ARTIKELS OOR tiger woods

Woods se vrou kry miljarde, as sy stilbly

2010-07-01 12:51

Tiger Woods se vervreemde vrou, Elin Nordegren, sal glo miljarde rande in hul egskeiding ontvang, mits sy nooit uitpraat oor sy sekskepades nie.

Playboy-baas raas met Tiger

2010-04-17 08:05

Hugh Hefner, die baas van die tydskrif, Playboy mag dalk al ’n string meisies op ’n slag gehad het, maar hy het nog nooit verneuk nie.

Woods te sien in VSA-Ope

2010-04-14 23:35

Die omstrede gholf-kampioen, Tiger Woods se deelname aan die Amerikaanse Ope, is bevestig nadat hy sy aansoekvorms ingestuur het.

Tiger terug na terapie?

2010-02-19 15:31

Tiger Woods gaan terugkeer na terapie ná Vrydag se eerste openbare verskyning sedert onhullings oor sy buite-egtelike verhoudings.

Tiger is terug

2010-02-18 20:44

Die gholfspeler Tiger Woods is vir die eerste keer sedert die begin van sy seksskandaal naby sy huis in Florida afgeneem.

Porno-ster: 'Tiger het my swanger gemaak'

2010-02-16 14:23

‘n Porno-ster beweer Tiger Woods het haar twee keer swanger gemaak, op dieselfde tyd as wat sy vrou met hul kinders verwagtend was.

Woods se vrou wil glo nie skei

2010-01-27 04:45

Tiger Woods se vrou wil nie meer skei nie. Dié besluit het gekom nadat sy die gholf-legende by ‘n kliniek besoek het.

Pele: Woods swak voorbeeld vir tieners

2010-01-18 02:43

Die Brasiliaanse sokkerlegende, Pele, het tydens 'n radio-onderhoud gesê Woods is ‘n swak voorbeeld vir jongmense wat na hom opgekyk het.

GM haal Tiger uit hul motors

2010-01-14 14:51

General Motors het gesê dat hulle ooreenkoms met Tiger Woods, wat hom vrye toegang tot hul voertuie gegee het, verby is.

Kry Tiger Woods sekshulp in Kaapstad?

2010-01-13 10:33

Gerugte doen die ronde dat Tiger Woods, die Amerikaanse gholfsensasie, glo berading by ‘n ekslusiewe oord in Kaapstad ontvang.

Tiger Woods skuil dalk in SA

2010-01-07 05:01

Verskeie webwerwe gons met nuus dat die wêreld se beste gholfspeler na Afrika gevlug het om die media-aandag te ontglip.

Tiger stel Rogge teleur

2009-12-26 20:20

Die president van die IOK, Jacques Rogge, sê hy is "teleurgesteld" oor onthullings van die gholfster Tiger Woods se ontrouheid.

‘Woods se verneukery was geen geheim’

2009-12-24 05:03

Tiger Woods se verneukery was geen geheim vir ander gholfspelers nie, het Helen Alfredsson, die Switserse VPGA-stêr gesê.

Tiger PGA-speler van die jaar

2009-12-19 08:06

Tiger Woods is vir die 10de keer in sy loopbaan as die Amerikaanse PGA-reeks se speler van die jaar gekroon.

Tiger Woods se dokter vasgetrek

2009-12-15 13:55

'n Kanadese dokter van wie Tiger Woods glo onwettige behandeling ontvang het, is in hegtenis geneem, berig oorsese media.

Tiger se 'skelmpie' sê jammer

2009-12-14 21:01

Die Tiger Woods-sage het 'n bisarre wending geneem toe een van sy beweerde minnaresse sy vrou, Elin, om verskoning gevra het.

Woods nóg 'n borg kwyt

2009-12-13 23:49

Die internasionale konsultasie-firma Accenture het aangekondig dat hulle hul borgskap aan Tiger Woods gaan beëindig.

Gillette onttrek van Woods

2009-12-12 23:18

Gillette gaan Tiger Woods uit hulle advertensies uitfaseer terwyl hy tyd afneem om aan sy persoonlike lewe te werk.

Woods: 'Vir eers klaar met gholf'

2009-12-12 04:58

Tiger Woods het op sy webwerf gesê hy gaan 'n onbepaalde breuk van dié sport neem, om die skade wat hy aan sy huwelik gedoen het reg te maak.

Boek nou bekend na Woods-debakel

2009-12-11 10:47

‘n Relatief onbekende wetenskaplike boek se verkope het die hoogte ingeskiet nadat dit in Tiger Woods se kar gesien is.

Tiger se skoonma in hospitaal

2009-12-09 03:02

Die Tiger Woods-skandaal het 'n onverwagse wending geneem, toe sy skoonma Dinsdag as gevolg van maagpyn in 'n hospitaal opgeneem was.

Tiger bieg oor ‘vergrype'

2009-12-03 06:36

Die gholf-superster Tiger Woods erken in ’n verklaring op sy webwerf hy het “vergrype gepleeg” en sy gesin in die steek gelaat.

Vrou ontken verhouding met Woods

2009-12-02 03:08

Die vrou wat na bewering ’n buite-egtelike verhouding met Tiger Woods het, het dié gerugte ontken en gesê dit is ’n bogstorie.

Kapenaar deel kollig met Woods

2009-11-13 12:04

Branden Grace van Suid-Afrika het die eerste ronde van die Australiese Meesters­toernooi kop-aan-kop met Tiger Woods voltooi.

Sun City lok 8 van die bestes

2009-10-22 08:29

Organiseerders kan trots wees nadat ’n sterk groep spelers oortuig is om deel te neem aan Suid-Afrika se grootste gholfskouspel.

