ARTIKELS OOR taliban

'Taliban sal weer oorneem'

2012-02-02 06:56

Die Taliban, deur Pakistan gerugsteun, gaan weer beheer van Afganistan oorneem nadat magte gelei deur Navo aan die land onttrek is.

Minstens 20 Taliban-insypelaars dood

2012-02-01 11:10

Minstens 20 Taliban-insypelaars is dood toe Pakistanse vegvliegtuie skuilplekke van ekstremiste op die grens met Afghanistan aangeval het.

VIDEO: Vloot-soldate urineer glo op lyke van Taliban-lede

2012-01-12 09:51

Die Amerikaanse vloot ondersoek ‘n video wat wys hoe vier vloot-soldate op die bebloede lyke van rebelle, moontlik Taliban-vegters, urineer.

70 Taliban-militante dood in teenaanval

2011-11-09 16:33

Tot 70 Taliban-vegters is dood nadat hulle probeer het om ‘n buitelandse weermagbasis in die ooste van Afganistan aan te val.

Vyf Taliban-bevelvoerders in Pakistan gedood

2011-10-27 15:45

‘n Aanval deur Amerika het vyf bevelvoerders van een van Pakistan se mees invloedryke Taliban-leiers, Maulvi Nazir, gedood.

Taliban-aanval eis 3 in Afganistan

2011-10-01 16:57

'n Aanval deur die Taliban in Afganistan het tot 'n skietgeveg van drie uur gelei en die lewens van drie polisiebeamptes geëis.

Tot 15 dood in stamgebied-botsings

2011-09-18 17:00

Dosyne Taliban-lede het ‘n polisie-kontrolepunt in Pakistan se stamgebied bestorm, waarna militantes en anti-militante vegters dood is.

Dodelike aanvalle in Kaboel kom tot einde

2011-09-14 16:59

‘n Aanval op die Amerikaanse ambassade en Navo-sentrum in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, het uiteindelik tot ‘n einde gekom.

Bom teiken VSA-basis in Afganistan

2011-09-11 14:25

Bykans 80 Amerikaanse soldate is gewond toe die Taliban ‘n bom naby ‘n Amerikaanse basis in Afganistan gedetoneer het.

30 seuns in Pakistan ontvoer

2011-09-02 13:35

Taliban-militante het minstens 30 seuns van Pakistan ontvoer toe hulle ‘n ongemerkte grens tussen dié land en Afghanistan oorgesteek het.

Obama bespreek helikopterramp wat 38 eis

2011-08-08 11:16

President Barack Obama het met sy top kommandeurs in Afganistan gepraat oor die soldate wat dood is toe ‘n militêre helikopter afgeskiet is.

Kandahar-burgemeester sterf in selfmoordaanval

2011-07-27 08:52

Die burgemeester van Kandahar, die grootste stad in suid-Afganistan en geboorteplek van die Taliban, is in 'n selfmoordaanval dood.

Taliban: 'Ons leier is nie dood nie'

2011-07-20 19:19

Die Taliban het ontken hul leier, Mullah Mohammad Omar, is dood ná vervalste boodskappe oor sy dood glo aan die media gestuur is.

Veertig Taliban-rebelle in Pakistan gedood

2011-06-30 11:31

Pakistanse magte het gesê hulle het ‘n belangrike gebied naby die Afgaanse grens teruggeneem ná hulle 40 Taliban-rebelle daar gedood het.

Missiel dood 8 in Pakistan

2011-06-27 15:52

Pakistanse intelligensie-amptenare het gesê ‘n onbemande Amerikaanse robotvliegtuig het missiele op ‘n bakkie gevuur en agt millitantes gedood.

Bom dood Navo-soldaat in Afganistan

2011-06-17 09:28

‘n Navo-soldaat is dood in ‘n bomaanval in suidelike Afganistan, het die alliansie Vrydag gesê, en is die 30ste om vandeesmaand te sterf.

