ARTIKELS OOR tegnologie

Maak Facebook-vriende met Zuma

2012-02-06 07:02

Pres. Jacob Zuma sal voor sy staats­rede op 9 Februarie Facebook en Twitter inspan om na Suid-Afrikaners se probleme te luister.

Sony kry nuwe uitvoerende hoof

2012-02-01 12:49

Die tegnologiereus Sony het 'n nuwe hoof- uitvoerende beampte aangestel wat die leisels by sy huidige leier, Howard Stringer, sal oorneem.

Só lyk Photoshop CS6

2012-01-30 17:52

Adobe het in ‘n video wat op YouTube gelaai is, aanhangers van Photoshop ‘n voorsmaak gegee van hoe Photoshop CS6 gaan lyk.

SA migreer nou nóg later na digitale TV

2012-01-27 07:00

Die digitale migrasie-omskakelingsproses, waarvolgens Suid-Afrika se TV-seine van analoog na digitaal omgeskakel word, gaan nog ’n spertyd mis.

Google takel aanlyn-privaatheid

2012-01-17 08:02

Google fokus in 'n nuwe bemarkingsveldtog op die belangrikheid van die beskerming van persoonlike inligting.

Besonderhede oor nuwe iPhone 5 bekend

2012-01-13 12:45

Apple se nuwe iPhone 5 sal in herfs 2012 in Amerika beskikbaar wees en sal nie net met 'n nuwe ontwerp spog nie maar gaan ook anders voel.

Beampte in sop oor YouTube-video

2012-01-11 12:10

'n Doeane-beampte van Thailand is gedemoveer nadat 'n video op YouTube gewys het hoe hy 'n sekuriteitsbeampte op die lughawe aanrand.

Wêreld se dunste skootrekenaar onthul

2012-01-09 11:02

Taiwan se rekenaarreus, Acer Inc., het die wêreld se dunste skootrekenaar op die skou vir verbruiker-elektronika in Las Vegas onthul.

Verdagtes mag nou 'Facebook' in tronk

2011-12-23 07:35

Vier vermeende Boeremaglede gesels nou vanuit die Pretoriase Lokale Gevangenis met hul families op Facebook.

Spoeg maar gerus op jou iPhone

2011-12-09 07:01

Navorsers ondersoek die moontlikheid van slimfone wat iemand se siekte bepaal deur die gebruiker se speeksel, bloed of urine te ontleed.

Slimfoongebruikers voel die pyn

2011-12-02 15:07

Gebruikers van slimfone en tabletrekenaars begin hoë-tegnologie pyn te voel soos meer gebruikers met “SMS-nek” en “SMS-duimbesering” sukkel.

Peiling: Tegnologie veroorsaak werkstres

2011-12-02 09:49

Britse kantoorbestuurders wens selfone was nooit ontwikkel nie, want dit lei tot verhoogde stresvlakke by die werk, het ‘n studie bevind.

Kitso volg in Oscar se voetspore

2011-11-25 09:01

Dit verg konsentrasie om met kunsbene te loop, maar klein Kitso Mokolometsa het hand-aan-hand met die lemkampioen Oscar Pistorius geloop.

Apple vervang iPods gratis

2011-11-18 12:34

Apple roep die eerste generasie iPod Nano terug omdat die battery glo aan die brand kan steek – en die maatskappy sal joune gratis vervang.

Apple oorweeg skokbrekers vir iPhone, iPad

2011-11-18 10:10

Onlangs ontdekte patentaansoeke wys die tegnologiereus Apple oorweeg skokabsorbeerders om die glas van sy toestelle teen skade te beskerm.

Orangoetangs verken die iPad

2011-11-15 17:55

Primate in Amerika is besig om die Apple iPad te ontdek en orangoetangs is veral mal daaroor om met hierdie toestelle te eksperimenteer.

iPod vier 10 jaar

2011-11-15 08:18

‘n Dekade gelede het mense nog met CD-Walkmans rondgeloop en nou vier die iPod reeds sy tiende bestaansjaar.

