ARTIKELS OOR super14

Twee Stormers op kortlys vir gesogte pryse

2010-06-16 10:19

Die name van die vyf spelers, wat benoem is vir die Super14- en Vodacombeker-reeks se speler van die jaar, is in Pretoria bekend gemaak.

Super14 breek rekord vir TV-kykergetalle

2010-06-04 09:29

Die Bulls se oorwinning in die Super-14-eindstryd op die Orlando-stadion in Soweto, het alle rekords vir televisie-kykergetalle gebreek.

Craig in kol, sê Watson

2010-06-01 08:59

Craig Joubert het die Stormers nie “gekul” nie en was konsekwent met die manier waarop hy die Bulls én die Stormers by die afbreekpunte in Saterdag se Super14-eindstryd beoordeel het.

Dáái drie toe nie Ricky s'n

2010-05-31 13:41

SA Rugby het bevestig dat Craig Joubert die Stormers se tweede drie in die Super14-eindstryd nie aan Ricky Januarie toegeken het nie, maar...

Bulls ‘sal titel koester oor Soweto’

2010-05-31 08:00

Die Bulls het die Super14-eindstryd reeds op Nuweland gewen toe sy “B-span” drie weke gelede daar slae gekry het.

Bulls Super14-konings

2010-05-29 19:09

Met die geraas van vuvuzelas in hul ore het die Bulls die Stormers in Soweto geklop om as vanjaar se Super14-kampioene gekroon te word.

Reus teen reus in eindstryd

2010-05-29 15:06

Vandag in die Orlando-stadion ontmoet Springbok-rugby se twee ster-slotte as teenstanders in die super-tweestryd van die Super14-eindstryd.

Lugdruk ís ’n faktor in S14-eindstryd

2010-05-28 09:09

Lam bene is die Stormers se voorland wanneer hulle sowat 1 700 m bo seevlak in die Super14-eindstryd teen die Bulls in Soweto speel.

Almal is oorgehaal, sê Schalk

2010-05-27 10:00

Schalk Burger is ’n kaptein van dade eerder as woorde, en hy hoef vandeesweek niks te sê om die Stormers te motiveer nie.

Metrorail-wiele loop na Soweto-eindstryd

2010-05-26 12:37

Metrorail het aangekondig dat treine beskikbaar gestel is, om rugbygeesdriftiges na die Orlando-stadion vir die Super14-eindstryd in Soweto te neem.

Stormers staal hulle dalk só

2010-05-26 09:00

Die Stormers sal dalk twee stutte op hul plaasvervangersbank kies vir die Super14-eindstryd teen die Bulls op die Orlando-stadion in Soweto.

Drieëkrag vs. plettervatters

2010-05-26 07:45

Vergeet maar van sierlike hardlooprugby en maak reg vir ’n Super14-eindstryd wat in die Orlando-stadion se loopgrawe beslis gaan word.

Bulls-span vir Soweto-eindstryd bekend

2010-05-25 15:43

Die Bulls het net een verandering gemaak aan die span wat die Crusaders in die Super14-halfeind op die Orlando-stadion in Soweto geklop het.

Ludeke: Statistieke beteken niks

2010-05-25 12:06

Bulls-breier Frans Ludeke meen statistieke sal niks beteken wanneer die Bulls en Stormers mekaar in die Super14-eindstryd in Soweto pak nie.

‘Vuvuzelas kan nie seermaak’

2010-05-25 10:15

Vuvuzelas word nie op Nuweland toegelaat nie, maar die Bulls sal ’n fout begaan om te dink dat dit die Stormers van stryk gaan bring.

Vuvuzelas nou Bulls se Speler23

2010-05-24 13:07

Gaan die Stormers ook in die Super14-eindstryd in die Orlando-sta­dion in Soweto voor die vuvuzela-aanslag swig?

Terug uit ‘koue’ en rég vir Habana

2010-05-23 21:31

Niemand is blyer as Gerhard van den Heever dat die Bulls in die eindstryd van die Super14-reeks teen die Stormers speel nie.

