ARTIKELS OOR titans

Titans-kaptein speel weer in Engeland

2012-05-10 13:00

Martin van Jaarsveld, 'n voormalige kolwer van die Proteas, het 'n kontrak met Glamorgan geteken om in Engeland se twintig20-toernooi te speel.

Titans klop Cobras

2012-03-18 19:12

Die Titans het hul derde plek op die punteleer behou en dus vir hulself ‘n halfeindstryd-plek oopgespeel nadat hulle die Cobras geklop het.

Titans kraai koning

2012-02-12 18:03

Die Titans het die Supersportreeks-titel Sondag gewen nadat die ander aanspraakmakers, die Cobras, vir 420 uitgeboul is.

Cobras minder as punt voor Titans

2012-02-06 07:55

Die Titans se moed sou in hul skoene gesak het nadat hul SuperSport-wedstryd teen die Warriors afgelas is sonder dat ’n bal geboul is.

Knights kolf plek in uitspeelrondes los

2011-11-28 09:51

Die Knights het hom by die Cape Cobras en die Warriors aangesluit wat sake in die uitspeelrondes van die Eendagbeker-reeks gaan uitspook.

Knights kelder Titans

2011-10-03 09:34

Die Knights het geen moeite ondervind om die Titans met 6 paaltjies in die SuperSport-krieketwedstryd op in Centurion te klop nie.

Ervare Maynard nuwe Titans-breier

2011-07-06 08:03

Matthew Maynard, ’n voormalige Engelse toetsspeler, is die man wat moet toesien dat die Titans se trofeëkas eersdaags weer kreun.

Albie vrygestel vir Titans

2011-01-20 10:57

Albie Morkel is deur Krieket Suid-Afrika vrygestel nadat hy vroeër vir die Proteas gekies is vir die oorblywende kitswedstryde teen Indië.

Warriors ontnugter

2010-10-02 07:52

Die Warriors is deur die Titans se aanvangsbouler Ethy Mbhalati ontnugter en vir 89 lopies in sy eerste beurt van dié SuperSport-kragmeting uitgeknikker.

Titans-kaptein ryg pryse in

2010-09-29 08:15

Enkele dae nadat hy in Engeland vereer is as die voorste kolwer in eendagkrieket, is Jacques Rudolph ook as die Titans se speler van die jaar gekies.

Warriors-duo reik na die sterre

2010-01-26 14:07

Die Chevrolet Warriors-duo, Colin Ingram en Rusty Theron staan elkeen ’n kans om die MTN40 Krieketspeler van die jaar aangewys te word.

Cobras goed op pad na 1ste titel

2009-12-14 08:48

Die Cape Cobras loop met ’n derde agtereenvolgende oorwinning voor en kan vir die 1ste keer die SuperSport-krieketreeks te wen.

Titans moet in spoor trap

2009-12-10 09:57

Die wedstryd tussen die Cape Cobras en die Titans kan ’n lippelek-stryd wees, maar dan sal die blad sy kant moet bring.

Theron se 'gooie' weer onder vergrootglas

2009-11-13 16:29

Rusty Theron se boularm het weer onder die vergrootglas gekom op die eerste dag van die Warriors se wedstryd teen die Titans.

 

Titans knoop Lions se sterte, buit titel

2012-04-02 08:59

Toe die Titans se “lied”, Loslappie, oor die luidsprekers weergalm het, was dit die teken dat die Lions die wit vlag gehys het in die T20-eindstryd.

Titans bult spiere

2012-03-05 10:01

Die Cape Cobras lyk nie na ’n skadu van die span wat vroeër die seisoen alle teenstand uit sy pad gevee het in die Eendagbeker-reeks nie.

SuperSport-kroon soek sy baas

2012-02-09 09:02

Die laaste ronde van die SuperSport-wedstryde begin vandag met die Titans en die Cape Cobras kop aan kop in die wedloop om die titel.

Kommer heers oor Morkel-besering

2012-01-26 14:21

Albie Morkel is na die hospitaal gestuur vir toetse, nadat 'n krieketbal hom op sy gewrig getref het tydens 'n Supersport-wedstryd in die Paarl.

Cook kook; Harris vat vyf

2011-10-07 08:03

Stephen Cook het die Lions se eerste beurt in Kimberley met ’n onoorwonne honderdtal geanker in hul SuperSport-wedstryd teen die Knights.

‘Verlore seun’ Martin lei Titans

2011-09-23 09:06

Die Titans het aangekondig dat Martin van Jaarsveld nie net sy terugkeer na Centurion maak nie, maar dat hy ook die nuwe kaptein word.

Cobras stuit Titans

2011-03-10 09:46

Die Titans se krag is letterlik en figuurlik afgesny op SuperSportpark in die halfeindronde van Standard Bank se Pro20-krieketreeks.

Bulhond se duidelike boodskap aan keurders

2010-12-03 08:27

Moenie sommer van my vergeet nie. Dié boodskap is deur Roelof van der Merwe in geen onduidelike taal aan die nasionale krieketkeurders uitgestuur.

McLaren sal keurders se oë laat rek

2010-10-02 07:50

As hier ’n SA-keurder was, sou sy selfoon lank teen sy oor gewees het toe Ryan McLaren drie kolwers op ’n streep storte toe gejaag het.

Harris verlaat die Titans

2010-04-07 11:19

Die Proteas se linkerarm-draaibouler Paul Harris gaan die Titans verlaat sodat hy aan alle vorme van krieket kan deelneem.

Dolphins wen Titans met 15 lopies

2010-01-24 19:35

Die Dolphins het die Titans Sondag by Supersport Park in Centurion met 15 lopies gedurende die MTN40 semi-finaal geklop.

Harris kan vonk wees

2009-12-11 14:21

Dié lenige linksdraaier, Paul Harris glo hy kan help om vonk aan die Suid-Afrikaanse krieketspan te verskaf.

Albie, Roelof gee Titans woema

2009-12-09 09:06

Die teleurstellende nederlaag teen die Lions is verby en die Titans het weer nuwe energie met twee nasionale krieketspelers.

Pybus lig sluier oor skielike bedanking

2009-07-20 13:39

Richard Pybus is dalk eersdaags vir die Titans verlore, maar hy is nog nie klaar met Suid-Afrikaanse krieket nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.