Vier sterf in Taliban-aanvalle

2011-05-30 16:24

Vier mense is dood en 24 ander is beseer nadat twee Taliban-aanvalle in Herat, Afganistan, plaasgevind het, het beamptes gesê.

Taliban: Pakistan-aanval was vir Bin Laden

2011-05-13 08:56

Die Taliban sê hy is verantwoordelik vir ‘n dodelike selfmoordbomaanval waarin minstens 80 mense in Pakistan dood is.

Taliban betoog in Pakistan

2011-05-09 16:55

Honderde Taliban-lede het in ‘n Pakistanse dorp betoog en die Al-Kaïda-leier Osama bin Laden se dood veroordeel.

Magte skiet 25 rebelle in Afganistan dood

2011-05-03 18:19

Afgaanse en Navo-magte het minstens 25 Taliban-rebelle, wat buitelandse vegters insluit, in die noordooste van Afganistan doodgemaak.

Pakistanse vegvliegtuie dood 18 militantes

2011-04-14 20:00

Pakistanse vegvliegtuie het toegeslaan op verskeie vermeende wegkruipplekke in ‘n stamgebied en het minstens 18 militantes gedood.

7 in Amerika aangekla oor 'Taliban-sameswering'

2011-02-14 23:00

Sewe mense, insluitende twee Amerikaanse burgers, word aangekla in verband met ‘n sameswering om die Afgaanse Taliban by te staan.

Taliban-leiers sterf in lugaanval

2011-01-24 14:03

Navo sê twee prominente Taliban-leiers is in die ooste van Afganistan dood tydens een van dié militêre organisasie se lugaanvalle.

Sewe sterf toe Taliban landmyn detoneer

2011-01-14 21:00

Sewe mense in Zabul, Afganistan, is dood toe die Taliban na bewering 'n motor met ‘n afstandbeheerde landmyn opgeblaas het.

Taliban brand nóg Navo-tenkwaens

2010-10-06 12:05

Die Taliban het erken dat die militante groep ‘n aanval op Navo-tenkwaens in Pakistan geloods het in weerwraak op ‘n Amerikaanse aanval vroeër.

Nóg Pakistanse militante sterf in VSA-aanval

2010-09-09 04:34

‘n Aanval deur Amerika in die noordwestelike stammestrook van Pakistan het minstens vier militante naby die grens met Afganistan gedood.

Swanger vrou in die openbaar tereggestel

2010-08-09 18:00

Die Taliban het ‘n swanger Afghaanse vrou in die openbaar geslaan en haar daarna tereggestel deur drie skote in haar kop te vuur.

Taliban sweer wraakaanvalle op VSA

2010-05-03 05:45

Die Pakistanse Taliban-leier, Hakimullah Mahsud, het in 'n video verskyn waarin hy sê hulle gaan wraakaanvalle op Amerika uitvoer.

Soldaat sterf tydens bomaanval

2010-03-30 04:49

‘n Navo-soldaat is Maandag weens ‘n bomaanval dood – enkele ure nadat die Amerikaanse president Barack Obama Afganistan besoek het.

Taliban-leier se broer sterf

2010-02-20 02:39

Siraj Haqqani, ‘n senior Taliban-bevelvoerder, se broer het gesterf in ‘n Amerikaanse missiel-aanval in Pakistan.

Taliban-leier in hegtenis

2010-02-16 08:28

Mullah Abdul Ghani Barader, Taliban se millitêre hoof, is in Pakistan tydens 'n klopjag gevange geneem, het Amerikaanse beamptes gesê.

Bespiegelings oor Taliban-leier se dood

2010-02-11 05:14

Pakistan het aangekondig dat hulle geloofwaardige inligting het dat Hakimullah Mehsud, die Taliban-leier in Pakistan gesterf het.

Obama stuur nóg 30 000 troepe

2009-12-01 19:01

President Barack Obama gaan sowat 30 000 nuwe troepe vir die volgende ses maande na Afganistan toe stuur, het ’n amptenaar gesê.

