ARTIKELS OOR terrorisme

Vier vas vir terreurkomplot

2012-05-03 20:01

Vier mans met lidmaatskap in ‘n terroriste-organisasie is aangekla nadat hulle glo beplan het om ‘n Al-Kaïda aanval in Duitsland te loods.

Militante gedood in missielaanval

2012-04-29 15:37

Drie militante is dood en twee ander gewond toe 'n Amerikaanse robotvliegtuig 'n bomaanval in Noord-Waziristan uitgevoer het.

Rits bomontploffings ruk stad in Oekraïne

2012-04-27 17:57

'n Rits bomontploffings, vermoedelik die werk van terroriste, het die stad Dnipropetrovsk – die vierde grootste stad in die Oekraïne – geruk.

Drie op Heathrow vasgetrek vir 'terrorisme'

2012-04-20 13:00

Drie mans, wat van terrorisme verdink word, is op die Heathrow-lughawe in hegtenis geneem, het die polisie in 'n verklaring gesê.

Plein in Toulouse ontruim oor verdagte pakkie

2012-03-23 22:02

Die polisie in Frankryk het ‘n stadsplein in Toulouse, waar sewe mense onlangs doodgeskiet is, ontruim nadat ‘n verdagte pakkie gevind is.

Vrou vas oor terreurkomplot by sinagoge

2012-03-15 16:01

‘n Vrou is in Londen in hegtenis geneem in verband met ‘n beweerde komplot om ‘n sinagoge in Milaan, Italië, op te blaas.

Mans erken skuld ná terreurkomplot in Londen

2012-02-01 20:55

Minstens vier mans het erken dat hulle ‘n bomaanval op die Londense effektebeurs wou uitvoer, het die Britse owerhede gesê.

Twee vas oor Moembaai-bomme

2012-01-23 22:55

Polisiebeamptes het aangekondig dat hulle twee mans in hegtenis geneem het in verband met verlede jaar se bomontploffings in Moembaai.

Kolwyntjie onwelkom op vlug oor dit terreurbeleid skend

2012-01-11 09:01

’n Lugpassasier se kolwyntjie is gekonfiskeer omdat dit ’n teenterroristebeleid oortree omdat dit in ’n fles vol versiersel verpak was.

Senior Al-Kaïda-leier in Algerië doodgeskiet

2012-01-03 20:42

Algeriese veiligheidsmagte het 'n senior leier van Al-Kaïda in die Islamitiese Maghreb (Aqim) tydens 'n skermutseling doodgeskiet.

Dodelike bom ruk Filippynse hotel

2011-11-28 12:08

Drie mense is dood en 28 ander beseer toe ‘n bom by ‘n klein hotel in die suide van die Filippyne ontplof het, het die polisie gesê.

Man van SA in gyselaarsdrama in Mali

2011-11-26 13:41

'n Groep gewapende mans het 'n Duitser in die stad Timboektoe in Mali gedood en drie mans, waaronder 'n Suid-Afrikaner, gyselaar geneem.

NY se bomverdagte twee jaar gemonitor

2011-11-21 12:15

New York se polisiedepartement sê beamptes het omtrent twee jaar gelede bewus geraak van Jose Pimentel se aktiwiteite.

Tunisiër in Irak tereggestel vir terrorisme

2011-11-17 15:32

‘n Tunisiese man is tereggestel wat in Irak daaraan skuldig bevind is dat hy betrokke was by ‘n aanval op ‘n Sjiïtiese pelgrimsoord.

Vier mans vas oor terreurkomplot in Brittanje

2011-11-15 15:01

Vier mans is vasgetrek nadat hulle glo geld vir terrorisme ingesamel en na Pakistan gereis het om as terroriste opgelei te word.

24 van terrorisme aangekla in Ethiopië

2011-11-11 11:15

Die Ethiopiese owerhede het 24 mense, onder meer ‘n opposisiepolitikus, ‘n joernalis en ‘n regeringswoordvoerder van terrorisme aangekla.

