ARTIKELS OOR tennis

Azarenka wen Australiese Ope

2012-01-28 13:00

Victoria Azarenka het haar eerste Grand Slam-titel gewen toe sy die voormalige kampioen Maria Sharapova geklop het.

Novak Djokovic kóók

2012-01-22 08:00

Novak Djokovic het tot die vierde ronde van die Australiese Ope deurgedring toe hy net twee potte teen Nicolas Mahut afgestaan het.

Soet én suur vir SA in Aussie-ope

2012-01-17 10:10

Dit was ’n dag van gemengde welslae vir Suid-Afrikaanse tennis met Kevin Anderson wat geseëvier het en Rik de Voest wat uitgeskakel is.

Tennis: Reën onderbreek eindstryd

2012-01-14 18:57

Die eindstryd in die mans-enkelspel in die Sydney Internasionale tennistoernooi wat by die Olimpiese Tennissentrum gespeel word, is uitgestel

Scheepers se planne in Sydney van die baan

2012-01-10 13:25

China se Li Na was net té sterk vir Suid-Afrika se Chani Scheepers in die tweede ronde van Sydney se jaarlikse tennistoernooi.

Federer klim ranglys ná ATP-titel

2011-11-28 20:01

Roger Federer het teruggeskuif na die derde plek op die wêreldranglys ná sy oorwinning oor Jo-Wilfried Tsonga in die ATP-eindstryd in Londen.

Nadal kap terug

2011-11-22 07:05

Rafael Nadal meen Yannick Noah moet uit die media verban word oor sy uitlatings dat Spaanse spelers op groot skaal verbode middels gebruik.

Federer dring maklik deur na eindstryd

2011-11-12 19:27

Roger Federer het skaars gesweet toe hy die Tseg Tomas Berdych met 6-4, 6-3 geklop het om die eindstryd van die Parys-meesters te haal.

Kvitova wen WTA-kampioenskap

2011-10-31 15:26

Die 21-jarige Tsjeg, Petra Kvitova, wat verras het toe sy vanjaar die Wimbledon-titel gewen het, het WTA se jaareindkampioenskap in Turkye gewen.

Kevin kook wéér tot in kwarteindstryd

2011-10-28 09:00

SA se voorste tennisspeler, Kevin Anderson, het die derde keer in slegs vier weke tot die kwarteindronde van ’n ATP-toernooi deurgedring.

Dinara Safina pak tennisraket weg

2011-10-07 14:36

Die voormalige nr.1-vrouespeler Dinara Safina, het haar uittrede uit beroepstennis aangekondig, het haar ouer broer, Marat, aan mediabronne gesê.

Seer rug hou Djokovic uit Chinese Ope

2011-09-29 15:01

Die topgekeurde manstennisspeler Novak Djokovic moes weens 'n rugbesering uit die Chinese Ope in Beijing onttrek.

Scheepers wen 1ste WTA-titel

2011-09-24 16:46

Suid-Afrika se Chanelle Scheepers het haar eerste WTA-titel verower, deur Magdalena Rybarikova van Slowakye in die Guangzhou-ope in China te klop.

Kevin se heup kelder SA Davisbeker-droom

2011-09-19 07:00

Suid-Afrika se hoop om vir die Wêreldgroep van die Davisbeker-tennisreeks te kwalifiseer, is in die naweek verydel.

Roddick én Rafa sien rooi

2011-09-09 09:05

Andy Roddick het van die baan af gestorm in sy kragmeting met David Ferrer nadat spel ná twee dae se reën in die Amerikaanse Ope oplaas hervat is.

Davisbeker: SA kry Wimbledon-skeidsregter

2011-09-06 13:36

'n Wimbledon-skeidsregter is aangewys as die hoofskeidsregter vir die Davisbeker-kragmeting tussen Suid-Afrika en Kroasië in Potchefstroom.

SA aanslag eindig in New York

2011-09-05 08:10

Suid-Afrika se Chani Scheepers was een punt weg van ’n oorwinning oor Francesca Sciavone van Italië in die derde ronde van die Amerikaanse Ope.

