ARTIKELS OOR taal

Taalwet kry uitstel van 6 maande

2012-03-13 09:00

In nog ’n poging om tyd te wen vir die voltooiing van die taalwetsontwerp is daar uiteindelik op ’n datum ooreengekom.

'Taalwet skend niemand se regte'

2012-02-04 07:15

Die departement van kuns en kultuur het gister ontken dat hy enigeen se grondwetlike regte skend met sy Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale.

Nederland steun Afrikaans in mosie

2011-12-05 08:03

Die kans is goed dat die Interparlementêre Komitee van die Nederlandse Taalunie ’n mosie aanvaar om die posisie van Afrikaans te ondersteun.

Slim Sjimpansee 'praat' saam met mense

2011-11-01 13:12

'n Sjimpansee wat Engelse woorde verstaan en selfs fluitklanke vir kommunikasie kan gebruik, het wetenskaplikes behoorlik aan die praat.

'Afrikaans se vordering 'n taalwonder'

2011-06-25 10:15

Afrikaans is ’n taalwonderwerk omdat dit vinnig van ’n sogenaamde “kombuistaal” tot ’n wetenskap- en tegnologietaal gegroei het.

Tukkies kla oor dosent se Afrikaans

2011-04-08 08:04

Meer as die helfte van die eerstejaarsgroep wat Afrikaans as hoofvak aan die Universiteit van Pretoria (UP) studeer, bly weg van dié klasse.

Nie almal byt aan Nzimande se taalplan

2011-04-07 07:22

Die staat moet eerder omstandighede skep wat veeltaligheid bevorder as wat hy mense wil dwing om meer tale aan te leer, meen AfriForum.

Nee vir taal-verkragting, sê Riaan

2011-03-27 07:04

Loslit-Afrikaans word verkeerdelik beskou as ’n verskoning om slordig te praat en woorde verkeerd uit te spreek, sê Riaan Cruywagen

Brittanje en EU stamp kop oor taal

2011-02-23 07:06

Die Britse regering en die Europese Unie knor vir mekaar – oor taal. Oor ’n eis om Engelse eentaligheid, om presies te wees.

Sarkozy gekritiseer oor plan met Engels

2011-02-01 07:36

Franse taalpuriste is woedend vir pres. Nicolas Sarkozy oor sy plan om Engels aan Franse kinders van driejarige ouderdom te laat leer.

Hoës na Nederlandse beraad om taalbande te bou

2010-11-18 10:44

Twee Suid-Afrikaanse afvaardigings sal Saterdag vir die eerste keer aan ’n beraad van die Nederlandse Taalunie deelneem.

'Taal se graf kom nader'

2010-10-18 07:02

Hy hoor nog nie die kluitklap op die kis nie, maar die manne met die grawe staan nader wat die toekoms van Afrikaans betref, meen Tom McLachlan, taalkenner.

SMS-taal 'laat leerders nie verkeerd spel nie'

2010-10-11 09:22

Volgens ’n studie van 'n nagraadse student in filosofie is selfone, SMS’e en MXit nié die rede waarom kinders nie kan spel nie.

Nuwe inheemse taal ontdek

2010-10-07 00:05

Navorsers het ‘n nuut gesproke taal geïdentifiseer in' n afgeleë gebied van Indië. Volgens die navorsers is die taal nuut in wetenskap.

Pa verkla skool oor kind nie mag Xhosa praat

2010-09-12 10:54

’n Ouer het 'n Johannesburgse skool by die Menseregtekommissie aangekla nadat sy dogter na bewering verbied is om Xhosa in die klas te praat.

Afrikaans nog net by 2 universiteite

2010-08-16 08:20

Daar is nog net twee universiteite in Suid-Afrika waar Afrikaans beskou word as die primêre medium van onderrig.

Swak taal op sosiale media geblameer

2010-07-24 00:56

Facebook en Twitter word deur Thailand se minister van kultuur geblameer vir die swak taalvaardighede van Thaise studente.

Afrikaans sterf, sê Breyten

2010-03-25 07:10

Hy is bevoorreg om Afrikaans in sy leeftyd te sien uitsterf, het die digter Breyten Breytenbach Woensdag gesê.

Oudste dialek in wêreld sterf uit

2010-02-08 04:14

Die oudste dialek in die wêreld, wat tienduisende jare gelede ontstaan het, het uitgesterf nadat die laaste persoon wat dit kon praat dood is.

Afrikaans: Volhoubaarheid lê by studente

2010-01-28 07:04

Die volhoubaarheid van Afrikaans in hoër onderwys kan net gewaarborg word as meer Afrikaanssprekende studente toegang tot universiteite kry.

Prof. Kapp kap US-taalbeleid

2009-12-10 20:39

Prof. Pieter Kapp rapporteer dat hulle nie daarin geslaag het om by die US 'n vaste plek vir Afrikaans te vestig nie.