Sleutelbord vuiler as toiletsitplek

2011-11-10 13:38

Sowat 16% van alle selfone het fekale stowwe op en dié toestel is nie die enigste nie – amper alle tegnologiese toestelle krioel daarvan.

HP sal aanhou rekenaars vervaardig

2011-10-28 14:34

Hewlett Packard het na ‘n hersiening van sy strategie en finansiële planne gesê hy sal nie sy vervaardiging van tafelrekenaars staak nie.

Tieners dra 'R6 000 se goed aan hul lywe'

2011-10-26 13:16

‘n Britse studie het bevind as tieners hul voete by die deur uitsit, dra hulle sowat R6 000 se bykomstighede en elektroniese toestelle met hulle saam.

Vlieëniers ‘weet nie meer hoe om te vlieg nie’

2011-10-20 08:57

’n Toenemende aantal vlieëniers “weet nie meer hoe om te vlieg nie”, is “verslaaf” aan outomatisasie en maak al meer staat op tegnologie.

Volg vriende se raad op vakansie

2011-10-19 13:15

‘n Nuwe selfoonprogram help reisigers om hul vakansie te beplan met behulp van hul vriende en familie wat hulle die beste ken.

HTC verloor groot saak teen Apple

2011-10-18 12:36

Die Taiwanse slimfoonvervaardiger HTC het ‘n reuse-regsaak oor patenteregte teen Apple verloor en sy aandeelprys het daarna geval.

Asemtoetser ná verbeterings weer ingespan

2011-10-17 09:42

Na 'n toets om sy betroubaarheid te bepaal sal die omstrede Dräger-asemtoetser weer gebruik word om dronkbestuurders vas te trek.

Blackberry-stilte was 'kernleierskapfout'

2011-10-16 07:05

Die afgelope week se probleme met BlackBerry kan daartoe lei dat private gebruikers en sakeondernemings na ’n ander diens oorskakel.

BlackBerry 'nog ’n wyle onstabiel'

2011-10-14 07:01

Nagenoeg twee miljoen BlackBerry-gebruikers in Suid-Afrika het ná drie dae se digitale chaos, weer toegang tot van hul internetdienste gekry.

BlackBerry-gebruikers kan geld terugeis

2011-10-13 12:31

BlackBerry-gebruikers wat deur die onlangse onderbreking in dienste geraak is, kan vergoeding van die Nasionale Verbruikerskommissie eis.

Dié reis-programme moet jy op jou selfoon hê

2011-10-12 14:29

Steve Jobs is onlangs oorlede en ter nagedagtenis aan sy briljante vindingrykheid wy Dalene Ingham-Brown ’n inskrywing aan hom.

Ontsnapsimuleerder ’n eerste vir Afrika

2011-10-10 08:59

Die Suid-Afrikaanse Vloot het ’n splinternuwe duikbootontsnap-simuleerder waarmee duikbootbemanning opgelei word – 'n eerste vir die land.

Nie nou nie, liefie – ek’s op die foon

2011-10-06 15:00

Volgens ‘n peiling bring een uit agt Britte meer tyd saam met hul slimfone as met hul bemindes deur en stuur selfs e-posse tydens gesprekke.

Jobs se mededingers vol lof vir sy werk

2011-10-06 10:15

Asië se tegnologie-reuse het huldeblyke gebring aan Steve Jobs, met Sony en Samsung wat hom as ‘n inspirerende entrepreneur beskryf het.

Selfoonprogram vertaal vir reisigers

2011-10-04 11:03

‘n Nuwe selfoonprogram is bekendgestel wat reisigers help om maklik in lande waar vreemde tale gepraat word oor die weg te kom.

SA se eerste nano-satelliet bekend gestel

2011-10-01 07:00

Suid-Afrika se eerste nano-satelliet – wat binne net nege maande ontwikkel is – is in Bellville, Kaapstad, onthul.