VSA Ope: Venus onttrek weens siekte

2011-09-01 11:26

Die tennisspeler Venus Williams het onthul dat sy aan Sjogren se sindroom ly, 'n outo-immune siekte wat onder meer moegheid en gewrigpyn veroorsaak.

Kevin laat SA vlag wapper

2011-08-31 07:02

Kevin Anderson het sy aanslag in die Amerikaanse Ope op bulderende wyse begin toe hy Go Soeda in die eerste ronde vermorsel het.

Orkaan Irene stuit nie VSA Ope

2011-08-30 08:00

Orkaan Irene het min skade aangerig aan die tenniskompleks in New York waar die Amerikaanse Ope-tennistoernooi in helder sonskyn begin het.

Anderson steeds op wenpad in VSA

2011-08-17 11:09

Suid-Afrika se eerste gekeurde Kevin Anderson het die Belg Xavier Malisse in die eerste ronde van die ATP- en WTA-toernooi in Cincinnati geklop.

SA'ner vermorsel Andy Murray

2011-08-10 11:16

Brittanje se nr.1-speler Andy Murray is in twee stelle deur die Suid-Afrikaner Kevin Anderson by die Montreal-meesterstoernooi in Kanada verpletter.

Kevin SA held met driekuns

2011-07-11 07:08

Kevin Anderson was die groot rede waarom Suid-Afrika Nederland hier met 3-1 in hul Davisbeker-kragmeting geklop het.

Tamaai stryd wag

2011-07-03 12:39

Van Wimbledon na Potchefstroom. Dít is wat hierdie week op Kevin Anderson en sy Suid-Afrikaanse spanmaats wag in die Davisbeker-tenniskragmeting.

Sharapova se opmars kan vrugte afwerp

2011-07-02 08:15

Die lang pad uit die tenniswildernis kan in die Wimbledon-toernooi vir Maria Sharapova eindig wanneer sy in die eindstryd teen Petra Kvitova te staan kom.

Ivanovic kry Britse breier

2011-06-30 14:52

Die voormalige Franse Ope kampioen Ana Ivanovic het Nigel Sears die hoof van die Lawn-tennisvereniging in Engeland, as haar afrigter aangestel.

Federer waarsku Jong Turke

2011-06-29 08:38

Roger Federer het Novak Djokovic en Andy Murray gewaarsku dat dit ’n hengse aanslag gaan verg om hom of Rafael Nadal by Wimbledon te klop.

Dag van opskuddings by Wimbledon

2011-06-28 08:09

'n Verdedigende kampioen, ’n voormalige kampioen, ’n mans-finalis én ’n eerste gekeurde het op die grasbane van Wimbledon in die stof gebyt.

Nadal verkies om teen Federer te speel

2011-06-26 12:07

Spanje se nommer een gekeurde tennisspeler Rafael Nadal sê hy verkies om teen sy groot teenstander, Roger Federer van Switserland, te speel.

Ongekeurde skok Andy in Londen

2011-06-25 13:15

Feliciano Lopez het vir die grootste verrassing van die dag hier in die Wimbledon-tennistoernooi gesorg toe hy Andy Roddick uitgeskakel het.

Serena se trane rol ná oorwinning

2011-06-22 08:42

’n Hoogs emosionele Serena Williams het ’n seëvierende terugkeer tot Wimbledon gemaak toe sy Aravane Rezai van Frankryk in die eerste ronde geklop het.

Williams-susters in kollig

2011-06-20 09:26

Daar is verskeie vrae wat in die komende twee weke by Wimbledon beantwoord sal word, maar die tergendste een is: Hoe gaan die Williams-susters vaar?

Nadal, Federer mik nóg hoër op Wimbledon

2011-06-17 09:04

As Rafael Nadal sy derde Wimbledonse titel wen, kan dit ’n groot terugslag wees vir Roger Federer in sy strewe om Pete Sampras se rekord te ewenaar.

