ARTIKELS OOR tenders

Madonsela ondersoek e-tolstelsel

2012-05-11 20:04

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het besluit om die omstrede Gautengse elektroniese tolstelsel te ondersoek.

Omstrede tender deur OB ondersoek

2012-03-09 09:15

Die openbare beskermer gaan ’n omstrede tender van miljoene rande aan die Sekunjalo Marine Services-konsortium ondersoek.

'Polisie by tenderbedrog betrokke'

2011-11-20 16:01

Volgens die Sondagkoerant City Press het ‘n ondersoek 115 senior polisiebestuurders aan moontlike tenderbedrog gekoppel.

Cosatu vra OB om na tender te kyk

2011-08-17 09:01

Cosatu in die Wes-Kaap het die openbare beskermer versoek om beweerde onreëlmatighede met tenders in die kantoor van die premier te ondersoek.

AfriForum vra Valke om Malema-trust te ondersoek

2011-08-05 14:13

AfriForum gaan die Valke vra om ondersoek in te stel na die invloed wat Julius Malema en sy familietrust uitoefen op die toekenning van tenders.

Twee vas vir R15m se tenderbedrog

2011-06-30 18:00

Twee hoofde van ‘n diensverskaffer aan die regering is in hegtenis geneem in verband met beweerde tenderbedrog van ongeveer R15 miljoen.

Malema: Tender-verslag einde Junie voltooi

2010-06-28 12:08

‘n Ondersoek na tenders wat toegeken is aan maatskappye wat na bewering die ANC-Jeugleier, Julius Malema betrek, sal einde Junie voltooi wees.

DA: Oudit Malema-maatskappye

2010-03-11 20:24

Die DA het die ouditeurgeneraal gevra vir 'n spesiale oudit van alle tenders aan die maatskappye van Julius Malema.

 

Matrikulant kry tender van R800 000

2012-03-12 12:06

'n Munisipaliteit in KwaZulu-Natal het 'n tender van R800 000 aan 'n maatskappy wat deur 'n 18-jarige bestuur word, toegeken.

Wending in VS se padkrisis

2012-02-11 10:00

Die maatskappy wat ’n multimiljoenrandse kontrak by 'n Vrystaatste departement gekry het, is nie gelys by die CIPC nie en bestaan waarskynlik nie.

Cele-woordvoerder beïnvloed glo tenderproses

2011-08-29 13:12

Genl. Bheki Cele se woordvoerder het glo probeer om ‘n tenderproses van die polisie te beïnvloed sodat ‘n skakelbeampte baat kon vind.

Tenderbaas betaal Malema R1,2m.

2011-08-14 10:53

Sunday Times berig ‘n sakeman het Julius Malema, omstrede leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), R1,2 miljoen betaal.

'Malema deel tenders aan vriende uit' – M&G

2011-08-05 12:15
86 menings

Julius Malema deel tenders aan sy vriende uit deur middel van ‘n padbestuurtransaksie wat R4,6 miljard werd is, het M&G beweer.

Drie vas vir moordplanne

2010-07-31 14:51

Drie verdagtes is aangekeer ná hulle na bewering beplan het om die munisipale bestuurder van Vryburg in die Noordwes te vermoor.

UV kry miljoene vir opleiding

2010-03-18 07:18

Die Universiteit van die Vrystaat se sentrum vir onderwysontwikkeling het die afgelope twee jaar tenders van meer as R22 miljoen ontvang.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.