ARTIKELS OOR toerisme

Pad na Masai Mara gesluit oor vloede

2012-05-21 22:58

‘n Deel van die Mai Mahiu-Narok-pad in Kenia se Rift Vallei het weggespoel en is gesluit by Suswa ná vloede wat deur swaar reën veroorsaak is.

Kabelkarretjie kom dalk by Drakensbergpark

2012-05-14 14:41

‘n Voorgestelde kabelkarretjie by KwaZulu-Natal se uKhahlamba/ Drakensbergpark gaan toerisme by dié park heeltemal verander.

SA, Zim wil saamwerk aan toerisme

2012-05-12 20:06

Suid-Afrika en Zimbabwe het 'n memorandum van verstandhouding geteken om saam te werk om dié twee lande se toerisme-bedrywe te bevorder.

'SA'ners moet hul eie land verken'

2012-05-02 23:00

Suid-Afrikaners moet hul eie land verken omdat dit die beste vakansiebestemming is, het die minister van toerisme gesê.

Toerisme het massiewe impak op wêreldekonomie

2012-04-24 13:41

Volgens onlangse navorsing is die wêreldwye reis- en toerismebedryf twee keer groter as die motorvervaardigingsbedryf.

Romeinse 'gevegte' breek uit by Kolosseum

2012-04-12 21:04

Toeriste sou verskoon geword het as hulle vir ‘n oomblik gedink het hulle het teruggegaan in tyd toe gevegte by die Kolosseum uitgebreek het.

Plesierboot veilig ná enjinkamerbrand

2012-04-02 07:08

’n Beskadigde plesierboot het in ’n hawe op die eiland Borneo aangekom nadat dit langer as ’n dag in seerowerwater gedobber het.

Nóg 'n toerskip-nagmerrie

2012-03-31 11:07

Nóg 'n luukse toerskip, dié keer met bykans 600 toeriste van hoofsaaklik die VSA en Brittanje, dobber rigtingloos in die see rond.

Toeriste soek egte ervaring

2012-03-30 09:04

Toeriste raak al hoe meer ingelig oor volhoubare en verantwoordelike toerisme en kan nie meer om die bos gelei word nie.

Skoenlappers moet toeriste lok in Maputaland

2012-03-20 12:00

'n Nuwe toeristekamp en "skoenlapperkoepel" sal gebou word om die toerismebedryf in die afgeleë Maputaland-distrik 'n hupstoot te gee.

R80 m. vir opgradering van Durban-strandfront

2012-03-15 16:58

R80 miljoen sal op die opgradering van die noordelike deel van die uShaka-strandfront bestee word, het SA Tourism Update berig.

Argus-fietstoer gee hupstoot van R450 m.

2012-03-15 12:30

Die Cape Argus-fietstoer, wat die afgelope naweek plaasgevind het, het die Wes-Kaap se ekonomie 'n inspuiting van sowat R450 miljoen gegee.

Resessie in Europa knou SA-toerisme

2012-03-01 13:02

Die skuldkrisis in Europa en die verswakte euro het tot groot spekulasie gelei oor die gevolge van toerisme na Suid-Afrika.

Maledive weer gereed vir toeriste

2012-02-16 20:57

Die toerismeburo in die Maledive het toeriste en toeroperateurs die versekering gegee alles is onder beheer en gaan soos normaal voort.

Maledive: Reisigers kanselleer vakansies

2012-02-09 10:01

Bekommerde reisigers het hul vakansieplanne na die Maledive gekanselleer ná straatbetogings en die bedanking van die land se president.

Etiket op die Tube

2012-02-01 13:25

Flight Centre het tien wenke vir etiket op die Londense ondergrondse treinstelsel saamgestel wat toeriste in dié stad in gedagte moet hou.

Rekspronge by Victoria-waterval dalk binnekort hervat

2012-01-30 19:00

Rekspronge by die Victoria-waterval sal glo binnekort weer hervat word ná 'n ongeluk waartydens ’n toeris in die Zambezirivier geval het.

