ARTIKELS OOR sport

SA'ners neem deel aan taaiste ski-wedren

2011-12-15 17:30

Twee Suid-Afrikaners gaan vroeg aanstaande jaar saam met 'n groep adrenalien-verslaafdes aan een van die taaiste ski-wedrenne deelneem.

Unies verdedig wit spanne

2011-08-14 10:01

Rugby-unies is op bestuursvlak getransformeer, maar dit is “moeiliker” om groter verskeidenheid op die speelveld te verseker.

SA-netbal eindig 5de

2011-07-10 14:00

Die Suid-Afrikaanse netbalspan het vyfde op die wêreldranglys geëindig nadat hulle hul aardsvyande, Malawi, in Singapoer 52-50 geklop het.

Aussies mor oor seer Bokke

2011-07-08 07:20

Die Springbok-krukkelys het wenkbroue in Sydney laat lig, maar Sanzar se grootbaas sê hy is tevrede is met die bestuur se verduideliking.

Sharks spartel teen Waratahs

2011-05-29 10:00

Dit was in die Haaitenk ’n gespook en ’n gespartel van ’n ander wêreld, maar die Sharks het darem uiteindelik met 26-21 deurgeskraap.

Stormers lag laaste

2011-05-22 10:00

Die Stormers het in Auckland die tipe vertoning gelewer wat sê as jy vir hulle wil lag, moet jy gou-gou klaar lag.

Korea wink al vir 5 SA atlete

2011-03-13 09:51

Vyf Suid-Afrikaanse atlete het reeds paspoorte na die wêreldkampioenskappe einde Augustus in Daegu, Suid-Korea.

Wie sal De Villiers se raadgewer wees?

2011-03-08 21:00

Met die Wêreldbeker-rugbytoernooi wat later vanjaar plaasvind, is daar heelwat gerugte oor wie die Springbokbreier se raadgewer gaan wees.

Seuns 'weggeraap' vir Blou Bul-rugby

2011-02-27 07:14

Bolandse skoolhoofde en rugby-amptenare is ontstoke oor die Blou Bulle hul beste kalwers na spogskole in Pretoria lok.

Proteas beklink naelbyter, reeks

2011-01-23 18:09

Suid-Afrika se krieketspan het die vyfde eendag-wedstryd teen Indië ná ‘n paar benoude oomblike met 33 lopies gewen en die reeks beklink.

'Proteas nie só vrot'

2010-12-30 08:05

Graeme Smith het erken sy span se eerste kolfbeurt het hom duur te staan gekom, maar volgehou dat dinge maklik anders kon uitgedraai het.

Fietsry nie goed vir sperm

2010-12-10 14:13

Dit blyk dat oefening ‘n minimale invloed het op die kwaliteit en kwantiteit van sperm, maar fietsryers moet pasop.

Bokke moet pasop vir die Skotte

2010-11-20 08:00

Daar is min groter clichés as om te sê ’n span durf nie oorgerus wees nie, maar die Springbok-rugbyspan durf nie oorgerus wees nie.

Sportminister: 'Kwotas werk nie'

2010-11-11 15:07

Suid-Afrika se nuwe sportminister, Fikile Mbalula, het tydens 'n perskonferensie gesê die kwotastelsel in sport werk eenvoudig nie.

All Blacks skop toer goed af

2010-11-06 19:00

Nieu-Seeland het die tweede helfte sterk gestaan en daarin geslaag om Engeland te klop tydens die openingswedstryd van hul toer.

Hatton het glo drankprobleem en depressie

2010-09-14 10:50

Die voormalige wêreldbokskampioen Ricky Hatton het met rehabilitasie begin nadat hy met depressie sowel as 'n drankprobleem gediagnoseer is.

Klitschko, Peter weer slaags

2010-09-10 15:46

Wladimir Klitschko, die swaargewigboks-kampioen, meen sy geveg teen die Samuel Peter van Nigerië gaan kinderspeletjies wees.

Knoeiery: SA wedstryde dalk ondersoek

2010-08-30 16:43

Twee wedstryde tussen Suid-Afrika en Pakistan kan ondersoek word ná bewerings dat sowat 80 Pakistanse krieketwedstryde “verdag” voorgekom het.

AB beste kolwer ter wêreld

2010-08-30 13:00

Die Proteas se ster-kolwer AB de Villiers is nou die top-kolwer in die wêreld op die Reliance Mobile ICC ODI-ranglys.

Louis Vrystaat se held teen WP

2010-08-28 09:37

Louis Strydom se skopskoen, aggressiewe verdediging en venyn op die aanval. Dít was die resep waarmee die Vrystaat ’n skok­oorwinning behaal het.