VSA waarsku oor nóg aanvalle in Nigerië

2011-11-08 12:09

Owerhede in Nigerië is waaksaam ná die VSA gewaarsku het dat nuwe aanvalle deur ekstremiste in dié land 'n sterk moontlikheid is.

Al-Kaïda-hoë se seun dood ná lugaanval

2011-10-15 11:51

Die seun van die Islam-geestelike Anwar al-Awlaki is saam met ses ander Al-Kaïda-lede in 'n missielaanval deur die VSA gedood.

Vier vermeende terroriste vas in Duitsland

2011-10-02 18:00

Vier vermeende Islamitiese ekstremiste is in Duitsland in hegtenis geneem wat vermoedelik terroriste-aanvalle beplan het.

Terrorisme-komplot: Ses in Engeland gou in hof

2011-09-26 13:39

Ses mans sal na binnekort in 'n Londense hof verskyn nadat hulle aangekla is van oortredings wat met terrorisme verband hou.

Britse polisie fnuik terreurkomplot

2011-09-19 15:11

Britse polisiebeamptes sê hulle het sewe mense in hegtenis geneem as deel van ‘n grootskaalse veldtog teen terrorisme.

Bom teiken VSA-basis in Afganistan

2011-09-11 14:25

Bykans 80 Amerikaanse soldate is gewond toe die Taliban ‘n bom naby ‘n Amerikaanse basis in Afganistan gedetoneer het.

Hoë van VN beloof taai stryd teen terrorisme

2011-08-29 08:06

Die VN se adjunkhoof het ’n hernude poging beloof om terrorisme te beveg ná die bomaanval op die wêreldliggaam se hoofkantoor in Nigerië.

Obama: wees bang vir terroriste wat alleen werk

2011-08-17 20:56

Obama waarsku dat aanvalle deur terroriste wat op hul eie werk ‘n groot gevaar is tydens die herdenking van die 2011-aanvalle in New York.

Vrou aangekeer ná bomdreigement op vlug

2011-07-28 22:01

Owerhede het ‘n Kaliforniese vrou op die Philadelphia Internasionale-lughawe in hegtenis geneem nadat sy dreigement op ‘n vlug van Londen gemaak het.

Verdagte vas ná sterftes in Oslo-aanvalle

2011-07-23 07:30

Polisie het 'n 32-jarige Noorweër in hegtenis geneem ná 'n bomontploffing in Oslo en 'n skietaanval by 'n jeugkamp die lewens van 91 mense geëis het.

Sydney-operahuis op terreur-webtuiste

2011-07-21 13:19

‘n Foto van Sydney se ikoniese operahuis verskyn tans in ‘n aanlyn-tydskrif wat aan die terreurnetwerk Al-Kaïda verbind word.

Brittanje en Nigerië takel terrorisme saam

2011-07-20 11:09

David Cameron, die Britse premier, en Goodluck Jonathan, die Nigeriese president, het ingestem om saam te werk in die stryd teen terrorisme.

Drie ontploffings ruk Moembaai

2011-07-13 18:09

Minstens 17 mense is dood en meer as 70 is beseer toe drie ontploffings Moembaai, Indië se besige finansiële hoofstad, geruk het.

Talle sterf toe Taliban-bommers Kaboel-hotel betrek

2011-06-29 08:31

Soveel as tien burgerlikes is dood toe lede van die Taliban met bomme aan hul lywe die Inter-Continental-hotel in Kaboel, Afganistan, aangeval het.

Ses in Rwanda vas vir beplande aanvalle

2011-06-22 15:09

Owerhede in Rwanda het ‘n senior weermagbeampte en vyf ander verdagtes in hegtenis geneem nadat hulle aanvalle op politici beplan het.

Al-Kaïda kry nuwe leier ná Bin Laden se dood

2011-06-16 13:26

Al-Kaïda het Ayman al-Zawahiri as sy nuwe leier aangestel, het die organisasie Donderdag in ‘n verklaring gesê.

Onverwoesbare toilette in Moskou gebou

2011-06-09 22:02

‘n Reeks bomaanvalle in Moskou het die owerhede in dié stad aangespoor om nuwe “onverwoesbare” openbare toilette bekend te stel.