Suid-Afrika kry gevorderde nuwe vliegtuig

2011-09-27 19:57

Die Suid-Afrikaanse lugvaartindustrie het sy nuwe veelsydige pronkveer, die High Performance Reconnaissance Light Aircraft, bekendgestel.

Koop kaartjies vir optredes nou op Facebook

2011-09-26 12:54

Kaartjieverkope in SA sal 'n omwenteling ondergaan met die koms van tegnologie waarmee kaartjies direk vanaf Facebook-blaaie gekoop kan word.

Kantore van binnelandse sake kry webkameras

2011-09-20 08:05

Die kantore van die departement van binnelandse sake gaan met webkameras toegerus word om die kans op korrupsie of foute te verklein.

Video: Bejaarde paartjie giggel op webkamera

2011-09-19 17:55

‘n Bejaarde paartjie wat hulself per ongeluk opneem terwyl hulle leer hoe om hul webkamera te gebruik, raak uiters gewild op YouTube.

Kubermisdaad neem toe in SA

2011-09-16 16:09

84% van volwasse Suid-Afrikaners wat aanlyn is, het aangedui dat hulle slagoffers van kubermisdaad was, het The Star berig.

Stamselle só bewaar

2011-09-16 07:00

Ouers kan die stamselle van hul baba se naelstring in Durbanville laat bevries, indien hulle dink die kind kan dit later nodig kry.

Videospeletjies 'antwoord vir onderwys'

2011-09-15 07:03

Videospeletjies boei kinders, dit is interaktief en dit is waarskynlik die antwoord vir die onderwys van die toekoms.

Volg jou bagasie per selfoon as jy vlieg

2011-09-12 14:45

Vlugpassasiers wat bekommerd is dat hul bagasie verlore kan raak sal binnekort met behulp van ‘n selfoon presies kan weet waar dit is.

BMW eksperimenteer met lasers vir kopligte

2011-09-07 16:42

Die Duitse motorvervaardiger BMW ontwikkel tans nuwe tegnologie wat hul motors se kopligte in die toekoms met lasers kan vervang.

Romantiese slimkop vra ja-woord met skattejag

2011-09-06 10:30

Toe 'n ingenieur by Google besluit het hy is gereed om sy meisie se hand te vra, het hy al sy talente ingespan om die ja-woord te kry.

Super-weervoorspellings op pad

2011-09-06 07:00

Super-akkurate weervoorspellings wat lewens kan red sal oor sowat 20 jaar moontlik wees. Dít danksy gevorderde rekenaar­modelle.

Rugby-liefhebbers gaande oor iPad-program

2011-09-05 08:30

Rugby24, ’n splinternuwe iPad-program wat jou als oor die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland sal vertel, is op Apple se iStore gelaai.

iPhone se nuwe prototipe in kroeg verloor

2011-09-01 15:27

‘n Werknemer van Apple het die nuwe iPhone-model, wat nog nie vrygestel is nie, by ‘n tequilakroeg in San Francisco verloor.

Siemens, Volvo werk saam aan elektriese motors

2011-08-31 14:24

Die tegnologiefirma Siemens gaan sy kragte aan die motorvervaardiger Volvo leen en tegnologie vir sy elektriese motors vervaardig.

Selfoonwebwerwe belangrik vir reisigers

2011-08-29 09:21

Ondernemings in die toerismebedryf sal in die toekoms baie meer op hul selfoonwebwerwe moet fokus.

Valke ondersoek "moord" op Facebook-foto

2011-08-28 09:30

Die Valke ondersoek 'n foto op Facebook waarop 'n wit man glo met 'n geweer oor die lyk van 'n swart kind staan, het die Sunday Times berig.

Slimfoon nou jou beste inkopiemaat

2011-08-26 09:02

'n Kenner gesê kopers sal binnekort vooraf winkelsentrums of selfs winkels van hul keuse aanlyn van hul slimfone af kan “besoek”.

