ARTIKELS OOR smokkelary

Dwelmmuil sê sy was 'lokmiddel'

2012-02-08 13:10

Die vermeende dwelmmuil Nolubabalo Nobanda, wat in Thailand vir die besit van kokaïen aangekeer is, het 'n brief aan haar ouers geskryf.

Mans vas wat goud in rektums probeer smokkel

2012-01-16 16:10

Agt mans is in Suid-Korea in hegtenis geneem vir ‘n komplot om goudstawe uit die land te smokkel deur dit in hul rektums te versteek.

Halwe ton se kokaïne in piesang-bokse gevind

2011-11-24 16:14

Spaanse polisiebeamptes het 11 verdagtes in hegtenis geneem nadat meer as ‘n halwe ton se kokaïne in piesang-bokse weggesteek is.

Drie vas vir R1,2m se sigarette

2011-11-16 19:39

Drie mans is in hegtenis geneem nadat gesmokkelde sigarette met ‘n straatwaarde van R1,2 miljoen in hul vragmotor in Ventersburg gevind is.

Vermeende sindikaat-leier vas op OR Tambo

2011-11-04 10:10

‘n Thaise man wat verbind word met ‘n internasionale renosterstroop-sindikaat is by die OR Tambo Internasionale Lughawe vasgetrek.

Russiese polisie lê beslag op drie ton kaviaar

2011-10-06 15:56

Die Russiese polisie het meer as drie ton kaviaar gekonfiskeer wat smokkelaars beplan het om per militêre helikopter na markte te vervoer.

Drie vas wat R1m se sigarette smokkel

2011-09-12 17:57

Drie mans is in Musina in hegtenis geneem vir die smokkel van sigarette ter waarde van sowat R1 miljoen uit Zimbabwe, het die polisie gesê.

Man smokkel slange op vliegtuig

2011-09-02 16:13

‘n Fiksheidsafrigter is by die München-lughawe in hegtenis geneem toe hy 36 lewendige slange in Duistland wou insmokkel.

Passasier smokkel slange in sy broek

2011-08-30 21:02

‘n Passasier van 'n vliegtuig het moeilikheid opgetel op die Miami Internasionale Lughawe nadat hy gevang is met slange in sy broek.

Dokter sê sy handel in horing was 'wettig'

2011-07-23 10:26

'n Dokter en wildplaaseienaar het erken hy het renosterhoring en leeubene aan ’n maatskappy verskaf wat ontmasker is as ’n front vir ’n smokkelsindikaat.

Kameroen: 15 dood in brandstof-ontploffing

2011-07-04 17:59

Vyftien mense is dood toe ‘n voertuig wat brandstof van Nigerië by die Kameroen ingesmokkel het, ontplof het, het 'n radiostasie berig.

Sigaretsmokkelaars beroof

2011-05-22 21:05

Drie Zimbabwiese mans is deur sewe rowers van vier bokse gesmokkelde sigarette beroof in Musina, het die polisie in Limpopo gesê.

Man probeer luiperds, beer in tas smokkel

2011-05-13 15:50

Amptenare by Bangkok se internasionale lughawe het ‘n passasier wie se tasse gevul was met jong luiperds, ‘n beer en ape in hegtenis geneem.

Leeuwelpies uit smokkelaars se hande gered

2011-03-28 13:33

Twee leeuwelpies wie se ma geskiet is, is uit smokkelaars se hande in Mogadisjoe gered, wat hulle as troeteldiere wou verkoop.

R1.5 milj. se perlemoen by lughawe gevind

2011-03-02 20:00

Die polisie het beslag gelê op sowat R1.5 miljoen se perlemoen by die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg.

Nuwe Mexikaanse polisiehoof vermoor

2011-02-03 23:00

Ongeïdentifiseerde aanvallers het die pas-aangestelde hoof van polisie in die grensstad Nuevo Laredo vermoor toe hy die werk verlaat het.

Beslag gelê op honderde papegaaie

2011-01-25 21:00

‘n Beampte van wildlewe-owerhede in Uganda sê daar is op 270 African Gray-papegaaie beslag gelê wat onwettig gesmokkel is.

