ARTIKELS OOR sokkerboewe

Liverpool-ondersteuners met knuppels aangeval

2010-10-21 13:35

Twee Liverpool-ondersteuners is in die hospitaal opgeneem nadat hulle deur 'n groep jeugdiges in Italië aangeval is.

Manchester-sokkerboewe vasgevat

2010-01-29 01:21

’n Man wat glo ’n bottel appelwyn na ’n sokkerspeler gedurende ’n toernooi in Manchester gegooi het, is in hegtenis geneem.

R30M se vals Bafana-goedere op OR-Tambo

2010-01-23 16:28

Vervalsde Bafana Bafana-goedere ter waarde van R30 miljoen is oor die afgelope drie maande by die OR Tambo-lughawe beslag opgelê.

Vermoorde sokkeraanhanger betreur

2009-09-30 14:38

Duisende mense het in Belgrade bymekaargekom om te treur oor die dood van ‘n 28-jarige Franse sokkeraanhanger wat doodgeslaan is.

 

3000 Britse sokkerboewe by WB belet

2010-04-29 20:04

Sowat 3000 vername Britse sokkerboewe sal toegang tot Suid-Afrika vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi geweier word.

3200 Sokkerskollies by WB belet

2010-01-27 01:28

Die Britse regering poog daarin om sowat 3200 sokkerboewe daarvan te weerhou om die Wêreldbeker in Suid-Afrika by te woon.

71 beseer ná sokkerwedstryd

2009-10-12 17:26

71 mense, waaronder drie polisiemanne, is beseer nadat Algerië vir Rwanda in 'n kwalifiserende wedstryd geklop het.

Sokker-kyker veg vir sy lewe

2009-09-18 10:59

’n Sokkerondersteuner veg vir sy lewe ná hy in ’n bakleiery voor ’n wedstryd ernstige beserings opgedoen het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi DSG 5-dr
2005
R 199,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.