Polisiemanne sterf in tweede ontploffing

2009-11-20 05:47

Twee polisiemanne is in ‘n ontploffing dood, slegs ‘n dag ná 19 mense dood is na ‘n selfmoordbomontploffing buite ‘n hof.

Sewe vermeende Taliban-lede vas

2009-11-12 16:19

Sewe vermeende Taliban millitante is vas nadat hulle selfmoordaanvalle in die land se finansiële hoofstad beplan het.

Taliban-leier se dorp beset

2009-10-24 13:57

Die Pakistanse leër het saam met Amerika die dorp waarin die leier van die Taliban woonagtig is, suksesvol beset.

Pakistan-gyselaars bevry

2009-10-11 04:47

Sowat sewe mense is dood nadat Pakistan-troepe die gebou waarin 25 gyselaars deur militante aangehou is, bestorm het.

Bomaanval eis 4 burgerlikes

2009-09-27 09:10

'n Bomaanval wat gemik was op Afganistan se energieminister het die lewens van vier burgerlikes geëis in die weste van dié land.

Vuurpylaanval moor familie

2009-09-07 08:38

'n Afganistanse egpaar en hul dogter is in hulle huis dood tydens ‘n vuurpylaanval, wat glo deur die Taliban geloods is.

Taliban wys nuwe leier aan

2009-08-22 14:51

Die Pakistanse Taliban het die opvolger aangekondig van Baitullah Mehsud, dié groep se voormalige leier.

'Mehsud is dood' - VSA

2009-08-09 16:58

Die VSA is byna seker die Pakistanse Talibanleier Baitullah Mehsud is dood, en dat daar nou 'n leierskapstryd in dié groep woed.

Talibankrygsheer se vrou sterf

2009-08-05 13:24

Een van Pakistan se Taliban-leiers se vroue is tydens ‘n Amerikaanse lugaanval op haar pa se huis, dood.

Ses dood in gevegte teen Taliban

2009-07-24 15:26

soldaat en vyf vegters is dood in ‘n operasie teen die Taliban in Pakistan se Swat-vallei.

 

Geheime verslag: Pakistan help Taliban

2012-02-01 15:36

Pakistan se sekuriteitsdienste is in die geheim besig om Afganistan se Taliban te help, toon die inhoud van 'n geheime Navo-dokument.

Bom ontplof by Afgaanse lughawe

2012-01-19 18:55

Minstens sewe burgers het in ‘n selfmoordbomaanval by ‘n lughawe in die stad Kandahar, in die suide van Afganistan, gesterf.

Robotvliegtuie in Pakistan eis tien militante se lewens

2011-11-16 17:25

Tien militante is dood toe Amerikaanse robotvliegtuie ‘n Taliban-kamp naby die grens tussen Afganistan en Pakistan geteiken het.

Robotvliegtuig dood drie militante in Pakistan

2011-10-31 20:02

Drie militante in die noordweste van Pakistan is dood toe 'n Amerikaanse robotvliegtuig die voertuig waarin hulle gery het, geteiken het.

Afganistan herdenk 10 jaar ná oorlog begin

2011-10-07 10:07

Afganistan herdenk vandag tien jaar sedert die oorlog – wat deur Amerika gelei word – teen die Taliban begin het.

Bom eis polisievrou in Afganistan

2011-09-29 14:26

‘n Polisievrou en twee burgers het gesterf toe ‘n bom ‘n polisievoertuig in die weste van Afganistan getref het, het beamptes gesê.

Selfmoordbommer eis 23 by biddiens

2011-09-15 18:02

‘n Selfmoordbomaanvaller het die lede van anti-Taliban-magte by ‘n spesiale biddiens in Pakistan geteiken en 23 lewens geëis.

Navo geteiken in Taliban-aanval

2011-09-13 17:59

Die Taliban het ‘n grootskaalse aanval op die hoofkwartier van Navo se koalisiemagte in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, geloods.