Man vas wat kokaïne in Paaseiers probeer smokkel

2010-12-28 22:34

‘n Man wat kokaïne Amerika toe wou smokkel, het gedink Paaseiers, ‘n dag of wat voor Kersfees, sou doeanebeamptes flous.

Vyf vas vir vals sigarette

2010-10-24 17:41

Vyf mans is in hegtenis geneem in verband met nagemaakte sigarette wat van Zambië ingevoer is, het die polisie in Limpopo gesê.

Man wat 95 luislange smokkel vas

2010-09-03 23:29

‘n Maleisiese smokkelaar van wilde diere het erken dat hy 95 bedreigde luislange by Indonesië probeer insmokkel het.

Tierwelpie in bagasie gevind

2010-08-27 12:04

‘n Lewendige tierwelpie is tussen ‘n klomp opgestopte speelgoed-tiertjies in ‘n vrou se bagasie in Bangkok gevind.

Egiptiese polisie vernietig drie tonnels

2010-07-23 22:29

Egiptiese polisie het drie tonnels op die grens met die Gasastrook vernietig en beslag gelê op gesmokkelde goedere.

Drie in hof oor R1.3 milj. se sigarette

2010-07-13 13:31

Twee mans en ‘n vrou sal na verwagting in die hof verskyn nadat hulle glo sowat R1.3 miljoen se sigarette in Suid-Afrika ingesmokkel het.

2 vas oor invoer van middels met sibutramien

2010-03-30 06:43

Twee Chinese wat glo verslankingsmiddels met ’n gevaarlike vlak van sibutramien na die VSA ingevoer het, is in hegtenis geneem.

Mans met R1,7 milj. se perlemoen gevang

2010-01-29 04:25

Die Valke het 'n wenk gevolg en twee mans in besit van R1,7 miljoen se perlemoen in Kaapstad in hegtenis geneem.

Vyf vas wat bakkie wou smokkel

2009-12-17 11:00

Vyf mense is in hegtenis geneem nadat hulle ’n gekaapte bakkie glo oor die Masedonië-grenspos tot in Mosambiek wou smokkel.

Kangaroes gebruik vir smokkelary

2009-11-24 10:13

Dwelmsmokkellaars in die noorde van Australië gebruik na bewering die karkasse van kangaroes om met dagga te smokkel.

Reptiel-smokkelaar vasgetrek

2009-10-29 10:35

‘n Man is vasgetrek met ‘n tarantula in sy sak, 14 luislange aan sy lyf vasgebind en 10 geitjies in blikke aan sy bene.

Man met vuurwapens by lughawe vasgetrek

2009-10-23 23:09

‘n 35-jarige man is by die lughawe in Durban vasgetrek nadat hy glo probeer het om vuurwapens vanuit Suid-Afrika te smokkel.

Zim-vroue vas oor gesmokkelde sigarette

2009-10-18 08:22

Twee Zimbabwiese vroue is in hegtenis geneem vir die smokkel van nagemaakte sigarette ter waarde van R40,000 in Musina, het die Limpopo-polisie Sondag gesê.

Smokkelaar veroorsaak noodlanding

2009-09-16 19:24

‘n Vliegtuig moes ‘n onbeplande landing in die Dominikaanse Republiek maak nadat ‘n dwelmsmokkelaar aan boord siek geraak het

4 Wildstropers betrap

2009-08-27 19:34

Vier mans is kort nadat hulle twee renosterhorings gestroop het deur polisie en wildbewaarders vasgetrek en in hegtenis geneem.

Mensehandelaar kan 35 jaar sit

2009-08-21 10:48

‘n Man wat drie kinders en nege volwassenes na Maleisië gesmokkel het, kan tot 35 jaar tronkstraf vir mensehandel opgelê word.

Ma en dogters gevang met dagga

2009-08-10 15:06

'n Ma en haar twee jong dogters,16 en 18, is gevang nadat hulle dagga met 'n straatwaarde van R20 000 vervaardig en verkoop het.