Besoekersgetalle na Brittanje neem af oor visums

2012-01-25 13:30

Meer as 20% van toeriste het gesê die Verenigde Koninkryk gee die meeste probleme as dit kom by die uitreik van visums.

Kaapstad beste bestemming in wêreld

2012-01-23 16:04

Volgens die webtuiste TripAdvisor se Travelers' Choice Awards 2012 is Kaapstad die beste bestemming in die wêreld.

Top-plekke in die VSA om in 2012 te besoek

2012-01-19 15:01

Skrywers van die Lonely Planet-reisboeke het ‘n lys saamgestel van die top-tien plekke wat in die VSA die moeite werd is om te besoek.

Robbeneiland 'n 'klad op SA toerismebedryf'

2012-01-13 09:48

Toerisme in Kaapstad en die omliggende streek groei elke jaar, maar Robbeneiland lok minder en minder besoekers.

Swart seun 'nie welkom' by vakansie-oord

2012-01-12 14:45
273 menings

‘n Oord in die Oos-Kaap word ondersoek nadat daar gesê is ‘n swart kind, wat saam met 'n wit vriend sou vakansie hou, nie welkom is nie.

Nuwe inisiatiewe in Egipte bevorder eko-toerisme

2012-01-09 15:05

Die New Hermopolis ekodorp in Egipte is daarop gemik om verantwoordelike toerisme te bied in ‘n omgewing weg van die alledaagse.

Spa's in die Maledive gesluit oor 'prostitusie'

2011-12-30 17:02

Owerhede in die Maledive het honderde hotelle aangesê om hul spa's te sluit ná bewerings dat prostitusie uit dié instellings bedryf word.

Toeriste in N-Kaap só verwelkom

2011-12-21 09:00

Noord-Kaapse toerisme verwelkom weer toeriste vanjaar by vulstasies in die stad en drie dorpe langs die N12-roete deur die provinsie.

Japanse haweloses word toergidse

2011-12-13 22:09

Japan het haweloses in een van sy stede aangestel om as toergidse by 'n kiosk te werk in 'n poging om bevooroordeeldheid te beveg.

Diamantmuseum open in Kaapstad

2011-12-09 12:07

Die Kaapstad Diamantmuseum het sy deure vir die publiek oopgemaak by die opgeknapte Clock Tower by die V&A Waterfront.

Toerisme moontlik Haïti se redding

2011-12-06 15:27

Twee jaar nadat ‘n aardbewing Haïti byna verwoes het, het sy president gesê die sleutel vir die land se ekonomiese toekoms lê in toerisme.

Pandas kan Edinburg se toerisme hupstoot gee

2011-12-06 13:53

Die reuse-pandas Tian Tian en Yang Guang, wat in Skotland aangekom het, is die eerste pandas wat in 17 jaar in Brittanje gaan woon.

Muizenberg kry Blou Vlag-status

2011-12-05 19:48

Daar is goeie nuus vir aanhangers van een van Suid-Afrika se top-branderry-strande, Muizenberg, wat weer Blou Vlag-status ontvang het.

Kersliggies skop Kaapse feesseisoen af

2011-12-02 15:04

Die feesseisoen in Kaapstad word amptelik afgeskop wanneer sowat 80 000 mense saamkom vir die aanskakeling van die Kersliggies in Adderleystraat.

Venesië se Bridge of Sighs opgeknap

2011-12-02 09:47

Die opknappingswerk aan Venesië se gewilde Bridge of Sighs en die fasade van die Doge-paleis is uiteindelik ná drie jaar se werk voltooi.

Tsjernobil weer gesluit vir toeriste

2011-11-29 19:11

‘n Hof in die Oekraïne het toeriste verban van die Tsjernobil-kernaanleg, minder as 'n jaar nadat dit vir toeriste oopgestel is.

