ARTIKELS OOR stormers

Stormers val vas teen Sharks

2012-05-26 21:05
89 menings

Die Stormers het klei getrap tydens hul Vodacom Super-rugbywedstryd toe hulle teen die Sharks op Mr Price Kings Park in Durban verloor het.

Joe Pietersen beseer

2012-05-23 15:10

Joe Pietersen, die Stormers se heelagter, sal weens 'n besering nie teen die Sharks op Kingsmead in Durban uitdraf nie.

Stormers-oefening gekanselleer

2012-05-21 19:02

Die Stormers-afrigter, Allister Coetzee, het gesê sy span moes ‘n oefensessie kanselleer op mediese advies, voor hul wedstryd teen die Sharks.

Slag vir Waratahs voor Stormers-stryd

2012-05-18 13:36

Die Waratahs se sukkelende seisoen is nóg 'n slag toegedien ná die nuus dat Tatafu Polota-Nau die wedstryd teen die Stormers sal misloop.

Tiaan draf uit teen 'Tahs

2012-05-16 13:32

Die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, het twee veranderinge gemaak aan die vyftiental wat op Nuweland teen die Waratahs sal uitdraf.

Allister: 'Sanzar-reël onregverdig'

2012-05-15 09:50

Allister Coetzee meen Sanzar moet 'n reël verander sodat afrigters hul sterkste moontlike spanne vir die Super-reeks se uitspeelrondes kan kies.

Nóg lostrio-probleme vir Stormers

2012-05-13 20:01

Die Stormers se diepte sal verder in die volgende paar weke van Super Rugby getoets word nadat hul lostrio-krisis vererger het.

Stormers klop Cheetahs in naelbyt-stryd

2012-05-12 21:02
94 menings

Die Cheetahs het met mening op Nuweland teruggeveg ná hulle teen halftyd geen punte gehad het nie, maar die Stormers was net té sterk.

Jean lei Stormers teen Cheetahs

2012-05-09 14:45

Die Springbok-senter Jean de Villiers is fiks verklaar om die Stormers in die Super-rugbywedstryd teen die Cheetahs in Kaapstad te lei.

Stormers soek steeds losvoorspeler

2012-05-08 08:50

Die Stormers is steeds op soek na 'n ervare losvoorspeler nadat onderhandelinge met die baljagter Francois Louw onsuksesvol was.

Schalk uit Engeland-toetsreeks

2012-05-04 20:00

Die Suid-Afrikaanse flank Schalk Burger sal die toetsreeks teen Engeland volgende maand mis aangesien hy nog herstel van ‘n kniebesering.

Nóg 'n oorwinning vir Stormers

2012-04-28 13:32

Die Stormers het hul Australasiese toer op 'n hoogtepunt afgesluit met 'n oorwinning oor die Western Force in Perth.

Nuwe gesigte vir Stormers

2012-04-25 15:03

Duane Vermeulen, Gio Aplon en Nick Koster se terugkeer na SA het 'n aantal veranderinge aan die Stormers meegebring vir die stryd teen die Force.

Schalk kan Eng-toetse straks misloop

2012-04-24 08:05

Die Stormers se kaptein en flank, Schalk Burger, kan straks tot Julie buite aksie wees en dus die Springbokke se toetse teen Engeland misloop.

Stormers kry versterkings

2012-04-23 14:09

Die flank van die WP, Don Armand, en die senter, Berton Klaasen, gaan na Perth vlieg om by die beseringsgeteisterde Stormers aan te sluit.

Stormers stuit 'rooi-gety'

2012-04-20 13:40

Die Stormers het 'n begeesterde Reds-span in die Super-rugbykragmeting by die Suncorp-stadion in Brisbane geklop.

Jean de Villiers óók beseer

2012-04-17 08:37

Die Stormers-kamp het nóg 'n terugslag beleef met die nuus dat die kaptein, Jean de Villiers, ligamente in sy hand beseer het.

Crusaders klop Stormers in Christchurch

2012-04-14 11:31
92 menings

Die Crusaders-losskakel Tom Taylor het al sy span se punte aangeteken vir die span se 31-24 oorwinning teenoor die Stormers in Christchurch.

Brok draf uit teen Crusaders

2012-04-11 11:01

Die breier van die Stormers, Allister Coetzee, het sy span aangekondig wat in die Super-stryd teen die Crusaders in Christchurch uitdraf.

Stormers 'werk bitter hard'

2012-04-08 20:00

Die Stormers is op die punt waar hulle kan weghardloop met die Super Rugby-toernooi, nadat hulle die Highlanders met 21-6 geklop het.

