ARTIKELS OOR studente

11 studente sterf ná bus 80 m ver val

2012-05-21 23:02

Elf mense is dood en 22 ander is beseer toe ‘n bus, wat universiteitstudente vervoer het, by ‘n krans in die suide van Albanië afgeval het.

Rower wat aangerand is sterf

2012-05-03 19:01

Een van die rowers wat aangerand is deur studente op die Universiteit van Limpopo se Mankweng-kampus het gesterf, het die polisie gesê.

Twee Chinese studente naby VSA-kampus doodgeskiet

2012-04-11 22:57

Twee internasionale studente van China is naby die Universiteit van Suid-Kalifornië se kampus doodgeskiet in ‘n vermeende kaping.

Student sterf tydens betoging

2012-02-27 17:54

‘n Twintigjarige student het hom doodgeval by die Walter Sisulu Universiteit in Mthatha nadat geweld op die kampus uitgebreek het.

Studente verf hulself swart, eis toelating tot universiteit

2012-01-30 17:52

'n Groep topmatrikulante wat weens "swak akademiese prestasie" by 'n universiteit weggewys is, het opnuut toelating tot die universiteit geëis.

Nuwe mediese skool dalk in Potch

2012-01-12 07:51

Matrikulante wat graag dokters wil word, maar nie deur die Universiteit van die Vrystaat toegelaat is nie, kan eersdaags ander opsies oorweeg.

‘Bid vir ons,’ vra Ikey-student

2011-11-27 10:33

Studente sê op Twitter dit is ’n raaisel hoe twee studente aan die Universiteit van Kaapstad in een maand uit hul koshuise geval het.

Kaapstad onder top-10 stede om in te studeer

2011-11-21 10:25

Talle studente van oor die wêreld heen kies elke jaar om oorsee te studeer, of ‘n deel van hul studies in ‘n ander land te voltooi.

Nóg topmatrieks weggewys oor 'swak punte'

2011-11-08 14:13

AfriForum Jeug het die minister van hoër onderwys gevra om in te gryp na nóg topmatrieks by 'n universiteit weggewys is oor hul "swak punte".

‘Eerstejaarsindroom’ net ‘n mite

2011-11-02 10:10

Die bygeloof dat ‘n eerstejaar sonder ouertoesig en skoolsport gemiddeld 7 kg gewig aansit binne sy eerste maande op universiteit is ‘n mite.

Student onder huisarres vir noodlottige ongeluk

2011-08-12 22:57

‘n Johannesburgse student is vir 18 maande onder huisarres geplaas omdat hy van die ongelukstoneel gevlug het ná hy ‘n Matie doodgery het.

Matie kritiek ná hy 10 m val

2011-08-03 10:44

‘n Matie-student is in ‘n kritieke toestand nadat hy in die vroeë oggendure sowat 10 m van ‘n brug naby die biblioteek geval het.

Drie dood tydens studentebetoging in Peru

2011-06-22 19:02

'n Studentebetoging het handuit geruk toe studente in Huancavelica drie streekskantore van die regering aan die brand gesteek het.

Alkohol op Facebook = meer vriende

2011-05-20 08:29

Mansstudente wat op Facebook oor alkohol praat of foto’s van alkohol oplaai, het meer Facebook-vriende as diegene wat dit nie doen nie.

VF+: 'Doodsklok vir Afrikaans by Unisa'

2011-03-30 21:00

Die VF+ het verneem dat die departement van kommunikasiewetenskappe aan UNISA voortaan alle kursusse slegs in Engels wil aanbied.

Studente betoog voor kampushekke

2011-03-28 18:00

Studente op die Medunsa-kampus in Garankuwa, noord van Pretoria, versper die kampushekke uit protes teen 'n tekort aan verblyf.

Klagtes oor 'nuwe' Reitz

2011-01-27 08:10

Ouers van eerstejaars in Heimat Mannerheim, die “nuwe” Reitz-kamerwonings, beweer erge aanranding van hul kinders.