Stormers loop voor op Nuweland

2010-05-22 20:05

Die rustydfluitjie het geblaas en die Stormers se neuse is voor in hul Super14-halfeindstryd teen die Waratahs op Nuweland in Kaapstad.

Bulls loop voor in Soweto

2010-05-22 17:49

Die rustydfluitjie het geblaas in die Super14-halfeind tussen die Bulls en Crusaders op die Orlando-stadion en dit is die Pretorianers wat voorloop.

Heita, Bulls!

2010-05-22 11:29

Die Bulls maak geskiedenis deur die eerste internasionale rugbywedstryd ooit in Soweto se Orlando-stadion te speel.

Henry: Dis Stormers en Crusaders in eindstryd

2010-05-21 13:43

Die All Blacks-afrigter, Graham Henry, sit nie op die kantlyn as dit kom by 'n opinie oor wie met vanjaar se Super14-titel gaan wegstap nie.

Bulls gee iets prys deur in Orlando te speel

2010-05-21 10:04

Statistieke toon dat spanne wat in hul eerste seisoen in nuwe stadions speel swakker presteer as wat hulle normaalweg sou doen op hul tuisvelde.

Crusaders se wens word waar

2010-05-21 07:33

Oomblikke nadat die Crusaders naelskraap teen die Bulls op Loftus Versfeld verloor het, is besluit op 'n heroentmoeting met die Pretorianers.

Tutu loof Bulls

2010-05-21 05:32

Desmond Tutu sê Bulls se besluit om hul Super14-halfeindstryd in Soweto te speel, is die "belangrikste ontwikkeling in dié sport".

Crusaders-span vir halfeind bekend

2010-05-20 11:03

Die Crusaders het een verandering aan hul 22-tal gemaak wat die Bulls in die Super14-halfeindstryd op die Orlando-stadion in Soweto pak.

Bulls moes nie spelers laat rus, sê Deans

2010-05-20 09:06

“Die Bulls het ’n fout gemaak om hul voorste spelers te rus.” Een van die redes waarom die Wallabies-afrigter glo die Crusaders in Soweto gaan wen.

Kaartjie-stormloop laat stelsel byna knak

2010-05-20 06:48

’n Hoë aanvraag na kaartjies was die rede waarom die kaartjiestelsel vir die halfeindstryd tussen die Stormers en die Waratahs grootliks verlam is.

Bulls verdedig Bakkies

2010-05-19 14:01

Die Bulls-kaptein, Victor Matfield, het sy spanmaat Bakkies Botha verdedig nadat dié slot vir vier weke geskors is vir gevaarlike spel.

Schalk gedy in leiersrol

2010-05-19 09:58

Daar was ’n tyd toe hy as ’n dissipline-risiko beskou is, maar Schalk Burger lyk goed op koers om die Springbokke in die era ná John Smit aan te voer.

Mense slaap by Nuweland vir kaartjies

2010-05-19 08:32

Stormers-ondersteuners het op Nuweland toegesak in ’n poging om kaartjies vir hul span se Super14-halfeindstryd teen die Waratahs te koop.

Uittog wag dalk op Highlanders

2010-05-18 14:27

Die aasvoëls is besig om al nader te sirkel terwyl die Highlanders hul aandag op volgende jaar se Super15-reeks vestig.

Bakkies hoor vandag

2010-05-18 10:01

Die Bulls-rugbyspan is teen dié tyd al geskool daarin om vir belangrike rugbywedstryde met ’n swaard bo die kop voor te berei.

Bulls ‘kan nie wag’ vir Slag van Soweto

2010-05-18 08:02

As die Bulls nié in Soweto se Orlando-stadion wou speel nie, sou hulle beslis nie alles uitgehaal het om eerste op die punteleer te eindig nie.

