ARTIKELS OOR somalie

11 dood tydens gevegte in Somalië

2010-06-18 13:05

Sowat 11 mense is dood tydens gevegte tussen rebelle en soldate in Mogadisjoe nadat ‘n aanval op weermagskwartiere geloods is.

Seerowers kaap Turkse skip

2010-04-07 22:58

Somaliese seerowers het ‘n Turkse skip met 25 bemanningslede aan boord gekaap, het die Europese Unie (EU) se vloot gesê.

Nuwe kamp vir Somaliese vlugtelinge

2010-02-17 19:36

Die Verenigde Nasies se vlugtelingsagentskap het ‘n nuwe kamp vir Somaliese vlugtelinge in suidoos-Ethiopië geopen.

5 sterf in Mogadisjoe-aanvalle

2010-02-12 14:34

Minstens vyf mense is Vrydag in Mogadisjoe dood tydens aanvalle tussen Somaliese regeringstroepe en Islamitiese rebelle.

3 Dood op seerower-skip

2010-02-11 15:48

Drie bemanningslede is dood op 'n vissersboot gevind nadat 'n losprysgeld betaal is en Somaliese seerowers die boot vrygelaat het.

Somalië waarsku Kenia teen aanvalle

2010-02-10 17:15

Somalië se Al Kaida-geïnspireerde Shebab het Kenia Woensdag gewaarsku teen ‘n massiewe aanval teen die milisie-vegters.

9 dood in Somalië-gevegte

2010-01-29 10:42

Ten minste nege mense is dood in gevegte wat tussen vredesmagte en rebellegroepe in Mogadisjoe uitgebreek het.

Seerowery hoogste in 6 jaar

2010-01-14 10:56

'n Waghond-organisasie sê seerower-aanvalle was meer geweldadig en het meer gereeld voorgekom in 2009 as in die afgelope ses jaar.

Somaliese seerowers gryp Spaanse boot

2009-10-02 12:13

Somaliese seerowers het vroegoggend 'n Spaanse vissersboot in die Horing van Afrika gekaap en na 'n onbekende plek geneem.

Matroos in Somalië doodgeskiet

2009-09-24 23:03

'n Matroos is doodgeskiet en 'n ander gewond tydens 'n seeroweraanval op 'n skip in die hoofstad van Somalië.

Nege vredebewaarders sterf in aanval

2009-09-17 19:23

Nege vredebewaarders is dood toe na 'n selfmoordaanval deur Islamitiese rebelle op hoofkwartiere van die Afrika Unie in Mogadisjoe.

17 dood in militia-gevegte

2009-08-08 12:36

Minstens 17 mense is dood en 30 beseer tydens skietgevegte tussen militia-groepe langs die kus van Somalië.

Vrylating van sleepboot bevestig

2009-08-04 09:31

Die Indonisiese regering het bevestig dat 11 bemanningslede van ‘n Maleisiese sleepboot ná sewe maande vrygelaat is.

 

45 dood in aanval op moskee

2010-05-04 10:07

Sowat 45 mense is dood en honderde ander is beseer tydens twee bomaanvalle op ‘n moskee in Mogadisjoe in Somalië.

9 dood tydens gevegte in Somalië

2010-03-04 01:53

Sowat nege mense is dood en minstens 30 ander beseer tydens gevegte tussen die weermag en rebelle-groepe in Mogadisjoe.

Somaliese beampte oorleef bomaanval

2010-02-15 18:36

‘n Top Somaliese verdedigingsbeampte het Maandag ‘n aanval deur ‘n Islamitiese selfmoordbommer in Mogadisjoe oorleef.

Desperate vlugtelinge word prostitute

2010-02-11 18:05

Talle Somaliese vroue wat Yemen toe vlug uit desperaatheid, word prostitute sodat hulle geld kan maak en hul kinders kan voer.

Soedan: rusie met Chad verbeter

2010-02-10 20:43

Soedan sê hulle is gereed om hul betrekkinge met Chad te normaliseer in ‘n poging om die konflik in Darfur te eindig.

Inwoners vlug uit Mogadisjoe

2010-02-10 15:52

Honderde inwoners het Woensdag uit Mogadisjoe gevlug ten spyte van Somalië se beloftes om die land onder beheer te kry.

Somaliër (8) sterf na koeël hom in gesig tref

2010-01-29 04:41

’n Somaliese seuntjie wat wêreldwyd reaksie ontlok het toe sy gesig deur ’n koeël versplinter is, het na ’n operasie gesterf.

19 dood in bomaanval in Somalië

2009-12-03 18:15

Negentien mense, insluitend drie ministers en drie joernaliste, is dood toe ’n manlike selfmoordaanvaller wat soos ’n vrou aangetrek was ’n universiteit aangeval het.

Nóg gevegte breek in Somalië uit

2009-09-28 12:06

Islamitiese vegters en regeringsmagte, wat albei beheer oor 'n klein dorpie in Somalië wil hê, het slaags geraak.

Tiener in hof oor seeroweraanval

2009-09-18 22:17

'n Somaliese tiener het vlugtig in 'n hof in New York verskyn op aanklag dat hy 'n seeroweraanval op 'n Amerikaanse vragskip gelei het.

Ses vrygelaat in Somalië

2009-08-11 18:27

Vier Europese bystandswerkers en twee vlieëniers van Kenia is na nege maande se gevangenisskap in Somalië vrygelaat.

VSA gaan wapens vir Somalië verdubbel

2009-08-06 20:31

Die VSA beplan om twee keer meer wapens en ammunisie aan Somalië te skenk vir die land se stryd teen Al-Kaïda.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.