ARTIKELS OOR suid-afrika

SA is veilige land, sê JZ

2012-04-11 07:00

Alle mense in Suid-Afrika is veilig en moet veilig voel, het pres. Jacob Zuma by die herdenking van Nasionale Intelligensiediensdag gesê.

Twee jong mans dood na ongeluk in Phoenix

2011-06-17 12:29

Twee jong mans is dood nadat die bestuurder glo in Longbury rylaan, Phoenix, beheer oor die voertuig verloor het. Phoenix is KwaZulu-Natal.

Help SA reddingspan in Japan

2011-03-23 23:00

Suid-Afrikaners kan nou geld via hulle selfone skenk om die Suid-Afrikaanse noodreddingspan in Japan te help, het Rescue SA gesê.

Suid-Afrika stuur glo af op ’n ramp

2011-03-04 23:00
225 menings

Suid-Afrika is gebrekkig en sal binne die volgende 15 jaar heeltemal uitmekaarval met erger nagevolge as wat nou in Libië gesien kan word.

Mamasela moontlik borgtog geweier

2010-08-25 01:37

Vrees ontstaan dat Joe Mamasela, ’n voormalige Vlakplaas-operateur, getuies in die moordklag gaan intimideer as hy op borgtog vrygelaat word.

SA se bevolking groei met 530 000 in een jaar

2010-07-20 19:50

Suid-Afrika se bevolking het met 530 000 gegroei in die afgelope 12 maande sedert Junie verlede jaar, het Stats SA gesê.

Fifa gee WB 9 uit 10

2010-07-12 15:28

Sepp Blatter, Fifa-president, het Suid-Afrika geprys vir die wyse waarop die Wêreldbeker-sokkertoernooi georganiseer is.

Zuma: Dankie Suid-Afrika

2010-07-07 20:14

President Jacob Zuma het alle Suid-Afrikaners bedank vir die wyse waarop hulle buitelandse besoekers in die land verwelkom het.

Regering sal nie xenofobie duld

2010-07-01 16:23

Geweld vir enige rede tenoor buitelanders in Suid-Afrika sal nie geduld word nie, het Natho Mthethwa, minister van polisie gesê.

ANCYL kritiseer Bafana-kaptein

2010-06-21 11:04

Die ANC-jeugliga (ANCYL) het die kaptein van Bafana Bafana, Aaron Mokoena, gekritiseer vir die “duur foute” wat hy gemaak het.

Vuvuzela-dag vereer Bafana

2010-06-09 21:01

Die verdowende geraas van Vuvuzelas wat deur Suid-Afrika gebulder het, was ter ere van die Suid-Afrikaanse sokkerspan.

Bejaarde in haar slaapkamer verkrag

2010-04-27 22:28

‘n 78-jarige vrou is deur ‘n onbekende man verkrag terwyl haar kleinseun in die kamer langsaan gesit en studeer het.

'SA veiliger as ander lande'

2010-03-25 13:40

Suid-Afrika is glo ‘n veiliger plek vir Britse toeriste om te besoek as bestemmings soos Spanje, of selfs Duitsland, het 'n studie getoon.

Mej. NZ lus vir biltong en braai

2009-11-16 11:58

Hoewel die 19-jarige Magdalena Schoeman die titel van Mej. NZ dra,lê dié skoonheid se hart net by die Springbokke.

Suid-Afrikaners nou meer positief

2009-10-06 15:47

'n Studie wat onlangs gedoen is, toon dat Suid-Afrikaners nou meer optimisties oor dié land is as vroeër vanjaar.

VSA-ambassade in SA bly gesluit

2009-09-23 01:25

Die deure van die Amerikaanse ambassade regoor Suid-Afrika sal vir die volgende paar dae weens sekerheidsvrese gesluit wees.

'Feite en reg aan vlugteling se kant'

2009-09-08 07:22

Brandon Huntley se regsman sê swartes in SA word dalk betaal om gewelddadige misdaad teenoor wit mense te pleeg.

'SA se water is giftig'

2009-09-04 07:00

Louis Meintjies van die TLU sê SA-boere mag nie meer stilbly oor die gehalte van die water wat hulle vir besproeiing gebruik nie.