Queens-eindstryd uitgestel

2011-06-12 22:00

Andy Murray en Jo-Wilfried Tsonga sal Maandag na die Queens-klub terugkeer ná die reën Sondag verhoed het dat die eindstryd gespeel word.

Li Na is prinses van Parys

2011-06-05 09:00

Die breedste glimlag in Parys, Frankryk, het behoort aan ’n Chinese vrou: Li Na, die nuwe koningin van Roland Garros.

Dis Federer teen Nadal

2011-06-04 11:10

Roger Federer het gewys waarom hy gereken word as een van die beste spelers van alle tye toe hy Novak Djokovic in die halfeindronde van die Franse Ope geklop het.

Geskiedenis gemaak op Roland Garros

2011-05-30 14:11

Die 29-jarige Li Na het die eerste Chinese speler geword om die kwarteindronde van 'n Franse Ope te haal toe sy die Tsjeg Petra Kvitova geklop het.

Top-drie in Franse Ope reeds huis toe

2011-05-30 10:02

Die orde in die mans-afdeling van die Franse Ope het behoue gebly, maar by die vroue het nog ’n top-gekeurde die trekpas gekry.

Franse Ope: Federer tel spoed op

2011-05-25 15:25

Die voormalige eerste gekeurde speler Roger Federer het sy opponent in die tweede ronde van die Franse Ope, Maxime Teixeira, op 'n drafstap geklop.

Franse Ope eis 6de gekeurde

2011-05-24 07:33

Die Franse Ope het reeds op die tweede dag sy eerste opskudding gelewer. Die 6de gekeurde, Tomas Berdych, is ná ’n marathon-stryd uitgeskakel.

Djokovic in Franse Ope-binnebaan

2011-05-21 09:52

As ’n mens enkele maande gelede voorspel het dat Ra­fael Nadal nie die gunsteling sou wees om die Franse Ope te wen nie, sou niemand jou geglo het nie.

Djokovic klop Nadal wéér op klei

2011-05-16 11:05

Novak Djokovic van Serwië het sy oorheersing op die tennisbaan voortgesit na hy Rafael Nadal geklop het om die Meesterstoernooi in Rome te wen.

Deur klap toe vir SA Ope

2011-05-05 11:54

Tennis in Suid-Afrika het 'n reuse-terugslag beleef met die aankondiging dat die SA Ope nie op aanstaande jaar se ATP-kalender sal wees nie.

SA-rolstoeltennisspan maak geskiedenis

2011-04-28 22:12

Suid-Afrika het vir die eerste maal die halfeindstryd van die Rolstoeltennis-wêreldbeker gehaal met ‘n oorwinning van 2-1 oor Kanada.

Izak mik na top100-plek

2011-04-19 09:20

Hy beklee sy beste posisie tot nog toe op die wêreldranglys en nou het Izak van der Merwe sy oog op tennis se top100-lys.

Van der Merwe deur na tweede ronde

2011-04-11 20:00

‘n Finalis in verlede jaar se Soweto Ope, Izak van der Merwe, het die Engelsman Daniel Cox in ‘n taai stryd met 7-5, 7-6 verslaan.

SA se tennishoop op Davisbeker-drietal

2011-04-10 08:14

Suid-Afrika se hoop op sukses in die Soweto Ope-tennistoernooi rus op die drietal van Rik de Voest, Izak van der Merwe en Raven Klaasen.

Nadal, Federer hervat stryd in Miami

2011-04-01 10:31

Twee van die groot name in wêreldtennis, Rafael Nadal en Roger Federer, gaan mekaar vir die eerste keer sedert 2005 op Amerikaanse bodem die stryd aansê.

Venus Williams uit Miami-toernooi

2011-03-18 11:59

Die vyfmalige Wimbledon-kampioen, Venus Williams, sal weens 'n besering nie aan die Sony Erricson-toernooi in Miami kan deelneem nie.

Donker wolk treiter SA Ope

2011-02-08 09:11

SA het in Kevin Anderson die eerste keer sedert die gloriedae van Wayne Ferreira weer ’n speler wat hom tussen die bestes ter wêreld kan tuismaak.