Bafana-sterre bly by Kaizer Chiefs

2010-08-19 08:52

Bobby Motaung, bestuurder van Amakhosi, het maande se bespiegeling oor vier top-spelers wat by buitelandse klubs sou aansluit, beëindig.

Australiese rugbybaas wil Sanzar-verhouding red

2010-08-19 04:31

Die Australiese rugbybaas, John O’Neill, wil sake in die Sanzar-debakel beredder wanneer hy met Suid-Afrikaanse rugbybeamptes vergader.

4de medalje vir Le Clos

2010-08-18 15:00

Ná die derde dag van die Olimpiese Jeugspele in Singapoer is dit nie meer ’n geheim wat Suid-Afrika se Chad le Clos se stokperdjie is nie.

McCaw: Net idiote kan nie aanpas nie

2010-08-18 13:02

Richie McCaw, kaptein van die All Blacks, sê 'n speler wat nie by die skeidsregter se interpretasie van die afbreekpunte kan aanpas nie, is “‘n idioot”.

‘All Blacks gebruik slinkse taktiek’

2010-08-18 10:16

Victor Matfield, onderkaptein van die Springbokke, het die All Blacks van verdagte spel beskuldig voor die komende Drienasiestoets teen die Bokke.

Smith tree dalk uit T20

2010-08-17 21:53

Volgens ‘n onbekende bron sal Graeme Smith glo binnekort as kaptein van Suid-Afrika se Twintig20-span uittree, berig Sport24.

Bok-span bekend

2010-08-17 15:50

Bok-afrigter Peter de Villiers het verskeie veranderinge aan sy span gemaak vir die komende Drienasiestoets teen die All Blacks.

All Black-haker ondersteun Smit

2010-08-17 13:05

Terwyl John Smit vrae moet beantwoord oor sy beweerde onfiksheid, het hy ondersteuning van ‘n onverwagse persoon gekry.

'Spidercam' neem jou binne die haka

2010-08-17 10:54

Saterdag se Drienasieswedstryd by die FNB stadion sal die grootste rugby-produksie in die geskiedenis van SuperSport wees.

Moenie Sanzar los, sê Kirwan

2010-08-17 10:00

Dit sal nie wys wees van Suid-Afrikaanse rugby om hul alliansie met Sanzar te verbreek nie, meen die legendariese All Black-vleuel John Kirwan.

Nomvete hou oog op terugkeer

2010-08-17 05:10

Siyabonga Nomvete, Moroka Swallows se doelskopper, erken dat dit ‘n groot terugslag was toe hy nie vir die nasionale span gekies is nie.

Dié haai swem dalk WP toe

2010-08-17 00:30

As gerugte wat die ronde in Durban doen waar is, sal die Sharks-skrumskakel Rory Kockott volgende seisoen vir die Westelike Provinsie speel.

Kaymer wen PGA-kampioenskap

2010-08-16 12:02

Duitsland se Martin Kaymer het Bubba Watson geklop om 'n oorwinning in die 92ste PGA-kampioenskap te verseker.

Leeus se wen soos reën in woestyn

2010-08-16 08:29

Vir die meeste Leeus-ondersteuners was die span se oorwinning van 30-26 oor die Vrystaat-Cheetahs soos reën in die woestyn.

SA se Olimpiese bod in die pyplyn

2010-07-12 14:32

Gideon Sam, voorsitter van Saskok, het bevestig dat Suid-Afrika dit oorweeg om ‘n bod in te sit vir die Olimpiese Spele in 2020 of 2024.

Motorwag platsak ná Duitse nederlaag

2010-07-07 23:33

Volgens 'n motorwag buite 'n Duitse kroeg in PE, was die ondersteuners so briesend ná Duitsland se nederlaag, dat hulle hom nie eers wou betaal nie.

Federer blameer beserings

2010-06-30 21:42

Roger Federer het gesê ‘n besering aan sy rug en regterbeen het ‘n rol gespeel in die feit dat hy in die kwarteindronde uitgeval het.

Venus uit Wimbledon

2010-06-29 16:47

Die vyfmalige tenniskampioen Venus Williams het ‘n skokkende 6-2, 6-3 nederlaag teen die Bulgaarse Tsvetana Pironkova gely..

Is SA reg vir Olimpiese Spele in 2020?

2010-06-25 08:01

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 en die Olimpiese Spele in 2020. En tussenin is daar verskeie ander groot sportbyeenkomste.

