Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR superrugby
Video

Die Stormers se breier, Allister Coetzee, gesels oor die verskynsel van Nieu-Seelandse streekspanondersteuners in die Kaap.

5 comments1376 Views

Cheetahs klop Highlanders

2013-03-09 11:01

Die Vrystaatse Cheetahs het die Highlanders 36-19 geklop in hul Superrugby-stryd in Invercargill, Nieu-Seeland.

Kommer oor Chiliboy

2013-03-04 07:02

Die Springbok-haker Chiliboy Ralepelle loop die gevaar om die Bulls se vliegtuig na Australasië te verpas weens 'n tugverhoor teen hom.

Chiefs laat Cheetahs les opsê

2013-03-02 10:45

Die Chiefs het die Cheetahs behoorlik laat les opsê in Hamilton en 'n volle ses keer agter die pale gaan kuier.

O'Connor lei Rebels teen Waratahs

2013-02-26 14:15

Die veelsydige Wallaby James O'Connor sal die naweek by Gareth Delve die leisels van die Rebels oorneem wanneer hulle die Waratahs pak.

Brüssow moet dalk uitsit teen Chiefs

2013-02-26 09:53

Die Springbokflank Heinrich Brüssow sal heel moontlik die Cheetahs se wedstryd teen die verdedigende Superrugby-kampioene, die Chiefs, misloop.

Grant en De Jongh terug vir Stormers

2013-02-25 13:07

Die Stormers het ‘n tydige hupstoot gekry voor hul kragmeting teen die Sharks, met Peter Grant en Juan de Jongh wat albei beskikbaar sal wees.

Kings slaag eerste toets

2013-02-23 20:50
96 menings

Die Kings het skeptici verkeerd bewys en teen alle verwagting in hulle Superrugby-debuut teen die Force gewen.

Kings ontken bewerings van 'spioenasie'

2013-02-20 08:51

Die Southern Kings se afrigter, Alan Solomons, het bewerings dat sy span op die Western Force "gespioeneer" het, ten sterkste ontken.

Groot slag vir Sharks

2013-02-18 17:11

Die Sharks is ‘n groot slag toegedien met die nuus dat die flank Willem Alberts meer as vier weke op die kantlyn moet deurbring.

Stormers sweet oor Etzebeth se besering

2013-02-10 10:09

Allister Coetzee, afrigter van die Stormers, het kommer uitgespreek ná die enkelbesering wat die slot Eben Etzebeth opgedoen het.

VSA, Japan speel dalk Superrugby

2013-01-25 09:30

Sanzar oorweeg om die Superrugby-reeks te vergroot om spanne van ander wêrelddele, soos die VSA, Kanada en Japan, in te sluit.

Omstrede All Black-vleuel wéér ondersoek

2013-01-21 17:50

Die Crusader en All Black-vleuel Zac Guildford word deur Nieu-Seelandse Rugbyunie (NZRU) ondersoek ná ‘n voorval by ‘n partytjie.

Olivier dalk nie betyds vir Bulls-afskop

2013-01-10 12:45

Die Springbok-senter Wynand Olivier, wat tans klubrugby in Japan speel, kan dalk die Bulls se eerste twee Super-wedstryde misloop.

Bismarck steeds op krukkelys

2013-01-10 09:02

Die Sharks se vurige haker, Bismarck du Plessis, gaan nie betyds van sy besering herstel vir die begin van die Superrugby-reeks nie.

Kings kondig Super-groep aan

2013-01-08 09:41

Die voormalige Blou Bul-heelagter Tiger Mangweni kon nie die Southern Kings se groep vir die Superrugby-reeks haal nie.

Juan Smith besluit eersdaags oor rugby-toekoms

2013-01-03 10:23

Die 31-jarige Springbokflank Juan Smith gaan einde Januarie ‘n besluit oor sy toekoms neem en sal heel moontlik eers by die Cheetahs bly.