 

Aus Ope: Russe wen dubbelspeltitel

2012-01-27 16:44

Die Russiese tennispaar Svetlana Kuznetsova en Vera Zvonareva het die vroue-dubbelspeltitel by die Australiese Ope in Melbourne gewen.

Net een SA speler oor in enkelspel

2012-01-18 08:00

Kevin Anderson, wat in die tweede ronde van die Aus Ope teen Sergiy Stakhovsky te staan kom, is die enigste Suid-Afrikaner oor in die enkelspel.

SA se oë op Anderson, Scheepers in Aus Ope

2012-01-15 11:30

Kevin Anderson en Chanelle Scheepers moet die Suid-Afrikaanse vlag by die Australiese Ope, wat vandeesweek begin, hoog laat wapper.

Scheepers maak gereed vir rillerstryd

2012-01-13 23:08

Suid-Afrika se Chanelle Scheepers maak gereed vir 'n taai stryd in die eerste ronde van die Australiese Ope wat in Melbourne begin.

Chani steeds op wenpad in Sydney

2012-01-10 10:10

Chani Scheepers van Suid-Afrika sal die Franse Ope-kampioen, Na Li van China, in die tweede ronde van Sydney se jaarlikse tennistoernooi pak.

Tsonga klop Nadal vir plek in ATP-halfeind

2011-11-25 14:36

Die Fransman Jo-Wilfried Tsonga het Rafael Nadal geklop om sy plek in die halfeindronde van die ATP-wêreldtoernooi in Londen te bespreek.

Djokovic steeds topspeler ondanks besering

2011-11-14 14:31

Novak Djokovic het sy plek bo-aan die nuwe ATP wêreldranglys vir manlike tennisspelers behou.

Van der Merwe klim ATP-rangleer

2011-11-07 14:10

Suid-Afrika se tweede gekeurde tennisspeler, Izak van der Merwe, het 17 plekke op die ranglys geklim na hy sy eerste titel in Amerika gewen het.

Anderson klim rangleer

2011-10-31 14:26

Suid-Afrika se Kevin Anderson klim steeds die tennisrangleer nadat hy sy beste posisie ooit op die wêreldranglys met sy 29ste plek behaal het.

Federer uit topdrie

2011-10-17 13:19

Vir die eerste keer sedert Julie 2003 is die voormalige nr. 1-tennisspeler Roger Federer nie onder die top drie op die wêreldranglys nie.

Radwanska wen Pan-Pasifiese Ope

2011-10-01 10:25

Agnieszka Radwanska van Pole het Rusland se Vera Zvonareva Saterdag 6-3, 6-2 geklop om die Pan-Pasifiese Ope te wen.

Tennisliefling versoen met pa ná jare van hel

2011-09-29 11:52

Die Australiese tennisster Jelena Dokic het agt jaar nadat sy alle bande met haar pa weens sy vreemde gedrag verbreek het, die strydbyl begrawe.

Tennis se top-spelers dreig met staking

2011-09-21 09:29

Spelers sal nie huiwer om te staak as beamptes nie aandag gee aan die verbetering van die tenniskalender nie, het die Brit Andy Murray gewaarsku.

Djokovic te goed vir koning Nadal

2011-09-13 07:59

Die eerste gekeurde Novak Djokovic van Serwië het die Amerikaanse Ope in New York gewen toe hy Rafael Nadal in die eindronde geklop het.

Wozniacki kook in VSA

2011-09-07 08:59

Caroline Wozniacki, wat eerste op die wêreldranglys is, het ’n agterstand in ’n sege oor Svetlana Kuznetsova van Rusland by die Amerikaanse Ope omskep.

Drama ná Rafa-sege

2011-09-06 07:00

Die Spaanse tennisspeler Ra­fael Nadal het in New York tydens ’n bisarre mediakonferensie op Flushing Meadows ineengesak met krampe.

VSA Ope: Anderson speel barshou

2011-09-02 11:12

Die Suid-Afrikaner Kevin Anderson het op Flushing Meadows in die tweede ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi wéér 'n wenhou geslaan.