Stormers, Highlanders veg vir 1ste plek op puntelys

2012-04-07 09:05

Die Stormers is van hul troontjie bo-aan die Super-reeks afgestamp en kan hul selfs onder die Bulls bevind indien hulle teen die Highlanders vasval.

Brok skuif na bank vir Highlanders-stryd

2012-04-04 11:02

Die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, het slegs een verandering gemaak aan die span wat teen die Highlanders in Dunedin uitdraf.

Stormers tevrede met stadion

2012-04-03 21:56

Die Stormers is bly dat hul wedstryd teen die Highlanders Saterdag in Dunedin in ‘n stadion met ‘n geslote dak plaasvind.

Dié jong Stormers gaan dit ver bring

2012-04-02 07:08

Die haker Tiaan Liebenberg het aan die jong manne in die Kapenaars se agttal gesê hulle het geen benul hoe goed hulle is nie.

Stormers wen taai stryd op Nuweland

2012-03-31 21:04
137 menings

Die Stormers het die Bulls in 'n senutergende stryd op Nuweland, Kaapstad, in hul Superrugby-kragmeting 20-17 geklop.

Voorwaarts mars, sê Jean

2012-03-30 08:00

Dit was verlede jaar een tree agteruit op Nuweland en die Stormers-kaptein, Jean de Villiers, soek nou twee vorentoe in die Super-stryd teen die Bulls.

Elstadt draf uit teen Bulls

2012-03-28 14:00

Die afrigter van die Stormers, Allister Coetzee, het Rynhardt Elstadt in die nr. 7-trui gekies vir die Super-rugbystryd teen die Bulls op Nuweland.

Minste bal in spel = meeste Super-punte

2012-03-28 09:58

Die wedstryd wat die meeste punte opgelewer het in die vyfde ronde van die Super-reeks, het ook die minste bal in spel gehad.

'Dít maak Stormers gunstelinge'

2012-03-27 10:01

Daar is geen twyfel dat die Stormers die gunstelinge is vir die Super-rugbywedstryd teen die Bulls op Nuweland in Kaapstad nie.

Lions: Lof vir jongelinge

2012-03-26 09:46

Die Lions vermis sowat 10 sleutelspelers en daarom het John Mitchell agterna lof vir sy jongelinge gehad, ondanks die nederlaag teen die Stormers.

Nommer Een Stormers!

2012-03-25 08:58

Die Stormers sit ná vyf rondes van Super-rugby op dié ‘reeks van reuse’ se goue troon.

Taute op senter teen Stormers

2012-03-22 14:05

Die Lions het vier veranderinge gemaak aan die span wat teen die Stormers op Coca-Colapark in Johannesburg uitdraf.

Stormers bly onveranderd vir Lions-stryd

2012-03-21 14:45

Die Stormers-breier Allister Coetzee het geen veranderinge aan die span gemaak wat verlede naweek die Blues op Nuweland geklop het nie.

Pat gee Lions byt vir Kaapse stryd

2012-03-20 09:58

Die terugkeer van Pat Cilliers in die Lions se voorry sal ’n inspuiting vir die span voor die Super-rugbywedstryd teen die Stormers wees.

Allister sal juig oor breker

2012-03-19 07:01

Dit kan ’n nare storie afgee as jy vir Eben Etzebeth en Rynhardt Elstadt bokshandskoene gee en sê die een wat staande bly gaan die nr. 4-trui dra.

Stormers te sterk vir Blues

2012-03-16 21:15

Die Stormers het oor die Blues geseëvier in hul Super-rugby-kragmeting op Nuweland in die Moederstad. Die eindtelling was 27-17.

Blues lugtig vir Grant

2012-03-15 07:02

Die dood van die voormalige All Black-kaptein Jock Hobbs sal die Blues verder motiveer om die Stormers op Nuweland te klop.

SA konings van die rolmaal

2012-03-14 09:59

Die vermoë van Suid-Afrikaanse spanne om met die rolmaal veld te wen, word duidelik uitgewys in statistiek van week drie se Super-wedstryde.

Grant op losskakel teen Blues

2012-03-13 15:05

Die Stormers se afrigter, Allister Coetzee, het slegs een verandering gemaak aan die span wat die Blues op Nuweland in Kaapstad pak.

Stormers-oë op Loftus

2012-03-09 10:22

Die Stormers se agttal sal nog hard moet werk voor hul voorspeler-afrigter, Matt Proudfoot, tevrede gaan wees.