 

Nog hondesmokkelaars vas

2012-02-06 11:00

Die polisie het op nog ’n vrag honde wat na bewering bestem was vir kopers in Namibië en Angola, by die Vioolsdrifgrenspos beslag gelê.

Vyf vas wat piranhas in Filippyne smokkel

2011-12-03 16:08

Vyf mense wat met vleisetende piranhas in die Filippyne betrap is, is deur die polisie in hegtenis geneem het.

Tonnel tussen Mexiko en Amerika ontdek

2011-11-17 21:07

Polisiebeamptes het meer as 17 ton marijuana gekonfiskeer nadat hulle 'n tonnel wat Mexiko met Amerika verbind, ontdek het.

Sigarette, dagga op Kaapstad-lughawe gekonfiskeer

2011-11-08 17:41

Vier kilogram dagga met ‘n beraamde straatwaarde van sowat R350 000 is by die Kaapstad Internasionale Lughawe gekonfiskeer.

Mafia-lede in Switserland aangekla

2011-10-21 19:01

Dertien vermeende Italiaanse bendelede is deur Switserse aanklaers van dwelm- en wapensmokkelary sowel as geldwassery aangekla.

Nege verkool toe voertuie bots

2011-09-22 21:03

Nege mense het doodgebrand toe ‘n motor vol onwettige immigrante in ‘n voertuig wat brandstof oor die Iranse grens wou smokkel, vasgery het.

28 lede van dwelmsindikaat vas

2011-09-05 21:55

Die Brasiliaanse polisie het 28 lede van ‘n internasionale dwelmsindikaat wat dwelms tussen Brasilië en Europa smokkel, in hegtenis geneem.

Dwelmsmokkelaars uitgevang toe boot breek

2011-08-30 21:57

Die Spaanse polisie het op ‘n ton hasjisj beslag gelê ná die dwelmsmokkelaars die kusweg moes bel om hulle te kom red.

Winkeleienaar vas wat ivoor smokkel

2011-07-26 20:56

Die eienaar van 'n kunswinkel in Amerika word daarvan beskuldig dat hy een ton ivoor van Afrika-olifante die land ingesmokkel het.

Dwelmhandelaars smokkel kokaïen in duikbote

2011-07-20 22:29

Die Hondurese vloot het onlangs ‘n duikboot met vier ton kokaïen aan boord onder die waters aan die kus van Sentraal-Amerika gevind.

Man met 2 322 perlemoene gevang

2011-06-10 20:03

‘n Man is in die Strand met 2 322 perlemoene gevang, maar eers ná hy teen 'n hoë spoed van die polisie probeer wegjaag het.

R84 miljoen se heroïen op skip gevind

2011-05-14 16:00

Doeane-beamptes van Pakistan het op onverwerkte heroïen ter waarde van R84 miljoen op ‘n vragskip beslag gelê.

Kenia: Tonne goud ingesmokkel

2011-05-12 09:59

Die polisie in Kenia het 'n Kongolese rebelle-leier in hegtenis geneem in verband met 2,5 ton goud wat onlangs die land ingesmokkel is.

Man vas wat 45 kapsules vol kokaïen smokkel

2011-03-04 22:18

‘n Man van Toronto wat 45 kapsules kokaïen probeer smokkel het deur dit te sluk, is gevang ná hy met maagkrampe in die hospitaal beland het.

Doeanebeamptes vas vir smokkelary

2011-02-09 17:00

45 doeanebeamptes en polisiebeamptes op die grens van Roemenië word aangehou vir hul betrokkenheid by sigarette wat uit Serwië gesmokkel is.

Smokkelaars probeer 100e papegaaie uitvoer

2011-01-26 09:29

‘n Amptenaar van Uganda Wild het gesê dat daar in die laaste maand beslag gelê is op meer as 270 African Grey-papegaaie.

Man met 59 kg se ivoor gevang

2011-01-05 20:03

‘n Taiwannese man is op 'n lughawe in Taipei met 59kg se ivoor, wat uit Malawi uit kom, gevang.

