ARTIKELS OOR terroriste-aanvalle

Terroriste-netwerk in Marokko oopgevlek

2012-05-05 20:11

Owerhede in Marokko het gesê hulle het 'n terroriste-netwerk oopgevlek wat in verskeie stede in die land aktief is.

Hoë van Al-Kaïda in Pakistan vasgetrek

2011-09-05 17:59

Die Pakistanse weermag het gesê ‘n Al-Kaïda-leier verantwoordelik vir die teiken van ekonomiese instellings is in hegtenis geneem.

Marokko: Minister waarsku oor moontlikheid van aanvalle

2011-05-05 16:48

Marokko se minister van binnelandse sake is van mening dat die land die risiko loop van nog moontlike aanvalle op toeriste.

Vier met plofstof gevang in Filippyne

2010-11-05 14:05

Die polisie in die Filippyne het vyf mense in hegtenis geneem en beslag gelê op materiaal waarmee plofstof gemaak word.

Terreur-verdagtes aangehou

2010-08-31 10:54

Twee mans op ‘n vlug vanaf Chicago na Amsterdam is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n terroriste-aanval beplan het.

Suid-Afrikaner op aangevalde skip

2010-05-31 15:04

‘n Suid-Afrikaanse joernalis was aan boord een van die ses skepe in die hulp-konvooi wat deur die Israeliese leër aangeval is.

19 sterf in aanval op Turkse skip

2010-05-31 11:17

Minstens 19 mense is dood nadat Israeli kommando’s ‘n hulp-konvooi wat na die Gasastrook onderweg was aangeval het.

2 000 glo by moskees in Pakistan aangehou

2010-05-28 12:29

Gewapende mans het twee moskees wat aan die Islamitiese sekte behoort, met handgranate aangeval en mense gyselaar geneem.

Toeriste in Indië gewaarsku teen terroriste

2010-04-22 11:21

Australië en Brittanje het toeriste in Indië gewaarsku teen 'n toenemende risiko van terroriste-aanvalle in Nieu-Delhi.

Ontploffing eis drie rebelle

2010-02-22 15:13

Minstens drie rebelle van die Islamitiese Shebab-groep is dood ná ‘n raaiselagtige ontploffing wat in Mogadisjoe plaasgevind het.

Shell-werkers in Nigerië ontvoer

2010-01-13 09:34

Gewapende mans het drie Britte en ’n Colombiaan, wat vir Shell werk, ontvoer en die polisieman wat hulle begelei het, doodgeskiet.

Nog aanvalle kom, waarsku Angolese rebelle

2010-01-10 16:38

Angolese rebelle wat op Togo se sokkerspan losgebrand het, het die Afrikabeker-sokkertoernooi met nog aanvalle gedreig.

Vlugbom: Al-Kaïda word ondersoek

2009-12-28 05:46

Die Obama-administrasie sê hy ondersoek die moontlikheid of Al-Kaïda betrokke was by 'n poging om 'n Amerikaanse vliegtuig op te blaas.

Brittanje help met 'terreur'-ondersoek

2009-12-27 02:10

Owerhede in Brittanje werk nou saam met Amerikaanse owerhede om 'n beweerde terreur-aanval op 'n Amerikaanse vliegtuig te ondersoek.

Vlugbom: Aanvaller dalk 'n student aan UCL

2009-12-26 18:38

'n Britse universiteit sê hy het rekords van 'n student met dieselfde naam as dié van 'n Nigeriër wat 'n Amerikaanse vliegtuig wou opblaas.

'Slegs Bin Laden se dood sal Al-Kaïda kelder'

2009-12-09 10:08

Genl. Stanley McChrystal van die VSA sê Al-Kaïda sal slegs oorwin word wanneer sy leier, Osama Bin Laden, uit die pad is.