Jong WP-sterre bly

2012-03-07 08:54

Allister Coetzee, afrigter van die Stormers, het bevestig dat vier van sy jong rugbysterre kontrakte tot in 2015 met die WP onderteken het.

WP wil klou aan sy jong rugbysterre

2012-03-05 09:00

Die WP hoop om binnekort aan te kondig dat hy die Stormers se nuwe generasie jong sterre met langtermyn-kontrakte tot die unie verbind het.

Grant se skopskoen help Stormers seëvier

2012-03-03 21:11

Peter Grant het met sy skopskoen in die laaste minute van die Stormers se tuiswedstryd sy span se wenpunte aangeteken teen die Sharks.

Sharks 'kan skade aanrig'

2012-03-01 22:56

Die Sharks se laaste besoek aan Kaapstad is een wat hulle bes moontlik sal wil vergeet, aangesien die Stormers hulle 32-12 geklop het.

'Grant het tyd nodig' – Coetzee

2012-02-29 19:03

Die afrigter van die Stormers, Allister Coetzee, sê die losskakel Peter Grant het tyd nodig om weer aan hul strukture gewoond te raak.

Proudfoot se raad voor Sharks-stryd

2012-02-29 09:58

Dit gaan ’n hélse Saterdagaand op Nuweland wees, voorspel Matthew Proudfoot oor die Stormers se Super-wedstryd teen die Sharks.

Schalk uit met kniebesering

2012-02-26 13:23

Vir die tweede keer in twee jaar is die kaptein van die Stormers, Schalk Burger, uit aksie as gevolg van ‘n kniebesering.

Stormers se diepte tot uiterste beproef

2012-02-25 07:15

Wie gaan staande bly? Dís nie net van toepassing op die wedstryd tussen die Stormers en Hurricanes, maar op elke span in die Super-rugby-reeks.

Habana op buitesenter teen Canes

2012-02-22 13:17

Die Stormers se breier, Allister Coetzee, het sy span aangekondig vir hul Super-rugbyopeningswedstryd teen die Hurricanes op Nuweland.

Habana dalk weer op senter

2012-02-20 19:55

Die Stormers kan moontlik weer die Springbok-vleuel Bryan Habana op senter inspan vir hul Super Rugby-wedstryd teen die Hurricanes.

 

Lambie op heelagter teen Stormers

2012-05-24 11:31

Pat Lambie maak sy terugkeer vir die Sharks op heelagter wanneer die Durbaniete in die Super-stryd teen die Stormers op Kingsmead uitdraf.

Coetzee soek nie meer oorsese losvoorspeler

2012-05-22 07:30

Allister Coetzee, wat uit verskeie oorde gekritiseer is oor Jebb Sinclair se insluiting, het sy soektog na 'n oorsese losvoorspeler laat vaar.

Stormers pootjie die 'Tahs

2012-05-19 21:05
94 menings

Die Stormers het die Waratahs in ‘n koue Kaapstad geklop in hul super-rugbywedstryd nadat hulle in 2010 laas teen mekaar gespeel het.

Sarel op bank teen Stormers

2012-05-17 12:30

Die Waratahs het 'n aantal veranderinge gemaak vir hul Super-rugbykragmeting met die Stormers op Nuweland in Kaapstad.

Stormers stuur SOS aan Ernst Joubert

2012-05-16 11:35

Saracens se agsteman Ernst Joubert gaan straks binnekort sy tasse vir Kaapstad pak om die Stormers se losvoorspeler-krisis te help verlig.

Stormers se krukkelys ál langer

2012-05-14 07:30

Allister Coetzee, hoofafrigter van die Stormers, het bevestig dat die agtsteman Nizaam Carr vir die res van die seisoen op die kantlyn sal wees.

Geelkaarte vir Johnson, Fourie ná vuiste klap

2012-05-13 14:45

Die Stormers-haker Deon Fourie en die Cheetahs-losvoorspeler Ashley Johnson is uitgewys vir vuilspel in die wedstryd op Nuweland.

Stormers kry hul losvoorspeler

2012-05-09 15:21

Die Kanadese losvoorspeler Jebb Sinclair is deur die Engelse klubspan Londen Irish vrygestel om by die Stormers te kom uithelp.

Van Zyl draf uit teen Stormers

2012-05-09 12:35

Die afrigter van die Cheetahs, Naka Drotské, het sy span aangekondig wat in die Super-rugbywedstryd teen die Stormers op Nuweland uitdraf.

Grant einde van seisoen terug in Japan

2012-05-07 13:30

Peter Grant het sy kontrak met die Stormers hernu, maar sal steeds aan die einde van vanjaar se Super-rugbyseisoen na Japan terugkeer.