Nóg 'n buitelander sluit aan by Kings

2012-12-18 14:59

Die Southern Kings het die dienste van 'n vierde oorsese speler bekom voor hul Superrugby-buiging volgende jaar.

Bokke moet 'meer klinies' speel

2012-09-30 11:00

Die Bokbreier, Heyneke Meyer, sê sy span sal meer klinies moet speel indien hulle in die Superrugbyreeks teen Nieu-Seeland wil wen.

Kings begin Superreeks teen Force

2012-09-21 09:36

Superrugby gaan sy lang verwagte terugkeer na die Oos-Kaap op 23 Februarie 2013 maak wanneer die Southern Kings en die Force mekaar pak.

Sharks gaan eindstryd toe

2012-07-28 18:47
258 menings

Die Sharks het ná 'n opwindende tweede helfte op Nuweland as wenners uit die stryd getree in hulle Superrugby-stryd teen die Stormers.

Chiefs verander vier vir stryd teen Crusaders

2012-07-25 11:14

Die Chiefs het vier veranderings aan hul span gebring vir hul Super-rugbyhalfeindstryd teen die Crusaders by die Waikato-stadion.

Bulls kraai koning op Loftus

2012-07-14 21:04

Die Vodacom Bulls het die MTN Lions tydens hul Vodacom Superrugby-wedstryd op Loftus Versfeld in Pretoria geklop.

Stormers klop Rebels op Nuweland

2012-07-14 17:17

Die Stormers het die Melbourne Rebels in hul Vodacom Superrugby-wedstryd op Nuweland geklop en sodoende 'n tuis semi-finaal verseker.

Jake se Brumbies seëvier oor Waratahs

2012-07-07 13:40

'n Drie deur die Brumbies-vleuel Henry Speight in die tweede helfte het sy span gehelp om oor die Waratahs te seëvier.

Blues bo in Auckland

2012-07-07 11:30

Die Blues het in Auckland oor die Force geseëvier en boonop 'n bonuspunt ingepalm vir hulle moeite.

 
Video

'n Vrou is beseer tydens 'n geveg wat ná die wedstryd tussen die Stormers en Crusaders op Nuweland-rugbystadion uitgebreek het.

5 comments4218 Views

Groot slag vir Rebels

2013-03-04 08:15

Die Wallaby Kurtley Beale gaan ‘n maand van sy span se Superrugby-veldtog misloop ná hy sy hand gebreek het, het die Rebels gesê.

Bulls werk hard vir oorwinning tuis

2013-03-02 18:59

Die Bulls moes hard terugveg teen die Western Force, maar het uiteindelik as die wenners uit die stryd getree voor hulle tuisskare.

Manu-terugslag vir Highlanders

2013-02-26 15:27

Die Highlanders se Nasi Manu gaan die meeste van sy span se Superrugby-seisoen misloop na hy sy voet beseer het teen die Chiefs.

Reds kondig sterk span aan

2013-02-26 12:29

Aidan Toua is gekies om op heelagter vir die Reds uit te draf wanneer hulle Vrydag by die Suncorp-stadion teen die Hurricanes te staan kom.

Jaco Taute mis stryd in Haaitenk

2013-02-25 17:45

Die 21-jarige heelagter Jaco Taute sal die Stormers se Superrugby-wedstryd teen die Sharks op Kingspark in Durban misloop.

Bulls loop deur onder beserings

2013-02-25 12:05

Die Bulls se oorwinning teen die Stormers het teen ‘n hoë prys gekom, met drie spelers wat beserings in die wedstryd opgedoen het.

Sharks seëvier in Bloem

2013-02-23 18:52

Die Sharks het geseëvier in hulle Superrugby-stryd teen die Cheetahs by die Vrystaat-stadion in Bloemfontein.

Kings spioeneer glo op Force

2013-02-19 18:03

Die Kings se Super-veldtog is voor ‘n bal geskop is in omstredenheid gedompel nadat 'n spioen glo by die Force se oefensessie opgemerk is.

