ARTIKELS OOR strafbare manslag

Bekende sakeman begin vonnis uitdien

2012-05-12 22:16

Die Durbanse sakeman Sifiso Zulu het by die Westville-tronk aangemeld om 'n drie jaar lange vonnis vir strafbare manslag uit te dien.

Motorkaper vas vir strafbare manslag

2012-04-19 15:00

‘n Vermeende kaper staan tereg op ‘n aanklag van strafbare manslag nadat hy na bewering ‘n straatskoonmaker omgery het.

Onnie in boeie ná skoolkinders omgery is

2012-04-17 16:00

‘n Onderwyser staan tereg op twee aanklagte van strafbare manslag nadat twee laerskoolkinders omgery is, het die polisie gesê.

Hek val vierjarige dood

2011-10-14 23:04

‘n Vierjarige seuntjie van Potchefstroom is dood toe ‘n hek wat van staal gemaak is bo-op hom val, het die Noordwes polisie gesê.

Tref-en-trap-motoris wag op vonnis

2011-07-06 20:57

Andries Zuiderma, wat ses jaar gelede ‘n fietsryer met sy motor doodgery het, sal op 28 Julie in die streekhof hoor wat sy vonnis is.

Nege dood in trompop-botsing

2011-01-14 22:00

‘n Trompop-botsing tussen ‘n minibus-taxi en ‘n vragmotor buite Villiers in die Vrystaat het die lewens van agt mense geëis.

Doodstaxi-bestuurder se saak uitgestel

2010-12-04 12:55

Jacob Humphreys, die bestuurder van die doodstaxi waarin tien leerders gesterf, se saak is tot volgende jaar uitgestel.

Twee leerders sterf in ongeluk

2010-11-09 18:40

Twee leerders is op die R61 dood nadat hulle deur ‘n bakkie wat teen ‘n hoë spoed gery het getref is, het die polisie gesê.

DJ Ossewa-ongeluk word ondersoek

2010-08-29 21:00

'n Saak van strafbare manslag sal glo ondersoek word nadat Raapie Knaapie, ‘n lid van die musiekgroep DJ Ossewa, in ‘n motorongeluk dood is.

Man dood in ongeluk, broer vasgetrek

2009-12-03 18:30

'n Man (18) is dood en sy broer (28) is vir strafbare manslag in hegtenis geneem nadat hul motor buite Graaff-Reinett omgeslaan het.

 

Onnie wat glo kinders omry kry borgtog

2012-04-19 16:00

‘n Onderwyser wat na bewering twee laerskoolkinders omgery het, is borgtog in die Mankweng-landdroshof toegestaan.

Limpopo-onderwyser in hof

2012-04-18 17:03

‘n Onderwyser van Limpopo het in die hof verskyn nadat hy na bewering twee laerskoolleerlinge doodgery het, het die polisie gesê.

Man in hegtenis wat vriend doodry

2011-11-02 19:06

‘n Man wat na bewering sy vriend doodgemaak het deur oor hom te ry, is in Sharpeville in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Man kry opgeskorte vonnis ná kleuter se dood

2011-07-12 17:20

‘n Man is vyf jaar opgeskorte gevangenisstraf opgelê ná hy per abuis sy driejarige broerskind se dood veroorsaak en die lyk versteek het.

Man doodgery ná epileptiese aanval

2011-05-09 18:52

‘n Man van Jeffreysbaai is deur ‘n motor doodgery nadat hy ‘n epileptiese aanval gehad het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Voortvlugtige sakeman in Namibië aangekeer

2011-01-02 22:02

'n 62-jarige sakeman wat landuit gevlug het om tronkstraf vry te spring is in Namibië in hegtenis geneem, het die Valke gesê.

Ses dood, twee beseer in botsing

2010-11-28 16:42

Ses mense is dood en twee beseer in 'n ongeluk op die R556 tussen Brits en Rustenburg, het verkeersowerhede in Noordwes Sondag gesê.

Lamba die bedrieër

2010-11-07 07:33

Die man wat as Suid-Afrika se jongste miljardêr en mynmagnaat bekend staan, is niks anders nie as ’n bedrieër wat deur die polisie gesoek word.

Meisie (7) sterf in Houtbaai-ongeluk

2010-03-15 14:14

’n Sewejarige meisie het Maandag in ’n hospitaal aan haar beserings beswyk nadat sy in ’n motorongeluk betrokke was.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.