ARTIKELS OOR taxis

Taximan brand los op verkeerspolisie

2012-04-21 07:08

'n 31-jarige verkeerspolisielid is na bewering deur 'n minibus-taxibestuurder in Hillbrow in Johannesburg doodgeskiet.

'Absolute slagting' toe voertuig rol

2011-03-28 09:54

Agtien mense is beseer en ‘n vrou het op die toneel gesterf toe ‘n taxi op die Kwamashu-afdraai van die M25 gerol het.

Nóg 'n taxi beland in rivier, 17 beseer

2010-12-08 10:00

Sewentien mense is beseer toe hul taxi 20m teen ‘n wal af getuimel het in Umbumbuluweg buite Durban, volgens paramedici.

Toyota se nuwe Ses’fikile het sterk dieselenjin

2010-11-26 08:40

Toyota het ’n dieselaangedrewe Ses’fikile-taxi bekend gestel wat met die vervaardiger se 2.5 D-4D toegerus is.

Twee sterf, 13 beseer in ongeluk

2010-11-17 12:18

Twee vroue is dood en 13 mense is beseer in ‘n taxi-ongeluk op die N12 naby die Lenasia-afrit, het nooddienswerkers gesê.

Pa sterf op seun se verjaardag in botsing met taxi

2010-11-15 09:30

’n Tiener se pa is op sy seun se 14de verjaardag dood toe die bakkie met hom, sy seun en drie van dié se neefs teen ’n taxi gebots het wat glo oor ’n rooi verkeerslig gery het.

Taximan kry R20 000 borgtog

2010-09-07 14:03

Die taxibestuurder wat in hegtenis geneem is ná die dood van 10 kinders in sy voertuig is op R20 000 borgtog vrygelaat.

Man sterf toe taxi hom in parkeerarea tref

2010-09-05 21:00

‘n Man in sy 50’s is dood nadat hy deur ‘n taxi in ‘n parkeerarea getref is en meters ver onder die taxi gesleep is, het paramedici gesê.

Twee ongelukke, twee dood

2010-08-23 10:36

Twee mense is op die N2-snelweg in KwaZulu-Natal in twee taxi-ongelukke dood, het paramedici van Netcare911 gesê.

Vyftien beseer toe voertuig rol

2010-08-08 15:00

Vyftien mense is beseer, waarvan twee ernstig, toe ‘n minibus-taxi omgeslaan en verskeie kere gerol het in Umgenistraat, Durban.

Drie dood toe trok, taxi bots

2010-06-03 17:02

Drie mense is dood en twee ernstig beseer in ‘n ongeluk tussen ‘n taxi en ‘n vragmotor in Kroondal.

Agt beseer in Pietermaritzburg-botsing

2010-05-11 14:05

Sowat agt mense, insluitende vyf leerlinge, is beseer toe twee minibus-taxi’s teen mekaar gebots het, het paramedici gesê.

KZN-taxi jaag in huise vas

2010-04-23 10:00

'n Taxi vol passasiers het in 'n blok plakkershutte ingeploeg en al negentien insittendes met beserings gelaat.

Taxi-twis ‘kan WB-chaos bring’

2010-03-24 08:24

Die voortslepende twis tussen die regering en die taxibedryf dreig om WB 2010 in chaos te dompel en gewelddadig te word.

Taxi's trap vrou, 5 kinders

2010-01-18 10:52

‘n Vrou en vier kinders is deur ‘n taxi in Durban raakgery terwyl ‘n 13-jarige meisie in Pietermaritzburg ook deur ‘n taxi getref is.

Drie dood in N1-ongeluk

2009-12-21 08:27

Drie mense is dood, drie is in 'n kritieke toestand en verskeie ander is beseer toe 'n taxi op die N1 in Johannesburg gerol het.

3 taxi’s verbrand

2009-11-05 11:51

Drie taxi’s is in Umlazi in KwaZulu-Natal aan die brand gesteek in wat polisie vermoed verband hou met taxi-geweld.

65 taxi’s tot dusver geskud

2009-10-07 14:27

Die Johannesburgse verkeersdepartement sê die sowat 65 taxi’s wat tot dusver tydens ‘n veldtog geskud is, is net die begin.

Skoolkinders van busse geruk

2009-10-06 09:43

Polisie in Mthatha moes taxi-bestuurders keer om skoolkinders van die busse af te haal gedurende ‘n dispuut oor ‘n vervoerkontrak.

13 kinders beseer, taximan vas

2009-09-17 20:26

'n Taxibestuurder is vas nadat hy parkeerterrein rondgejaag en beheer oor die voertuig verloor het. 13 kinders is beseer.

Taxibaas sterf in koeëlreën

2009-09-10 07:47

'n Taxi-eienaar is buite sy huis doodgeskiet en daar is 'n moontlikheid dat dié voorval met taxigeweld verbind kan word.

Regering kap terug teen taxi's

2009-08-27 12:09

Die regering het gesê dat die snelvervoerdiensstelsel gaan voort en dat hulle nie gewelddadige teenstand sal duld nie.

Regering: 'BRT-proses was foutief'

2009-08-06 09:03

Die regering het erken dat die konsultasieproses in die bekendstelling van die nuwe snelbusdiens (BRT) foutief was.

