ARTIKELS OOR terreur-aanvalle

Terreur: Vrou het paspoort van SA

2012-03-03 11:01

'n Ondersoek is begin nadat dit geblyk het ’n vrou wat met die bomaanvalle in Brittanje in 2005 verbind word, met ’n Suid-Afrikaanse paspoort reis.

Grootskaalse terreuraanvalle 'onwaarskynlik'

2011-10-03 22:56

Barack Obama het gesê dit sal “baie moeilik” wees vir Al-Kaïda om weer ‘n grootskaalse terreuraanval op Amerika uit te voer.

Pta was teiken van terreur

2011-06-18 07:26

Die Amerikaanse ambassade in Pretoria het in 2008 ’n dreigement van ’n Al-Kaïda-groep ondersoek oor ’n beweerde beplande aanval op dié ambassade se gebou.

SA nie immuun teen terreur, waarsku kenner

2011-01-26 07:06

Suid-Afrika moet besef hy is nie immuun teen terreuraanvalle soos dié Maandag in Moskou se grootste lughawe nie.

12 vas oor terreurkomplot teen Nederland

2010-12-26 15:00

Die Nederlandse polisie sê nog inhegtenisnemings kan volg na 'n vermeende terreurkomplot teen Nederland.

Stockholm-bomaanvaller geïdentifiseer

2010-12-12 20:57

‘n Islamitiese webtuiste het die bomaanvaller agter die ontploffings in Stockholm geïdentifiseer en 'n foto van die man gepubliseer.

Bin Laden-kasset lyk eg, sê owerhede

2010-10-29 14:00

'n Bandopname van 'n man wat beweer dat hy Osama bin Laden is en Frankryk dreig, lyk eg, het die Franse regering gesê.

Dodetal ná aanval op skip staan op 10

2010-06-01 01:20

Verwarring heers oor die getal mense wat dood is in die aanval op die Turkse skip, maar die weermag beraam die dodetal op nege.

Pakistan: Polisie in beheer by moskee

2010-05-28 14:35

Die polisie in Pakistan het gesê hulle is in beheer by een van die twee moskees wat deur gewapende mans in Lahore aangeval was.

Talle sterf terwyl soektog na dwelmbaas voortgaan

2010-05-26 13:15

Jamaikaanse magte het hul aanslag verskerp om die vermeende dwelmbaas, Christopher “Dudud” Coke, te vang terwyl terreur in Jamaika voordwoed.

Meesterbrein agter Bali-tragedie glo dood

2010-03-09 15:04

Teenterrorisme-magte het glo die meesterbrein agter 2002 se bomaanvalle in Bali gedurende ’n klopjag doodgemaak.

Chaos in Kaboel

2010-01-18 12:22

‘n Groep van sowat 20 Taliban-militante het ‘n reeks selfmoordbomaanvalle in die hoofstad van Afganistan, Kaboel, geloods.

Chaos op vlug by Heathrow-lughawe

2010-01-09 01:48

Gewapende polisiebeamptes hetdrie verdagtes aan boord ‘n vlug op Heathrow-lughawe in hegtenis geneem na “verbale dreigemente”.

Strenger sekuriteit op lughawens toegepas

2009-12-27 03:51

Lughawens reg oor die wêreld is besig om strenger sekuriteit toe te pas ná ‘n mislukte terreur-aanval op ‘n Amerikaanse vliegtuig.

 

Zuma veroordeel terreur-aanvalle in Kenia

2011-10-26 18:06

President Jacob Zuma het ontsteltenis oor die twee handgranaat-aanvalle wat in die hoofstad van Kenia plaasgevind het gelug.

'1 000 potensiële terroriste in Duitsland'

2011-09-05 14:31

Daar woon sowat 1 000 potensiële terroriste in Duitsland waarvan 128 in staat is om aanvalle uit te voer, het die binnelandse minister gesê.

Polisie kry androïdes om terreur te veg

2011-02-17 20:00

Mumbai-polisie gaan onbemande androïdes kry om terreur te help beveg, het ’n verslag Donderdag gesê.

Terroriste teiken minibus in Pakistan

2011-01-17 14:04

Minstens 17 mense is dood en elf ander beseer toe ‘n bom op ‘n minibus in die noordweste van Pakistan ontplof het, het polisie gesê.

Somaliese terreurverdagtes vas

2010-12-25 22:18

Twaalf Somaliërs wat glo by terroriste aktiwiteite betrokke was is in Rotterdam in hegtenis geneem, het die Nederlandse vervolgingsdiens gesê.

Terreur-vrese: Amerika geteiken

2010-10-29 22:41

Amerika was die teiken van 'n vermeende terreur-poging nadat twee verdagte ploftoestelle op vlugte onderweg na die VSA gevind is.

Hoë risiko van terreuraanvalle in Brittanje

2010-10-06 22:22

Die ministerie van buitelandse sake in Frankryk het reisigers gewaarsku dat daar ‘n hoë risiko van terrorisme in Brittanje is.

Pakistan: 56 Dood in moskee-aanvalle

2010-05-28 21:52

Minstens 56 mense is vermoor en talle beseer toe gewapende mans met granate twee moskees in Lahore, Pakistan aangeval het.

‘Lyke in Jamaika gebrand’

2010-05-28 10:20

Sekuriteitsmagte het glo die lyke van slagoffers in Jamaika uitgebrand, het inwoners gesê. Maar die polisie ontken hierdie gerugte.

Welsynorganisasie aangeval, vyf sterf

2010-03-11 03:42

Sowat vyf mense het gesterf en sewe mense is gewond nadat ’n terreurgroep ’n welsynsorganisasie in Pakistan aangeval het.

Terreur-bende in die tronk

2010-02-16 01:30

Vyf Australiese Moslem-mans is tot 28 jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle saamgesweer het om ‘n geweldadige ‘heilige oorlog’ te voer.

300 Somaliërs vas ná klopjag

2010-01-18 12:13

Die Keniaanse polisie het sowat 300 onwettige Somaliese immigrante gedurende ’n klopjag in Nairobi in hegtenis geneem.

Spotprenttekenaar se aanvaller in hof

2010-01-03 07:09

Die Somaliese man wat na bewering probeer het om die Deense spotprenttekenaar Kurt Westergaard aan te val, het in die hof verskyn.

Insident op vliegtuig glo terreur-aanval

2009-12-26 03:01

‘n Man wat probeer het om plofstof aanboord van ‘n Amerikaanse vliegtuig aan die brand te steek, is glo ‘n Al-Kaïda-filiaal.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2004
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

2.3 Microbus
1998
R 40,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.