Aus beplan wêreld se grootste marine park

2011-11-28 13:33

‘n Gebied op die noord-oostelike kus van Australië, so groot soos Duitsland en Frankryk, gaan in 'n enorme marine park omskep word.

Hotelle verwag beter vakansieseisoen

2011-11-28 10:52

Die gasvryheidsbedryf verwag ‘n “goeie” vakansieseisoen vir Kaapstad nadat verskeie hotelle en restaurante vanjaar hul deure gesluit het.

Thailand lok toeriste met spesiale aanbiedinge

2011-11-24 13:11

Toeroperateurs in Hongkong het goedkoop toere na Thailand bekendgestel in ‘n poging om toeriste terug te lok na die vloedgeteisterde land.

Top-snorkelplekke in Suidelike Afrika

2011-11-22 15:36

Om jou midde-in die seelewe met al sy gediertes te bevind, ver verwyderd van ’n Blackberry, is soos om in ’n ander wêreld te ontwaak.

Rande sal inrol vir Tafelberg, meen agentskappe

2011-11-15 12:52

Toerisme-agentskappe is in die wolke oor die nuus dat Tafelberg as een van die sewe nuwe natuurwonders van die wêreld aangewys is.

Kanadese toeris in Egipte doodgeskiet

2011-11-12 22:25

‘n Kanadese toeris is in ‘n Egiptiese familievete by 'n padblokkade in die dorp Al-Samata doodgeskiet, het staatsmedia in die land berig.

Arabiese lande vry weer na toeriste

2011-11-10 14:46

‘n Vlaag van opstande en bewindsveranderinge regoor die Arabiese wêreld het toerisme in die gebied swaar getref, maar optimisme vind wortel.

Pluk appelkose by De Krans

2011-11-09 13:43

Kom vier die somer en die lekkernye wat dié tyd van die jaar bied deur heerlike appelkose by De Krans-wynkelder in Calitzdorp te gaan pluk.

Ministers sweef vir stemme vir Tafelberg

2011-11-08 07:05

Twee ministers het hulle gister na die lugruim gewend om stemme vir Tafelberg te werf vir die Sewe Natuurwonders van die Wêreld-kompetisie.

Mission Impossible kan toeriste na Doebai lok

2011-11-02 10:32

Doebai maak gereed vir ‘n toename in toeristegetalle wanneer die jongste Mission Impossible-film later die jaar op die grootskerm verskyn.

Miljarde opsygesit vir lughawe by Etosha

2011-10-31 10:19

'n Internasionale lughawe word naby Etosha in Namibië beplan in ‘n poging om die getal besoekers na die streek te laat toeneem.

Kyk uit vir dié lande in 2012

2011-10-28 14:25

Die mense by Lonely Planet het hul koppe bymekaar gesit en uiteindelik hul keuse van die top-10 lande vir 2012 saamgestel.

Thailand se toerisme trek swaar tydens vloede

2011-10-27 08:03

Thailand se vloedkrisis is besig om sy tol te eis op die land se winsgewende toerismebedryf, met talle toeriste wat vakansies kanselleer.

Vermy Indië in Kerstyd, waarsku 5 lande

2011-10-25 12:49

Vyf lande, insluitend die VSA en die Verenigde Koninkryk, het reisigers gewaarsku om in die komende Kersseisoen Indië liefs te vermy.

Segway-pretroete open in Denemarke

2011-10-24 10:14

Die wêreld se eerste 4x4-Segway-roete open binnekort in Denemarke en is ‘n miniatuur weergawe van die Yellowstone Nasionale Park.

Vlieërfees vir die hele gesin

2011-10-21 11:09

Talle vlieër-liefhebbers hoop die windjie tel bietjie op vir die 16de Kaapstad Internasionale Vlieërfees wat in Muizenberg gehou gaan word.

En die wêreld se swakste lughawe is...

2011-10-20 11:12

Die Filippynse regering het onderneem om die land se hoof-lughawe te verbeter nadat dit benoem is as die wêreld se swakste lughawe.