Bloem gereed vir Bafana-stryd

2010-06-22 14:20

Paaie rondom die Vrystaat-stadion in Bloemfontein is gesluit vir verkeer terwyl die stad regmaak vir die kragmeting tussen Bafana en Frankryk.

Bafana móét vandag wen

2010-06-16 07:27

Die Suid-Afrikaanse sokkerspan wil geskiedenis maak wanneer hy Uruguay in ’n buig-of-bars-wedstryd op Loftus Versfeld pak.

Bok red man van verstikking

2010-06-14 06:44

Die Springbokstut Jannie du Plessis het ’n man se lewe gered kort nadat Suid-Afrika vir Frankryk op eie bodem gewen het.

2010: Loftus gereed vir sokker

2010-06-10 00:18

Die konstruksiemaatskappy wat aansoek gedoen het dat geen sportbyeenkomste by Loftus gehou word nie, het die aansoek laat vaar.

2010: Geen sport by Loftus?

2010-06-08 22:33

Die HBC-konstruksiemaatskappy beweer die Tshwane-metroraad skuld hom sowat R28 miljoen nadat verbeterings aan Loftus Versfeld gedoen is.

Engeland verloor kaptein voor WB

2010-06-04 18:01

Die Engelse sokkerspan het ‘n reuse-verlies gelei kort voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi nadat hulle kaptein, Rio Ferdinand, beseer is.

‘Fifa wou nooit WB skuif nie’

2010-05-09 09:23

Jérôme Valcke, sekretaris-generaal van Fifa, het genl. Bheki Cele voor joernaliste vanoor die wêreld tot leuenaar gemaak.

Ludeke ‘tel sy seëninge’

2010-04-26 12:21

Frans Ludeke het nie net verlede week gehoor hy word weer pa nie, dit was ook sy verjaardag toe die Bulls die Lions met 51-11 afgeslag het.

Waratahs blaas in voorstes se nek

2010-04-26 09:10

Die Waratahs is steeds in die wedloop om in die halfeindronde van die Super14 te speel nadat Lachan Turner die enigste drie teen die Brumbies gedruk het.

Oud-Bok se pa val na sy dood

2010-04-22 06:37

Die gewese Springbokrugbyspeler Bolla Conradie se pa is dood nadat hy klaarblyklik van ’n brug in Bellville-Suid gespring het.

Juan keer terug vir Cheetahs

2010-04-19 08:55

Die Cheetahs se teleurstellende Super14-rugbytoer het Saterdag teen die Crusaders voortgeduur in 'n 6 - 45 nederlaag.

 

Wallabies wil vuurwerk lewer

2011-11-24 07:05

Die Australiese skrumskakel Will Genia het beloof Australië sal ’n vuurwerk-vertoning lewer wanneer hy teen die Barbarians te staan kom.

Ster van Vrystaat kry vet beloning

2011-08-08 07:04

Die Springbok-flank Heinrich Brüssow is vir sy vyfster-vertoning teen WP beloon toe hy saam met die Springbokke in Durban saamgetrek het.

Rooi gety te sterk

2011-07-10 10:00

Die Crusaders se segetog het tot ’n einde gekom toe die Reds hulle in die tweede helfte van die veld gespeel het om met 18-13 te wen.

SA se oë op Brumbies

2011-06-13 06:58

Suid-Afrika se hoop om drie spanne in die uitspeelwedstryde van die Super Rugbyreeks te hê, is in die Brumbies se hande.

Onkeerbare Bulls

2011-05-29 08:00

’n Paar weke gelede sou mense skouerophalend oor die Bulls se Superrugby-wentelling van 32-21 oor die Cheetahs gewees het.

SA se Wêreldbekerdrome aan skerwe

2011-03-25 18:20

Suid-Afrikaners is stomgelaan nadat die Proteas Vrydag se kwarteindwedstryd in die Wêreldbeker-kriekettoernooi teen Nieu-Seeland verloor het.

Moeder van alle seges

2011-03-13 06:57

Dit het 19 jaar se wag en emmersvol trane geverg, maar die Proteas was uiteindelik aan die régte kant van ’n Wêreldbeker-riller.

Gesoek: Doepa vir siek Pukke

2011-02-27 12:25

Maandag se kompetisie in die Varsitybeker het ’n sterk Puk-span nodig en belangriker nog, Potchefstroom het ’n sterk Puk-span nodig.

Rio maak gereed vir sport se twee grotes

2011-01-24 10:01

Die volgende Fifa Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan in Brasilië aangebied word en Rio de Janeiro is reeds in rep en roep.