Skole in Tunisië sluit na oproerings

2011-01-11 22:00

Alle skole en universiteite in Tunisiëis gesluit na studentebetogings in die hoofstad, Tunis, word berig.

Britse studente betoog teen verhoogde studiegelde

2010-11-11 03:48

Britse studente het by die Konserwatiewe Party se hoofkwartiere ingestorm en betoog teen planne om onderriggelde te verdriedubbel.

Polisie skiet op studente met rubberkoeëls

2010-10-13 20:08

Die polisie het met rubberkoeëls op studente wat eksamens ontwrig en die ingang na die Lowveld Landboukollege versper het, geskiet.

Soektog na vermiste student hervat

2010-09-08 09:30

Die NSRI het weer met ‘n soektog begin vir ‘n buitelandse student wat vermoedelik by Kampsbaai in Kaapstad verdrink het.

‘Honger’ studente ontwrig klasse

2010-08-18 07:33

Meer as 40 klasse aan die Universiteit van Wes-Kaapland is tot stilstand geruk toe honderde “honger en knorrige” studente betoog het.

Twee Kovsies sterf in ongeluk

2010-06-17 06:10

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is in rou gedompel toe twee van sy studente in ’n grusame ongeluk naby Aliwal-Noord dood is.

Los Afrikaans uit, sê landboustudente

2010-05-11 11:00

Studente by die Landboukollege Grootfontein het ‘n staking oor die moontlike afskaffing van Afrikaans aangekondig, sê AfriForum Jeug.

Pa hoop seun se dood is 'n les

2010-04-27 10:12

Die familie van die student wat dood is op ’n partytjiebus, hoop sy tragiese dood sal soortgelyke sterftes voorkom.

Student sterf ná pretrit

2010-04-26 08:39

’n Tuks-student is in die hospitaal in Pretoria oorlede nadat hy kopbeserings op ’n daklose partytjiebus opgedoen het.

Jub Jub betogers breek restaurantvensters

2010-03-18 19:16

Betogende skoliere het die vensters van ‘n restaurant naby die hof waar Jub Jub verhoor word, gebreek en gevra 'wat's vir middagete?'

Chaos by UJ oor gratis opvoeding

2010-03-04 10:33

'n Groep studente het ingange na die Universiteit van Johannesburg (UJ) met klippe en brandende voorwerpe versper.

'Regstudente kan nie skryf, tel'

2010-02-23 15:20

Sommige regstudente in Suid-Afrika is so sleg opgevoed dat hulle skaars kan tel, 'n rekenaar gebruik of in Engels kan lees of skryf.

Tyd vir suip en slaap is verby, sê Jansen

2010-01-30 10:53

Die UV-personeel en ander belanghebbendes was geesdriftig oor Jansen se mededeling dat 2010 “die jaar is waarin die UV gaan verander”.

Studente in ongeluk na hul vir polisie wegjaag

2010-01-14 10:11

Vyf Kovsiestudente was in ’n ernstige motorongeluk betrokke nadat hulle glo vir die polisie probeer wegjaag het.

UV Jool eersdaags sonder alkohol

2010-01-12 10:34

Studente sit dalk droogbek ná drank dié jaar vir die laaste keer tydens jool by die Universiteit van die Vrystaat verkoop word.

Maties in trane oor grade

2009-12-19 06:21

Die studente wat by die US se Militêre Akademie gegradueer het, het rekeninge pleks van gradesertifikate ontvang.

Studente ontwrig SR-vergadering

2009-11-05 05:53

'n Lesingsaal by die Universiteit van Zululand is gedurende 'n SR-vergadering aan die brand gesteek en die gebou is met klippe bestook.

Matie ontkom deur aanvaller te byt

2009-11-03 06:24

Dit wil voorkom of stappers en drawwers weer geteiken word op die bergpad bo Coetzenburg nadat ’n Matie weer hier aangeval is.