 

Tiger Woods se vrou terug in VSA

2010-05-05 12:37

Tiger Woods se vrou, Elin Nordegren, is uiteindelik terug in die VSA ná ‘n besoek saam met haar kinders aan haar tuisland Swede.

Tiger en Elin glo finaal verby

2010-04-15 10:39

Tiger Woods sál binne die volgende paar weke van sy vrou, Elin Nordegren geskei wees, het talle nuusagentskappe in Amerika berig.

Woods amper meer gekyk as Monica Lewinsky

2010-02-20 05:19

Tiger Woods se perskonferensie was die mees gekykte skulderkenning sedert Bill Clinton oor sy berugte verhouding met Monica Lewinsky gepraat het.

Els: Tiger is selfsugtig

2010-02-19 04:17

Die voormalige nr. 1-gholfspeler Ernie Els sê Tiger Woods is selfsugtig om sy mediakonferensie dieselfde tyd as 'n groot toernooi te hou.

Woods gaan uiteindelik praat

2010-02-18 05:36

Tiger Woods, in omstredenheid gehul oor sy buite-egtelike verhoudings, het besluit om die stilswye eersdaags te verbreek.

Tiger Woods terug op die gholfbaan?

2010-02-07 23:15

Die gholfspeler Tiger Woods gaan glo volgende week terug huis toe en beplan om eersdaags aan die Tavistock-beker deel te neem.

Woods se nag van hel ontbloot

2010-01-26 20:54

Meer duidelikheid oor die volledige gebeure van die aand wat Tiger Woods se lewe inmekaargeval het, word vertel.

'Woods is binnekort terug'

2010-01-15 18:06

Roger Federer het gesê dat hy telefonies met sy vriend Tiger Woods gepraat het en dat die gholf-legende binnekort sal terug wees.

Man vas vir Woods 'pop-kuns'

2010-01-14 12:28

‘n Man is in hegtenis geneem ná hy Tiger Woods-koeldrank gemaak het, met die woord 'ontrou' op die etiket.

Ondersoek na Woods-kinders klag

2010-01-12 13:21

‘n Wetgewer het versoek dat ‘n ondersoek geloods moet word om uit te vind wie beweer dat Tiger Woods se kinders mishandel word.

Woods laat borge ly

2010-01-02 01:23

Borge wat betrokke is by die gholfspeler Tiger Woods het behoorlik onder Woods se buite-egtelike verhoudings gely.

Tiger se gewildheid neem af

2009-12-25 05:45

'n Opname wat gedoen is toon dat die gholfster Tiger Woods se gewildheid op 'n vlak staan wat gewoonlik vir bedoel politici is.

Woods se lys van skelmpies groei

2009-12-21 08:57

Die popsangeres ­Jessica Simpson is die nuutste vrou wat van ’n verhouding met die gholfspeler Tiger Woods verdink word.

Horlosiemaker haal Tiger uit advertensies

2009-12-19 05:05

Die Switserse horlosiemaker Tag Heuer sê hy gaan nie langer Tiger Woods se foto's in reklameveldtogte in Amerika gebruik nie.

Ernie Els steun Woods se besluit

2009-12-15 10:50

Ernie Els steun die Amerikaanse speler Tiger Woods se besluit om onbepaald met gholf op te hou om die skade te herstel.

Woods behou darem sy horlosie

2009-12-14 12:29

Die horlosievervaardiger Tag Heuer het aangekondig hulle sal by hul kontrak met Tiger Woods staan, ten spyte van al die omstredenheid.

Woods-joggie verbreek stilswye

2009-12-13 09:00

Tiger Woods se gholfjoggie, Steve Williams, het sy stilswye verbreek oor die kontroversie rondom die wêreld se top gholfspeler en gesê enige buite-egtelike verhoudings het weg van gholftoere gebeur.

Woods se vrou koop huis in Swede

2009-12-12 17:22

‘n Sweedse behuisings-amptenaar het bevestig dat Tiger Woods se vrou ‘n huis gekoop het op ‘n eiland net af van Stockholm, Swede.

Tiger Woods: óf gholf óf Elin

2009-12-11 14:21

Tiger Woods is blykbaar bereid om op te hou gholf speel as dit sy vrou se vertroue sal terugwen en hul huwelik red.

'Elin sal by Tiger staan'

2009-12-10 12:12

Elin Nordegren, Tiger Woods se eggenoot, sal waarskynlik by haar man staan ter wille van hul twee jong kinders.

Nóg vroue betrek by Woods-skandaal

2009-12-08 03:06

Poniekoerante in Amerika het nog beweerde minnaresse geïdentifiseer wat glo betrokke is by die Tiger Woods-skandaal.

Bloot 'n boete vir Woods

2009-12-02 04:00

Tiger Woods sal nie vervolg word nadat hy 'n motorongeluk buite sy huis in Florida veroorsaak het nie, het polisie gesê.

Stories lóóp oor Tiger

2009-11-30 07:34

Het Tiger Woods se vrou, Elin Nordegren, hom met ’n gholfstok bygedam oor sy beweerde verhouding met ’n kelnerin?

Duisende verwelkom Woods

2009-11-10 19:51

Duisende aanhangers en ‘n media-sirkus het Tiger Woods by ‘n oefenrondte voor die Meesterstoernooi in Melbourne verwelkom.

Boekmaker gesink deur Tiger

2009-08-17 14:01

Boekmaker is $2 miljoen armer nadat hy oortuig was Tiger Woods die PGA-toernooi gaan wen en wengeld vroeër uitbetaal het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.