VSA Ope: Scheepers deur na 2de ronde

2011-08-31 14:49

Suid-Afrika se eerste gekeurde vrouespeler, Chanelle Scheepers, is deur na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi in New York.

Anderson storm voort in VSA Ope

2011-08-30 12:23

Suid-Afrika se eerste gekeurde mansspeler Kevin Anderson het na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope-tennistoernooi in New York deurgedring.

Maria lyk pure kampioen

2011-08-28 14:16

Maria Sharapova het tot dusver dié seisoen in elk van die Grand Slam-toernooie verbeter op haar vertoning in die vorige Grote.

Nadal struikel in Kanada

2011-08-11 14:57

Die voormalige eerste gekeurde tennisspeler Rafael Nadal het 'n skok-nederlaag by die Montreal-meesterstoernooi in Kanada gely.

Davisbeker: Kroasië kom na SA

2011-07-13 21:03

Suid-Afrika is in die Davisbeker-trekking aangewys om gasheer te speel vir Kroasië in hul wêreldgroep-uitspeelwedstryde in September.

Wozniacki steeds bo, Novak nuwe nr. 1

2011-07-04 15:29

Die Serwiër Novak Djokovic is ná sy oorwinning op Wimbledon se hoofbaan bo-aan die jongste wêreldranglys vir mans wat bekendgestel is.

Dis nou Rafa teen Novak

2011-07-02 11:00

Rafael Nadal kom in die eindstryd van die mans-enkelspel op Wimbledon teen die man te staan wat sy heerskappy as die voorste speler ter wêreld verbreek het.

Wimbledon wil nog 'n dak bou

2011-07-01 15:14

Wimbledon is vanjaar weer deur reën ontwrig en organiseerders van die grasbaan-toernooi oorweeg nou om ook vir baan een 'n dak te laat bou.

Sharapova gereed vir Lisicki-bomme

2011-06-30 08:44

Die Rus Maria Sharapova is slaggereed om vuur met vuur in haar Wimbledon-halfeindstryd teen Sabine Lisicki te beveg.

Nadal-besering nie ernstig

2011-06-28 14:37

Rafael Nadal het gesê hy sal in die Wimbledon-kwarteindstryd teen die Amerikaner Mardy Fish kan speel ten spyte van 'n voetbesering.

Franse speler verjaag ouers by Wimbledon

2011-06-27 14:42

Die negende gekeurde Marion Bartoli van Frankryk het deurgedring na Wimbledon se laaste 16, maar nie voor sy haar pa gevra het om baan 12 te verlaat nie.

Betogers by Wimbledon tennistoernooi stopgesit

2011-06-25 23:02

Betogers is in die tou by die Wimbledon tennistoernooi gestop nadat hulle vertragings vir ander ondersteuners veroorsaak het.

Li Na trap klei op Wimbledon se gras

2011-06-24 08:09

’n Franse Ope-titel is g’n waarborg vir sukses op Wimbledon nie. Dít is die les wat China se Li Na geleer het toe sy in die eerste ronde uitgeskakel is.

Rafa berispe oor ‘nederigheid'

2011-06-21 09:09

In ’n tweede agtereenvolgende Grand Slam-toernooi is Rafael Nadal se posisie as voorste tennisspeler ter wêreld op die spel.

Wimbledon-langasems ontmoet wéér

2011-06-17 13:13

Presies 'n jaar nadat John Isner en Nicolas Mahut die langste wedstryd in tennis gespeel het, kom die twee weer by Wimbledon teen mekaar te staan.

Murray wen Queens-eindstryd

2011-06-13 18:09

Andy Murray het sy eerste titel vir die seisoen verower deur die vyfde gekeurde Jo-Wilfried Tsonga van Frankryk in die finaal by Queen’s-klub te klop.

Serena terug na 12 maande op kantlyn

2011-06-07 14:50

Serena Williams sal aan 'n opwarmingstoernooi vir Wimbledon deelneem nadat beserings haar vir byna 'n jaar van die tennisbaan weggehou het.

