ARTIKELS OOR thailand

Duisende vlug uit Mianmar

2010-11-09 12:14

Sowat 20 000 mense het oor die Mianmar se grens na Thailand gevlug om konflik tussen regeringstroepe en etniese rebelle vry te spring.

Thaise premier maak versoeningsplan bekend

2010-05-21 18:08

Thailand se versoeningsplan gaan 'n onafhanklike ondersoek insluit van al die gebeure wat tydens die betogings plaasgevind het.

Thaise staking eindig in koeëlreen

2010-05-19 10:18

Sewe leiers van Thailand se sogenaamde Rooi Hemp-betogers het hulself aan owerhede oorgegee ná ‘n dodelike aanval op hul kamp.

Video: Thaise seuntjie word glo menslike skild

2010-05-18 11:05

‘n Skokkende video van ‘n Thaise seuntjie wat met ‘n bottel melk in die hand glo as ‘n menslike skild gebruik word, is op die web geplaas.

Man vas ná hy Thaise monargie op Facebook beledig

2010-04-30 16:39

Thaise owerhede het 'n man van 'n anti-regeringsgroep in hegtenis geneem nadat hy glo die koninklike familie op Facebook beledig het.

Bloedige kinkel in stryd teen premier

2010-03-17 07:16

Duisende betogers wat op groot skaal hul bloed geskenk het, het dit by die hek van die premier se kantoor in Thailand gestort.

Treinongeluk glo slapende drywer se skuld

2009-10-06 11:46

Dit wil blyk of ‘n treinongeluk in Thailand moontlik plaasgevind het omdat die drywer agter die stuur aan die slaap geraak het.

 

42 beseer in bootongeluk in Thailand

2010-06-27 08:50

Altesaam 42 passasiers is beseer en twee word vermis nadat twee bote met Thaise en ander toeriste aan boord teen mekaar gebots het in die Golf van Thailand.

Bangkok loop deur onder brande

2010-05-20 02:01

Brandstigters het altesaam 20 plekke in Bangkok aan die brand gesteek, insluistend ‘n massiewe inkopiesentrum en televisiestasie.

Toeriste aangeraai om uit Bangkok te bly

2010-05-19 04:36

Talle ambassades is gesluit en waarsku mense om nie Bangkok te besoek nie, aangesien geweld in die stad voortgaan.

Thaise generaal beswyk aan kopwond

2010-05-17 11:13

Genl.maj. Khattiya Sawasdiphol, wat teen die Thaise regering gedraai het om die sogenaamde Rooi Hemp-betogers te ondersteun, is dood aan 'n skietwond.

Thai-regering steek stokkie voor kanaal

2010-04-08 15:07

Thailand se owerhede het die televisiekanaal van die anti-regering betogers van die lug afgehaal, omdat dit onrus aanhits.

Mense woedend oor Hitler-advertensiebord

2009-10-18 07:30

'n Advertensiebord met Adolf Hitler op, wat 'n nuwe wasmuseum by 'n strandoord in Thailand adverteer, moes ná sterk kritiek bedek word.

7 dood na trein ontspoor

2009-10-05 05:24

Sowat sewe passasiers is dood en honderde is beseer nadat ‘n trein in Thailand ontspoor het, het die plaaslike polisie gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.