 

Program sê as Facebook-pêlle bande verbreek

2012-02-02 08:55

’n Nuwe aanlynhulpmiddel stel jou nou in staat om te sien wanneer iemand sy Facebook-vriendskap met jou beëindig.

Afrika kry eerste iPad-replika

2012-01-30 20:00

Afrika het sy eerste tabletrekenaar wat met die iPad en soortgelyke Westerse uitvindsels sal meeding, op die rakke in die DRK geplaas.

Facebook doen dalk aansoek vir AOA

2012-01-28 11:35

Facebook mag dalk dokumente indien vir 'n aanvanklike openbare aanbod wat die sosiale netwerk vir tot $100 miljard kan waardeer.

Wiki uit protes gesluit

2012-01-18 07:00

Die gratis aanlyn-ensiklopedie Wikipedia gaan sy Engelse weergawe vir 24 uur sluit uit protes teen twee beoogde Amerikaanse internetwette.

Meer as 500 milj. in China gebruik internet

2012-01-16 08:05

Die aantal internetgebruikers het tot meer as 500 miljoen gestyg en is steeds aan't toeneem, het 'n bedryfsgroep gesê.

iPhone 4S-verkope in China opgeskort

2012-01-13 08:45

Apple het die verkope van die iPhone 4S in China opgeskort nadat klante met 'n sekuriteitswag baklei en 'n beampte met eiers gegooi het.

Beheer jou rekenaar binnekort met jou oë

2012-01-09 16:03

Die raakskerm het die rekenaarmuis vinnig onttroon, maar nuwe tegnologie wat jou toelaat om net jou oë te gebruik, kan vinnig die lig sien.

IKR moet nóú besluit – Clarke

2011-12-23 11:44

Die gebruik van tegnologie vir betwisbare beslissings op die krieketveld moet eenvormig geskied – "óf daar moet weggedoen word daarmee".

Tabletrekenaars, e-lesers gewilder as ooit

2011-12-09 13:15

Tablet-rekenaars en elektroniese lesers kan binnekort finaal 'n einde aan die ink- en papier-era bring.

iPhone in Sirië verbied

2011-12-05 12:30

Siriese owerhede het die gebruik van Apple se iPhone in dié land verbied en het betogers se gebruik van die slimfoon beperk.

iPad is die ideale reismaat

2011-12-02 10:55

Die Apple iPad is 'n baie handige reismaat om te hê, met talle programme wat tydens jou reise handig gepas sal kom.

Apple werk glo aan iTV

2011-11-28 10:11

Die tegnologiereus Apple werk glo aan ‘n televisiestel wat gebruikers in staat sal stel om dit met hul stem en handgebare te beheer.

Skandeerder by lughawe smeer glo Kindle se 'ink'

2011-11-22 17:47

Verskeie gebruikers van die Kindle-e-leser beweer sekerheidskandeerders by lughawens laat die elektroniese ‘ink’ op die toestel uitlek.

Virgin tweet jou vlugbesonderhede

2011-11-18 11:57

Reisigers wat graag van tegnologie gebruik maak kan nou met Twitter se nuwe ‘tweet bot’-diens meer besonderhede oor hul vlug kry.

Android het “verstommend baie” virusse

2011-11-17 15:30

Die arsenaal kwaadwillige virusse wat toestelle met die Android-bedryfstelsel teiken het drasties gegroei, het ‘n sekerheidsfirma gesê.

BlackBerry sukkel; Nokia, Amazon bou spiere

2011-11-15 14:14

Amazon, met sy Kindle Fire, en Nokia, saam met Microsoft, bou in die mark vir draagbare tegnologie momentum terwyl BlackBerry agter raak.

Toestel laat depressie wegsmelt – met lig

2011-11-11 10:13

‘n Maatskappy in Finland het met ‘n toestel vorendag gekom wat glo seisoenale depressie kan laat verdwyn met behulp van lig.

Slim vang sy selfoonsein

2011-11-02 07:05

Ingenieurs sê daar is verskeie redes waarom selfoongebruikers sal bevind slimfone het nie dieselfde sterk seinontvangs as ouer selfone nie.