Taliban verwyt VSA vir sy aanvalle

2011-09-10 14:47

Die inval van Afganistan deur die VSA en sy vennote ná 9/11 “sal ‘n permanente stigma bly op die gesigte van Westerse demokrasie”.

Britse soldaat versamel glo Taliban-vingers

2011-08-08 15:25

Die Britse regering het ‘n ondersoek na die bewerings dat ‘n soldaat in Afganistan dooie Taliban-vegters se vingers afgekap en gehou het, begin.

Navo-helikopter is glo deur die Taliban afgeskiet

2011-08-06 14:46

Die Amerikaanse helikopter wat in Afganistan neergestort en die lewens van 38 mense geëis het, is glo deur die Taliban afgeskiet.

Seun (8) deur Taliban gehang

2011-07-23 23:12

‘n Agtjarige seun is in die suide van Afganistan deur vermeende Taliban-militante gehang nadat sy pa beveel is om homself oor te gee.

Brit glo aan Taliban gegee en toe geskiet

2011-07-06 08:11

Die lyk van die Britse soldaat Sktr. Scott McLaren is gekry nadat hy onlangs by ’n kontrolepunt in Afganistan vermis geraak het.

Twee van SA ‘het Kaboel-aanval verwag’

2011-06-30 10:19

Suid-Afrikaners wat in die private veiligheidsbedryf in Afganistan werk was die aanval op die InterContinental-hotel in Kaboel te wagte.

Taliban gebruik vroulike selfmoordbomaanvaller

2011-06-26 11:01

Die Taliban in Pakistan het gesê hulle het vir die eerste keer gebruik gemaak van ‘n vroulike selfmoordbomaanvaller in ‘n aanval.

81 Sterf in Pakistanse grens-aanval

2011-06-02 18:01

‘n Militêre aanval op ‘n grenspos in Pakistan en die nabygeleë dorpies langs die Afganistan-grens het minstens 81 lewens geeis.

Taliban val Pakistanse lugmagbasis aan

2011-05-23 11:03

Twaalf militêre personeellede is dood nadat Taliban-milisie ‘n lugmagbasis in Pakistan se grootste stad aangeval het.

Taliban deel aan Twitter-revolusie

2011-05-12 18:12

Terwyl die Taliban Afganistan regeer het, het hulle hul neuse vir tegnologie opgetrek, maar nou twiet dié ekstremistiese groep graag.

Taliban wys video van vermiste Kanadees

2011-05-09 10:51

Die Taliban het ‘n video vrygestel van ‘n vermiste Kanadese man en dreig om hom te verhoor op aanklag van spioenasie.

Taliban vermoor vragmotorbestuurder

2011-04-21 22:00

Taliban-militantes het ‘n vragmotorbestuurder en sy helper doodgemaak om hulle te straf vir die verskaffing van vee aan Afganistan.

Vuurpyl-aanval dood 2 kinders, 2 vroue

2011-02-22 21:00

Vuurpyle wat op ‘n weermag-kontrolepunt in Pakistan afgevuur is, het huise van burgerlikes getref en twee vroue en twee kinders dood gelaat.

15 sterf in Taliban-aanval op polisie

2011-02-12 18:31

Vyftien mense is dood ná 'n aanval op die polisie se hoofkwartiere in Afganistan, het pres. Hamid Karzai se kantoor gesê.

Taliban ontken Afgaanse leier se hartaanval

2011-01-20 18:00

Die Taliban het 'n berig dat hul Afgaanse leier, Mullah Omar, ‘n hartaanval gehad het en in Pakistan behandel word, ontken.

Dief se hand afgekap

2011-01-05 12:09

Taliban-stryders het ‘n slagtersmes gebruik om ‘n man wat daarvan skuldig bevind is dat hy ‘n winkel besteel het, se hand af te kap.

Pakistan: Navo-tenkers loop deur

2010-10-04 11:16

'n Groep vermeende militante vegters het 'n depot in Pakistan, waar talle brandstoftenkers geberg word, aangeval en 27 vernietig.

