ARTIKELS OOR super 14

Kampioen-Bulls!

2010-05-30 06:55

Skitterend Bulls. Heita Bulls. iNgangalala Bulls. Watter taal jy ook al wil gebruik om dié span mee te besing, doen dit gerus.

SA rugby vandag kampioen

2010-05-29 12:07

Dis dalk nie Loftus nie, maar dit is steeds Kurt en Steve, Bulletjie en die Bulls Babes as die Orlando-stadion vandag wéér ’n Bul-fort word.

‘Gebruik Soweto se enorme nasiebou-effek’

2010-05-27 08:00

Die feit dat ’n Super14-eindstryd in Soweto gespeel word, wys hoe ver SA gevorder het en die Stormers is bly om deel hiervan te wees.

Canes druk deur teen Chiefs

2010-05-01 12:00

Die Wellington Hurricanes het 'n reuse agterstand uitgewis om die Waikato Chiefs met vyf punte te wen in hulle Super14-kragmeting.

Juan keer terug vir Cheetahs

2010-04-19 08:55

Die Cheetahs se teleurstellende Super14-rugbytoer het Saterdag teen die Crusaders voortgeduur in 'n 6 - 45 nederlaag.

Cheetahs: 10de groentjie gekies?

2010-04-06 10:39

’n Tiende speler, Wilmaure Louw, kan in die Canberra-stadion sy buiging in vanjaar se Super14-reeks vir die Cheetahs maak.

'Skeidsregter het Sharks hul sege gekos'

2010-03-10 04:44

John Plumtree het Paul Marks fel gekritiseer en gesê sy besluite het die Sharks hul sege in die wedstryd teen Nieu-Suid-Wallis gekos.

Mengsel laat Bulls wen

2010-03-01 03:02

Dit was ’n aand vir die Jong Turke op die telbord, maar ou koppe op die rugbyveld toe die Bulls die Waratahs met 48-38 geklop het.

Beroepswedders nie gaande oor Stormers

2010-02-22 20:11

Volgens die Britse beroepswedders Ladbrokes gaan die stormers waarskynlik nie eers die semi-finaal van die Super 14 haal nie.

Vanaand moet Stormers end-uit speel

2010-02-20 06:38

“Tagtig minute se gehaltespel.” Dís die doelwit wat die Stormers se kaptein vir die Super14-rugbywedstryd teen die Waratahs gestel het.

Blues bo in Dunedin

2010-02-19 10:41

Die Blues het hulself opgelig in die tweede helfte van die wedstryd om die Highlanders 19-15 Vrydag in Dunedin te klop.

Smit moet wys hy kan haker speel – Ollie

2010-02-19 08:22

Ollie le Roux sê dit sal interessant wees om te sien of John Smit nie net ’n derde stut in die Sharks se Super14-kragmeting gaan wees nie.

Sharks kontrakteer Engelse losskakel

2010-02-18 20:32

Die Sharks het die Engelse losskakel Andy Goode op 'n korttermyn leenbasis van die Franse klub Brive kontrakteer.

Western Force vertrap die Sharks

2010-01-26 22:09

Die Australiese Super 14 span, die Western Force, het die Sharks 26-0 geklop in die tweede Neo Africa-reeks wedstryd op Nuweland.

Bulle moet nog 'n week wag vir Jaco

2010-01-25 11:07

Die Vodacom Bulls sal ten minste nog 'n week wag voordat hul veelsydige agterspeler Jaco van der Westhuyzen by hul aansluit vanuit Japan.

Sharks hou voet by stuk

2010-01-23 07:05

Ondanks die toutrekkery oor sy dienste, is die losvoorspeler Willem Alberts in die Sharks se rugbygroep ingesluit vir die driehoekige toernooi in Kaapstad.

SA’er terug by Sharks

2010-01-21 19:57

Die Franse rugbyklub Perpignan het bevestig dat hul losskakel, Steve Meyer, dié klub wel gaan verlaat om vir die Sharks te speel.

André Pretorius se buiging vir Aus-span

2010-01-19 10:23

Die voormalige Springbok-losskakel, André Pretorius, sal sy buiging vir die Western Force in ’n driehoekige toernooi in Kaapstad maak.

Kiwi's se Super 14 spanne bekend

2009-11-11 12:11

Met manne soos Dan Carter, Sitiveni Sivivatu en selfs ou Chris Jack, rig die Kiwi's hul visier op die Super 14 trofee.

Gesoek: Leeu-afrigter vir Super14

2009-09-16 08:21

Die Goue Leeus is op soek na ’n nuwe hoofafrigter om dié wen-honger span vir die 2010 Super14-toernooi te brei.