Student sterf in rooftog

2009-10-22 15:19

‘n 19-jarige student aan die Vaal-universiteit van Tegnologie (VUT) is tydens ‘n rooftog naby sy huis doodgesteek.

Student gevind ná ontvoering

2009-10-16 15:56

'n 23-jarige student van die Universiteit Pretoria is vroegoggend in Hatfield ontvoer en later in Mamelodi-Oos gevind.

Mediese student doodgeskiet

2009-09-30 09:35

Die 19-jarige man wat twee keer in sy kop geskiet is, was 'n mediese student aan die Universiteit van Kaapstad.

Wits teken ooreenkoms

2009-09-17 16:04

Wits Universiteit het ‘n ooreenkoms met studenteverteenwoordigers geteken na betogings die week op kampus uitgebreek het.

Wits-studente betoog oor fooie

2009-09-15 19:29

Studente aan die Universiteit van die Witwatersrand het klasse ontwrig oor 'n moontlike verhoging van onderriggelde in 2010.

Studente gevang steel

2009-08-27 10:54

Twee studente van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie is in hegtenis geneem nadat hulle rekenaars probeer steel het.

Druipeling gooi prof met suur

2009-08-25 09:24

‘n Student wat sy Engelse klas herhaaldelik gesak het, het by ‘n lesing ingestorm en ‘n bak suur op sy professor uitgestort.

Studente-betogers terug in klas

2009-08-06 10:03

Ná dae se gewelddadige betogings deur studente, het die storm oor ‘n verhoging van registrasiegelde eindelik gaan lê.

Studente betogings raak geweldadig

2009-08-03 14:54

Bakleiery het uitgebreek toe honderde vrouestudente van Saoedi-Arabië ‘n betoging by ‘n universiteit gehou het oor korrupte toelatingsbeleide.

Pta-studente jaag resies in spog-motors

2009-07-17 14:43

Twee studente van Pretoria verskyn in die hof nadat hulle in twee luukse motors resies gejaag het.

 

Twee vas vir moorde op Chinese studente in VSA

2012-05-19 20:44

Die polisie het twee jong mans in hegtenis geneem in verband met die dood van twee Chinese studente naby die Universiteit van Suid-Kalifornië.

Regstudent in Limpopo doodgesteek

2012-04-24 17:01

‘n Een-en-twintigjarige regstudent is in Mankweng Sone A doodgesteek toe hy van die kampus teruggekeer het na sy kamer.

Geen gemene spel in student se verdrinking

2012-04-04 12:00

'n Ondersoek het gevind niemand kan verantwoordelik gehou word vir die dood van 'n student wat by die Potchefstroom-kampus verdrink het nie.

Studente in hegtenis ná geweld

2012-02-14 23:02

Drie studente is in hegtenis geneem tydens ‘n betoging by die Universiteit van Durban-Westville, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

UK sal nie meer mediese studente aanvaar

2012-01-12 15:54

Die Universiteit van Kaapstad sê hy sal nie meer eerstejaar-mediese studente toelaat totdat die infrastruktuur opgegradeer is nie.

Toue vorm wéér buite UJ

2012-01-11 10:01

‘n Groep voornemende studente het buite UJ bymekaar gekom – ‘n dag ná ‘n dodelike stormloop waarin ‘n vrou gesterf het.

UK-student val na sy dood

2011-11-25 23:00

‘n Student aan die Universiteit van Kaapstad (UK) is opslag dood nadat hy vanuit sy kamervenster op die sesde vloer na sy dood geval het.

Duisende betoog in Londen

2011-11-09 22:46

Duisende studente het vir 'n protesoptog in Londen teen teen die koalisieregering se jongste besparingsmaatreëls opgedaag.

Dosent oor die rug gemoker oor ‘moeilike vraestel’

2011-11-05 08:21

’n Tweedejaarstudent aan die Universiteit van die Witwatersrand het sy dosent met ’n stok oor die rug gemoker oor sy vraestel glo te moeilik was.

