie na staatskoerant

2011-02-22 16:20

Die aankondiging van tariewe vir Gauteng se omstrede tolpadstelsel sal voorlopig nie in die staatskoerant gemaak word nie, sê minister Sibusiso Ndebele.

Tolpad om Maputo, KZN te verbind

2011-02-22 08:21

Planne is op dreef vir die konstruksie van ‘n tolpad wat Maputo met die noordelike deel van KwaZulu-Natal sal verbind, het ‘n beampte gesê.

Tolhekke: Meer bestuur, minder duur

2011-02-05 09:30

Hoe meer jy ry, hoe minder gaan jy betaal wanneer die Gautengse oorhoofse tolhekstelsel in werking tree, het Sanral bekend gemaak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.