Moembaai rou steeds na 1 jaar

2009-11-26 17:04

Dit is vandag presies ’n jaar nadat Moebaai deur Islamitiese terreuraanvalle geteister is, maar Indië is steeds briesend.

Nóg Moembaai-aanvallers vas

2009-11-21 13:16

Twee mans wat glo logistieke ondersteuning verleen het aan die terroriste-aanvalle in Moembaai, is in hegtenis geneem.

Motorbom vir man bedoel beseer vrou

2009-10-16 13:30

'n Vrou is beseer nadat 'n bom onder 'n polisiebeampte van Belfast se motor ontplof het in 'n poging om hom te vermoor.

Vyfde aanval eis kind

2009-10-15 16:04

’n Kind is dood in nóg ’n motorbomaanval in Pakistan voor 'n residensiële gebou in die noordwestelike stad van Peshawar

Vroulike hervormer vas in Iran

2009-09-23 16:24

‘n Vroulike politieke hervormer is in hegtenis geneem omdat sy die herverkiesing van president Ahmadinejad uitgedaag het.

Ekstremiste-leier onder huisarres

2009-09-21 11:19

Die leier van ’n radikale Islamitiese groep wat vermoedelik agter die Moembaai-aanvalle in 2008 sit, is onder huisarres geplaas.

Noord-Ierland het opgelei in Libië

2009-09-18 19:15

Polisielede van Noord-Ierland was glo betrokke by die teen-terreuropleiding van die Libiese leier Moamer Gadaffi se polisiemag.

Joernalis dramaties bevry

2009-09-09 09:02

‘n Verslaggewer van New York en sy tolk is deur kommando's bevry nadat hulle deur 'n Taliban-groep in Afganistan aangehou is.

13 rebelle gevang

2009-08-24 15:59

Polisie in Pakistan het 13 lede van die Radikale Islamiete in hegtenis geneem en ook beslag gelê op plofstof, wapens en dwelms.

Moembaai: terroris erken skuld

2009-07-20 13:50

'n Man van Pakistan wat in die hof verskyn vir sy rol in die grusame Moembaai aanvalle op 26 November 2008, het skuld erken.

 

Britse student vas oor beweerde terroriste-komplot

2011-12-20 22:55

Britse polisie sê hulle ondervra tans 'n buitelandse student wat by 'n lughawe vir 'n vermoedelike terroriste oortreding in hegtenis geneem is.

Griekse anargiste kry 37 jaar vir briefbomme

2011-07-19 19:27

Lede van die Griekse argistiese groep wat briefbomme aan onder meer Angela Merkel gestuur het, is elk tot 37 jaar tronkstraf gevonnis.

Mauritaniese weermag ontplof voertuig, drie dood

2011-02-02 19:03

‘n Voertuig gelaai met plofstof, glo oppad na die hoofstad vir terroriste-aanvalle, is deur die weermag opgemerk en opgeblaas.

2 in Frankryk vas oor terroriste-aanval

2010-11-05 02:27

Die Franse minister van buitelandse sake sê die polisie het twee broers in hegtenis geneem op vermoede dat hulle 'n terroriste-aanval beplan.

Israel beweer oorledenes was huursoldate

2010-06-07 08:52

Israel se premier het beweer die Turkse aktiviste wat met Israeliese vlootkommando’s slaags geraak het, was voorbereid vir die konfrontasie.

Top-skrywer vermis ná aanval op skip

2010-05-31 14:29

'n Sweedse misdaadskrywer, Henning Mankell, was aan boord een van die ses skepe wat na Gasa onderweg was toe dit aangeval is.

Pakistan: 16 dood in Moskee-aanval

2010-05-28 13:40

Minstens 16 mense is dood en 28 ander beseer tydens 'n granaataanval by ‘n moskee in Lahore, Pakistan, het reddingswerkers gesê.

Times Square-motorbom: Polisie praat met eienaar

2010-05-04 05:05

Ondersoekers het met die eienaar van die voertuig gepraat wat as 'n motorbom gebruik is in 'n mislukte terroriste-aanval in New York.