Li Na maak geskiedenis by Franse Ope

2011-06-04 23:00

Die sesde gekeurde Li Na het die eerste speler van Asië geword om 'n Grand Slam te wen toe sy in die eindstryd van die Franse Ope geseëvier het.

Dis Robin teen Rafael in Franse kwarteind

2011-05-31 08:59

Rafael Nadal en Robin Soderling is nie juis vriende nie en dit was juis dié Sweed wat Nadal sy enigste nederlaag by die Franse Ope toegedien het.

Djokovic kry meevaller by Franse Ope

2011-05-30 12:48

Die Serwiër Nojak Djokovic is deur na die halfeindronde van die Franse Ope nadat sy teenstander in die vierde ronde weens 'n besering moes onttrek.

Kim Clijsters uit Franse Ope

2011-05-26 15:14

Kim Clijsters het haar swakste vertoning in nege jaar by Roland Garros gelewer toe sy uitgeskakel is in die tweede ronde van die Franse Ope.

Franse Ope: Murray, Sharapova deur na 2de ronde

2011-05-24 14:29

Die vierde gekeurde Brit Andy Murray en Maria Sharapova van Rusland het gemaklik na die tweede ronde van die Franse Ope deurgedring.

Franse Ope: Schiavone maklik deur na 2de ronde

2011-05-23 14:57

Die verdedigende kampioen Francesca Schiavone het sonder sukkel na die tweede ronde van die Franse Ope deurgedring.

Klei-koning 'onttroon'

2011-05-17 07:02

Rafael Nadal is die eerste keer sedert 2005 nie die oorweldigende gunsteling om die Franse Ope-tennistoernooi op Roland Garros te wen nie.

Fransman skok Federer in Rome

2011-05-13 12:35

Die derde gekeurde Roger Feder is van die kleibane by die Meesterstoernooi in Italië gevee na 'n skok-nederlaag in die derde ronde.

SA se Anderson val vas teen Djokovic

2011-05-05 09:26

SA se Kevin Anderson het moedig probeer, maar daar is geen keer aan Novak Djokovic nie. Dié Serwiër het sy 28ste agtereenvolgende sege vanjaar behaal.

Nadal na semi-finaal van Barcelona Ope

2011-04-22 23:00

Rafael Nadal het sy plek in die Barcelona Ope semi-finaal ingespeel toe hy die Fransman Gael Monfils 6-2, 6-2 geklop het.

Reën onderbreek wéér Soweto-ope

2011-04-18 14:21

Ná 'n onderbreking van meer as twee uur weens reën het Izak van der Merwe sy landgenoot Rik de Voest geklop by die Soweto-ope.

Clijsters dalk nie in Franse Ope

2011-04-11 12:25

Die Belgiese tennisspeler Kim Clijsters gaan dalk nie aan die Franse Ope deelneem nie, nadat sy haar enkel by ‘n troupartytjie beseer het.

'Niemand kan Djokovic klop'

2011-04-04 11:38

Die media in Serwië het Novak Djokovic as onoorwinlik beskryf nadat hy Rafael Nadal in 'n taai stryd geklop het om die Miami-meesterstoernooi te wen.

Gesteelde Sampras-trofeë gevind

2011-03-23 12:22

Die voormalige nr. 1-tennisspeler Pete Sampras het van sy gesteelde trofeë teruggekry nadat dit in 'n hospitaal in Los Angeles gevind is.

Kvitova, Clijsters pak mekaar in Parys-eindstryd

2011-02-12 23:26

Petra Kvitova van die Tsjeggiese Republiek en Kim Clijsters van België pak mekaar in die eindstryd van die Parys Ope-toernooi.

Kevin 3de SA'ner in kwarteind

2011-02-04 08:16

Amper ’n handvol Suid-Afrikaners in die kwarteindronde van die SA Ope is omtrent so ongehoord soos die WB-trofee vir die Proteas.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 1.9 TDi Trendline MPV Dsl
2006
R 185,500.00

JEEP

Cherokee Country 4.0i 4x4 AT
1999
R 49,990.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.