BlackBerry lei weer tot frustrasie

2011-10-27 07:01

Talle Vodacom-gebruikers wat BlackBerrys het, het waarskynlik onaangename terugflitse ervaar nadat hulle weer sonder internetdienste gelaat is.

Meeste SA motoriste gebruik selfone agter die stuurwiel

2011-10-21 08:02

Luidens ’n onlangse verslag deur CIB Insurance Administrators is selfoongebruik die grootste probleem wat betref aandag-afleibare gedrag.

Apple se wins skiet op met 85%

2011-10-19 13:19

Die wêreld se grootste elektronikamaatskappy, Apple, het sy wins vir die jaar bekendgemaak en dit lyk 85% gesonder as verlede jaar.

Apple-verkope skiet die hoogte in

2011-10-19 09:06

Wall Street is vol vertroue die wêreld se grootste tegnologie-maatskappy gaan nie teleurstel nie en weereens ’n goeie kwartaal lewer.

Motors 'bestuur hulself' teen 2020

2011-10-18 12:20

Motors wat hulself kan bestuur sal teen 2020 beskikbaar wees – en dit sal waarskynlik veiliger wees as die soort wat mense self bestuur.

‘Slim’ knie-prostese maak drome nou waar

2011-10-17 08:36

’n Gevorderde, "slim" motoriese knie-prostese, wat by ’n geamputeerde se eie loopstyl aanpas, is nou ook in Suid-Afrika beskikbaar.

Baba weet hoe iPad werk, sukkel met tydskrif

2011-10-14 15:05

'n Ouer het ‘n video op YouTube gelaai wat wys hoe haar eenjarige baba maklik met ‘n iPad werk, maar met die eenvoud van ‘n tydskrif sukkel.

Verkragters moet ligloop vir slimfoonprogram

2011-10-13 22:14

Vroue in Indië sal binnekort met die druk van ‘n knoppie aanvallers kan afweer en hul vriende, familie en die polisie in kennis stel.

'Oorskakelingsfout' verlam BlackBerry-dienste

2011-10-13 07:03

BlackBerry-gebruikers in Suid-Afrika het vir die derde agtereenvolgende dag geen toegang tot internetdienste gehad nie.

Al meer kinders kuier op kletswerwe

2011-10-12 09:55

Die Verenigde Nasies shet bekendgemaak 75% van kinders kommunikeer een keer per week met vreemdelinge, terwyl 42% dit elke dag doen.

SA'ners praat oor Jobs se nalatenskap

2011-10-07 08:34

Eenvoudig, móói, gebruikersvriendelik en pret. Dís hoe Suid-Afrikaanse tegnologiefoendi’s die nalatenskap van Steve Jobs beskryf.

Jobs se dood skep geleentheid vir mededingers

2011-10-06 12:26

Die afsterwe van Apple se inspirerende medestigter sal waarskynlik groot gevolge vir die tegnologiereus inhou.

iPad-program sê jou waar naaste hotel is

2011-10-05 13:58

Die aanlyn reisagent ebookers.com se nuwe iPad-program stel gebruikers in staat om hotelkamers in die omgewing te vergelyk en te bespreek.

'SA oorweeg om eie satelliete te lanseer'

2011-10-04 07:03

Suid-Afrika dink daaraan om in die toekoms sy eie satelliete te lanseer. Só het Naledi Pandor, minister van wetenskap en tegnologie, gesê.

Samsung vergoed Microsoft vir patente

2011-09-29 15:26

Die sagtewarereus Microsoft en die elektronikavervaardiger Samsung sal spesiale vergunning maak om mekaar se patente te mag gebruik.

Samsung Galaxy S II se verkope op 10 miljoen

2011-09-26 21:53

Die tegnologiereus Samsung het gesê hy het sedert die Galaxy S II se bekendstelling reeds 10 miljoen van dié slimfone wêreldwyd verkoop.