 

1 miljard internasionale toeriste vir 2012 verwag

2012-05-17 14:30

Meer as 1 miljard toeriste sal vanjaar reis en ‘n internasionale grens oorsteek, het beamptes van die Verenigde Nasies (VN) gesê.

Kaapstad se winterplanne kóók

2012-05-14 12:03

Discover why Cape Town warms up in winter plaas die kollig op die kunste, kultuur, erfenis, kos, wyn en buitemuurse aktiwiteite.

Sien meer vir minder in Durban

2012-05-08 13:41

Besoekers aan Durban kan nou meer plekke vir minder geld besoek met die bekendstelling van die iVenture-kaart “See Durban Attraction Pass”.

Amerikaners ná 12 uur uit berge gered

2012-04-25 12:02

Twee Amerikaners in hul vroeë 20's is ná 'n 12 uur lange reddingsoperasie gered nadat hulle in die Hottentots-Holland-berge vermis geraak het.

Buitelanders stroom na SA

2012-04-13 07:00

Al hoe meer toeriste kom hou deesdae in Suid-Afrika vakansie, het die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, gesê.

Soektog na 15 000 paaseiers by Pretoria-dieretuin

2012-04-05 10:33

Pretoria se nasionale dieretuin gaan op 7 April een van die grootste paaseier-skattejagte hou wat Afrika nog gesien het.

Toerskip wat brand na Maleisië onderweg

2012-04-01 13:27

'n Passasierskip wat onklaar geraak het nadat 'n brand aan boord uitgebreek het, is herstel en is van die Filippyne na Maleisië onderweg.

‘Beleef’ die Titanic-ramp

2012-03-31 09:40

Daar heers groot belangstelling in die Noord-Ierse hoofstad se nuwe toeriste-trekpleister – 'n sentrum wat die Titanic-ramp naboots.

ANC kap Winde oor toerismegroep

2012-03-29 09:06

Wanneer die DA-regering van die Wes-Kaap met ongemaklike vrae gekonfronteer word, is die antwoord altyd: “Wat het julle gedoen?” Of: “Kyk wat gebeur in ander provinsies.”

Hotel vir gay, lesbiese besoekers open in New York

2012-03-16 13:06

New York en waarskynlik die wêreld se eerste hotel wat spesifiek gay en lesbiese toeriste teiken, is geopen.

Toerismeveldtog 'n treffer op YouTube

2012-03-15 15:02

‘n Toerismeveldtog vir Melbourne, Australië, het ‘n treffer op YouTube geword en ‘n styging in besoekers na die stad veroorsaak.

Japan: Toerisme weer op die been

2012-03-12 14:36

Daar word voorspel dat toerisme in Japan tydens die eerste helfte van 2012 ten volle sal herstel ná 2011 se aardbewing en tsoenami.

Toeriste stroom in rekordgetalle na Moederstad

2012-02-28 16:00

Die verlengde somer in die Moederstad het gelei tot die stad se beste vakansieseisoen, met 'n 14% toename in oorsese besoekers.

Griekse drama 'n goue geleentheid vir toeriste

2012-02-15 12:13

Terwyl inwoners van Athene die strate invaar kyk toeriste met nuwe oë na Griekeland en al sy aanloklike bestemmings.

Nepal se internasionale lughawe weens brand gesluit

2012-02-09 10:01

'n Grasbrand het veroorsaak dat Nepal se enigste internasionale lughawe sy deure moes sluit met vlugte wat na Indië herlei word.

SA kry meer Indiese toeriste

2012-02-01 10:11

Die aantal Indiese toeriste wat na SA reis het met meer as 122% tussen 2005 en 2010 gestyg, het die minister van toerisme gesê.

Toerismebedryf verloor miljarde weens Olimpiese Spele

2012-01-30 15:01

Organiseerders van die Olimpiese Spele in Londen word daarvan beskuldig dat hulle besoekers afskrik deur hoteltariewe drasties te vermeerder.