Butch gaan Cheetah-stryd misloop

2013-02-14 16:56

Die Sharks se ervare loskakel Butch James gaan sy span se Superrugby-openingswedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein misloop.

Kings aanvaar besluit oor buitelandse spelers

2013-01-28 08:52

Die Kings sal 'n besluit deur Saru gehoorsaam wat bepaal dat 'n span in die Superrugby-reeks slegs twee buitelandse spelers op die veld mag hê.

Kings se Franklin mis dalk Super-reeks

2013-01-21 17:50

Die Southern Kings-haker, Hannes Franklin, se knie-operasie was suksesvol, maar hy kan steeds die span se hele Superrugby-veldtog misloop.

Schalk dalk weer Stormers-kaptein

2013-01-11 08:36

Schalk Burger sal die Stormers vanjaar waarskynlik weer in die Superrugby-reeks aanvoer, al is Jean de Villiers tans die Bok-kaptein.

Superrugby: Halftyd nou langer

2013-01-10 10:17

Sanzar, wat as die beheerliggaam van Superrugby optree, het aangekondig dat halftyd gedurende die Super-reeks na 12 minute verleng sal word.

Oorsese klubs vry na Bekker

2013-01-08 10:57

Die Springbok- en Stormers-reus Andries Bekker is glo hoog op die inkopielyste van verskeie oorsese klubs in die Noordelike Halfrond.

Sharks kies makliker oefenwedstryde

2013-01-04 11:34

Die Sharks sal twee opwarmingswedstryde teen Vodacombeker-spanne gebruik om voor te berei vir die Superrugby-reeks.

Keniaan sluit by Kings aan

2012-12-31 09:06

Die 23-jarige Keniaan Daniel Adongo se droom om Superrugby te speel sal volgende jaar bewaarheid word wanneer hy vir die Kings uitdraf.

SA'ner help Force met verdediging

2012-11-26 17:45

Die Western Force het aangekondig dat die Suid-Afrikaner David Wessels volgende seisoen as verdedigingskonsultant by die span gaan aansluit.

Lions sê nee vir Kings wat spelers wil 'leen'

2012-09-21 14:15

Die Lions het die Southern Kings se versoek om van sy spelers vir die Super-reeks in 2013 te leen, verwerp.

Carlos Spencer afgedank by Lions

2012-08-02 17:30

Die Lions-rugbyunie het aangekondig dat die afrigters, Carlos Spencer en Wayne Taylor, se kontrake met die unie beëindig is.

Etzebeth terug maar geen Vermeulen vir Stormers

2012-07-25 16:08

Allister Coetzee het sy span aangekondig wat teen die Sharks sal diens doen in hul Superrugby-halfeindstryd op Nuweland.

Stormers het voorsprong teen 'vlugflou' Sharks

2012-07-25 09:03

Ross Tucker, bekende sportwetenskaplike, glo die Stormers het ‘n 8- tot 10-punt voorsprong oor die Sharks in hul Superrugby-halfeindstryd.

Cheetahs val vas teen Sharks

2012-07-14 18:59

Die Sharks het die Toyota Cheetahs tydens hul Vodacom Superrugby-wedstryd by die Mr Price Kingspark-stadion in Durban geklop.

Reserwes het wedstryd gered, sê Lions-afrigter

2012-07-08 12:42

Johan Ackermann, tussentydse afrigter van die Lions, meen sy plaasvervangers het 'n sleutelrol in sy span se oorwinning gehad.

Plumtree vol lof vir Steyn

2012-07-07 13:06

John Plumtree, afrigter van die Sharks, was vol lof vir Frans Steyn met sy terugkeer tot Superrugby en het gesê hy het 'n groot impak gemaak.

'Canes laat Waratahs op hul neuse kyk

2012-06-02 13:26

Die Hurricanes het vier keer agter die doellyn gaan kuier in hulle Superrugby-stryd teen die Waratahs in 'n sopnat Sydney.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IntermediateSharePoint Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior C# Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Recruitment Consultant (Graduate)

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.