ARTIKELS OOR tieners

Tiener-verkragting: Ma word nie ondersoek

2012-04-18 22:03

Die polisie in Gauteng ondersoek nie die ma van ‘n 17-jarige tiener wat aangehou en om die beurt verkrag is nie, het hulle gesê.

Tiener by Kaapse skool doodgesteek

2012-02-28 19:52

‘n Sestienjarige seun is deur 'n ander seun doodgesteek by ‘n skool in Valhalla Park, Kaapstad, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Thomas kry fyn koek op sy 19de

2012-01-05 07:42

Presies twee maande ná die ongeluk wat hom in ’n koma gelaat het, bring Thomas Ferreira sy 19de verjaardag in ’n rehabilitasiesentrum deur.

Tiener met bloedbevlekte klere vas vir moord

2011-12-26 10:03

'n Tienerseun is in hegtenis geneem in verband met die moord op 'n man naby Mafikeng in die Noordwes.

Maagde in Sierra Leone kan beurse bekom

2011-11-24 23:08

‘n Stad in Sierra Leone bied aan om meisies wat nog maagde is teen die tyd wat hulle graad vang, se studiegeld te betaal.

Seun kritiek ná verkragting met pyp

2011-11-18 21:11
81 menings

‘n Gestremde tienerseun is ernstig beseer toe sy klasmaats ‘n pyp by sy rektum opdruk en saamgepersde lug by hom inpomp.

Tieners dra 'R6 000 se goed aan hul lywe'

2011-10-26 13:16

‘n Britse studie het bevind as tieners hul voete by die deur uitsit, dra hulle sowat R6 000 se bykomstighede en elektroniese toestelle met hulle saam.

Vloek op TV verbind met aggressie by kinders

2011-10-20 11:30

Kinders wat kru taal op televisie hoor, is meer geneig om aggressief teen hul maats op te tree – maar ander faktore speel ook 'n rol.

Al meer kinders kuier op kletswerwe

2011-10-12 09:55

Die Verenigde Nasies shet bekendgemaak 75% van kinders kommunikeer een keer per week met vreemdelinge, terwyl 42% dit elke dag doen.

Jongmense het meer onbeskermde seks

2011-09-26 13:57

Jongmense oor die wêreld heen het al hoe meer onbeskermde seks en hulle weet minder oor voorbehoedmiddels.

Slaap bly sleutel tot sukses op skool

2011-09-07 15:10

Hoërskoolleerders wat oor naweke probeer om verlore slaap in te haal sukkel meer met aandagtoetse as tieners wat minder slaap.

Swak ouerskap dryf kinders tot drank

2011-08-29 09:20

Die manier hou ouers hul kinders grootmaak het 'n groot invloed op hoeveel drank wat tieners inneem, het navorsers bevind.

Facebook-partytjie by politikus se huis ruk hand uit

2011-08-26 23:14

Sowat 100 tieners het die luukse woning van ‘n Britse parlementslid vertrap na hulle op Facebook van sy dogter se partytjie gehoor het.

Tieners wat seks het minder stout

2011-08-19 15:56

Luidens nuwe navorsing is tieners wie in seksuele verhoudings betrokke is, minder stout as diegene wat nie seks het nie of rondslaap!

'Facebook maak ons paranoïes, gee maagpyn'

2011-08-07 11:53

Facebook kan ‘n goeie manier wees om met ou vriende in kontak te bly, maar vir die jonges kan dit meer skade as goed doen, meen 'n kenner.

Tienerseun slaan ouers met hamer dood

2011-07-21 22:58

‘n Tiener van Florida het sy ouers met ‘n hamer doodgeslaan, ‘n paar uur voor sy vriende vir ‘n huispartytjie opgedaag het.

Tiener wil haar maagdelikheid ruil vir iPhone

2011-06-29 23:02

'n Chinese tienermeisie het glo ‘n advertensie op Weibo geplaas met ‘n aanbod om haar maagdelikheid vir 'n iPhone te verruil.

Dronk tieners aap dronk ouers na

2011-06-17 23:02

Kinders wie se ouers voor hulle dronk raak is twee keer meer geneig om self diep in die bottel te kyk, volgens nuwe navorsing.