New York is onbeskofste stad in Amerika

2012-01-24 10:00

Ongeskikte motorbestuurders en voetgangers wat nie glimlag nie het gemaak dat New York as die onbeskofste stad in Amerika aangewys is.

Minder toeriste besoek Japan

2012-01-20 11:15

Die getal oorsese toeriste wat Japan verlede jaar besoek het, het met 27,8%, in vergelyking met die vorige jaar, tot 6,2 miljoen gedaal.

Boerewors op spyskaart by ekspo in Aus

2012-01-18 13:00

Suid-Afrikaanse gunstelinge soos bobotie, boerewors en koeksisters sal op die spyskaart wees by 'n reis-ekspo in Australië.

Rekspronge opgeskort ná vrou in rivier beland

2012-01-13 06:52

’n Zimbabwiese toerismemaatskappy het rekspronge by die Victoria-waterval opgeskort terwyl hy ’n ongeluk ondersoek.

Reksprong veilig, wys Zambiese minister

2012-01-12 11:16

Zambië se minister van toerisme het 'n reksprong van dieselfde brug af gedoen waar 'n Australiese meisie haar amper dood geval het.

Wes-Kaap se toerisme floreer

2012-01-09 13:00

Die Wes-Kaap het ‘n toename ervaar in binnelandse toerisme met die bedryf wat sedert die begin van Desember gefloreer het.

Toeriste stroom na Kaapstad

2011-12-25 14:45

Duisende plaaslike en oorsese toeriste het ten spyte van die huidige ekonomiese klimaat op Kaapstad toegesak, berig die SABC.

Al hoe meer toeriste kampeer

2011-12-19 07:36

Die Suid-Kaap is steeds ’n gewilde vakansiebestemming, maar aanduidings is dat besoekers die gebied vanjaar vir korter tydperke besoek.

Skotland kry dalk 'toeriste-belasting'

2011-12-09 22:02

Edinburg se stadsraad gaan vergader om te bespreek of ‘n toeriste-belasting ingestel moet word as deel van ‘n plan om inkomste te genereer.

Kaap wil meer swart toeriste lok

2011-12-09 07:44

Kaaapstad en die Wes-Kaap wil daarop fokus om meer swart toeriste na die provinsie te lok, aangesien dit die opkomende mark is.

SA word leier in 'groen' toerisme

2011-12-06 14:16

Suid-Afrika se toerismebedryf wil sy grootste bate – die natuur – bewaar en terselfdertyd klimaatverandering probeer beveg.

Sneeu val uiteindelik by Europese ski-oorde

2011-12-06 12:24

Reisigers wat ski-vakansies na Europa beplan het en toeroperateurs het ‘n sug van verligting gegee toe sneeu oor die Alpe begin val het.

Gewilde Jaws-pretrit sluit ná 21 jaar

2011-12-05 15:03

Nadat dit miljoene besoekers en kinders vir 21 jaar die skrik op die lyf gejaag het, gaan Universal Orlando sy geliefde Jaws-pretrit sluit.

Kaapstad kry Afrika se groenste hotel

2011-12-02 12:42

Plaaslike en Internasionale besoekers aan die Kaapstad Internasionale Lughawe kan binnekort by die groenste hotel op die kontinent inboek.

Bly só gratis op vakansie

2011-12-01 13:57

Hotelle het dalk kamerdiens, deftige restaurante en kamerjasse, maar dit is soms net lekker om terug te sit in ‘n gemakstoel by die huis.

Top-doendinge by die Victoria-waterval

2011-11-28 14:54

Jy weet jou mond gaan oopval met die eerste aanskouing van die Victoria-waterval, maar wat gaan jy die res van die tyd doen?

Ape vier fees in Thailand om toeriste te lok

2011-11-28 12:14

Ape in Sentraal-Thailand is bederf met ‘n fees van vrugte en groente in ‘n jaarlikse tradisie wat daarop gemik is om toeriste te lok.