Minister kritiseer Taliban-speletjie

2010-08-23 10:52

’n Videospeletjie wat spelers toelaat om die rol van ’n Taliban-lid te speel, is deur die Britse minister van verdediging gekap as ’n baie “smaaklose produk”.

Afganistan wil Christen-groepe stuit

2010-05-31 10:03

Afganistan het ’n ondersoek gelas ná ’n Noorweegse organisasie daarvan beskuldig is dat hy die Christelike geloof verkondig, wat met die dood strafbaar is.

Lewens van 27 Taliban-rebelle geëis

2010-04-06 22:05

Afganistan se weermag het die dood van 27 Taliban-rebelle bevestig nadat ’n grondaanval, asook ‘n lugaanval geloods is.

Taliban-aanvalle eis talle lewens

2010-03-12 07:16

’n Suid-Afrikaanse veiligheidsoperateur en sy Afgaanse kollega is onder die jongste slagoffers van toenemende Taliban-gedrewe geweld.

Taliban-leier se broer sterf

2010-02-20 02:39

Siraj Haqqani, ‘n senior Taliban-bevelvoerder, se broer het gesterf in ‘n Amerikaanse missiel-aanval in Pakistan.

Militante in berg doodgevries

2010-02-12 19:03

Die lyke van 20 Taliban-militante is in 'n berg in die noorde van Afganistan gevind, nadat hulle doodgevries het, het die polisie gesê.

Grootste offensief nóg teen Taliban

2010-02-09 09:39

Sowat 4 000 soldate uit Brittanje, Amerika en Afganistan berei hulle voor op die grootste offensief in die geskiedenis van die oorlog teen die Taliban.

Pakistan stel klokreël in

2009-11-24 14:57

Pakistan het ‘n klokreël in Khar, die hoofstad van Bajaur, ingestel ná volgehoue dodelike botsings met Taliban militante.

16 sterf buite hof in bomaanval

2009-11-19 10:33

’n Selfmoordbomaanvaller het homself opgeblaas na sekuriteitswagte probeer keer het dat hy ’n hof in Peshawar binnegaan.

Taliban skiet drie helikopters af

2009-10-26 21:38

Die terroristegroep Taliban sê hulle het drie helikopters wat verongeluk het afgeskiet alhoewel Navo sê dit is nie die geval nie.

Pakistan veg terug

2009-10-17 11:41

Die oorlog-geteisterde Pakistan het ‘n lang verwagte aanval op die Al-Kaïda en- Taliban-vesting aan die Afgaanse grens geloods.

Nóg troepe na Afganistan

2009-10-04 00:46

Gen. David Richards, die weermag van Brittanje se nuwe bevelvoerder, het gesê Navo moet meer troepe na Afganistan toe stuur.

Joernalis dramaties bevry

2009-09-09 09:02

‘n Verslaggewer van New York en sy tolk is deur kommando's bevry nadat hulle deur 'n Taliban-groep in Afganistan aangehou is.

Joernalis en sy tolk ontvoer

2009-09-05 16:49

‘n Joernalis van die New York Times en sy Afghaanse tolk is ontvoer nadat hulle die terrein van die Navo lugaanval besoek het.

Verkiesings te midde terreur

2009-08-20 08:41

Afgane staan tou by stembusse ten spyte van aanvalle regoor Afganistan om die land se presidensiële verkiesing te ontwrig.

Verwarring oor Taliban-leierskap

2009-08-09 08:50

Pakistan se Taliban is glo in verwarring ná gerugte van ’n dodelike skietgeveg tussen lede van dié beweging se leierskap.

Missiel teiken Talibankrygsheer

2009-08-05 09:29

'n VSA-missielaanval is Woensdag geloods op 'n Pakistanse Taliban-vesting in die distrik van Suid-Waziristan. Twee militante is dood.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Server Management Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R12500 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 119,990.00

AUDI

A6 2.4 130kW Multitronic 7-sp
2007
R 405,900.00

CHEVROLET

Captiva 2.4 LT 5-dr MY11 AT
2011
R 299,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.