Hiëna byt skoolkind aan gesig, kop

2011-06-13 12:30

‘n KwaZulu-Natalse tiener, Nicholas Hudson, is in sy tent by Imfolozi-wildreservaat deur ‘n hiëna aangeval en aan sy gesig en kop gebyt.

Meisie (15) skiet pa met boog toe hy foon vat

2011-05-28 09:48

’n Tienermeisie het haar pa met ’n pyl en boog geskiet omdat hy haar selfoon van haar weggeneem het.

Tiener vas ná hy glo meisie (3) verkrag

2011-05-24 13:24

'n 16-jarige seun wat daarvan beskuldig word dat hy 'n driejarige meisie verkrag het, is in Katlehong in hegtenis geneem.

Studie: Oorgewig tieners het vitamien D-tekorte

2011-05-05 20:25

Navorsers het oorgewig tieners ondersoek en gevind al die meisies en 91% van die seuns het te min vitamien D in hul liggame.

Musiek maak tieners glo depressief

2011-04-05 14:03

Tieners wat daarvan hou om dae lank na musiek te luister, is meer vatbaar vir depressie, volgens 'n nuwe studie, terwyl dié wat lees nie onder die donker wolk ly nie.

Selfdoen-tatoeëring gevaarlik vir tieners

2011-03-29 10:38

Tieners loop ‘n risiko om potensieel gevaarlike bloedsiektes op te doen deur selfdoen tatoeëer-pakette van die internet af te koop.

Justin Bieber doen beroep op boelies

2011-03-15 15:18

Justin Bieber is geraak deur ‘n video van ‘n meisie wat haarself sny dat hy ‘n beroep op boelies gedoen het om te dink voordat hulle ander seermaak.

Moontlike tronkstraf ná hamster vrek

2011-03-10 20:00

‘n Tiener van New York is in hegtenis geneem vir dieremishandeling nadat sy haar broer se hamster glo gewurg het.

Drie seuns dood tydens sneeumobiel-uitstappie

2011-03-04 19:00

Drie tienerseuns is dood nadat hulle ‘n tydens ‘n sneeumobiel-uitstappie in die noorde van Noorweë verdwaal het.

Kinders gelukkiger op die internet

2011-02-09 14:11

Jongmense is meestal gelukkiger met hulle ‘aanlynlewens’ op die internet as wat hulle met realiteit is, het ‘n opname aangedui.

Tieners se selfoon-gewoontes bekommer kenners

2011-02-08 22:00

Kenners is bekommerd oor al hoe meer tieners wat boodskappe van 'n seksuele aard, met hule selfone deel en op die internet publiseer.

Is jy Facebook-vriende met jou ma?

2011-01-19 11:01

Sowat twee derdes van Amerikaanse tieners is gemaklik daarmee om hul ouers as Facebook-vriende te hê, het 'n studie bevind.

Tiener tronk toe ná hy vriend skiet

2010-12-07 11:22

‘n Tienerseun van Nieu-Seeland is vir 20 maande tronk toe gestuur ná hy sy maat op ‘n plaas in die noorde van die land doodgeskiet het.

Tiener wat studente gyselaar hou skiet homself

2010-11-30 09:29

Die 15-jarige seun wat 23 studente en ‘n onderwyser by ‘n hoërskool in Wisconsin aangehou het, het homself geskiet.

15-jarige in Jhb kry Siamese tweeling

2010-11-18 08:31

'n 15-jarige meisie het die lewe geskenk aan 'n Siamese tweeling in die Chris Hani-Baragwanath-hospitaal in Johannesburg.

Jonges SMS te veel, slaap te min

2010-11-04 15:17

Jonges wat laataand SMS'e stuur of op die internet is terwyl hulle eintlik moet slaap, is besig om die gevolge daarvan te voel.

Selfoon sê hoe mooi of lelik jy is

2010-10-20 15:43

'n Nuwe iPhone-program, die Ugly Meter, besluit nou volgens simmetrie en gelaatstrekke of gesigte mooi of lelik is.

Tiener verwurg kleuter

2010-09-01 10:14

‘n 17-jarige seun is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n vierjarige verwurg het en die misdaad erken het, het die polisie gesê.