Man vas wat kinders vir terrorisme wil werf

2011-06-02 14:15

Polisie in Spanje se Kanarie-eilande het ‘n Marokkaanse man in hegtenis geneem wat vermoedelik kinders vir terreurdade wou werf.

'Lang stryd' kom oor Bin Laden-foto's

2011-05-14 20:23

Versoeke om toegang tot foto's van Osama bin Laden se lyk te kry kan in 'n uitgerekte stryd ontaard, het die nuusagentskap AP gesê.

EU beplan nuwe strategie teen terrorisme

2011-05-12 11:00

‘n Nuwe teen-terrorisme-strategie deur die Europese Unie kan beteken fyn besonderhede van vlugpassasiers sal vir tot vyf jaar gestoor word.

Trein ontruim oor misterieuse dataskyf

2011-05-06 20:52

Duitse owerhede het ‘n trein ontruim na ‘n dataskyf, waarop die woorde “Allah will kil lus all” geskryf was, op die trein gevind is.

Mali, Niger moet saamwerk teen terrorisme

2011-05-06 13:42

Mali en Niger moet saamwerk om die bedreiging van Al-Kaïda in die noorde van Afrika te hanteer, sê Mali se minister van buitelandse sake.

Vermeende terroriste in Brittanje vasgetrek

2011-05-03 14:55

Vyf mans is naby ‘n kernaanleg in die noordweste van Engeland in hegtenis geneem nadat hulle van terreur-aktiwiteite verdink is.

Al-Kaïda soek wraak, waarsku VSA

2011-05-02 23:21

Die Amerikaanse regering het sy burgers gevra om waaksaam te wees vir moontlike pogings om wraak te neem vir die dood van Osama bin Laden.

Oorlewendes 'verlig' oor dood van Bin Laden

2011-05-02 23:20

'n Oorlewende van 'n bomaanval in 1998 was een van talle oor die wêreld heen wat verligting uitgespreek het oor Osama bin Laden se dood.

DNS-toetse: Dit was wel Bin Laden

2011-05-02 20:24

DNS-toetse het bevestig dat dit wel Osama bin Laden is wat deur Amerikaanse magte in Pakistan gedood is, het 'n amptenaar gesê.

Bloeddeurdrenkte matte in Bin Laden-woning

2011-05-02 18:11

Beeldmateriaal van die herehuis in Pakistan waar Amerikaanse soldate Osama bin Laden doodgeskiet het wys 'n bloedbevlekte deurmekaarspul.

Bin Laden se dood raak ook markte

2011-05-02 16:05

Amerikaanse aandelebeurse het heelwat hoër geopen in reaksie op die nuus oor die Al-Kaïda-leier Osama bin Laden se dood.

Iran trek agt vermeende terroriste vas

2011-04-21 20:00

Veiligheidsmagte in Iran het agt mense in hegtenis geneem wat na bewering verantwoordelik was vir verskeie sterftes en beserings.

Polisie fnuik sokker-aanval

2011-03-31 20:00

Die Duitse polisie het gesê ‘n man is vasgetrek wat vermoedelik ‘n bomaanval op ‘n prominente Bundesliga-sokkerwedstryd beplan het.

Nóg ses vas vir aanval op krieketspan

2011-03-29 17:00

Die polisie in Pakistan sê hulle het nóg ses vermeende samesweerders vir die aanval in 2009 op die Sri Lankaanse krieketspan vasgetrek.

Nuwe videomateriaal van 9/11

2011-03-08 22:00

Nuwe beeldmateriaal, wat deur 'n polisiehelikopter vasgevang is, van die aanval op die World Trade Centre is pas vrygestel.

'Al-Kaïda sterker as ooit'

2011-02-24 09:45

‘n Kenner meen die militante Islamitiese groep Al-Kaïda is deesdae sterkter as toe dit die 9/11-aanvalle uitgevoer het.

SA man vas ná hy glo Britse regering dreig

2011-02-12 19:31

'n 64-jarige Suid-Afrikaanse sakeman is in hegtenis geneem op aanklagte van terrorisme nadat hy na bewering die Britse regering gedreig het.