Kaartjies vir Bulls-stryd uitverkoop

2010-05-18 05:32

Kaartjies vir die Vodacom Super14-halfeindstryd tussen die Bulls en Crusaders by die Orlando-stadion in Soweto is uitverkoop.

Inligting vir semi-finaal op Nuweland

2010-05-17 14:00

Nuweland sal gasheer staan vir aanstaande naweek se Super14 semi-finale wedstryd tussen die Vodacom Stormers en die Waratahs.

Waratahs ‘nou veel beter span’

2010-05-17 10:35

Kurtley Beale se briljantheid op heelagter maak van die Waratahs ’n beter rugbyspan as die een wat vroeër vanjaar op Nuweland verloor het.

Cru­sa­ders en die Waratahs waarsku SA spanne

2010-05-16 23:31

Die rugbyspanne van die Cru­sa­ders en die Waratahs het net betyds vlamgevat om hul plekke in die Super14 se halfeindronde te bespreek.

Cheetahs verwoes Lions

2010-05-15 16:48

Die Cheetahs het nege drieë gedruk om hul laaste Super14-kragmeting in Welkom teen die Lions, oortuigend te wen.

Blues wen derby teen Chiefs

2010-05-15 11:29

Die Blues het hul laaste Super14-wedstryd van die seisoen op 'n hoë noot afgesluit toe hulle die Chiefs in Auckland geklop het.

Nou's druk op Stormers

2010-05-14 13:29

Met die Waratahs se bonuspunt-oorwinning oor die 'Canes in Sydney, sal die Stormers op Nuweland móét wen om 'n tuishalfeindstryd te verseker.

'Saders draf Brumbies kaf

2010-05-14 11:43

Die Crusaders het die teleurstelling van 'n nederlaag teen die Bulls opsy gesit om die Brumbies in Christchurch met vyf drieë te stoomroller.

Stormers wil Bulls voor slag

2010-05-14 10:11

Die volgende Springbok-afrigter in 2012 het 'n moeilike keuse om te maak wanneer hy oor ’n slot-opvolger vir Bakkies Botha besin.

Wikus kaptein vir Lions katgeveg

2010-05-14 08:01

Wikus van Heerden sal, skaars twee maande sedert hy weer ’n Leeu geword het, die Lions in ’n Super14-wedstryd aanvoer.

Vervoer in plek vir Soweto-halfeind

2010-05-13 12:18

Meer inligting oor vervoer én kaartjies vir die Bulls se Super14-halfeindstryd op die Orlando-stadion in Soweto, is bekend gemaak.

Oud-Leeus wil situasie help red

2010-05-13 09:09

Oud-spelers van die Leeus is so bekommerd oor die span dat hulle 'n oud-spelerskomitee op die been wil bring om hulp te bied.

Bakkies lei Bulls se B-span

2010-05-12 14:47

Bakkies Botha sal vir die eerste keer in twaalf jaar as kaptein op die veld draf in die Bulls se Super14-stryd teen die Stormers op Nuweland.

Mangweni oorgehaal vir derby

2010-05-12 10:52

Hierdie is die Bulls teen die Stormers, Noord teen Suid en seker die grootste derby in SA-rugby, het Tiger Mangweni, die Bulls-heelagter, gesê.

‘Super14-komplot’

2010-05-12 07:04

Die Waratahs oorweeg dit om ’n klag by Sanzar in te dien oor die Bulls se besluit om verskeie van hul topspelers vir Saterdag se wedstryd te laat rus.

Butch, Jean glo op Leeus se inkopielys

2010-05-11 09:10

Minstens twee super-Springbokke is glo op die Goue Leeus se inkopielys, wat ’n vroegtydige pynstiller vir die unie se rugby-kopseer kan bring.

Bulls-vleuel geskors

2010-05-10 14:53

Gerhard van den Heever, vleuel vir die Vodacom Bulls, is vir twee weke geskors ná 'n boorvat op die Crusader Tim Bateman.