Word 'hoog' op die internet

2010-07-17 04:04

Tieners raak deesdae hoog op digitale dwelms, wat mens blykbaar laat voel asof jy marijuana, opium of meskalien ingeneem het.

Tienerdief verdwyn in die Bahamas

2010-07-08 03:56

Amerika se "kaalvoet-dief", het ná ‘n noodlanding met ‘n gesteelde vliegtuig tussen die Abaco-eilande van die Bahamas verdwyn.

Tiener (16) doodgesteek

2010-05-28 05:39

‘n Sestienjarige seun het gesterf nadat hy gesteek is by ‘n onderrigsentrum in Elsburg, Germiston, het paramedici gesê.

Skool wys glo swanger tiener weg

2010-05-26 11:38

Die departement van onderwys het uitgevaar teen ‘n hoërskool wat ‘n 17-jarige meisie, wat glo verkrag is en toe swanger geword het, die deur gewys het.

Tiener skiet meisie voor klas

2010-05-11 15:22

‘n Albanese tiener het ‘n mede-student in 'n skoolklaskamer doodgeskiet en kort daarna die geweer op homself gerig.

Moordenaar lok tiener met Facebook

2010-03-09 05:20

Die veroordeelde seksmisdadiger Peter Chapman het Facebook gebruik om 'n 17-jarige meisie te lok voor hy haar verkrag en verwurg het.

Weerlig slaan twee tieners dood

2010-01-11 10:41

Twee tienerseuns is Sondag binne ure van mekaar in die Oos-Kaap deur weerlig doodgeslaan, het die polisie gesê.

Skole ‘bied beskerming vir meisies’

2009-11-20 08:47

Daar is ’n afwaartse neiging in tienerswangerskappe in die Wes-Kaap, maar ’n toename in aborsies onder meisies onder 19 jaar.

Depressiewe tiener moor glo 9-jarige

2009-11-20 03:15

‘n Tiener meisie het glo ‘n negejarige kind vermoor omdat sy wou weet hoe dit sou voel om iemand se lewe te neem.

Top-presteerder (16) drink haar dood

2009-10-14 15:22

‘n Talentvolle en intelligente 16-jarige meisie van Brittanje is dood weens ‘n oormaat alkohol in haar bloedstroom.

 

Tiener geskors wat hoëhakskoene skool toe dra

2012-03-06 12:19

'n Sewentienjarige Amerikaanse gay tiener beweer hy is vir drie dae geskors nadat hy hoëhakskoene skool toe gedra het.

Blogs help tieners met selfbeeldprobleme

2012-01-16 21:08

Om te blog, kan tieners wat aan sosiale angs ly, help om hulle selfvertroue te verbeter en beter met hulle vriende oor die weg te kom.

LUR: Hoeveelheid tienerma's kommerwekkend

2012-01-01 14:47

Die hoeveelheid tieners wat geboorte geskenk het op nuwejaarsdag is kommerwekkend, het die departement van gesondheid in KwaZulu-Natal gesê.

Tieners kies internet bo eie motor

2011-11-28 21:05

Amerikaanse tieners wil al minder agter die wiel inklim en self bestuur en sal deesdae eerder Facebook bo hul eie stel wiele verkies.

Tiener-inbreker noem sy slagoffer 'dig'

2011-11-24 20:36

In 'n brief aan sy slagoffers gerig, het 'n 16-jarige tiener hulle 'dig' genoem en gesê dis hulle eie skuld dat hy by hulle ingebreek het.

Gaskoeldrank met gewelddadige tieners verbind

2011-10-26 14:15

Tieners wat baie gaskoeldrank drink is meer geneig om aggressief op te tree en wapens te dra, het ‘n nuwe studie bevind.

Tieners se IK’s kan baie verbeter, versleg

2011-10-20 14:41

Kinders se dinkvermoëns kan as tieners tot ‘n veel groter mate as voorheen verwag is, verbeter of versleg, het nuwe navorsing bevind.

Verpleegster het verhouding met tiener gehad

2011-10-12 21:10

‘n Britse verpleegster (36) word daarvan beskuldig dat sy vir drie jaar ‘n seksuele verhouding met ‘n tienerseun gehad het.