 

Selfmoordaanval in Somalië eis 2 wetgewers

2012-05-01 19:12

Minstens twee Somaliese wetgewers is dood en 'n onbekende aantal mense beseer in 'n selfmoordbomaanval in die sentrale dorp Dhusamareb.

Drie in Denemarke het dalk terreurdaad beplan

2012-04-28 16:57

Drie mans wat deur die Deense polisie in hegtenis geneem is as deel van 'n teenterreur-ondersoek sal vir vier weke in aanhouding wees.

Vyf vermeende terroriste in Engeland aangekeer

2012-04-24 17:01

Vyf mans, wat tussen die ouderdomme van 21 en 35 is, is in verband met terrorisme in Luton, Bedfordshire, vasgetrek.

Frankryk: Ekstremiste wou mense ontvoer

2012-04-03 10:30

'n Groep vermeende Islamitiese militante wat in Frankryk in hegtenis geneem is, het glo beplan om 'n Joodse landdros te ontvoer.

Vyf doodgeskiet in gefnuikte terreuraanval

2012-03-20 09:00

Die Indonesiese polisie het vyf vermeende militante doodgeskiet wat glo aanvalle op die gewilde toeriste-eiland Bali beplan het.

Pakistan: Selfmoordbomaanval naby moskee eis 5

2012-02-17 15:33

'n Selfmoordbomaanval naby 'n moskee in die Pakistanse dorp Parachinar het die lewe van minstens vyf mense geëis.

Twee in Noorweë vas oor terreurkomplot

2012-01-30 22:56

Twee mans is daaraan skuldig bevind dat hulle beplan het om ‘n koerant, wat spotprente van die profeet Mohammed gedruk het, aan te val.

Vermeende terroris in Thailand vasgetrek

2012-01-13 21:15

Amptenare in Thailand het gesê dat hulle ‘n Libanese man met moontlike bande met die Hezbollah-militantegroep in hegtenis geneem het.

Siriese leier dreig met ystervuis

2012-01-11 09:01

Pres. Bashar al-Assad van Sirië het belowe dat hy “terroriste” met ’n ystervuis sal bykom en die spot gedryf met die Arabiese Bond.

Zuma veroordeel aanvalle in Nigerië

2011-12-27 12:35

Pres. Jacob Zuma het 'n onlangse rits bomaanvalle in Nigerië deur die Islamitiese ekstremistegroep Boko Haram skerp veroordeel.

Nóg bloedvergieting toe bomme Sentraal-Irak ruk

2011-11-26 14:05

Minstens 15 mense is dood en talle ander is beseer in 'n rits bomaanvalle in Sentraal-Irak, het veiligheidsbeamptes en 'n dokter gesê.

Okkulte groep wou glo kerke opblaas

2011-11-26 07:21
76 menings

Die beweerde regse groep waarvan drie lede in hegtenis geneem is, was glo van plan om die NG en Hervormde kerke op Sondae op te blaas.

Polisie fnuik bomkomplot in New York

2011-11-21 08:03

Owerhede sê hulle het ‘n New Yorkse inwoner in hegtenis geneem nadat hy glo saamgesweer het om ‘n bomaanval uit te voer.

Militante verdagtes in Maleisië vasgetrek

2011-11-17 12:13

Maleisiese menseregte-aktiviste sê die polisie het minstens 11 mans in hegtenis geneem wat na bewering aan militante groepe verbind word.

Duitse terreurnes oopgevlek

2011-11-15 09:25

’n Regs-ekstremistiese terreurnetwerk is in Duitsland oopgevlek met die aanhouding van twee vermoedelike regse terroriste.

Britse regering verban radikale Moslem-groep

2011-11-10 23:24

Die Britse regering het Muslims Against Crusades, ‘n Moslem-groep wat alle politici as "onwelkom in Moslem-areas" verklaar het, verban.