 

Div mik dwarsklap na Bulls en Stormers

2010-06-08 09:30

Die Springbok-breier is vies vir die Bulls en Stormers oor die wyse waarop hulle Fourie du Preez en Andries Bekker in die Super14 bestuur het.

Schalk en Allister nie gestraf oor kritiek

2010-06-02 07:28

Allister Coetzee en Schalk Burger, gaan nie gestraf word vir hul kritiek teen die skeidsregter ná die Super14-eindstryd nie.

Francois oor maand weer reg

2010-06-01 08:03

Die Bulls-vleuel Francois Hougaard het ’n operasie aan sy hand ondergaan nadat hy in die Super14-eindstryd met ’n gebreekte hand gespeel het.

Stormer-breier erg omgekrap oor blaser

2010-05-31 09:01
189 menings

Die Stormers-breier Allister Coetzee, het vergeefs probeer om rustyd met Craig Joubert oor sy beweerde oneweredige toepassing van die reëls te praat.

Stormers hou kop omhoog

2010-05-31 07:19

“Die begin van goeie dinge.” Só het die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, sy oordeel gevel oor sy span se veldtog in vanjaar se Super14-reeks.

Bulls loop voor in Soweto-eindstryd

2010-05-29 17:45

Met die blaas van die rustydfluitjie in die Super14-eindstryd tussen die Bulls en die Stormers, is dit die verdedigende kampioene wat tans voorloop.

Super-riller in Soweto

2010-05-29 09:35

Hollywood sou dié een nie beter kon verwoord nie. Vandag se eindstryd bied liplek-tweestryde tussen rugbyspelers van wêreldgehalte.

Tweestryde in Soweto

2010-05-28 08:03

Nadat daar aanskou moes word hoe die Stormers die Bulls se B-span klop, vind die stryd waarna sedert Maart uitgesien is, oplaas in die Orlando-stadion plaas.

Stormers onveranderd vir Soweto-eindstryd

2010-05-26 14:54

Die Stormers het hul span onveranderd gelaat vir die Super14-eindstryd teen die Bulls op die Orlando-stadion in Soweto.

Bulls tevrede met blaser

2010-05-26 10:49

Die Suid-Afrikaner Craig Joubert is skeidsregter vir die Super14-eindstryd in Soweto, en die Bulls van alle spanne, is in hul skik daarmee.

Bulls dra swaar aan medaljes

2010-05-26 08:00

25 Superrugby-wennersmedaljes en 1165 wedstryde in die reeks is die ervaring waarop die Bulls-afrigter hom kon beroep vir die Super14-eindstryd

Nie plek vir ’n muis in Soweto-stadion

2010-05-26 06:50

Kaartjies vir die Super14-eindstryd Saterdag tussen die Bulls en die Stormers in die Orlando-stadion in Soweto het binne ’n paar uur uitverkoop.

Saru maak kapsie oor Crusaders-akademie

2010-05-25 13:32

Berigte dat die Crusaders met ’n program na die land se “mees opwindende talent” begin het, is hewig deur SA Rugby gekritiseer.

Stormloop na Soweto kaartjies

2010-05-25 10:21

'n Stormloop na kaartjies vir die Super14-eindstryd tussen die Bulls en Stormers in Soweto het gelei tot 'n totale uitverkoping in 15 minute.

Soweto nie al wat nou tel

2010-05-25 06:46

Die Bulls weet nou die Orlando-stadion is ’n bondgenoot, maar glo steeds dat interne motivering die wedstryd teen die Stormers vir hulle sal wen.

Stormers mik na goud

2010-05-24 12:15

Die Stormers is reg om nog geskiedenis te maak en Suid-Afrikaanse rugby se magsbalans in die Orlando-stadion in Soweto te versteur.

Dis Stormers teen Bulls in S14-eindstryd

2010-05-22 20:56

Die Stormers het geskiedenis gemaak toe hulle die Waratahs op Nuweland geklop het om sodoende vir die eerste keer in 'n Super14-eindstryd te speel.