Kinders in SA weet baie min van seks, wys studie

2011-09-27 09:11

Die meeste kinders in SA het min kennis van hul seksualiteit en stilswye daaroor veroorsaak wanindrukke wat tot risikogedrag kan bydra.

Gay tienerseun pleeg selfmoord weens boelies

2011-09-22 23:17
161 menings

'n Gay tienerseun wat selfmoord gepleeg het, het maande voor sy dood ‘n video op YouTube gelaai as deel van die “It gets better”-veldtog.

Tienermeisie in Tunisië vertrap

2011-09-02 20:57

‘n Tienermeisie is dood en vier ander mense beseer tydens ‘n skermutseling tussen die polisie en ‘n groep jeugdige plunderaars.

Video: Meisies laat vuiste by skool klap

2011-08-27 08:03
113 menings

’n Selfoonvideo van twee skoolmeisies van Welkom wat mekaar onder luide aanmoediging van maats met die vuiste bydam, het soos ’n veldbrand versprei.

Tieners wat later lê, kry beter punte

2011-08-19 23:08

'n Laat begin is glo eintlik 'n goeie begin wanneer dit kom by tieners en hul punte, bewys nuwe navorsing.

Tienerswangerskap is ‘aansteeklik'

2011-08-10 09:48

‘n Studie van tienermeisies het bevind hulle is meer geneig om swanger te raak as ‘n ouer suster ook as tiener swanger geraak het.

Meeste studente stuur stoute SMS’e, foto’s

2011-07-26 08:06

Wetenskaplikes het bevind die meeste studente onderbreek die vervelige opneem van kennis deur gewaagde boodskappies aan bemindes te stuur.

Trein ry bo-oor dronk tiener

2011-07-05 19:58

'n Trein het bo-oor 'n tienerseun wat dronk geword het by 'n musiekfees en tussen twee treinspore aan die slaap geraak het, gery.

'Vampier'-moordenaar kry lewnslank

2011-06-27 20:02

‘n Man wat daaraan skuldig bevind is dat hy dele van sy slagoffers geëet én hul bloed gedrink het, is lewenslange tronkstraf opgelê.

Studie: Tieners wéét wat is goeie musiek

2011-06-14 11:16

Wanneer tieners na sekere liedjies luister kan hul breine aandui of dit ‘n treffer sal wees of nie, het Amerikaanse navorsers gesê.

Tiener verkoop nier vir iPad 2

2011-06-03 13:23

Maniese aanhangers van Apple-produkte sal sukkel om dié Chinese tiener te oortref – hy het ‘n nier verkoop om ‘n iPad 2 te kan bekostig.

'Tieners gebruik aborsie as kontrasepsie'

2011-05-25 10:15

Meeste Suid-Afrikaanse tieners gebruik aborsie as 'n vorm van kontrasepsie, het dokters in die openbare sektor gewaarsku.

Studie: Jongmense ly aan selfoon-angs

2011-05-19 12:40

Meer as 90% van studente in Taiwan raak paniekerig of bekommerd as hulle nie hul selfone kan gebruik nie, het ‘n studie getoon.

Soektog na vermiste tienerseun voortgesit

2011-04-28 13:04

Polisieduikers het die soektog na ‘n tienerseun wat vermoedelik verdrink het nadat hy van ‘n hawemuur afgeval het, voortgesit.

Tieners 24/7 beskikbaar vir vriende

2011-03-30 14:47

Talle tieners gee hul nagrus prys om vir hul vriende beskikbaar te wees en meen dit belangriker as 'n goeie nagrus.

Bieber kry kompetisie onder die kleuters

2011-03-22 21:00

'n Dertienjarige meisie, Rebecca Black, het die internet aan die gons met haar nuutste enkelsnit, "Friday". Kyk die video hier.

Veertienjarige in hof vir ouers se moord

2011-03-10 23:00

‘n Veertienjarige seun, wat sy ouers glo in Desember verlede jaar doodgeskiet het, sal as ‘n volwassene verhoor word.

Meisie glo sy's agter selfmoord

2011-03-08 10:53

Kuber-boelies het Facebook gebruik om ‘n meisie in Brittanje te laat glo dat sy vir haar "aanlyn-kêrel" se selfmoord verantwoordelik was.