Duminy doen dit vir SA

2011-01-21 23:00

Suid-Afrika het die vierde eendag-wedstryd teen Indië op St Georgespark in Port Elizabeth gewen volgens die Duckworth-Lewis-metode.

Proteas kry eie medisyne

2010-12-27 23:00

Nadat die Suid-Afrikaanse krieketspan die eerste ses dae van die toetsreeks oorheers het, moes die Proteas van hul eie medisyne proe.

Obama kry 12 steke ná hou in die gesig

2010-11-27 09:26

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het 12 steke aan sy onderlip gekry ná ‘n ongeluk tydens ‘n basketbalwedstryd.

All Blacks oorrompel Skotland

2010-11-13 22:00

Die Drienasies-kampioene, Nieu-Seeland, het Skotland Saterdag in Murrayfield moeiteloos met 49-3 (halftyd: 28-3) geklop.

Bokke wen naelbytstryd

2010-11-06 21:34

Die Springbokke het hul Grand Slam-toer Saterdag met ‘n wen afgeskop nadat hul Ierland geklop het tydens ‘n naelbytstryd.

Bokke ‘pluk vrugte eers later’

2010-09-24 11:30

Diegene wat glo die terugkerende Springbokke gaan die Curriebeker oor twee weke soos ’n Superman tref, dink weer.

Bul-toets vir VS-wapen

2010-09-11 12:10

Die Vrystaat sal Saterdag teen ’n Bul-sneltrein sy beste duikslag-poging die seisoen moet lewer om ’n sege te behaal.

Pakistan: Spelers word van verraad aangekla

2010-08-31 04:18

‘n Pakistanse prokureur het die nasionale krieketspelers wat glo wedstryde in ruil vir geld gemanipuleer het, van verraad aangekla.

Knoeieryskandaal: IKR wag vir polisieverslag

2010-08-30 14:11

Sharad Pawar, president van die Internasionale Krieketraad, sê daar sal voorlopig geen stappe teen Pakistanse spelers i.v.m. 'n knoeieryskandaal geneem word nie.

Kiwis soek vinnige besluit oor skandaal

2010-08-30 11:27

Nieu-Seeland Krieket vra vir ‘n vinnige besluit oor die beweerde knoeieryskandaal waarby lede van die Pakistanse krieketspan betrek word.

Victor glo aan Bokke se doepa

2010-08-28 07:34

Ná ’n Wêreldbeker-oorwinning, twee Drienasies-titels, drie Super14-titels en drie Curriebekers is Victor Matfield vertroud met wat wenrugby is.

Ekstra druk op die Bokke, sê Henry

2010-08-19 05:47

Graham Henry, breier van die All Blacks, het Saterdag se Drienasiestoets as die “spesiale wedstryd van die toernooi” bestempel.

Allan Donald gaan Zim-span afrig

2010-08-18 20:29

Die voormalige blitsbouler Allan Donald is as een van die afrigters van die Zimbabwiese liga vir die 2010/11 seisoen aangekondig.

Geelkaarte vir Bokke voorspel

2010-08-18 15:00

Die All Blacks sal nie verbaas wees om meer geelkaarte vir Suid-Afrika in die Drienasiestoets by die ENB-stadion in Soweto te sien nie.

Graeme Smith bedank

2010-08-18 11:26

Graeme Smith, kaptein van die Proteas, het pas aangekondig dat hy as kaptein van die SA Twintig20-span sal uittree.

Mapoe: Div wil self ingryp

2010-08-18 09:31

Peter de Villiers wil nou self ingryp in die Lionel Mapoe-sage en wil hê dié Blits-Bok moet so spoedig moontlik weer op die speelveld kom.

Rusland sal visums laat vaar vir WB

2010-08-17 19:55

Vladimir Putin, Rusland se eerste minister, sê dié land sal visa-vereistes vir deelnemers en gaste laat vaar as hulle WB 2018 of 2022 kan aanbied.

Cheetahs word nog ’n Blitsbok ryker

2010-08-17 14:16

Die Vrystaat se rugbydiepte op vleuel sal in 2011 met die koms van nóg ’n Blitsbok, Ryno Benjamin, versterk word.

Haaie kou naels oor Alberts

2010-08-17 10:54

Die Haaie sal die volgende paar dae naels kou oor die fiksheid van hul stoomroller-losvoorspeler Willem Alberts.

Blou Bulle kry ‘goeie’ nuus oor Gary Botha

2010-08-17 10:00

Daar is ’n huppel in die stap van die Blou Bulle ná die nuus dat Gary Botha slegs sowat ’n maand langs die kantlyn sal wees.