Hof beslis oor Afrikaans in skool

2009-10-13 16:42

Die konstitusionele hof gaan sy uitspraak lewer in die saak rakende skole se regte om hul eie taalbeleid te bepaal.

 

Wes-Kaap beveg dalk taalwet tot in hoogste hof

2012-02-07 08:05

As die parlement die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale aanvaar, sal die Wes-Kaapse regering dit moontlik tot in die hoogste hof beveg.

Afrikaans is dood... vir staat

2012-02-02 06:56
119 menings

Afrikaans se status as amptelike taal waarin na­sionale staatsdepartemente sake doen, is in gedrang as 'n wetsontwerp aanvaar word.

Matie-rektor reik die hand

2011-11-13 11:15

Die rektor van die US en die nuwe president van die konvokasie het mekaar die hand gereik oor die toekoms van Afrikaans op dié kampus.

Afrikaanse kinders kan nie spel nie

2011-07-24 11:00

Die spelling en ander taalvaardighede van Afrikaanse leerlinge is nou die swakste tot nog toe, met tegnologie wat ’n groot rol speel.

Laaste twee wat taal ken, praat nie met mekaar

2011-04-15 22:00

Daar is net twee mense in die hele wêreld wat Ayapaneco vlot kan praat. Maar al woon hulle in dieselfde dorp, praat hulle nie met mekaar nie.

Plan met tale nie haalbaar

2011-04-07 09:08

Dit gons landwyd oor die voorstel dat minstens een Afrika-taal verpligtend moet wees vir universiteitstudente.

CDP: Minister se taalplan onbekook

2011-04-06 16:04

Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, se voorstel oor 'n verpligte Afrika-taal op universiteit, is nie goed deurdink nie, sê die CDP.

LOL, K en OMG is nou régte woorde

2011-03-26 09:42

Die Oxford English Dictionary (OED) sluit nou die terme “LOL” (“laugh out loud”) en “OMG” (“oh my God”) in as regte woorde.

Taalgebruik maak of breek verhoudings

2011-02-02 23:00

Is julle taalgebruik dieselfde? Dan het julle 'n groter kans dat die verhouding gaan uitwerk, het 'n onlangse studie gevind.

Woning vir Afrikaans verseker

2010-12-28 08:10

Sekskatjies, skopboks en sottepraatjies. Met dié woorde wurm Afrikaans homself by 'n Poolse universiteit in.

Afrikaans bly Maties se hooftaal

2010-11-09 07:40

Afrikaans bly die hoofonderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch (US) het prof. Russel Botman, rektor, in Amsterdam voor alumni gesê.

849 naamsveranderinge in 14 jaar

2010-10-13 14:00

849 veranderinge is aan name van woonbuurte, voorstede en geografiese plekke sedert 1996 gemaak. Een van die minste hiervan is na Afrikaans.

Afrikaans as regstaal word eersdaags onthoof

2010-10-11 06:39

’n Vooraanstaande Suid-Afrikaanse regsman het ’n ernstige beroep op regslui gedoen om saam te staan om Afrikaans as regstaal te bevorder.

Tolke dalk na Maties-lesingsale

2010-10-01 09:00

’n Tolkdiens word ondersoek as ’n moontlike oplossing vir die jare lange taaldebat by die Universiteit Stellenbosch.

Afrikaanse woordeboek op web beskikbaar

2010-08-25 15:43

Goeie nuus vir Afrikaanssprekendes is dat die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal) nou in elektroniese formaat beskikbaar is.

‘Taal word op die brandstapel geplaas’

2010-07-30 09:44

Die tempo waarteen Afrikaans by die Universiteit van Pretoria afgeskaal word, kan beteken dat die taal teen 2015 heeltemal afgeskaf sal wees.

Groep slaan slag in Maties-verkiesing

2010-03-31 08:38

Die lede van die konvokasie van die US stuur ’n sterk boodskap dat Afrikaans as akademiese taal nie verder verswak moet word nie.

‘SEB maak iets in wit Afrikaners wakker’

2010-02-18 08:00

Jong wit Suid-Afrikaners kla vinnig regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging (SEB) ontneem hulle van geleenthede.

‘Uitreiking nodig oor Afrikaans’

2010-01-29 07:25

Groter uitreiking en inklusiwiteit is nodig wanneer weer in die toekoms oor die stand van Afrikaans vergader word.

Moderne taalgids bied raak, reguit riglyne

2010-01-14 10:41

John Linnegar se Engleish, our Engleish, is 'n vaartbelynde taalgids wat die koring van die kaf vir die Engels-tweedetaalspreker skei.

‘Afrikaans se plek by US is in onderrig’

2009-12-10 07:31

Prof. Magda Fourie sê Afrikaans het ’n “duidelik kwantifiseerbare vaste plek” aan die Universiteit Stellenbosch (US).

'Studente minag Afrikaans'

2009-08-30 12:31

Afrikaanssprekende studente moenie kla as Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch (US) afgeskeep word nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.