Studie: Energiedrankies gevaarlik vir kinders

2011-02-14 09:16

'n Studie in die VSA meen kinders moenie energiedrankies gebruik nie omdat 'n oormaat kafeïen in dié drankies uiters gevaarlik kan wees.

E-pos is vir oumense

2011-02-09 11:02

Om e-posse rond te stuur, is nou vir oumense. Letterlik. Die gewildheid van e-posse neem af onder jongmense en toe onder ouer mense.

Tiener kritiek na sy gif drink

2011-01-28 14:58

‘n Twaalfjarige meisie veg om haar lewe in ‘n Johannesburgse hospitaal na sy organofosfaat-gif ingekry het.

Ouers gewaarsku oor sosiale netwerke

2011-01-13 21:42

Ouers gewaarsku dat baie min programme wat internetgebruik kontroleer, webblaaie soos Facebook en Twitter in ag neem.

Tiener steek oupa dood

2010-12-06 12:00

‘n 17-jarige seun is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy oupa doodgesteek het in Soweto, het die polisie in Gauteng gesê.

Tienerdogter kyk op kringtelevisie hoe pa vermoor word

2010-11-29 11:35

Die tienerdogter van ‘n winkeleienaar in Birmingham, Engeland, moes hulpeloos toekyk hoe rowers haar pa in sy winkel doodsteek.

Tieners in arres ná beton vrou dood

2010-11-05 09:00

“Tienerpret” deur drie seuns wat voorwerpe van ’n brug na motors gegooi het, is glo die rede waarom ’n jong vrou dood is.

Tieners vas vir gewapende roof

2010-10-25 23:23

Drie tieners is in Duncan Village in hegtenis geneem nadat hul glo probeer het om skoolkinders met ‘n nagemaakte geweer te beroof.

Jongste Mej. Tiener SA gekroon

2010-09-27 15:20

Die jongste wenner in die geskiedenis van die Mej. Tiener SA skoonheidskompetisie, Mikaela Oosthuizen (14) van Port Elizabeth, is gekroon.

Ma verdedig grimering-tatoeërmerke vir 14-jarige

2010-08-27 01:22

Die ma van ‘n 14-jarige meisie wat aan skoonheidskompetisies deelneem, het haar toegelaat om grimering-tatoeërmerke op haar gesig te kry.

Facebook kry paniekknoppie

2010-07-12 13:00

Facebook het ingestem om 'n paniekknoppie op die webwerf te installeer om jong gebruikers te beveilig.

Tienermeisies verkrag jong seuns

2010-06-11 16:56

Twee tienermeisies word van verkragting aangekla ná hulle twee seuns in ‘n huis ingelok het en seks met hulle gehad het.

Jongste Everest-klimmer reg vir nog

2010-05-27 15:53

Die 13-jarige seun, die jongste persoon om die berg Everest te klim, het gesê hy beplan om nou Cho Oyu-berg in China aan te pak.

Advertensie wys hoe om aborsie te kry

2010-05-20 11:08

‘n Televisie-advertensie wat advies gee oor onbeplande swangerskappe en hoe om ‘n aborsie te kry, gaan eersdaags op Britse kanale verskyn.

Facebook kry 'n 'veiligheidsentrum'

2010-04-14 13:51

Facebook het ‘n nuwe opgeknapte interne webblad ontwerp wat mense sal help om veilig te bly wanneer hulle dié sosiale netwerk besoek.

Tieners in sop oor seksbandjies

2010-03-03 12:41

Rooi vir 'n soentjie, swart vir 'n hele aand. Brasiliaanse tieners is in die moeilikheid oor armbande wat hul seksuele voorkeure uitbasuin.

Tiener vas vir moord op kêrel

2010-01-05 15:01

‘n Agttienjarige meisie is in hegtenis geneem in verband met die moord op haar kêrel (24), het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Tiener slaan man dood met een vuishou

2009-11-20 05:19

‘n Britse tiener het 20 maande tronkstraf gekry nadat hy ‘n man met een vuishou doodgeslaan het, het die Daily Mail berig.

Ses verkrag glo meisie by skooldans

2009-10-30 11:13

Nog ’n verdagte is vasgetrek in verband met die verkragting van ’n 15-jarige meisie by ’n skooldans in Richmond, Kalifornië.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.