Triomf vir Bulls in Soweto

2010-05-22 18:53

Die Bulls is deur na die Super14-eindstryd nadat hulle die Crusaders oortuigend op die Orlando-stadion in Soweto geklop het.

Jean voorspel Nuweland-wenner

2010-05-22 13:58

Jean de Villiers kan nie sien nie hoe die Stormers vandag se Super14-halfeindstryd teen die Waratahs op Nuweland kan verloor nie.

Kan die Stormers geskiedenis maak?

2010-05-22 09:42

Ná 14 seisoene, 166 wedstryde, 13 280 minute se rugby en verskeie trui-veranderinge, kry die Stormers vanaand die kans om geskiedenis te maak.

Waratahs het hoop vir Nuweland

2010-05-21 11:40

Op Nuweland is dit die Waratahs wat sal moet uithaal en wys as hulle die beste verdedigers in vanjaar se Super14-seisoen wil klop.

Stormers ‘nou wyser’

2010-05-21 09:05

Die Stormers wil die lesse wat in verlede jaar se Curriebeker-halfeindstryd teen die Blou Bulle geleer is in hul Super14-stryd teen die Waratahs toepas.

Soweto verwelkom Bulls

2010-05-21 06:37

Inwoners gaan uit hul pad en draai skoon stokkies by die werk om om die Bulls Saterdag na Soweto te verwelkom.

Nog 2 000 kaartjies beskikbaar vir Saterdag

2010-05-20 22:05

Daar is nog sowat 2 000 kaartjies oor vir diegene wat die historiese Super14-halfeind tussen die Bulls en Crusaders in die Orlando-stadion wil kyk.

Mapoe-skuif skok Cheetahs

2010-05-20 10:01

Die Cheetahs se Lionel Mapoe het hom in die geheim by die Sharks aangesluit en was reeds die afgelope week in Durban by sy “nuwe” spanmaats.

Stil-stil Stormers-held

2010-05-20 08:16

Die probleem met die Stormers is dat hul losskakel Bash heet en die nr.4-slot se bynaam Ghost is, terwyl ’n man dit eintlik andersom sou wou hê.

Stormers onveranderd vir halfeindstryd

2010-05-19 22:28

Die Stormers en die Nieu-Suid-Wallis Waratahs se spanne vir die Super14-halfeindstryd dié naweek bly onveranderd.

Waratahs wil Stormers stoomroller

2010-05-19 11:35

Die Waratahs het laat weet dat hulle die Stormers, in hul kragmeting in die Super14-halfeindstryd op Nuweland, deurmekaar wil hardloop.

Breier kies hardebaarde vir stryd teen Crusaders

2010-05-19 09:02

Die Bulls se breier, Frans Ludeke, het die sterkste beskikbare span gekies om die Crusaders in Soweto in die Super14-halfeindstryd te pak.

Stormers-halfeind te veel vir Computicket

2010-05-18 15:12

Stormer-ondersteuners, op soek na kaartjies vir die Super14-halfeind op Nuweland, moes in hul spore omdraai nadat Computicket se stelsel ingegee het.

Bakkies Botha geskors

2010-05-18 12:20
136 menings

Bakkies Botha is vir vier weke geskors nadat hy vir gevaarlike spel in die Bulls se Super14-stryd teen die Stormers op Nuweland uitgewys is.

Aplon is Super-man

2010-05-18 09:48

Gio Aplon is wel klein van statuur, maar Allister Coetzee weet hy kan op dié vleuel se groot hart staatmaak in die Stormers se stryd teen die Waratahs.

Waratahs skrik nie vir vlugflouheid

2010-05-18 06:32

Die Waratahs pak die Stormers Saterdag in Kaapstad in die halfeindstryd en volgens Chris Hickey sal vlugflouheid beslis nie sy span onderkry nie.

Verdien Bakkies om te begin?

2010-05-18 01:15

Die debakel rondom Bakkies Botha se beweerde vuilspel gedurende die afgelope naweek, blyk egter ’n rookskerm te wees.