Stormers jag Francois Louw

2012-05-03 07:37

Die Stormers is gretig om die Springbok-flank Francois Louw terug te kry, weens 'n beseringskrisis onder die Kapenaars se losvoorspelers.

Stormers opgeroep vir Bok-oefenkamp

2012-04-26 15:21

Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, het 31 spelers van die Stormers uitgenooi na die laaste beplanningskamp in Kaapstad.

Nóg beseringsprobleme vir Stormers

2012-04-24 21:58

Die Stormers het nóg ‘n besering-terugslag beleef met die nuus dat die losvoorspeler Nick Koster huis toe moet keer.

Coetzee maak nie verskonings nie

2012-04-23 22:00

Die Stormers-afrigter, Allister Coetzee, het gesê hul onlangse probleme met beserings is iets wat hulle moet kan hanteer.

Dubbele slag tref Stormers

2012-04-23 08:02

Gio Aplon en Duane Vermeulen sal weens beserings nie in die Stormers se laaste toerwedstryd teen die Western Force in Perth speel nie.

Vermeulen lei Stormers teen Reds

2012-04-17 14:42

Die Stormers se agsteman, Duane Vermeulen, sal die beseringsgeteisterde Kaapse span in hul Super-rugbywedstryd teen die Reds lei.

Bekker op krukkelys vir stryd teen Reds

2012-04-16 10:17

Die slot van die Stormers, Andries Bekker, sal weens 'n laerug-besering nie in die Super-rugbywedstryd teen die Reds in Brisbane speel nie.

Carter op binnesenter teen Stormers

2012-04-12 11:05

Die All Black-losskakel Dan Carter sal op binnesenter vir die Crusaders uitdraf in die Super-rugbykragmeting met die Stormers in Christchurch.

Crusader-stut gróót gevaar

2012-04-11 10:00

As daar ’n Cru­sa­der is waaroor die Stormers hul vandeesweek selfs méér as Dan Carter sal bekommer, is dit Wyatt Crockett.

Stormers storm voort

2012-04-07 11:45

Die Stormers is steeds die enigste onoorwonne span in vanjaar se Super-reeks nadat hulle met die Highlanders in Dunedin afgereken het.

Stormers verwag 'titaniese' stryd

2012-04-04 22:48

Die Stormers berei hulself voor vir nog ‘n titaniese stryd wanneer hulle teen Nieu-Seeland se top-span, die Highlanders, in Dunedin speel.

Plig voor plesier vir Stormers in NS

2012-04-04 07:58

Die Stormers se uitsig van die Crown Plaza-hotel in Kiwi-land is die Wakatipu-meer. Dis boonop net 20 minute se ry weg van Otago se wynstreek.

All Blacks kan Highlanders ekstra woema gee

2012-04-03 08:08

Die Highlanders sal straks deur twee All Blacks versterk word vir die Super-rugbywedstryd teen die Stormers in Dunedin

Schalk toer nie saam met Stormers

2012-04-01 17:57

Die Stormers het hul toergroep van 26 spelers bekend gemaak voor hul toer van vier weke na Australië en Nieu-Seeland.

Skopstryd in Kaap

2012-03-31 08:20

Die Super-rugbyderby tussen die Stormers en Bulls op Nuweland kan heel moontlik 'n skouspelagtige skopstryd wees.

Sonny Bill wil in Kaapstad nesskop

2012-03-29 08:05

Sonny Bill Wil­liams is gereed om met die Stormers te gesels oor ’n moontlike kontrak om Kaapstad sy volgende tuiste te maak.

Ludeke torring nie aan wenspan

2012-03-28 12:41

Die Bulls se afrigter, Frans Ludeke, het dieselfde span wat die Reds verniel het, gekies vir die Super-rugbystryd teen die Stormers op Nuweland.

Bok-trui op spel vir Jean, Wynand

2012-03-28 08:58

Die stryd tussen die Stormers- en Bulls-spelers op Nuweland kan deurslaggewend wees in hul strewe om deel van Heyneke Meyer se planne te wees.

Bulls in pienk teen Stormers

2012-03-26 12:09

Die Bulls sal vir die eerste keer in hul pienk truie te sien wees wanneer hulle in die Super-rugbyderby teen die Stormers op Nuweland uitdraf.

Stormers moet besin

2012-03-26 06:58

Die Stormers sal kajuitraad hou oor hoe hulle dominante posisies in wedstryde in situasies verander waar hulle desperaat moet wal gooi.