Dit gons oor SA fietsryer

2010-08-17 08:46

Bernard Esterhuizen het die eerste Suid-Afrikaanse fietsryer sedert hertoelating tot die Junior Wêreld-baanbyeenkoms geword wat ’n goue medalje wen.

Sundowns verwerp aanbod vir Mphela

2010-08-17 01:27

Mamelodi Sundowns het die Russiese klub Terek Grozny se bod op Katlego Mphela, ter waarde van R7,3 miljoen, verwerp.

Gaan Saru en Sanzar se paaie skei?

2010-08-16 12:45

Saru oorweeg om hul alliansie met die rugbyliggaam Sanzar te verbreek aangesien hul verhouding met Australië en Nieu-Seeland beskadig is.

Donker wolk hang oor Blou Bulle

2010-08-16 09:04

Die Blou Bulle verwag slegte nuus. Dié rugbyspan se kaptein, Gary Botha, sal dalk Maandag hoor of hy die res van die Curriebeker-reeks gaan misloop.

Tiger in sukkelveld met yskoue setstok

2010-08-16 08:27

Tiger Woods het in die Amerikaanse PGA-toernooi in die verkeerde rigting beweeg en die laaste ronde 10 houe agter die voorloper begin.

Blou Bulle stormloop Pumas

2010-07-09 21:33

Die Blou Bulle het die nuwelinge aan die Absa Curriebeker gewys wie is baas toe hulle die Pumas 38-15 op Loftus geklop het.

SA nou agter BaGhana BaGhana

2010-07-02 19:03

Nelson Mandela het Suid-Afrikaners aangemoedig om die sokkerspan van Ghana te ondersteun tydens die kwarteindstryd in Johannesburg.

Federer uit Wimbledon

2010-06-30 17:54

Die sesmalige kampioen Roger Federer het verloor teen die Tsjeggiese tennisster Tomas Berdych in die Wimbledon-kwarteindronde .

Federer in kwarteindronde

2010-06-28 19:02

Roger Federer het met vlieënde vaandels deurgedring tot die Wimbledon-kwarteindronde nadat hy teen Jurgen Melzer gewen het.

Franse skree eerder vir Bafana

2010-06-23 07:42

Franse sokkerondersteuners het met die Bafana-wedstryd tussen hul span en Bafana Bafana vir die 2010-gasheerspan geskree.

Boere vir Bafana

2010-06-22 07:16

Die boere van Suid-Afrika steun Bafana Bafana deur dik en dun – ongeag wat gebeur, meen die president van Vrystaat Landbou.

WB: Pasop waar jy stop

2010-06-15 13:00

Die Johannesburgse metropolisie het in vyf dae beslag gelê op sowat 15 motors in Wêreldbeker-toernooi-verwante oortredings.

SA hou partytjie!

2010-06-10 20:20

Duisende sokkergeesdriftiges het toegesak op die Orlando-stadion in Soweto vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi se afskop-konsert.

Semenya kan glo deelneem as ‘n vrou

2010-06-09 20:04

e.tv het berig dat die IAAF glo vir Caster Semenya die groen lig gegee het om as ‘n vrou deel te neem aan atletiek.

Gholfspeler jammer oor verhouding

2010-06-04 23:09

Colin Montgomerie het gesê dat hy “jammer is oor die pyn wat hy veroorsaak het” nadat ‘n koerant berig het dat hy ‘n verhouding gehad het.

Atleet in sop oor kortpad

2010-06-02 05:22

‘n 69-jarige atleet wat glo die Londen-marathon in ‘n rekordtyd vir sy ouderdomsgroep gehardloop het, is gediskwalifiseer.

Lions se grootbaas voer iets in mou

2010-04-27 19:58

Die Goue Leeus Rugbyunie wil so gou moontlik sy spelerskorps én afrigtingspan versterk om die voortslepende gesukkel op te los.

Corrie, kaptein voer iets in mou

2010-04-26 10:46

Graeme Smith, kaptien van die Proteas, en hul afrigter het baie beplanning gedoen oor hoe hulle die Twintig20-Wêreldtoernooi wil verower.

Stormers soek ’n stut

2010-04-26 07:52

Dringend gesoek: ’n stut wat sy man in die Super14-rugbyreeks kan staan. Moet verkieslik ’n loskop wees.

SA atlete blom

2010-04-20 06:55

Die name van 17 atlete verskyn op die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se ranglyste van die 10 beste vertonings vanjaar.

Schalk Brits ’n moet vir Springbokke

2010-04-19 07:17

Schalk Brits is ’n moet vir die Springbokke in 2011 se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Nieu-Seeland, meen Brendan Venter.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.