 

Taxibedryf wil lugredery begin

2011-06-29 12:51

Die taxibedryf wil na ander vervoersektore, soos lugdienste, uitbrei, maar belowe dat taxibestuurders nie die vliegwerk sal doen nie.

Twintig beseer toe taxi skuur, slinger

2011-01-28 12:00

Twintig mense is beseer toe ‘n taxibestuurder in Richmond die taxi voor hom so hard getref dat sy motor omgekeer het en 50 m geskuur het.

Taxi rol, al 18 insittendes uitgeslinger

2010-12-01 10:17

Sowat 18 mense is ernstig beseer in ‘n taxi-ongeluk op die R102 naby die Tongaat-poskantoor, het paramedici bekend gemaak.

21-jarige veg vir haar lewe ná ongeluk

2010-11-19 11:00

‘n Een-en-twintigjarige vrou veg vir haar lewe in ‘n hospitaal in Johannesburg ná ‘n ongeluk op die Zuurfontein-pad in Kempton Park.

Een dood, 18 beseer toe taxi rol

2010-11-15 11:36

Een man is dood en 18 mense is beseer, waaronder drie kritiek is, in ‘n taxi-ongeluk naby Durban, het paramedici gesê.

14 beseer toe voertuie bots

2010-10-26 12:08

Veertien mense is beseer nadat 'n taxi in 'n motor vasgejaag het in Durban se middestad, het paramedici van Netcare 911 gesê.

Kenner: Taximan nie van moord aangekla

2010-09-07 09:53

Die taxi-bestuurder wat verantwoordelik is vir die dood van tien kinders sal nie aangekla word van moord nie, meen ‘n kriminele regskenner.

Treinramp: Bestuurder in hof

2010-08-31 12:41

Die bestuurder van die minibustaxi wat deur ‘n trein getref is en glo die dood van 10 kinders veroorsaak het, het in die hof verskyn.

Baba sterf toe taxi wiel verloor

2010-08-09 20:00

'n Man en 'n baba is dood toe 'n taxi op die N4 by Kendal, naby Witbank, omgeslaan het na 'n agterwiel van die voertuig losgekom het.

Sestien in ongeluk beseer

2010-07-05 11:09

Sestien mense is beseer nadat die minibustaxi waarin hulle gery het op die N3-snelweg in Germiston gerol het, het die Ekhurhuleni-metropolisie gesê.

Vyf beseer toe taxi rol

2010-06-01 16:44

Vyf mense is beseer toe die bestuurder van ‘n minibus-taxi beheer verloor het en in aankomende verkeer op die N2 naby Clarewood in Durban gebots het.

13 passasiers in Koebergweg beseer

2010-05-06 09:22

Sowat 13 passasiers is beseer toe 'n minibus-taxi teen die agterkant van ’n vragmotor in Koebergweg gebots het, het Kaap-paramedici gesê.

Ongeluk: Taxi-bestuurder was tiener

2010-03-30 10:02

Volgens 'n polisiewoordvoerder is die taxi-bestuurder wat 'n motorfietsbestuurder doodgery en weggehardloop het 'n tiener.

18 beseer in ongeluk

2010-03-01 10:04

Agtien mense is beseer in 'n ongeluk waarin twee motors en 'n taxi betrokke was op die M4 in Durban, het paramedici gesê.

Een dood in taxi-ongeluk

2010-01-09 16:21

Een persoon is dood en 14 ernstig beseer toe ‘n taxi en ‘n bakkie by die Kliprivier en JG Strydom-kruising in Alberton gebots het.

Taxidrywer hardloop weg vir polisie

2009-11-20 16:46

'n Taxibestuurder het skynbaar só min vertroue in sy voertuig gehad dat hy weggehardloop het toe hy die polisie gewaar.

Taxi-baas doodgeskiet

2009-10-21 17:21

'n Natalse taxi-eienaar is deur twee onbekende mans doodgeskiet in 'n voorval wat vermoedelik verwant is aan taxi-geweld.

Onpadwaardige taxi's geskud

2009-10-07 11:06

Die oplisie het 'n klopjag by 'n taxistaanplek in Johannesburg uitgevoer om onpadwaardige taxi's van die pad af te kry.

11 dood in rits taxi-ongelukke

2009-09-21 10:00

Elf mense is in een dag dood in drie afsonderlike ongelukke waarin minibus-taxi’s betrokke was.

17 kinders en polisieman beseer

2009-09-10 12:14

'n Stasiekommissaris van die polisie en 17 kinders is beseer nadat 'n taxi en 'n motor op die N2 in Durban gebots het.

Metropolisielid omgery

2009-09-06 18:10

‘n Metropolisielid is ernstig beseer toe hy deur ‘n taxi omgery is en 'n ent oor die teer gesleep is, het mediese werkers gesê.

Elf beseer in taxi-ongeluk

2009-08-07 09:50

Elf mense is beseer toe die bestuurder van die taxi waarin hulle gereis het, beheer verloor en teen ‘n versperring langs die pad gebots het.

Onwettige taxi's dalk lisensies kwyt

2009-08-04 17:05

Onwettige paneelwa-taxi’s moet van Suid-Afrikaanse paaie verwyder word en kan hul bedryfslisensies verloor, sê die minister van vervoer.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.