Brumbies-breier: Bulls sal Super14 vat

2010-05-17 13:00

Die afrigter van die Brumbies dink dit sal die Bulls wees wat as die kampioene van die Super14-rugbytoernooi sal seëvier.

Bulls sweet oor Bakkies

2010-05-17 07:13

Bakkies Botha verskyn Maandag voor ’n tugkomitee nadat hy uitgewys is weens beweerde vuil spel in die wedstryd teen die Stormers.

Bulls kry Kaap van Storms

2010-05-15 19:06

Die Stormers het die Bulls in die grond geloop met hul Super14-kragmeting oorwinning op Nuweland in Kaapstad.

Reds wen drieëfees teen Highlanders

2010-05-15 13:39

Toeskouers op die Suncorp-stadion in Brisbane het rugby uit die boonste rakke aanskou in die Reds se oorwinning oor die Highlanders.

Sharks slaan Force

2010-05-14 21:05

Die Sharks moes hard swoeg vir 'n oorwinning in hul Super14-kragmeting teen die Western Force op die Absa-stadion in Durban.

Kaartjiepryse vir Soweto bekend

2010-05-14 12:25

Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) het die kaartjiepryse vir die Super14-halfeindstryd op die Orlando-stadion in Soweto aangekondig.

Craig Joubert blaas S14-eindstryd

2010-05-14 11:01

Die Suid-Afrikaanse skeidsregter Craig Joubert sal aan die stuur van sake wees in vanjaar se Super14-eindstryd, het Sanzar bekend gemaak.

Cheetahs wil Lions voorlangs pak

2010-05-14 08:47

Die Cheetahs se skrumwerkers het aanvanklik in 2010 gesukkel om op dreef te kom, maar kan in hul kragmeting met die onervare Lions daarvoor vergoed.

Sharks sal nie slaplê

2010-05-14 07:50

Die Sharks gaan op die Absa-stadion in Durban teen die Western Force, die kans kry om hul Super14-rugbyseisoen op ’n hoë noot af te sluit.

Cheetahs jag vyfde sege

2010-05-13 10:14

Die Cheetahs weier om die Lions se enigste slagoffer in 2010 se Super14-reeks te wees wanneer dié twee spanne mekaar op Welkom die stryd gaan aansê.

G’n genade vir ‘B-span’

2010-05-13 08:00

Die Stormers twyfel geensins in Juan de Jongh se vermoë om sy man te kan staan teen De Wet Barry in hul Super14-rugbywedstryd nie.

'Tahs skrikkerig vir All Black

2010-05-12 11:43

Alles is op die spel in die Waratahs se kragmeting teen die Hurricanes, waar 'n plek in die Super14-halfeindronde op die wenspan wag.

Sireli g’n Stormers-‘skurk’

2010-05-12 08:07

Statistieke wat Sireli Naqelevuki se vertonings in die Super14-reeks meet, plaas dié Fidjiaan bo die Springbok-vleuel Bryan Habana.

Kaplan blaas Nuweland-stryd

2010-05-11 11:00

Suid-Afrika se top-skeidsregter Jonathan Kaplan sal die Super14-stryd tussen die Bulls en die Stormers op Nuweland hanteer.

Bulls se Barry-verrassing

2010-05-11 09:02

Die insluiting van ’n voormalige Kaapse rugbyheld sal een van die veranderinge aan die span wees waarmee die Bulls beplan om op Nuweland uit te draf.

Breier tree in bres vir Sireli ná nóg 'n blaps

2010-05-10 11:44

Sireli Naqelevuki se jongste blaps gaan straks nie teen hom tel wanneer die Stormers se breier sy span kies vir hul stryd teen die Bulls nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 119,990.00

AUDI

A6 2.4 130kW Multitronic 7-sp
2007
R 405,900.00

CHEVROLET

Captiva 2.4 LT 5-dr MY11 AT
2011
R 299,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.