 

Super-kykgenot!

2010-05-29 16:36

’n Rekordgetal van meer as ’n miljoen Suid-Afrikaners het op TV na die Super14-halfeindstryd tussen die Bulls en die Crusaders gekyk.

S14-eindstryd tel nóú meer as Bokke

2010-05-27 09:00

Dewald Potgieter het nog nie besluit of hy die Facebook-versoek van Francois Louw gaan aanvaar om vriende te word nie.

Bulls bring tweede span Nuweland toe

2010-05-10 07:01

Duisende Stormers-ondersteuners gaan sommer baie teleurgesteld wees: Die Bulls stuur nie sy beste span vir Saterdag se Super 14 wedstryd nie.

Hurricanes skraap verby teen Highlanders

2010-04-24 11:47

In 80 minute belaai met drieë het die Hurricanes hul Super14-kragmeting teen die Highlanders met net twee punte gewen.

Brawe, bottervinger Lions kan Rooi gety nie keer

2010-04-10 21:28

'n Manhaftige maar slordige poging deur die Lions was nie genoeg om die Reds te keer om dié twee spanne se Super14-wedstryd te wen nie.

Bulls weer honger vir sukses ná pak slae

2010-04-06 07:47

Die Bulls het beslis ’n aptyt vir groter sukses ná die teleurstellende vertoning in Auckland en is skielik onder druk om hul toer te red.

Reds skok met oorwinning

2010-03-05 11:09

Die Reds het die Chiefs, wat tot dusver onoorwonne in die Super14-reeks was, geskok met ‘n oorwinning.

Stormers nie goed genoeg nie

2010-02-26 22:43

Die Brumbies het die Stormers met 19-17 op Nuweland geklop, alhoewel dit gelyk het of die wedstryd op ‘n dooie punt gaan eindig.

Blou Maandag vir Bulls

2010-02-22 07:00

Twee uitwysings vir beweerde vuil spel deur die Bulls-kaptein, Victor Matfield, dreig om dié span se oorwinning oor die Brumbies te versuur.

Lawrence fiks vir Super14-stryd

2010-02-19 11:32

Die skeidsregter Mark Lawrence het 'n fiksheidstoets geslaag en blaas die fluitjie in die wedstryd tussen die Bulls en die Brumbries.

Deur oop vir seun van oud-Bok-stut

2010-02-19 08:30

Danie Rossouw sal nie meer môre hier op Loftus Versfeld teen die Brumbies speel nie. Flip van der Merwe vervang hom.

Sharks leen Steenkamp

2010-02-19 01:49

Die Bulls het die slot Wilhelm Steenkamp vir die res van die Super14-reeks aan die Sharks geleen, het Ian Schwartz gesê.

Jake sê wie gaan spiere bult in Super14

2010-02-03 05:40

Die Stormers, Bulls en Sharks kan almal tussen die aanspraakmakers op die Super14-titel tel, meen die voormalige afrigter Jake White.

Telling bysaak, sê Plumtree

2010-01-26 07:49

Dit wat ná die stryd teen die Western Force op Nuweland op die telbord staan, is nie vir hom van die grootste belang nie, sê John Plumtree.

Barry wys rigting vir Bulls in Super14

2010-01-25 06:48

As die Bulls nie die voormalige Springbok De Wet Barry in vanjaar se Super14-rugbyreeks gebruik nie, sal hulle dom wees.

Ludeke: Bulls sál beter skrum

2010-01-22 10:21

Die Bulls kán en sál vanjaar beter skrum, het die span se breier, Frans Ludeke, gesê voor die aanvang van die Super 14-reeks.

Krisis wag oor kontrak

2010-01-20 11:14

Die dispuut tussen die Lions en die Sharks oor wie die “besitreg” het om Willem Alberts en Louis Ludik te kan kies, stuur op ’n krisis af.

Lions lok Carlos met groot kontrak

2010-01-07 07:25

Een van die duurste kontrakte nog in Suid-Afrikaanse rugby is deur die Lions met die voormalige All Blacks-losskakel Carlos Spencer gesluit.

Al minder rugby in Aus gekyk

2009-10-12 15:56

Rugby is besig om te kwyn as gevolg van 'n afname in toeskouers én belangstelling in die land se propvol sportmark.

Waratahs raap All Black-vleuel op

2009-08-24 10:40

Die All Black-vleuel Sosene Anesi het ‘n kontrak geteken om volgende seisoen vir Nieu-Suid-Wallis se Waratahs te speel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.