Man in hof oor ‘mortierplan’ vir sportstadions

2011-11-08 08:07

Een van die “stigters” van die sogenaamde Boere-kommando het glo vuurwapens weggesteek “vir die selfverdediging van die blanke bevolking”.

Afganistan herdenk 10 jaar ná oorlog begin

2011-10-07 10:07

Afganistan herdenk vandag tien jaar sedert die oorlog – wat deur Amerika gelei word – teen die Taliban begin het.

Angola: 140 uitgeskop oor terrorisme, geldwassery

2011-09-28 12:37

Altesaam 140 buitelanders is uit Angola gedeporteer omdat hulle verdink word van terrorisme en geldwassery, het ‘n staatsamptenaar gesê.

Turkse ontploffing 'hoogs waarskynlik' 'n terreuraanval

2011-09-20 17:59

Altesaam drie mense is dood en 15 beseer toe ‘n bom – vermoedelik 'n motorbom – naby ‘n hoërskool in die Turkse hoofstad ontplof het.

Nigerië: Videoskok ná bomaanval

2011-09-19 08:56

Video’s wat blykbaar wys hoe lede van ’n Nigeriese Islamitiese sekte hulle vir selfmoordaanvalle voorberei, het aan die lig gekom.

Vermeende terroriste in Swede vasgetrek

2011-09-11 11:37

Vier mense is in Goteborg, Swede, in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik vir ‘n terreuraanval voorberei het.

Tiener vas oor beplande terreuraanval

2011-08-19 18:58

Die Poolse polisie sê hulle het ‘n 17-jarige seun in hegtenis geneem wat gedreig het om ‘n terreuraanval in die Warsaw, Pole, uit te voer.

New York kry nóg 3 000 kameras

2011-07-29 21:01

New York gaan sowat 'n bykomende 3 000 sekuriteitskameras in die stad oprig in ‘n poging om terroriste-aktiwiteite te bekamp.

Oslo-skieter was reeds verdag

2011-07-25 21:02

Anders Behring Breivik, wat vir minstens 76 mense se dood verantwoordelik is, was reeds deur intelligensiedienste as "verdag" beskou.

Dodetal by Oslo-jeugkamp 25

2011-07-23 06:45

‘n Ooggetuie het aan die Noorse uitsaaier NRK gesê dat hy tussen 20 en 25 lyke by die jeugkamp in Oslo gesien het ná ‘n gewapende man op die kampeerders begin skiet het.

Al-Kaïda wil kinders met tekenprente werf

2011-07-21 10:03

Al-Kaïda beplan om kortfilms soortgelyk aan Disney-tekenprente te gebruik om jong kinders vir die terreurnetwerk te werf.

Toeriste in Indië gewaarsku ná bomaanvalle

2011-07-15 14:07

Vakansiegangers in Indië is gewaarsku teen 'n “hoë risiko vir terrorisme” ná 21 mense in drie bomaanvalle in Moembaai dood is.

Twee wat jihad op i-net ondersteun vas

2011-07-01 17:18

Die Spaanse polisie het twee mans in hegtenis geneem wat pro-jihad terrorisme geprys en verskeie dreigemente op die internet gemaak het.

Selfoon verbind Bin Laden met Pakistanse militantes

2011-06-24 10:53

'n Selfoon wat deur Osama bin Laden se koerier gebruik is kan die voormalige Al-Kaïda-leier dalk met 'n groep Pakistanse militantes verbind.

Persoon vas, verdagte voertuig naby Pentagon

2011-06-17 14:35

Owerhede sê ‘n persoon is in hegtenis geneem in verband met ‘n verdagte voertuig wat in die bosse naby die Pentagon geparkeer is.

Nóg 'n Al-Kaïda-hoë dood

2011-06-11 18:59

Die Al-Kaïda-hoë agter die bomaanval in 1998 op die Amerikaanse ambassades in Kenia en Tanzanië is deur veiligheidsmagte gedood.

Helsinki-bom is 'n raaisel, sê polisie

2011-06-06 20:58

Die polisie in Finland sê hulle kan nie met sekerheid sê wie verantwoordelik is vir die bom wat verlede week in Helsinki geplant is nie.