Stormers te sterk vir Lions

2012-03-24 23:00

Die Stormers is steeds onoorwonne in vanjaar se Super-rugbyseisoen nadat hulle die Lions op Coca-Colapark in Johannesburg geklop het.

Koster moet uithaal en wys

2012-03-22 08:57

Dit sal ’n dag van mylpale wees vir die Stormers se rugbyspan wanneer hulle teen die Lions op Coca-Colapark in Johannesburg uitdraf.

Frans se kans kom ál nader, sê Proudfoot

2012-03-21 07:02

Matt Proudfoot van die Stormers se dilemma is dat hy twee vaskopstutte van gehalte het om die res van die Super-rugbyreeks mee aan te durf.

Elstadt 'tameletjie' vir Stormers-breier

2012-03-20 09:00

Rynhardt Elstadt was saam met die Stormers op die oefenveld, maar hy gaan waarskynlik nie saam na Johannesburg reis vir die stryd teen die Lions nie.

Jong Kapenaars het hárde baard

2012-03-17 07:03

Of daar is fout met die geboortesertifikate, of die Stormers het ’n generasie jong voorspelers met baie harde baarde.

Skrum die Blues, is Matt se opdrag

2012-03-16 07:03

Net toe dit lyk asof die Stormers se laaste oefensessie afgesluit het, het Matt Proudfoot sy vinger in die rigting van die skrummasjien gewys.

Só lyk Blues vir Nuweland-stryd

2012-03-14 11:06

Die Blues-afrigter, Pat Lam, moes noodgedwonge veranderinge maak aan die span wat die Stormers in die Super-wedstryd op Nuweland in Kaapstad pak.

De Jongh het nooit getwyfel oor sy WP-lojaliteit

2012-03-14 09:45

Die WP is in sy bloed. Dít is waarom daar vir die Bok-senter Juan de Jongh geen debat was oor waar hy sy rugby tot einde 2015 sal speel nie.

Blues-blits uit ná duik?

2012-03-12 07:05

Die Stormers behoort Maandag die goeie nuus te kry dat die Blues-blits Rene Ranger nie in Vrydagaand se Super-rugbywedstryd kan speel nie.

Nr.10-trui Grant s’n

2012-03-08 09:32

Peter Grant sal straks die Stormers se nr.10-trui by Gary van Aswegen afneem vir die Super-rugbywedstryd teen die Blues op Nuweland.

Coetzee sien Springbok-potensiaal

2012-03-06 21:56

Allister Coetzee glo die vier jong spelers wat tot aan die einde van 2015 by die WP geteken het, is op pad om eendag Springbokke te word.

Van stofstrate na Stormers-trui

2012-03-04 07:10

Die litteken aan die linkerkant van sy nek vertel eintlik Siya Kolisi se verhaal – van armoede as jong seun tot sy buiging vir die Stormers.

JP maak Stormers senuagtig

2012-03-02 07:58

JP Pietersen het sy voete in die Sharks-middelveld gevind en nou is dit sy voetwerk wat die Stormers senuagtig sal maak voor die Nuweland-stryd.

Alberts nie reg vir Nuweland-stryd

2012-03-01 13:04

Die afrigter van die Sharks, John Plumtree, het sy span aangekondig vir die Super-rugbykragmeting met die Stormers op Nuweland in Kaapstad.

Jean lei Stormers teen Sharks

2012-02-29 14:00

Die afrigter van die Stormers, Allister Coetzee, het sy span aangekondig wat in die Super-rugbykragmeting teen die Sharks op Nuweland uitdraf.

De Jongh terug vir Stormers

2012-02-27 20:59

Juan de Jongh, een van die mees talentvolle senters in Suid-Afrika, sal Saterdagaand op Nuweland teen die Sharks losgelaat word.

Stormers wen taai stryd op Nuweland

2012-02-25 18:57

Die Stormers het as wenners uit die stryd getree ná 'n taai Superrugby-stryd teen die Hurricanes op Nuweland.

Stormers verwag taai toets

2012-02-23 21:56

Die Hurricanes het ses jaar gelede laas in Kaapstad gewen en as die Stormers hul sin kry, sal die span van Nieu-Seeland verder sukkel.

Nienaber steeds sonder kontrak

2012-02-22 08:01

Die toekoms van die land gesogste verdedigings­breier, Jacques­­ Nienaber, bly onseker nadat hy nog niks gehoor het van 'n potensiële Bok-pos nie.

Allister kies Kaap bo Bokke

2012-02-20 11:05

Die Stormers se breier, Allister Coetzee, het Heyneke Meyer se aanbod om by die Springbokke se bestuurspan aan te sluit van die hand gewys.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.