Vermeende smokkelaar skiet homself

2010-11-10 09:01

’n Man wat glo by die onwettige verkoop van renosterhorings in Limpopo betrokke was, het na bewering homself met ’n jaggeweer doodgeskiet.

7 jaar tronkstraf vir SA lugwaardin met dwelms

2010-09-28 06:57

’n Lugwaardin van SAL is in Londen vir sewe jaar tronk toe gestuur nadat sy met 3 kg kokaïen op die Heathrow-lughawe betrap.

Tierwelpie tussen speelgoeddiere gevind

2010-08-31 00:38

Doeanebeamptes by ‘n lughawe in Bangkok het ‘n twee maande oue bedwelmde tier in ‘n sak tussen speelgoeddiere gevind.

Miljoene gesmokkelde sigarette gevind

2010-07-30 01:25

Polisie in Portugal het gesê dat hulle in die laaste twee maande op bykans 35 miljoen gesmokkelde sigarette beslag gelê het.

Man vas ná hy glo met 18 apies smokkel

2010-07-20 06:02

‘n Man is in Mexiko in hegtenis geneem nadat hy probeer het om 18 lewendige apies in die land te smokkel, deur hulle aan sy belt vas te maak.

VN: Duisende kinders na Europa gesmokkel

2010-06-14 14:29

Die Verenigde Nasies (VN) se hoëkommissaris vir vlugtelinge sê meer as 5900 Afgaanse kinders is in 2009 na Europa gesmokkel.

Cwele borgtogaansoek kortliks ingehandig

2010-02-01 18:23

Sheryl Cwele, vrou van die minister van staatsveiligheid, sal binnekort haar borgtogaansoek in die Pietermaritzburg hooggeregshof inhandig.

Artefak-kartel oopgevlek

2010-01-26 03:11

Owerhede in Siprus het 'n reuse-kartel wat met antiekeware smokkel, in Siprus oopgevlek en tien verdagtes in hegtenis geneem.

Smokkelaars met 2 ton reptiele gevind

2009-12-03 14:10

Polisie in Kambodja sê hulle het beslag gelê op sowat twee ton se lewendige slange en skilpaaie wat glo na Vietnam gesmokkel moes word.

Diplomate wat sigarette smokkel vas

2009-11-21 21:25

Twee diplomate van Noord-Korea is in hegtenis geneem nadat hulle glo duisende sigarette in Swede probeer insmokkel het.

6 vas met miljoene se perlemoen

2009-10-27 13:44

Ses Zimbabwiërs is in hegtenis geneem nadat hulle met miljoene rande se perlemoen, wat uitgevoer moes word, betrap is.

Twee vas met kosbare gesteentes

2009-10-21 04:27

Polisie het twee mans in hegtenis geneem vir die besit van honderde duisende rande se kosbare gesteentes en ammunisie.

Vyf vas vir onwettige kreef

2009-09-29 08:41

Vyf mense is in hegtenis geneem vir die onwettige besit van Weskus kreef ter waarde van R20 000.

Sindikaat vas na sigarethandel

2009-09-16 11:03

‘n Sindikaat wat sigarette onwettig in Mosambiek insmokkel is vas en daar is op meer as R14,8 miljoen se sigarette beslag gelê.

Twee wildstropers vas

2009-08-24 18:40

Twee wildstropers is deur Ezemvelo KZN Wildlife in KwaZulu-Natal gevang terwyl amptenare na ‘n derde verdagte opsoek is.

Afrika ivoor in Vietnam gekry

2009-08-21 09:36

Polisie in Thanh Hoa, Viëtnam, wat 'n kar afgetrek het vir 'n verkeersoortreding, het beslag gelê op ongeveer 100kg ivoor.

Smokkelaar gevang

2009-08-03 14:36

‘n Man wat gevang is terwyl hy renosterhorings probeer smokkel het is in Oos-Londen in hegtenis geneem.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 169,995.00

RENAULT

Fluence 1.6 Dynamique
2011
R 199,990.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 1.3 5-dr
2011
R 117,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.