Olietenkskepe deur terroriste-aanvalle bedreig

2010-03-05 05:30

’n Ongeïdentifiseerde terroristegroep beplan om olietenkskepe in die Straat van Malakka aan te val, het die vloot van Singapoer gewaarsku.

Clinton kritiseer Nigerië

2010-01-27 12:57

Hillary Clinton sê swak regering en korrupsie in die Nigeriese staat laat die land se jongmense kwesbaar vir ekstremiste wat hulle wil werf.

Twee vas na Togo-aanval

2010-01-11 10:53

Polisie in Angola het twee verdagtes in verband met die skietery op die Togolese sokkerspan in aanhouding geneem.

Vlugbom-man was maande vermis

2009-12-28 11:07

Familie van die Nigeriese man wat 'n Amerikaanse passasiersvliegtuig wou opblaas het twee maande gelede met hom kontak verloor.

Nigerië vra ondersoek ná aanval op tuig

2009-12-27 03:50

Nigerië het gevra dat 'n top-ondersoek ingestel moet word ná mislukte poging deur 'n jong Nigeriër om 'n Amerikaanse vliegtuig op te blaas.

Bankier: 'Vlugbommer' is my seun

2009-12-26 21:38

Umaru Mutallab, sê die man wat in hegtenis geneem is oor 'n mislukte poging om 'n Amerikaanse vliegtuig op te blaas, is sy seun.

Al-Kaïda se ‘voetsoldaat’ sit lank

2009-12-11 07:19

’n Man is lewenslank tronk toe gestuur nadat hy daaraan skuldig bevind is dat hy met Al-Kaïda saamgesweer het om vliegtuie op te blaas.

Amerikaner vas oor Moembaai-aanvalle

2009-12-08 13:24

'n Amerikaanse man is aangekla oor sy beweerde betrokkenheid in die beplanning van verlede jaar se terroriste-aanvalle in Moembaai.

Pakistan stel klokreël in

2009-11-24 14:57

Pakistan het ‘n klokreël in Khar, die hoofstad van Bajaur, ingestel ná volgehoue dodelike botsings met Taliban militante.

Man skiet 11, pleeg selfmoord

2009-10-16 16:37

Sowat 11 mense is dood en byna 65 is gewond nadat 'n selfmoordbom-aanvaller 'n moskee op 'n heilige biddag aangeval het.

Terreuraanval eis 11

2009-10-16 11:07

Sowat 11 mense is dood en 13 mense is ernstig beseer nadat 'n motorbom buite 'n polisiestasie in Pakistan ontplof het.

Al-Kaïda dreig glo VSA-ambassade in SA

2009-09-24 12:00

’n Splintergroep van Al-Kaïda is glo die oorsaak dat Amerikaanse regeringsgeboue hierdie week hul deure moes sluit.

17 sterf in Somalië-gevegte

2009-09-21 12:39

Ongeveer 17 mense is dood nadat Islamitiese rebelle met magte van die regering in die weste van Somalië gebots het.

Drie gearresteer in New York-komplot

2009-09-20 09:01

Drie mans is in hegtenis geneem omdat hulle vals verklarings by federale agente ingedien het oor 'n moontlike aanval op New York.

Terroriste teiken aandelemark

2009-09-10 10:46

‘n Griekse terroristegroep sê hulle blameer mense op die aandelemark vir die ekonomiese krisis en sal dié instansies teiken.

Militante skiet skoolseuns dood

2009-09-08 10:18

Talibanlede het vier skoolkinders doodgeskiet en ses ander gewond tydens 'n aanval in die noordweste van Pakistan.

Talle spioene in hof

2009-08-23 15:49

26 vermeende Hezbollah-spioene wat aangekla is dat hulle aanvalle vir die Libanese militantegroep beplan het, is in die hof.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.