DA: Regering blaas R79m in 1 maand

2009-08-14 14:32

Die DA beweer dat die regering ‘n ontstellende bedrag van R79 miljoen gemors het sedert hulle die regering se uitgawes begin monitor het.

 

H1N1-virus bespreek by konferensie

2011-06-17 12:36

Die H1N1-virus is Dinsdag in Boksburg tydens ‘n pan-Afrika konferensie, waartydens die pandemie bespreek is, onder die lig geplaas.

Suid-Afrikaners bekommerd oor werkskepping

2011-04-05 20:00

'n Nuwe meningsopname het bevind dat 90% van die stedelike volwassenes voel dat die grootste behoefte in die land werkskepping is.

Japan: SA studente na veiligheid geneem

2011-03-15 23:00

Die Suid-Afrikaanse regering het 10 uitruilstudente vanaf Sendai na Tokio geskuif as voorsorgmaatreël vir die kernkrisis wat dreig.

Tiener steel glo baba omdat sy van hom hou

2010-09-21 12:48

Die 18-jarige meisie wat vasgetrek is ná sy 'n baba ontvoer het, sê glo sy het dit gedoen omdat sy van die kind hou.

Staking vertraag wéér Agliotti-verhoor

2010-08-24 22:04

Die verhoor van Glenn Agliotti wat teregstaan op die moord van Brett Kebble, is weens die staatsdiensstaking uitgestel.

Hartseer ná SA toeris sterf

2010-07-15 22:51

'n Gedenkblad is op Facebook gestig ter herdenking van Tayla Storm, die student wat tydens ‘n besoek aan Nieu-Seeland gesterf het.

Oos-Kaapse ouma verkrag

2010-07-12 09:05

‘n 85-jarige ouma is na bewering in haar huis deur 'n gewapende man verkrag, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Bywoningsyfers vir WB dalk nuwe rekord

2010-07-02 05:19

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika kan dalk ‘n nuwe rekord opstel in bywoningsyfers, meen Danny Jordaan.

WB-besoekers beïndruk met SA

2010-06-24 10:27

Besoekers aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi is beïndruk met Suid-Afrika se gasvryheid en beloof om as toeriste ambassadeurs te wees.

Fifa tevrede met WB

2010-06-14 14:01

Die sokkerbeheerliggaam, Fifa, sê hulle is tot dusver tevrede met Suid-Afrika se aanbieding van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Krisis: Meer as 9000 medici praktiseer elders

2010-05-18 08:00

Meer as 9 000 medici wat buite die land praktiseer, is ’n aanduiding van hoe groot die krisis in die gesondheidsektor is.

‘Die beste geskenk op Vryheidsdag’

2010-04-27 11:07

Die vrylating van vier Suid-Afrikaners wat in Soedan ontvoer is, was die “beste Vryheidsdag-geskenk vir die land".

Ál meer kom terug en vestig ondernemings

2010-02-28 08:55

Baie Suid-Afrikaners wat uit die buiteland terugkeer, doen dit om hier entrepreneurs te word.

426 polisiemanne aangekla

2009-10-08 16:36

Altesaam 426 polisiebeamptes is tussen April 2008 en Augustus 2009 aangekla van moord, verkragting, korrupsie en gewapende roof.

VSA ambassade in SA heropen

2009-09-24 21:03

Die VSA se regeringsgeboue in SA sal Vrydag heropen nadat 'n sekerheidsvrees vroeër vandeesweek dié geboue laat sluit het.

SA het wittes se kundigheid nodig

2009-09-16 05:17

Die regering moet oorweeg om 'n sosiale kontrak met Afrikaners aan te gaan wat die begin van 'n vennootskap kan wees om die toekoms te bou.

Die heks van die Hexriviervallei

2009-09-07 13:24

Die heks van die Hexriviervallei is ‘n spookagtie verhaal van liefde en hartseer wat jou besoek aan hierdie streek sal betower.

3500 in SA wag op organe

2009-08-20 16:09

Minstens 3500 Suid-Afrikaners wag tans op orgaan en- weefseloorplantings weens ‘n “kritieke” tekort aan orgaanskenkers.

Toerismeveldtog inspireer jong Suid-Afrikaners

2009-08-06 13:58

Suid-Afrika Toerisme (SAT) het ‘n opwindende manier ontdek om jong Suid-Afrikaners te inspireer om hul eie land te verken.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.