Al-Kaïda-adjunk: Weste agter Libiese olie aan

2011-05-23 13:50

Al-Kaïda sê Navo se operasies in Libië is bedoel om die Gaddafi-regime omver te werp sodat die Weste beheer oor Libië se olie kan kry.

Amerikaanse mans van terreurkomplot verdink

2011-05-12 17:23

Twee mans wat vermoedelik ‘n terreuraanval op ‘n sinagoge in New York wou uitvoer, is deur die polisie in aanhouding geneem.

Getuie gewerf om 'swartmense te terroriseer'

2011-05-09 22:53

‘n Getuie het in die hof gesê twee mans, wat na bewering ANC-leiers se huise wou opblaas, het hom gewerf vir hul operasie.

Marokko trek 3 verdagtes vas vir rol in bomaanval

2011-05-06 14:51

'n Hoofverdagte en twee ander Marokkane is in hegtenis geneem vir hulle rol in die bomaanval in Marrakesj waartydens 16 mense dood is.

Ekstremiste se oë op SA

2011-05-04 07:05

Afrika, en veral Suid-Afrika raak al hoe meer die voorkeurplek waarvandaan Islamitiese ekstremiste hul terreuraanvalle bedryf.

Reiswaarskuwings ná bin Laden se dood uitgereik

2011-05-03 13:25

In die lig van Osama bin Laden se dood sal sekuriteit vir reisigers oor baie dele van die wêreld en by lughawens opgeskerp word.

Bin Laden het sy vrou as menslike skild gebruik

2011-05-02 23:21

Osama bin Laden het een van sy vroue as 'n menslike skild gebruik in 'n poging om sy eie lewe te red tydens die aanval waarin hy dood is.

'VSA weet al in 2008 van Bin Laden'

2011-05-02 21:34

Die VSA het waarskynlik al teen 2008 geweet van Osama bin Laden se skuilplek in Abbottabad, het die webwerf Wikileaks beweer.

'Seebegrafnis' vir Bin Laden beskryf

2011-05-02 19:17

Amerikaanse magte het Osama bin Laden volgens Moslem-voorskrifte op 'n vliegdekskip in die Arabiese See ter ruste gelê.

Bin Laden: Vrae oor wegkruipplek geopper

2011-05-02 17:10

Die omstandighede rondom Osama bin Laden se dood het vrae laat ontstaan oor die moontlikheid dat hy hulp van Pakistanse magte ontvang het.

Kaper van vliegtuig 'is nie 'n terroris'

2011-04-26 08:55

'n Man wat probeer het om ’n vliegtuig van Parys na Rome te kaap, ly aan depressie en word nie met terreurbe­drywighede verbind nie.

Vals bomdreigement kos man 3 jaar agter tralies

2011-04-08 23:00

‘n Britse man is tot drie jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n vals bomdreigement aan boord ‘n vlug van Aboe Dhabi na Londen gemaak het.

Vals bom op vliegtuig ondersoek

2011-03-31 09:15

Britse amptenare het ‘n ondersoek geloods na hoe ‘n vals bom van Engeland na Turkye vervoer is sonder dat dit opgemerk is.

Broers tronk toe vir terrorisme-sameswering

2011-03-22 23:00

Twee Jordaniese broers is tot drie jaar tronkstraf elk gevonnis vir hul planne om Britse en Amerikaanse beamptes in die land aan te val.

New York betoog teen Islam-verhoor

2011-03-07 14:54

Sowat 300 mense het op New York se Times-plein bymekaar gekom om teen ‘n beplande kongresverhoor oor Moslem-terrorisme te betoog.

Twee vermeende Duitse ekstremiste vas

2011-02-23 22:00

Duitse aanklaers sê die owerhede het twee Duitsers in hegtenis geneem wat van betrokkenheid by ‘n terroristegroep verdink word.

Man gevonnis wat spotprenttekenaar aanval

2011-02-03 20:00

‘n Deense hof het ‘n man van Somalië skuldig bevind van poging tot terrorisme en poging tot moord vir sy aanval op ‘n spotprenttekenaar.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.