NS: Nuwe staproete strek oor lengte van die land

2011-11-24 15:31

Geesdriftige stappers kan maar hul stapskoene uitpak want Nieu-Seeland open ‘n nuwe staproete wat oor die lengte van die land strek.

Yslanders maak hul huise oop vir besoekers

2011-11-23 12:08

Inwoners van Ysland maak hul huise oop aan reisigers in ‘n inisiatief om besoekers ‘n outentieke Ysland-reiservaring te bied.

Gandhi se Jhb-huis word museum en gastehuis

2011-11-16 10:08

Mahatma Gandhi se geskiedkundige huis in Johannesburg is deur die Franse maatskappy Voyageurs du Monde in ‘n museum en gastehuis omskep.

Kongo nooi besoekers om vulkaniese uitbarstings te aanskou

2011-11-14 15:43

Virunga Nasionale Park nooi toeriste op ‘n oornag staptog om die skouspelagtige uitbarsting van Mount Nyamulagira te aanskou.

Vloede in Thailand skrik toeriste af

2011-11-11 14:12

Wydverspreide vloede is besig om Thailand se toerisme-bedryf as 'n geheel honderde miljoene dollars te kos.

Krisis vir toerisme in Australië

2011-11-10 09:24

Australië se toerismebedryf beleef 'n ernstige krisis weens wêreldwye ekonomiese probleme, met 'n afname van 9% in besoekers in September.

Miljarde in gedrang weens Spele

2011-11-09 11:14

Volgens 'n nuwe studie kan tot £3.5 miljard (sowat R44,5 miljard) vir die Britse ekonomie verlore gaan tydens die 2012 Olimpiese Spele.

Beste nuwe roetes in die Wes-Kaap

2011-11-03 15:42

As al wat ’n toeristebestemming is deur jou kamera vasgevang is en selfs reisbrosjures jou niks vertel nie, is dit tyd vir 'n nuwe avontuur.

Christchuch-katedraal gedeeltelik afgebreek

2011-10-31 13:09

Die Christchurch-katedraal gaan gedeeltelik afgebreek word in ‘n poging om die struktuur, wat deur ‘n kragtige aardbewing beskadig is, te versterk.

Tunisië: Trek maar jou bikini aan

2011-10-28 16:59

Die Islamitiese Ennahda Party in Tunisië sê daar sal nie beperkings wees op hoe buitelandse toeriste op strande moet aantrek nie.

Indië vra Australië om reiswaarskuwing terug te trek

2011-10-28 09:23

Indië plaas druk op Australië om sy reiswaarkuwing oor moontlike aanvalle in die land tydens die komende Kersseisoen terug te trek.

Kaapstad wen gesogte ontwerp-titel

2011-10-26 08:59

Kaapstad is aangewys as die World Design Capital 2014 en het twee ander stede op die kortlys, Bilbao in Spanje en Dublin in Ierland, geklop.

Haai-aanvalle sleg vir toerisme in Aus

2011-10-24 11:34

'n Derde haai-aanval in drie maande het die Weskus van Australië geruk en toeroperateurs is bekommerd dat dit sleg is vir die bedryf.

China se Groot Muur deur myne bedreig

2011-10-21 13:20

Die Groot Muur van China word bedreig deur wettige en onwettige myne wat groot stukke grond uit die heuwels onder die muur ruk.

Occupy Wall Street lok baie toeriste

2011-10-20 16:59

Daar is nou 'n nuwe toeriste-aantreklikheid wat toeriste na New York op hul lysie voeg – die Occupy Wall Street-betoging.

Paaie na Tafelberg en Seinheuwel snags gesluit

2011-10-19 16:32

Die pad langs Tafelberg en die pad wat na Seinheuwel lei word nou van 22:00 – 05:00 gesluit in ‘n poging om misdade te voorkom.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

2.3 Microbus
1998
R 40,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.