Swart en wit studente takel mekaar by Kovsies

2011-08-18 07:03

’n Chaos het op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat geheers waar swart en wit studente mekaar onder meer getakel het.

Chileense president: 'Niks is verniet nie'

2011-08-12 12:02

Die president van Chili het studente se eise vir gratis opvoeding by universiteite afgejak en gesê “niks in die lewe is verniet nie.”

Meeste studente stuur stoute SMS’e, foto’s

2011-07-26 08:06

Wetenskaplikes het bevind die meeste studente onderbreek die vervelige opneem van kennis deur gewaagde boodskappies aan bemindes te stuur.

Studente vas vir geweld

2011-06-02 22:01

Sestien studente van die Walter Sisulu Universiteit se Ibika-kampus is in hegtenis geneem vir openbare geweld, brandstigting en vandalisme.

Studie: Jongmense ly aan selfoon-angs

2011-05-19 12:40

Meer as 90% van studente in Taiwan raak paniekerig of bekommerd as hulle nie hul selfone kan gebruik nie, het ‘n studie getoon.

Video: Technikon erg beboet ná skietslagting

2011-03-30 14:15

Die VSA wil die Virginia-technikon met byna R400 000 beboet omdat studente nie vroeg genoeg gewaarsku is toe 'n skieter op die kampus losbrand nie.

Universiteit ondersoek “seks-vir-punte-bewerings”

2011-02-28 21:00

Die Walter Sisulu-universiteit se Zamukulungisa Heights-kampus ondersoek bewerings dat ‘n dosent seks in ruil vir punte geëis het.

Betogers gooi polisie met stene

2011-01-21 22:15

Die polisie en betogers buite die Nederlandse parlement het koppe gestamp kort ná ‘n optog teen die regering se kostebesparings gehou het.

'O, Charles, beskerm my!'

2010-12-10 09:17

Studentebetogers het die motor van prins Charles en Camilla Parker-Bowles, aangeval. Kyk ook hier na 'n video van die betogings.

Haïti-studente in Senegal verwelkom

2010-10-15 16:35

Meer as 160 studente uit Haïti, wat hul land verlaat het na die verwoestende aardbewing daar, is in Senegal verwelkom vir gratis behuising en studies.

Maties het stakers met eiers gegooi

2010-09-08 19:48

‘n Werkersunie het gekla dat studente van die Stellenbosch Universiteit hul lede tydens die onlangse stakings met eiers bestook het.

Maties ‘diskrimineer nie op grond van seksuele oriëntasie’

2010-08-18 08:07

'n Studentevereniging wil weet hoekom die US ongeërg blyk te wees om te reageer op die foto waarop twee mans mekaar soen.

Geskorste UV-studente op oorlogspad teen Jansen

2010-08-13 06:32

Die Sasco-studente aan die Universiteit van die Vrystaat wat geskors is hangende ’n dissiplinêre ondersoek is op die oorlogspad.

Student steek glo huis aan brand

2010-05-21 08:50

’n Student wie se naam in Afrikaans “om te brand” beteken, het na bewering die studentehuis wat hy met nog ses studente deel aan die brand gesteek.

Puk-student sterf toe hy kind red

2010-05-10 06:35

’n Puk-student het verdrink nadat hy ’n 14-jarige seun uit die kolkende vloedwater van ’n spruit op ’n gholfbaan gered het.

Miljoene nodig vir nuwe Afrikaanse universiteit

2010-04-27 06:25

Na bewering is minstens R10 miljoen in die eerste jaar nodig om ’n vrye Afrikaans universiteit (VAU) tot stand te bring.

Student se lyk op kampus gevind

2010-04-22 19:19

’n 21-jarige Student aan die Universiteit van Kaapstad (UCT) is Woensdag dood in sy kamer op kampus aangetref.

Studente ruk op teen borgtog van Survivor-man

2010-03-16 14:14

Cosa beplan ’n optog om teen die borgtog wat aan die voormalige Survivor-deelnemer en sy mede-beskuldigde toegestaan word, te betoog.