Speletjie op web help met MIV-vrae

2011-09-21 07:04

’n 15 jaar oue probleem wat met MIV verband hou, is onlangs opgelos deur ’n aanlynspeletjie wat ingewikkelde pro­teïene dekodeer.

'Facebook hits vrouehaat aan'

2011-09-20 07:05

Facebook-blaaie wat seksuele geweld aanmoedig, skep ’n omgewing waarin vrouehaat floreer, meen die Sonke Gender Justice Network.

Robotjies wys hul driekamp-staal

2011-09-17 15:54

Drie Japanse robotjies – een wat kan swem, een wat kan fietsry en een wat kan hardloop – is ingeskryf vir die Ysterman-kompetisie in Hawaii.

Nuwe toetse vir slaapsiekte bring minder pyn

2011-09-16 11:00

‘n Japanse firma het gesê hulle het met ‘n nuwe manier vorendag gekom om vir slaapsiekte te toets en on pasiënte pyn te spaar.

Program wat Jode identifiseer verbied

2011-09-15 13:27

Apple het gesê ‘n iPhone-program met die naam “Jew or Not Jew?” is van sy Franse App Store verwyder oor negatiewe terugvoer van gebruikers.

Toestel ruik sweet, asems van rampslagoffers

2011-09-13 11:00

Wetenskaplikes het gesê hulle het met sensors vorendag gekom wat die asems en sweet van vasgevange rampslagoffers kan opspoor.

Motors wat in ongelukke betrokke is bel self vir hulp

2011-09-12 10:05

Die Europese Unie het die groen lig gekry om voort te gaan met ‘n nooddiens belstelsel wat in motors geïnstalleer gaan word.

Tenks nou 'onsigbaar' in die nag

2011-09-07 10:15

Die Britse wapen- en tegnologiegroep BAE Systems het saam met tegnologie vorendag gekom wat tenks snags onsigbaar maak.

Kitsboodskapdienste dalk gereguleer

2011-09-06 09:05

Kitsboodskappe kan strenger gereguleer word te midde van ’n toename in kubermisdaad, sê die adjunkminister van kommunikasie.

Slimfoon kan sê wanneer bus opdaag

2011-09-05 11:43

‘n Nuwe slimfoonprogram sal haastige pendelaars in Hongkong kan sê presies hoe lank hulle op die volgende bus sal moet wag.

Duitsers kan uiteindelik weer Doom speel

2011-09-02 11:14

‘n Verbod op die bekende rekenaarspeletjie Doom is na 17 jaar in Duitsland gelig omdat die speletjie van wetenskaplike belang is.

Stelsel hou staatskarre goed dop

2011-09-01 09:13

Die Mpumalanga-regering is besig om ’n omvangryke elektroniese stelsel te ontwikkel om die misbruik van staatsvoertuie hok te slaan.

Apple gee kraker ‘n werk

2011-08-29 10:50

Die tegnologiereus Apple het ‘n 19-jarige wat gereeld hul iPhone gekraak het en sekerheidsprobleme gepubliseer het, ‘n internskap aangebied.

Omstrede Facebook-foto moenie ras 'uitsonder'

2011-08-28 14:18
105 menings

Die rasse-aspek moenie uitgesonder word in die kwessie waar 'n wit man op 'n foto met 'n geweer oor die lyk van 'n swart kind staan nie.

Video: iPad as strooimeisie

2011-08-26 14:30

Terwyl 'n verliefde paartjie in Denver, Colorado die huwelik betree het, het die bruid se strooimeisie agter ‘n glasskerm saamgekuier.

Nóg ’n mylpaal behaal met KAT-7

2011-08-25 07:00

Nóg ’n mylpaal is deur KAT-7 behaal nadat al die teleskope voltooi en met verkoelde radio-ontvangers toegerus is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Astra 1.4T Enjoy Plus 5-dr MY10
2011
R 219,995.00

CITROEN

Berlingo 1.6 HDi 90 L2 Dsl P-Van
2011
R 157,990.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2009
R 70,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.