Duisende betoog dalk by universiteite

2010-03-04 00:01

Betogings gaan Donderdag by nege universiteite regoor die land gehou word om gratis onderwys te eis, het Sasco Woensdag gesê.

Student verkoop haar 'maagdelikheid'

2010-02-03 05:39

'n 19-jarige student het haar “maagdelikheid” vir meer as R235 000 aan ‘n vreemdeling verkoop om haar universiteitsgelde te betaal.

US: Koshuistradisies dalk verby

2010-01-20 09:03

Gemoedere loop hoog onder honderde Maties oor die “verandering van koshuistradisies” aan die Universiteit Stellenbosch (US).

Man in koma na hy van Stellenbosch kroeg-dak val

2010-01-13 12:25

Todd Gennell (20) van Australië, het van die dak van Terrace, 'n kuierplek in Stellenbosch, afgeval. Hy was glo onder die invloed.

Student sterf in skietongeluk

2010-01-04 06:44

’n Student aan die SUT in Bloemfontein, het op sy ouers se plaas, Adelaide, gejag toe ’n skoot afgegaan en hom getref het.

Student verdrink in Vaalrivier

2009-12-08 19:57

’n Onderwysstudent van Potchefstroom het in die Vaal­rivier by Kromdraai verdrink toe hy en sy tweelingbroer gaan visvang het.

Studente verwoes glo kampus

2009-11-04 13:34

Studente aan die Universiteit van Zululand het op ‘n stormloop gegaan en verskeie klasse en geboue op die kampus beskadig.

Instink al wat student red

2009-10-23 07:32

Die 19-jarige Kovsie wie se been in 'n tref-en-trap afgeruk is, sê instink is al wat haar lewe gered het.

Jansen: Reitz-saak nie laat vaar

2009-10-20 00:15

Die klagtes teen vier studente van die Universiteit van die Vrystaat oor ‘n rassistiese video-opname is nie teruggetrek nie.

Eerstejaar se been afgery

2009-10-12 09:38

'n Eerstejaar- mediese student is só hard in 'n tref-en-trap geslaan dat haar been tydens die ongeluk afgesny is.

Nog ’n koshuisvoorval ruk UV

2009-09-17 16:57

Jonathan Jansen, rektor van die UV, moes ’n noodvergadering byeenroep om omstrede voorvalle in 'n manskoshuis te ontlont.

Polisie ontbied oor studente

2009-09-16 13:40

Polisie in Johannesburg is na Wits Universiteit ingeroep nadat studente betoog het teen ‘n verhoging in registrasiefooie.

Studente beseer in botsing

2009-09-12 06:44

Twee studente is ernstig beseer toe hulle in Durban met ‘n Toyota teen ‘n lamppaal vasgery het, sê nooddienspersoneel.

Sewe studente vas in Noordwes

2009-08-26 16:50

Sewe studente aan die Taletso Onderwys en Opleiding-kollege in Noordwes is tydens ‘n geweldadige betoging in hegtenis geneem.

Kovsies kies eerste swart voorsitter

2009-08-21 18:50

Die studente aan die Universiteit van die Vrystaat se hoofkampus in Bloemfontein het hulle eerste swart studenteraadsvoorsitter verkies.

Studente ruk handuit

2009-08-04 06:49

Woedende studente van die Kaapse Skiereilandse Universiteit van Tegnologie (KSUT) het gister singend en dansend oor studentegeld op die Kaapstad-kampus betoog.

Geen borgtog vir Erin-beskuldige

2009-07-21 11:07

Jacobus Eksteen, die Matie-student wat aangekla is van die grusame moord op sy vriend se suster, is borgtog geweier.

Matie moordsaak: Borgverhoor uitgestel

2009-07-17 14:27

Jacobus Eksteen (24), wat verdink word van die moord op die Matie Erin van Rensburg (20), moet behoorlike sielkundige evaluering ondergaan.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.